MAASDORP Epos: evedme123@hotmail.com Addisioneel: Frans Maasdorp getroud met Katriena Mienies (Minnies), kinders Willem , Frans ,Hermanus , Booi, Lena , Sina Carolina, Christina. My oumagrooitjie is Gertruida Visagie haar pa se naam was Korporaal Karel Daries en (ma) Vytjie (Sophia) van Wyk huLEl het almal hier in Upington gewoon
Mac Gregor naam: Lawrence epos: ilzemac@gmail.com
MAHONEY
Epos: otilia@telkomsa.net
MAJIET Epos: mietjie.malgas@gauteng.gov.za Addisioneel: Oupa Piet Majiet was getroud met ouma Sophia Jansen. Hulle het in die Noord Kaap op plase gebly. Sophie Jansen nou Majiet is begrawe in Marydale, in die Noord Kaap.
MALAN Epos: lindamans345@yahoo.com Addisioneel: Wil graag meer weet van Generaal Wynand Charl Malan, gebore 1872 en Oorlede in 1953, se lewensgeskiedenis na die OBO.
Malan
Ek wou graag kyk of daar inligting is oor die MALAN- van aangesien my dogter gaan trou in Maart met n Malan. Altwee my pa se oumas se vanne was Malan ( nooiensvanne ?) So het ek gehoor by my oom Jeanne Malan Van Zyl, my pa se jongste broer. Dalk is daar n ander webwerf oor stambome waar ek kan kyk.
Baie dankie Renet Hanger rhanger@justice.gov.za
MALAN Epos: pm@radiokansel.co.za Addisioneel: Petrus Joubert Malan.
MALHERBE
Epos: estelle@mozi.co.za
Addisioneel: Die afstammellinge van Gideon Malherbe franse hugenoot 13 april1688 plaas Normandie, Franschhoek
MANDELKORN Epos: logistics600@gmail.com Addisioneel: Abraham Mandelkorn was my father. Born Swartmodder Upington and died in 1970 at Pietersburg. Herman Mandelkorn born 26 November 1958 at Florance nightinggale hospital in Johannesburg and died in a car accident in 1996 near Middelburg TVL. Roudoulf Mandelkorn born at Oberholtzer, Cartonville in 1960 and died 2001 in JHB.
Marais Annatjie epos: coalstoves@telkomsa.net
MANDELKORN Epos: toptech150@gmail.com Addisioneel: Ek is op soek na Herman Mandelkorn se graf op Machadodorp
Marais epos: suikerbekkie02@gmail.com Addisioneel: Gideon andries, anna catharina
MARAIS
Epos: carolc@dsd.gov.za
Addisioneel: Ek soek die stamboom van Willem Adolf Marthenes Eysele Marais X Maria Johanna Burger, van Nooitgedacht, vermoedelik Soekmekaar omgewing. Hulle is sover ek weet kort voor die Tweede Vryheidsoorlog getroud. Hulle het geen kinders gehad nie, net twee aangenome seuns. baie dankie!x
MARAIS
Epos: cathy@homss.co.za
Addisioneel: Albertha Johanna DE BEER *3 Apr 1890 + 20 Mei 1946 x Johannes Stephanus MARAIS + 1935.. TAB 89710..Sy was die dogter van Zacharias DE BEER * 12 Mei 1859 en Alberta Johanna PIENAAR * 12 Nov 1858 + 13 Feb 1897Zacharias was die s.v. Johannes Christiaan DE BEER * 3 Sep 1816 + 1 Sep 1887 x Maria Margaretha Catharina DU PLESSIS * 7 Des 1829.Dan al die geslagte terug soos op ons DE BEER CD.Asb ek vra hulp met my oupa grootjie.. Johannes Stephanus MARAIS?
MARAIS
Epos: corrieo@live.com Addisioneel: is besig met marais stamboom Fransois Johannes
MARAIS Epos: cpfmarais@btbits.co.za Addisioneel: Ek is opsoek na die stamboom van CHARLES PETRUS FRANCOIS MARAIS. Ek beskik reeds oor ‘n klompie inligting maar is opsoek na sekere ontbrekende dele, ek sal dit waardeer indien enige iemand wat afstam van C.P.F. MARAIS met my kan kontak maak.
MARAIS Epos: francois.marais@avengrail.com Addisioneel: ek is Francois. My pa was David Johannes Marais en is oorlede May 1991. Ek weet niks van ons familie nie. Is daar dalk iemand wat kan help?
MARAIS Epos: jjmaintenancelys@webafrica.org.za
MARAIS
Epos : judimeyer@mweb.co.za Addisioneel: Ook families, Jansen, du Plessis, Ferreira. Ek het redelike databasisse en help graag mense oorsee.
MARAIS
Epos: leonvn@tisali.co.za
Addisioneel: Jan Gabriel Marais, gebore 1814 Beaufort West
MARAIS
Epos: tinkels@vodamail.co.za
Addisioneel: Oupa Marais was Jacobus Daniel en Ouma was Anna wat op Memel in die Vrystaat gebly het.
MARAIS
Epos: todaro@telkomsa.net
MARAIS Naam: Willem Tobias Epos: sandra@it5.co.ca Addisioneel: benodig familiewapen vir skooltaak.
