Die Vanne wat begin met H

Haak
naam: Rieneke
epos: rieneke@telkomsa.net

HAGEMANN

Name:  Maria Aletta (Hay)Hagemann

Epos: hagemann.ria@gmail.com

Addisioneel: oupa Mattheus Johannes Hay ouma Aletta Cathrina Oosthuizen pa Gert Adriaan Hay ma Johanna Susanna Elisabeth van Niekerk

HAHN

Epos:  christahahn@telkomsa.net

HALGRYN
Epos: tacollins@vodamail.co.za

HAMBSCH
Name: Jeanne Hambsch(neè Smit)
Epos: jeannehambsch@yahoo.com
Addisioneel: my eie ouma aan vaderskant was Catharina Magdalena Schoultz (gebore 17.06.1910 en oorlede 10.12.1976). Sy was getroud met Hendrik Petrus Smit (geb.12.12.1907 en oorl.27.12.1997. My familie wil graag weet of my ouma groot Jopie Fourie se suster was. Ek sal dit hoog op prys stel as daar enige inligting aan my verskaf kan word tav Die Fourie stamregister, spesifiek Jopie Fourie en sy broers/susters. Enigiemand wat verwant is of inligting oor die Schoultze en Smitte het asseblief.

HANCKE

Epos: phliphancke@xsinet.co.za

Hanekamp
epos: johann@hanekom.org
Addisioneel: Johann Hanekom soek alle HANEKAMP mense (gebore en aangetroud)in die wereld, vir insluiting in die Familieregister by http://www.hanekom.org.uk/phpgedview/index.php?ctype=gedcom&ged=hanekamp.ged

Hanekom
epos: johann@hanekom.org
Addisioneel: Johann Hanekom soek alle HANEKOM mense (gebore en aangetroud)in die wereld, vir insluiting in die Familieregister by www.hanekom.org.uk

Hanekom
epos: phanekom1@xsinet.co.za

HANEKOM
epos: ceres@seeff.com

Hanekom
naam: Maretha Dreijer
epos: opportun@mweb.co.za

Hanekom
naam: Jaco
epos: hanj@telkomsa.net
Meer: Ek wil weet wie die eerste Hanekoms was wat in die land aangekom het en waar hul gebly het. Hoop iemand kan my help

Hancke
epos: johann@hanekom.org
Addisioneel: Johann Hanekom soek alle HANCKE mense (gebore en aangetroud)in die wereld, vir insluiting in die Familieregister by http://www.hanekom.org.uk/phpgedview/index.php?ctype=gedcom&ged=hancke.ged

HANCKE

Epos: kallie@nets.co.za

HANGER
Epos: rhanger@justice.gov.za
Addisioneel: Is Hanger ‘n Britse of Ierse van? Daar is ‘n Hanger Lane in Londen.

Harmse
epos: wynand@flashmedia.co.za
Addisioneel: vader Bartholomeus Roelof Jacobus Harmse Gesterf 3 sept 1939. By afsterwe naby Potchefstroom gewoon. Gebore middle 1880’s

 

Harmse
epos: lh@bvigp.co.za

HARMSE

Epos: aniqass@telkomsa.net

Addisioneel: Snyman, Vosloo, Van Vollestee

HARMSE
naam: CINDY
epos: dutoic@telkomsa.net

HARMSE

Name:  Dawid Johannes Pieter

Epos: harmseelektrie@absamail.co.za

HARMSEN

Epos: jacharmsen@live.co.za 

harley

\epos: dupgc@telkomsa.net

HARRIS

Epos:  ilze.duplessis@eternity.health.com

Addisioneel:  Enige inligting sal waardeer word.

HARTLEY

Epos: mike.hartley@za.saabgroup.com

Addisioneel: Barrett James Weeks Hartley, Geb 1904 in Kroonstad, Oorlede 8 Okt 1964 in Pta. Was getroud met Catherina, Fredrieka, Maria Smit asook Maria Magdalena Botha (gebore Gey von Pittius). Probeer vasstel wie sy ouers en ander familie was. 

 HARTSLIEF

Epos: nicholeens@yahoo.com

Addisioneel: Het nie veel inligting nie. Al wat ek weet is dat die familie van Namibie afkomstig is en in Ladysmith Kwa-Zulu Natal gebly het. Het drie seuns gehad.

HARTSLIEF

Epos: rethahlmn@gmail.com

Addisioneel: Enige iemand wat my met informasie oor Harslief kan help? 

Hattingh
epos: johan.marais@messianic.co.za
Ek is op soek na my ma se familie (Hattingh) wat oorspronklik van Smithfield (Vrystaat) afkomstig is.
Johan Marais

HATTINGH

Epos:  achatti@mtnloader.co.za.

Addisioneel:  Gebore te Pretoria, gebly in Hoedspruit, Langebaan en is tans in George.

HATTINGH

Naam:  Embrin Carolina

Addisioneel:  Kwa Zulu Natal, Escort, Colenso en Weenen omgewing.

