HOOFSTRAAT!AGTERGRONDAMBASSADELEWENSSTYLBREIN BOELIES.A. ABCHOOFSTRAAT!

onsdorpanimated.gif

KAMMALAND TYDSONES

Dashboard Clock

Onsdorp is die hoofstad van KAMMALAND, Kubernasie van Afrikaansmagtiges.  
Ons twee Provinsies: DUSKANTLAND (SA) en ANDERKANTLAND (Elders)

 
WELKOM in Onsdorp se veilige kuberstrate waar ons onbeskaamd AFRIKAANS praat.
Jy is uiteindelik TUIS !! 
Skop jou regte skoene uit, trek jou kammakouse aan, en verbeel jou jy is weer daar waar die boerbokke boer in die berge....
 
 

retha/somaakmens.jpg
biblioteek2.gif
stamboom3.gif
webassets/KEERIEPAS.gif
webassets/aktueel.gif
webassets/SKAKELS.gif
webassets/SKAKELS.gif
capecarhire4.jpg

snuffelgids.gif

padtekendieknoop.gif

webassets/burgemstr.jpg


argiewe.gif
webassets/SKAKELS.gif
webassets/kaart2.gif
webassets/LAPA.gif
soekhoek.gif
webassets/SKAKELS.gif

kalahariafrbooks.gif


STAND v/d MAAN

Ons Manifes

Onsdorpers is nie bang om te se waarin hulle glo nie. Die dorpsraad/stigters ook nie. Hier is waarvoor Onsdorp staan:

1.   ONSDORP  is n Afrikaanse webwerf,  hoofstad van die virtuele mikronasie Kammaland. In Kammaland is die hoofdoel om met tong in die kies pret, tog erns te he met ons Taal en Kultuur. 

2. Kammaland het twee provinises: Duskantland en Anderkantland. Duskant is Suid-Afrika, en ons noem alle oorsese lande waar Afrikaanse mense woon, Anderkant. Dis een van ons doelstellings om die bande tussen Duskanters en Anderkanters te behou en te versterk.

 3. Onsdorp sluit niemand uit nie. As jy bereid is om in Afrikaans met ons te praat, of selfs om dit net te lees, is jy welkom.

Ons praat onbeskaamd Afrikaans en bekommer ons oor die welvaart van mense wat Afrikaans praat in Suid-Afrika en dwarsoor die wereld. Daar is ‘n gesonde debat aan die gang oor die verhouding tussen Duskanters en Anderkanters.

4. Soos in enige dorp, dryf ons in handel in Onsdorp, vertel ons grappies, hou ons partytjie, doen ons liefdadigheidswerk as daar nood is, en raak ons soms ook ernstig oor sake wat Afrikaanses raak. 

5.Onsdorp stuur elke 2de week n nuusbrief, die Kammanuus uit. Daarin hou ons kontak met al ons mense.

6.Op ons kerkplein is plek vir Christelike kerke waar elke week preke of boodskappe gelewer word.

 7.Onsdorp wil ‘n goeie burger van die Afrikaanse Internetgemeenskap wees met  betrekkinge met alle Afrikaanse Webwerwe en e-pos nuusbriewe.

8.Ons glo dat ons Afrikaanse kultuur werd is om behou en veral geníét te word. Maak nie saak waar jou baksteenhuis in die werklike lewe gelee is nie. 


FOREX OMSKAKELING NODIG?  KLIEK OP DIE TEKEN HIER ONDER

UCC