Mardon naam: Andrew epos: ajmardon@hotmail.com Ek is op soek na my Oupa Mardon se kant van die familie. Ek het hom nooit geken aangesien hy gesneuwel het in die 2e Wereld oorlog. Ek sal graag wil kontak maak met ander Mardons of met iemand wat vir William Albert Ray Mardon geken het.
MARÉ
Epos: jctmare@absamail.co.za
Addisioneel: Ek is Johan Maré, woon vanaf 2001 in Stellenbosch, maar het voorheen in Pretoria gewoon (1971) waar ek aan die Staatsteater verbonde was.
MARE (uitgespreek Marias) Epos: pieterdm@mweb.co.za Addisioneel: My Oupa se name was Petrus Hermanus, gebore ongeveer 1880
Maré epos: tbone@isales.co.za Was van Oos-Kaap afkomstig, daar was `n Landdros Maré, is later saam met Piet Retief Natal toe. Hy in slag van Bloedrivier geveg en een van hulle is getroud met `n dogter van Jan Thomas Martens snr of sy seun se dogter wat ook in die slag betrokke was
Maree epos: meadeslinda@gmail.com My oupa aan my ma se kant was Wessel Emmanuel Maree,ek het so ver sy 1ste huwelik sertifikaat en die 2de een maar weet absoluut niks oor sy ouers of geskiedenis nie.Hy is gebore 3/4/1915 dit is wat in sy bybel staan,sy 2de vrou my ouma was Ivy Fawcett.Sal bitter graag meer wil uitvind oor daai kant van my familie.
Baie dankie Linda Meades
MAREE Epos: ant@fbr.co.za Addisioneel: Maree is my nooiensvan. Antoinette Maree. My pa was Hendrik Jakobus Maree gebore 1926. Hy is een van vier broers van wie oudste broer Wessel Johannes Maree, enigste oorlewende is, in Bloemfontein. Ander broers was Edward Maree (Eppie) en Charles Maree, grootgeword in Overberg distrik (Karwyderskraal). My oupa was Anthonie Johannes Maree (oorlede Botrivier). Sy pa was Wessel Johannes Maree (Hermanus/Karwyderskraal) en so ook sy pa. Ons stam af van Wessel Johannes Maree wat van Frankryk afgekom het en in Durbanville/Malmesbury area gevestig het.
Maree epos: driesmaree@yahoo.com
MAREE Epos: tkmaree@mweb.co.za Addisioneel: Ek doen navorsing oor die volgende vanne: Maree David Andreas 1847 – 1923, Janse van Nieuwenhuizen Pieter Frederick 1882-1946, Birch, Hyman, Strydom Daniel Johannes 1874- 1947, Kleyn Matthys Johannes 1880-1921.
Maritz epos: cecilia.simonis@gmail.com Addisioneel: Ek doen navorsing oor die volgende vanne: Barnard, Marx, Maritz, Lombard, Kruger, de Villiers, Van Straaten, en Botha
MARITZ
Epos: hendrik@loogkolk.co.za
Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27 82 722 6500.
MARITZ
Epos: maritzh@ra.org.na
MARITZ
Epos: nicma@nissan.co.za
Addisioneel: Maritz Familie”:My Groot oupa was Coenraad Frederick. en my oupa Nicolaas Jacobus Maritz. van die Belmoral distrik
MARITZ
Epos: nomadspulpit@yahoo.com
Addisioneel: Ek doen wêreldwye navorsing oor bostaande vanne en versamel alle inligting oor hierdie vanne en nog meer met ‘n fokus veral op die families wat in die Karoo, Tankwa Karoo, en OosKaap voorkom.
MARITZ
Epos: ockiem@namlog.co.za
Addisioneel: Ek is opsoek na die voorsate van Ockert Cornelis Maritz. Ek sal dit baie waardeer as u my daarmee behulpsaam kan wees. By voorbaat dankie. Ockie Maritz
MARITZ Epos: presisie0001@telkomsa.net Addisioneel: Weet my oupa en ouma is hier getroud, of moontlik Carnarvon, want die huwelik is op alby dorpe geregistreer. Eeige iemand met inligting van die 1871 vloed op V/Wes?
MARNEWECK
Epos: george@growthinmotion.co.za
MARSCHALL
Epos: sa@wykland.com
Addisioneel: aan my ma se kant. my ouma heet susanna
MARTENS/MARTINS/MAARTENS Epos: dewald.j.martens@gmail.com Addisioneel: Vir meer inligting omtrent hierdie families gaan gerus na ons webwerf by: martensfamily.co.za. Dis gratis en daar is huidiglik 8748 individue en 3073 families verteenwoordig.
MARTINS
Epos: whitedal@vodamail.co.za
Addisioneel: My oupa was ‘n Etsebeth-Burgert Christiaan van [kaalplaas] Fochville. My Ma, Levina Johanna Etsebeth is met my pa, Fanie Martins getroud. Enige inligting tov stamboom, wapen sal uiters waardeer word, Daleen
Marx epos: cecilia.simonis@gmail.com Addisioneel: Ek doen navorsing oor die volgende vanne: Barnard, Marx, Maritz, Lombard, Kruger, de Villiers, Van Straaten, en Botha
MARX
Epos: leemarais@mweb.co.za
Addisioneel: Marx,Muller en Stander uit Uniondale omgewing.