HATTINGH

Epos:  francois.hattingh@sasol.com

Addisioneel:  My pa is Johannes nicolaas du Plessis Hattingh, gebore 6 Mei 1937 te Vredefort en getroud met Anna Schoeman gebore 30 Maart 1938.

HATTINGH

Epos:  fromjacte@gmail.com

Addisioneel;  Soek dieHattingh familie wapen asseblief.

HATTINGH

Epos: hattys@telkomsa.net

Addisioneel: My naam is Petro Hattingh.Ek is op soek na familie van my skoonpa.Hy was Cornelius Johannes Floris Hattingh en sy pa was Stephanus Petrus Hattingh.Kontak my gerus asb. 

HATTINGH

Naan:  Johannes christoffel Nicolaas

Epos:  Johanh@lantic.net

 HATTINGH

Epos: lacroiec@telkomsa.net

Addisioneel: Is op soek na familie van Philippus,Francois,Stefanus,Lourens orblewe familie Hattingh,broers name,Hendrik,Jan,Chris en suster Sannie.almal al oorlede,soek na oorblewe familie 

 HATTINGH

Epos: lesijha@gmail.com

Addisioneel: Ek wil baie graag meer inligting bekom oor die DE BEER (dis nou aan my ma se kant) en HATTINGH (dis nou aan my man se kant) Die Bekker stamboek het ek, My ma was Johannes de Beer 24/2/1924 oorl 29/4/1992 getroud met Francois Jacobs Bekker.  My man en sy pa is albei Adam Barnard Hattingh 30/1125 oorl 23/10/1998 Dankie ek sal inligting hoog op prys stel.  Lesijha 

HATTINGH

Epos: lesijha@gmail.com

Addisioneel: Ek wil baie graag meer inligting bekom oor die DE BEER (dis nou aan my ma se kant) en HATTINGH (dis nou aan my man se kant) Die Bekker stamboek het ek, My ma was Johannes de Beer 24/2/1924 oorl 29/4/1992 getroud met Francois Jacobs Bekker.  My man en sy pa is albei Adam Barnard Hattingh 30/1125 oorl 23/10/1998 Dankie ek sal inligting hoog op prys stel.  Lesijha 

HATTINGH

Epos: mariapieterse@gmail.com

Addisioneel: Ek is op soek na enige Hattingh wat op Elliot (Oos-Kaap) gebore is of wat enige inligting het oor enige Hattingh wat van Elliot af kom. Ek soek veral na Carel Hattingh wat moontlik op Queenstown bly. 

HATTINGH

Epos: paulsmi@absamail.co.za

Addisioneel: Ek is tans besig met navorsing oor die 2 families en het reeds groot stamboeke van beide enige inligting sal nog doen – of anders as iemand inligting soek kontak my gerug – liese

HAUPT

Epos: devaldone.rd@ufs.ac.

HAUPT

Epos;  nhaupt@vodamail.co.za

HAUPTFLEISCH
Epos: sclaassen@nhcltd.com
Name: Georg
Addisioneel: inigting wat ek het, ongelukkig baie vaag en al wat ek weet is dat hy blykbaar ‘n skeepsdokter was?

Havemann
naam: Theo
epos: theoh@telkomsa.net
Meer: Woonadres  : Port Elizabeth

HAVENGA

Epos: britsc@telkomsa.net

Addisioneel:   My nooiensvan.  Ek weet net van 1 neef wat die van kon voortdra omdat my pa 3 dogters gehad het. 

Havenga
naam: Dollie
epos: ferdie.v@telkomsa.net

HAVENGA

Epos: paulsmi@absamail.co.za

Addisioneel: Ek is tans besig met navorsing oor die 2 families en het reeds groot stamboeke van beide enige inligting sal nog doen – of anders as iemand inligting soek kontak my gerug – liese

 HAWKINS
Epos: elizabethvdm@lantic.net
Addisioneel: My pa was Jan Jacobus Hawkins gebore 03 Mei 1897. Hy was getroud met Anna Christina Oberholzer, beide oorlede. Volgens oorlewering het my oupa vanaf Ierland na Suid Afrika gekom en met Elizabeth Swart getrou.

 

HAYES
Epos: lhayes@iafrica.com
Addisioneel: Jurie & Leatitia Hayes

 

Hayman
epos: rhinocrete@polka.co.za
Addisioneel: Ek wil graag weet van waar my van oorspronklik vandaan kom en of daar nog hayman’s met dieselfde spelling en vanwaar is hulle en is dit almal familie

 HAYTER

Epos: renehayter@hotmail.com

Addisioneel: Eerste Hayter in land was John Samuel Hayter, wat in 1820 met die Bowker Party gekom het. My oupa, Henry George Hayter, was ‘n direkte afstammeling.

HEATH

Epos: sunelia.heath@yahoo.com

Addisioneel: Op soek na ander wat ook Heath, Kitching of Rheeder navors.