MARX
Epos: grundlim@telkom.co.za
Addisioneel: Twee susters, Ronel en Marieta Marx, gebore 1967/06/11 en1968/09/14. Moeder was Susara Susanna Steyn 1944/03/17 en vader Johan George Marx. Vader mag dalk aangeneem gewees het, moontlik gebore Breytenbach van Pretoria.
MARX
Naam: Hendrik Jacques
Epos: marx@mwebbiz.co.za
Addisioneel: My groout ouma Ceceilia Marx en oupa Marx het in Springs gebly. Is oorlede. Hulle het twee kinders gehad, Hendrik Johannes Marx, woon in Albermarle, Germiston. Getroud met Helena Claudina (Pieterse) Marx. Hulle het twee seuns gehad, Hendrik Jacques Marx (getroud met Mignonne (Naude) Marx woonagtig in Elsburg Johannesburg met dogter Renee Marx. Shane Marx is getroud met Renee, woon in Germiston met een dogter Sharon Marx. Ceceilia (Bronkhorst) Marx het in Springs gewoon maar is oorlede. As daar enige Marx familie is wat ons groot ouers en ouers ken, email my gerus.
MARX
Epos: judimeyer@mweb.co.za
Addisioneel: Ek kan gerus aanbeveel dat die Jansens vir Ferdie kontak. Hy het my wonderlik gehelp.Huidiglik probeer ek my skoonsus help met Marx. Haar mense kom hoofsaaklik van Hekpoort, Magaliesburg. Familiename Sarel Francois, Georg Frederik. EK het volldeige inligting aangaande Retief, Marais, Meyer, Janse van Rensburg, my Jansen lyn, Potgieter (van Hekpoort en Rustenburg), Marnewick.Kontak gerus.
Marx epos: marialmarxinusa@hotmail.com Addisioneel: Afstammeling van Trompsburg/Brandfort Marxe stamnaam Thomas Ignatius woon nou in VSA enige kontak welkom
MARX Epos: theom@mts.net
MASSYN Epos: susanmassyn@gmail.com
Mathews epos: marshallnella101@gmail.com Pieter (piet) Mathews.
Mathee epos: johan.ky550@gmail.com Stamnaam Abraham Johannes
MATTHEE
Epos: desmond.matthee@gmail.com
Ek is gebore in Kempton Park.
My pa was in Germiston gebore, Arthur Charles Desmond Matthee. Oupa, Boet MattheeOuma, Vivian Matthee
Desmond.
MATTHEE Epos: jcmatthee@gmail.com Addisioneel: Ek is op soek na my Oupa Hendrik Johgannes Coenraad Matthee se ouers se inligting, name, geboortedatums en wanneer hulle oorlede is. Oupa is gebore 19.03.1889 en sterf 11.01.1965 te Swellendam. Het bekend gestaan as Hennie en was getroud met Susanna Maria van der Westhuizen, bekend as Susie. Hy het ook ‘n ouer broer, Jurie Hendrik Matthee gehad wat in 1966 oorlede is.
MATTHEE Epos: nannettematthee@gmail.com Addisioneel: Ek is opsoek na addisionele inligting oor Abraham Johannes Matthee, gebore 1870 en oorlede 1926. Hy was getroud met Gezina Margaretha Maria Matthee (Downey) gebore 1868 en oorlede 1952. Ek het inligting oor hul kinders, maar kry geen inligting oor hom nie.
MATTHEE Epos: theresaduplooyza@gmail.com Addisioneel: Ek soek na persone wie afstammelinge is van HERMANUS PETRUS WILHELM MATTHEE (GEBORE ± 1846 en oorlede Steynsrus 1919) en ANNA CATHARINA MATTHEE(gebore ± 1945 JANSE VAN RENSBURG) en oorlede Junie 1900 op die plaas VLAKKUIL Distrik KROONSTAD, Vrystaat. Albei was gebore in Riversdal/Heidelberg Weskaap. Hul kinders was Maria, Jochemus Philippus, Petronella, Anna, Dina, Hermanus Petrus, Michael Helgaard,Susara en Johanna Matthee.
MATTHEE Epos: theresaduplooyza@gmail.com Addisioneel: Soek na die nageslag van Christoffel Johannes MATTHEE en Anna Magdalena MATTHEE (gebore Van Rensburg) van die Suid Kaap. Een van hul kinders was MARIA PETRONELLA ELIZABETH MATTHEE, gebore 10 Maart 1869 (moontlik te Heidelberg, Weskaap).
MATTHEUS
Epos: hennie.rianda@telkomsa.net
MATTHYSEN
Epos: matthac@unisa.ac.za
Addisioneel: famimliewapens
MATTHYSEN Epos: naomidames@ananzi.co.za Addisioneel: Het enige iemand vir my enige inligting oor die Matthysen familie. Van barkey West omgewing, so om en by 1878-1920. Die stam vader is Hendrik Arnoldus Matthysen Baie dankie laat weet asseblief.
MAY
Addisioneel: My skoonpa is Joseph Henry May en bly nou in Durban.
McCLINTOCK naam: JOHN WILLIE epos: judy@cureagric.co.za Meer: sal baie graag van ander wil hoor is al ver gevorder met registe
MC CRATE
epos: chris@delcofoods.co.za
Addisioneel: Mag ook McCrate gespel word (sonder die spasie tussen die C’s). Familiename = Christiaan, Johannes, Frederick, John
Mc GEER Epos: rikamcgeer@flysaa.com Addisioneel: Sal enige inligting waardeer. Wil graag my man se stamboom navors en weet nie waar om te begin nie! Baie Dankie!
McINNES
Epos: alison.counihan@gmail.com
MEADES
Epos: hannes@kaboo.co.za
MEADES
Epos: hannes@kaboo.co.za
Addisioneel: Ek is op soek na my oupa Jan Wolfaard Meades,oorlede in trein ongeluk se broers en voorouers. Hy was getroud met Maria Catharina Elizabeth Engelbrecht.Sal ook graag haar familie opspoor.
MEADES
Epos: hannes@kaboo.co.za
Addisioneel: my oupa was Jan Wolfaardt meades,sy vrou was Maria Elizabeth cathrina Engelbregcht, hul kinders Jan,Willem Wolter, Sarel, en die tweeling Dawid en Mara. Ek sal bly wees oor enige inligting oor hulle. Dankie, Denette
Meyer epos: Karoo.shirleyleroux@gmail.com Coenraad Josephus Meyer. Gebore 9 Julie 1926. Oorlede 14 Oktober 2006. Geboorte vermoedelik geregistreer te Calitzdorp. Was later woonagtig te Oudtshoorn. Was getroud met Johanna Magdalena Meyer gebore 8 Februarie 1926.
Meyer epos: samantha@wfreight.co.za Samantha Meyer – My oupa is Nick Meyer getroud met Christa Meyer. My pa is ook Nick Meyer. Hulle is van Springs, Gauteng.
Meyer naam: Amand sel: 0730915625 epos: armandm@telkomsa.net
MEYER
Epos: 27716070161@vodamail.co.za
MEYER
Epos: pop.3@vodamail.co.za Addisioneel: Ek is besig met die Meyer stamboom. As iemand dalk meer inligting het oor Francois Corneluis of Johan George Francois
Meijer naam: kobus meijer epos: kobus@freesurf.ch Meer: All die vanne Meyer, Meier, Maier, Mayer, Meijer, Mayr, Mair en ook Major, Maiherr en die Genitieve vorme Meyers, Mayers, Meyern, Mayern stamm van die lateinse woord maior, die komparatiev von magnus = groot, ook “die groote, die overste (hočrste?)”, en in die ou tyd was n persoon met staatlige verantwoorlikheid, autorityt en iemand wat mens na opkyk kann. Die franse “maire” en die engelse “mayor” (burgermeester) hat die dieselfde oorsprong.
Meintjies epos: jvhlaw@telkosa.net Ek is op soek na Adriana Meintjies wat in 1976 te Wolmaransstad gematrikuleer het.
Meintjes Johannes epos: ledra@mweb.co.za Addisioneel: Op soek na ‘n foto van die Meintjes familiewapen. Kontak my asb.
Meintjies
naam: Charline epos: CharlineM@fmi.co.za
MEINTJES
Epos: jmerlati@telkomsa.net
Addisioneel: Soek inligting oor die Meintjes familie asook familie wapen
MEINTJIES Epos: mareeeugene@hotmail.com Addisioneel: My Ma was Anette Meintjes gebore 18 Januarie 1940 oorlede 6 Julie 1983. Gebore in Potchefstroom. Matriek geskryf by Gimnasium Hoerskool gestudeer by Pote. Begin skool hou by Gimnasium hoerskool. Tydens haar afsterwe het sy Empiriese Opvoedkunde aan PU vir CHO dosseer. Sy’s op 28 Maart 1964 met my Pa Johannes Petrus Meintjes in Potchefstroom getroud.My ma se nooiensvan was Viljoen. My Pa was ook ‘n onderwyser. Grootste deel van sy loopbaan by Hoër Volkskool Potchefstroom skool gehou. Het afgetree in 1994 as Senior Adjunkhoof. Daar is 3 kinders uit die huwelik gebore. Die oudste is J.P.(Johannes Peterus) Meintjes. 18 Desember 1967. Ons het toe in Witbank gewoon. My Pa het toe by GEN Hertzog biologie gegee. J.P. is ‘n advokaat en werk as regsadviseur vir Sasol en woon in Johannesburg. Ek, Eugene is op 7 April 1969 gebore. Ek het ‘n Speurder in die SAPD geword en is medies gebord en is tans met pensioen. Jan Viljoen is op 20 Julie 1970 gebore, hy is ‘n geokroeerde rekenmeester, in Kaapstad. Ons het in 1975 van Witbank af Potch toe getrek.My Pa het op 24 Januarie 2014 na Pretoria verhuis na n aftree oord. My Ma is in Potch begrawe.
MEINTJES
Epos: moiraccreed@yahoo.com
Addisioneel: Ek soek inligting oor die familie van Johannes Mattheus Meintjes
meinjjes epos: jmerlati@telkomsa.net Addisioneel: Soek inligting oor die Meintjes familie asook familie wapen
Meiring epos: bbenade@bccollege.co.za
MEIRING
Epos: cpssecurity@vodamail.co.za
Addisioneel: gebore te bloemfontein 1965. Vader Jan Daniel Meiring
MEIRING Epos : frikkie@sheetplastic.co.za Addisioneel: Meer inligting en familiewapen
MEIRING Epos: jeannehambsch@yahoo.com Addisioneel: My ouma grootjie was Catharina Johanna Meiring neè Fourie gebore 15/08/1878 en oorlede 10/06/1921. Ek verlang inligting oor haar en haar ouers (familie) ons ondersoek ‘n moontlike verwantskap aan Jopie Fourie..kan enige iemand dalk help!!
MEIRING
Epos: joos.meiring@gmail.com
Addisioneel: Ons soek almal wata die van Meiring het en waar hulle vandaan kom.Dankie
Meiring epos: lillith.meiring@gmail.com Addisioneel: geskiedenis en stamboom, Oor die Meiring famielie
MEIRING Epos: Pollyanna.thomson@gmail.com Addisioneel: Petrus Johannes Meiring van De Rust, Meiringspoort
Meller epos: raelene.hammond@icloud.com Die familie het ‘n eierfabriek in Potchefstroom besit. Ek weet nie presies wanneer nie, maar ek dink hulle het dit nog ongeveer 1950 besit. Ek weet dat een van hulle name Paul was en dat hulle Joods was
MELT
Epos: meltana@mweb.co.za
Addisioneel: Almal wat kom uit die stamboom: MELT.
Merlati naam: Johan epos: jmerlati@telkomsa.net Meer: Ek soek alle moontlike inligting, asook die familie wapen
MEYER Epos: 100percent@iafrica.com Addisioneel: Looking for information on the Meyer family from OFS – Wepener, and Lesotho.
MEYER
Epos: jjac@telkomsa.net
Addisioneel: Anna, vader Daniel Johannes, familienaam: Wessel.
MEYER (MARAIS) Epos: judimeyer@mweb.co.za Addisioneel: Vors Marais en alle vertakinge na.
Meyer naam: pierre epos: rienie01@telkomsa.net
MEYER
Epos: poedingpens@yahoo.com
Addisioneel: Meyer familie vroeer van Calitzdorp
MEYER
Epos: pop.3@vodamail.co.za
Addisioneel: Ek is besig met die Meyer stamboom. As iemand dalk meer inligting het oor Francois Corneluis of Johan George Francois
MIENIE
Epos: anita@transitgroup.co.za
MIENIE
Epos: ethel.mienie@debeersgroup.com
Addisioneel: My eks skoonfamilie kom van vrystaat en my dogter stel nou belang in waar haar van vandaan kom
Mienie naam: Jan Mienie epos: mieniejw@mweb.co.za Meer: Doen navorsing oor Mienie, Minnie, Menne, Mieny, Minny, Miny, ensovoorts, in Suid Afrika
MICHAELS Epos: dawnm736@gmail.com Addisioneel: Moeder se nooiensvan was Morris, getroud met Michaels. Afkomstig van Oudtshoorn. Vader was afkomstig van Plettenbergbaai, Weskaap.
Minnaar epos: chanelleellis1@gmail.com Addisioneel: Gebore 4 Maart 1957 Gebore in Port Elizabeth
MINNIE
Epos: jwminnie83@yahoo.com.au
MINNIE
Epos: raminnie@orcon.net.nz
MINNY
Epos: mariska1kotze@yahoo.com
Addisioneel: Ek wil baie graag uitvind waar die Minny vandaan kom, wanneer, ens. Soek meer inligting
MICHAU
Epos: johnkriel@zazu.co.za
Minnaar epos: danieminnaar@iburst.co.za
MINNAAR
Epos: Santie@gpg.gov.za
Moolman epos: transcomail@aol.com Addisioneel: My pa was Jan Gerhardus Moolman.
Mocke epos: riaanlegrange5127@gmail.com Marthinus johannes van tonder gebore1977/09/17 aan geneem 1978 pietermarizburg ma was mocke weet nie wat ma se naam is nie ons bid elke dag sodat ons haar kan opspoor kontak no 0741042398
MOCKE
Epos: nomadspulpit@yahoo.com
Addisioneel: Ek doen wêreldwye navorsing oor bostaande vanne en versamel alle inligting oor hierdie vanne en nog meer met ‘n fokus veral op die families wat in die Karoo, Tankwa Karoo, en OosKaap voorkom.
mocke epos: riaan@compulinx.co.za Addisioneel: aangeneemde kind martinus johannes van tonder ma was mocke en ek het ‘n haalf broer ook wat aan geneem is deur ma se pa en ma in pietermaritzburg 1978 gebore in 1977/09/17
Mocke naam: Riaan epos: rlkm@telkomsa.net Meer: Kempton Park
Moll
epos: adrie@hpraccountants.co.za
MOLL Epos: geoff@gfors.co.za Name: John Reinhard Moll Addisioneel: Also Jan Reinier Moll, born Pietermaritzburg, moved to Heilbron, and started a family. Married to Catherine Jane Francis.(d.o. Frederick Francis, 1820 settler). Son of Cornelis Moll b24, Printing industry. Any info on JR Moll and his family will be appreciated.
Möller epos: alidaschwarck@yahoo.de Addisioneel: wil graag weet of daar iemand is wat die stamboom van Möller maak groot oupa was Frikkie of Frederik Jacobus Willhelem Möller
MOLLER
Epos: mfosborne@tiscali.co.za
Addisioneel: Ek soek Möller inligting
MÖLLER
Epos: wca@vodamail.co.za
Addisioneel: WCA Möller, seun van Ernst Lodewicus Möller, seun van Jacobus Louw Möller, seun van Heinrich Francois Möller
Möller naam: Yvonne Nieuwoudt epos: ymn@adelphia.net Meer: Alle Möller inligting is baie welkom.
MOLLER
Epos: vanzylm@sanlam4u.co.za
Möller naam: Alida Schwarck epos: aschwarck@web.de Soek inligting vir Annatjie Klopper gebore Möller net soos ek.
Momberg naam: Annes epos: ironcy@lantic.net Meer: Ek soek alles moontlike inligting, en ‘n familiewapen ook. Dankie
MOMBERG
Epos: sladner@angloplat.com
Addisioneel: Ouma:Helen Elizabeth; Oupa: Louis BarendEnige informasie en familie wapen
MONG
Epos: sandramong41@yahoo.com
Addisioneel: Wil graag met ander met die van mong in aanraking kom in suid-afrika.
MOOLMAN
Epos: ccvans@telkomsa.net
Addisioneel: Ek soek na een spesifieke Diederick Johannes Moolman se afstammelinge.Hy was een van 5 kinders en het self 7 kinders gehad. Ek het 5 van die kinders se name: 1.Diederick Johannes 2. Barend ( Bennie) 3. Janetta Fredrika Johanna Elizabeth 4. Gert 5.Elizabeth die laaste twee se name weet ek nie.Hierdie kinders se oupa was Diederick Johannes Moolman*18/08/1898 +28/03/1938) en hulle ouma se name was Janetta Fredrika Johanna Elizabeth (*26/11/1907 +11/09/2002)Ek soek nou amper 2 jaar al na hierdie tak van die familie-hoop iemand kan my help. Ek het op ‘n stadium gehoor dat hulle dalk in Vereeniging of Vanderbylpark kan wees
MOOLMAN Epos: info@moolman.co.za
MOORE:
Epos : jverm@lantic.net
Ek is tans besig om inligting oor al die MOORE afstammelinge in SA te versamel met die doel om ‘n MOORE geslagsregister saam te stel.
MOORE Epos: gordoninpennington@gmail.com Addisioneel: Ek is opsoek na die vader van William Joseph Moore, gebore 1881 in die Kaap. Later woonagtig te Umtali, en oorlede 17 Julie 1962.
MOORE
Epos: sonja@mantovani.co.za
Addisioneel: Ek is dringend opsoek na Dr Moore se familie in Reitz omgewing. Hul het kinders gehad met die name Leon, (oorlede), Hanro en Mirna. Kan iemand asseblief help met inlingting?
MONTGOMERY Epos: wilsenach@gmail.com Addisioneel: Family of John Montgomery 1820 settler
MORKEL
Epos: morkelannamari@yahoo.com
Addisioneel: Opsoek na Morkels van so 1900 van Burgersdorp, en Lichtenburg delwerye.
MORTLOCK Epos: yolandi7@live.com Addisioneel: Hoe lyk die wapen, en wat beteken Mortlock, en waarvoor dit staan.
MORRIS Epos: quintinmorris91@gmail.com
Morrison naam: Rencia epos: renciam@gmail.com
Morrison naam: Douw Steyn epos: douw@comcast.net Familie getroud met Steyn Oudthoorn/Mosselbaai/Riversdal
MOSS
Epos: miggies1@gmail.com
Addisioneel: pa clifford
mostert j w c epos: brassicahirta@gmail.com Addisioneel: 21/12/1943 potchefstroom – geboorte dorp pa: d n j mostert moeder:c m de klerk
MOSTERT epos: louiemostert@gmail.com Addisioneel: Ek soek dringend na ENIGE inligting of bewyse van wie die ouers was van Hendrik MOSTERT.
Sy vader kon moontlik Jacob (ab3c3d6e6) gewees het, en sy moeder Johanna Hendrika STIGLING(H) dit is ook moontlik dat hy ‘n aangenome kind was.
Mostert epos: w.mostert@mweb.co.za
Mostert epos: brassica@gwisa.com
MOSTERT
Epos: jmostert99@gmail.com
MOSTERT T G epos: excelsior@netralink.com Addisioneel: ENIGE INLIGTING WELKOM
MOSTERT
Epos: jmostert99@gmail.com
Addisioneel: My doopname Johannes Cornelius kom van my oupa wie se van Goosen was. My pa is Francois Johannes van Tulbagh. Die meeste van my familie is van Tulbagh in die Kaap.
MOSTERT
Epos: manie.mountany@PBMR.CO.ZA
Addisioneel: CORNELIS MOSTERT en sy vrou neem 4 kinders van sy vriend JAMES aan. Hy stel ‘n testament saam op 16 Feb 1906 in Kaapstad met sy stiefseun Charles John JAMES as eksekuteur met die erfgename:a) To ANNE MATHILDA MANTHEY, daughter of testa and wife of FREDERICK RUDOLPH MANTHEY of Klerksdorp in colony of Tvlb) To JAMES WALTER MOUNTNEY (only child of the late WALTER JAMES MOUNTNEY, and grandson of the testa of Klerksdorp in the colony of Tvlc) To CORNELIS MOSTERT JAMES (son of CHARLES JOHN JAMES) and grandson of the testa of PRETORIA in the colony of Tvl. Hy sterf op 24 Maart 1915 in die Algemene Hospitaal Johannesburg op die ouderdom van 62 jr en 10maande en vermeld sy 4 aanneem kinders en sy stief kleinseun James Walter Mountany. Mikrofilm 4779. Enige iemand wat oor meer inligting beskik, Kontak asb??
MOSTERT
Epos: maxa@telkomsa.net
Addisioneel: Ek is op soek na familie van Dawid Schalk Mostert. Geb jaar c 1927/1928. Was destyds by die S A Lugdiens werksaam. Is oorspronklik van Namibie.
mostert epos: marthieoosterman@planet.nl Addisioneel: Rienier Mostert kommandant van Amsterdam geboren 1595
Mostert epos: MDKruger@AngloGoldAshanti.com Addisioneel: Enige iets omtrent Mostert’s
Mostert naam: Fred epos: fred@airbornmarketing.co.za
MOSTERT
Epos: mostertfamilyis@yahoo.com
Addisioneel: ALLE Mostert kontak my asseblief…ek het meer as 1800 Mosterts op rekoer wat reeds gekoppel is op die stamboom
MOSTERT Epos: omostert@gmail.com Addisioneel: Ek versamel ook inligting van die volgende families: Steyn/ du Rand/ Venter/ du Plessis/ Verreynne/Barnard
MOSTERT
Epos: rethajm@gmail.com
Addisioneel: Lui die volgende name dalk ‘n klokkie?DAVID GEORGEHENDRIK DOORSKontak my dan asb! Familieplaas was PADDAFONTEIN in PAULPIETERSBURG/VRYHEID distrik.
MOULDER Epos: henniem@sadi.co.za Addisioneel: Ek wil graag meer inligting bekom oor ons familie. My pa was Attie Moulder, gebore in Pietersburg, op die plaas Palmietfontein.
MOULDER Epos: henniem@sadi.co.za Addisioneel: pleknaam, geboorte/sterf datums, ens
Mouton epos: moutong@airports.com.na Addisioneel: Op soek na my tante, Agnes Carolissen, woonagtig in Wes Kaap. Adres: Goud straat,Athlone. Was in 1992 laas in kontak en sal graag van haar wil hoor.Indien iemand inligting het dit asseblief met my deel.Groetnis Gerome Mouton
MOUTON naam: ELNA epos: elna77@hotmail.com Meer: My pa is mouton gebore nicolaas johannes , hulle is vyf kinders van oorle oupa mouton nicolaas johannes en katie isobel mouton. Sal graag meer oor my stamboom wil weet
Mulder epos: chris_mulder@admworld.com Addisioneel: Ons famile het geboer buitekant Cradock in die Ooskaap.Ek het die familienaam by my oupa gekry.Christoffel Johannes Mulde
MULDER
Epos: eldorado@telkomsa.net
MULDER Epos: eldorado@telkomsa.net Addisioneel: Daar is 19 Mulder families vanuit Holland na Suid Afrika gekom. My oupa grootjie was FS Mulder. Sy name was Frederik Swerus Mulder. My oupa was Johannes Jakobus, my pa was Stefanus Johannes en so ook is my name. Enige inligting of konneksies sal waardeer word. Ons is van die Kaapse Mulders
MULDER Epos: jgburger@telkomsa.net Addisioneel: Johannes Jacobus en Christoffel Gerhardus is ons algemeenste name.
MULDER
Epos: martyn.mulder@media24.com
Addisioneel: Ek lees vanoggend dat daar wel ‘n stamboom register is:www.ancestry24.co.za
e-mail:nita@sainet.co.zainfo@ancestry24.co.za
MULDER
Epos: martyn.mulder@media24.com
Addisioneel: Ek is ‘n Mulder van die Klipplaat omgewing. Pa was Gert Mulder van Pretoruiskop, Klipplaat.Ons hou ‘n MULDER’s reunie 24 – 26 September 2010 op die plaas Pretoruiskop.Beulah en Ben Mulder en Piet is die kontakteWeet iemand waar ek die MULDER FAMILIE Wapen kan kry sodat ons dit op T-Shirts kan laat print, of e-mail my (ek wil nie hulle tel nommers hier plaas) groete martyn (Broers, Piet & Theuns). (was opJansenville Hoer Skool van 1975 – 1979) groete
MULDER
Epos: nic.mulder56@gmail.com
Addisioneel: Ek probeer my stamboom navors. My Oupa was Frederick Zwerus Mulder (soos ek verstaan van Duitse herkoms?)geb 29.3.1902. Moontlike verbintenis met Frederik Swerus Mulder? Help asb!
MULDER
Epos: ockiemulder@hotmail.com
Addisioneel: Oorspronklik van die Kaap. Gesels maar oor famiie Is altyd geintereseer in geskiedenis
MULDER
Naam: Ockie
Epos: ockiemulder@hotmail.com
Addisioneel: Gesels maar oor famiie Is altyd geintereseer in geskiedenis
Müller epos: jlm001ster@gmail.com Bethal, plaas Aangewys
Muller Epos: ammuller39@gmail.com Addisioneel: Hendrik Christoffel patriagale stamlyn.
MULLER Epos: justust@mweb.co.za Addisioneel: Die Muller familie van Blanco (George). Spesifiek Justus Ranger Muller is my belangstelling
MULLER
Epos: leemarais@mweb.co.za
Addisioneel: Marx,Muller en Stander uit Uniondale omgewing
Muller epos: mwjustiv@mweb.co.za
MULLER
Epos: reception@truckcity.co.za
Addisioneel: soek familie stamboom muller petrus daniel muller gebore 26april 1910 te 24 riviere distrik porterville
Mundell epos: Mundellve@gmail.com
Muntingh epos: tmuntingh@gmail.com Addisioneel: Ek soek na die voorouers van my ouma Margareha Isabella Catharina gebore Zwiegelaar in Oudtshoorn op 4.4.1877.
MURRAY
Epos: tmurray@mweb.co.za
Addisioneel: Ek sou graag kontak wil maak met nakomelinge van John Murray wie in 1807 uit Skotland in Kaapstad aangekom het om inligting uit te ruil. Die afstammelinge van sy 6 seuns John, Robert William, Samuel, Hamilton, Henry Murphy en Hermanus Johannes Murray is oor die hele Suid Afrika versprei. Ek het heelwat inligting, so laat hoor gerus van julle!
Myburgh epos: tj.myburgh@gmail.com Tjaart Jurgens Myburgh gebore 21/12/1945 oorlede 09/02/2001.
Soek oupa en grootoupa met dieselfde name se geboorte datums.
MYBURGH
Epos: corrie.grey@vodamail.co.za
Addisioneel: Oupa was Tjaart Myburgh en ouman was Francina (ek kan nie onthou wat haar tweede naam was nie).
MYBURGH
Epos: gansie.coetzee@daimler.com
Addisioneel: Goeiedag, Ek is opsoek na meer inligting van Catharina Petronella Myburgh, gebore 3 Mei 1881, en oorlede 30 Maart 1960 in Amaruru (Namibie). Sy was getroud met George Thomas. Enige inligting sal waardeer word, Dankie.
Myburgh epos: lrst@telkomsa.net Addisioneel: Hendrik Johannes Myburgh (Piketberg, Koringberg) Elizabeth Magrietha Myburgh (nee Carstens)
Myburg epos: kobus@elkobesighede.net Ek is op soek na my groot-ouers se familie – Ouma was nooi Myburg (Maria Elisabet), getroud met WP Venter (Graaff-Reinette?) Later gewoon in Johannesburg.
Myburgh
epos: dreyerjj@mweb.co.za
Addisioneel: Soek inligting oor die Myburgh( Pieter Abraham) familie. Oorspronklk Noord-Kaap
Myburgh naam: A Myburgh epos: albrits@mtnloaded.co.za
MYBURGH
Epos: hannes@kaboo.co.za
Addisioneel: ons soek na ons oupagroot johan Diederik Myburgh geboer op plaas in Koppies/Parys dist. plaas se naam was Swartklip sy vrou was Maria Magdalena Swart- niggie van Pres. CR Swart. Sy pa was Gert Myburgh
Myburgh naam: Lizel epos: yogibird@hotmail.com
MYNHARDT
Epos: bccsec@mweb.co.za
Addisioneel: Dogter van JH Mynhardt wie gebore is te steynsrus plaas met die naam arbeid seun van Stephanus Johannes en Anna Martha Catherina Mynhardt. Hulle het 5 kinders gehad en Stephanus Mynhardt was 1 van drie seuns. Ek weet net een van sy ander broers was Gert soek asb meer inligting as enige iemand kan help Dankie
MYNHARDT
Epos: gertmynhardt@hotmail.com
Addisioneel: My naam is Gert gebore te Kroonstad.
MYNHARDT
Epos: johnm@cashb.bw
MYNHARDT
Epos: johanm@dynaplan.co.za
MYBURGH Epos: mbrgh777@gmail.com Addisioneel: Ek is opsoek na Familie van Stephanus Jacobus Fouche Myburgh getroud met Valerie Carol Myburgh (gebore Pegram) van Port Elizabeth. Enige informasie sal waardeer word! Dankie!
MYNHARDT
Epos: mkmynhardt@mtnloaded.co.za
MYNHARDT
Epos: riaanmy@telkomsa.net
Addisioneel: Ek is Riaan die oudste van 4. Willie en Ria is my ouers.
MYNHARDT
Epos: topmedia@iafrica.com
Addisioneel: Christoffel Cornelius gebore Pietersburg op 7 Maart 1937.
|