HEERESPRETORIA

Name:  Mattie sijsling HeeresPretoria

Epos: sijs@kabel.netvisit.nl

Addisioneel: Dit is mijn tante zij is al overleden zij komt van oorsprong uit muntendam  prov Groningen nederland Baie dank. Jan sijsling

HEFER
Epos: acgeyer@hotmail.co.za
Addisioneel: Oos-Vrystaat-Rosendal, Senekal, Bethlehem.

HEFER
Epos: anita.fourie823@gmail.com
Addisioneel: Jan Frederick Hefer gebore 23 Oktober 1984. Getroud met Anna Margarietha Lues, gebore 5 Nov. 1900’s. Daar is 7 kinders gebore uit die huwelik. Wil net weet of ons op die regte spoor van Hefer familie van Rosendal is. Indien wel, sal volledige besonderhede verskaf word.

Heikens
epos: janine_heikens@hotmail.com

Helberg
epos: hendrik.helberg@rototank.co.za
My naam is Hendrik Adam Helberg. Ek is vernoem na ‘n oom van my wat in 1958 in Virginia oorelde is hy was Adam Hendrik Helberg. Ek het my seun weer Adam Hendrik gedoop.

HELBERG

Naam: jochemus johannes helberg

Epos: joggiehelberg@gmail.com

Addisioneel: Inligting oor helberge en hul oorsprong.

Groete, Joggie

HELBERG

Epos:  tommyhelberg@yahoo.com

HELGAARDT

Naam: Theunis Helgaardt

Epos: sbreytenbach@telkomsa.net 

HELBERG / HELLBERG
Epos: deirdresnook@yahoo.co.uk
Addisioneel: Researching the Helberg / Hellberg family in Southern Africa (South Africa & Zambia), particularly the Helberg’s of the Great Trek


HELBERG
Epos: joggiehelberg@gmail.com
Addisioneel: Ek weet my voorvader wat die land ingekom het was Adam Hendrik Helberg, (iewers in die 1700s), waarvandaar weet ek nie. Later woonagtig in die Waterberg distrik.(Nylstroom). Was getroud met Jacoba Magdalena Snyders.(omtrent 1851) Een van hulle kinders was Jochemus Johannes Helberg.

 

HELMAND (HELLMAND)
Epos: theresaduplooyza@gmail.com
Addisioneel: Ek wil graag in verbinding tree met persone wie verwant is aan wyle STEPHEN JOHN HELMAND (HELLMAND) WIE GEBORE IS ± 1840 in die VRYSTAAT en getroud was met MARIA ELIZABETH MAGDALENA (Mary Elizabeth Magdalana) DIPPENAAR gebore ± 1846. Hulle het in Johannesburg gewoon

Henn
epos: louizaknoetze@gmail.com

HENDRIK

Naam: Susan  CH

Epos: boney.susan@transnet.net

HENDRIKS

Epos: stonesquare@gmail.com

Hendrikz
epos: ccr@icon.co.za

Hendriksz
epos: jhz@webmail.co.za
Dirk Hendriksz,Ouma:Susan Hendriksz(Koekemoer),Oupa:Gawie Hendriksz…

Henn
epos: cwenhold@mweb.co.za
Addisioneel: Oupa was Michael Frederik Henn Ouma was Catharina Gezina nee Lombard Will weet of daar nog ‘n paar Henne oor is

HENN
Epos: danielemarais@telkomsa.net
Addisioneel: Daniel Johannes Petrus Henn gebore 12 Junie 1919.

HENNING
epos: diekh@lantic.net

HENNING

Epos: leroux.cm@telkomsa.net

Addisioneel: wil meer weet van die Henning 

Henrico
epos: alfred.henrico@nwu.ac.za

 HENZEN
Epos: charljvr@isat.co.za
Addisioneel: Ek is opsoek na die stamboom of afstammelinge van Wiets Henzen., woonagtig in laat 1800 te Kenhardt distrik in Noordkaap. Hulle was drie neefs wat geimmegreer het na Suid Afrika toe.

Herbst
naam: christiaan
epos: bh1@sun.ac.za.

 Duitser

HERBST

Epos:  gpjherbst@mweb.co.za

Herbst
naam: Helena
epos: Hellgou@hotmail.com
Vader: Willem Jacobus Herbst
Moeder: Susanna Magritha Herbst (gebore-Herbst)

HERBST
Epos: thys.herbst1@gmail.com.

 

HERBST

Epos: wherbst@rdlog.co.za

Addisioneel: Name: Willem Pieter

HERHOLDT
Epos: wesselherholdt@telkomsa.net
Addisioneel: Eerste Herholdt in Suid Afrika was Albrecht Johann Heinrich Herholdt. Oorspronklik vanaf Butzow in Duitsland, Gebore +- 1718 land in S.A.1739 as soldaat. Trou met Johanna Sophia Greyling in 1748. Hy is oorlede in 1764. Het 9 kinders gehad. Was meulpagter in Stellenbosch.

 

HERSELMAN

Epos: herselman@telkomsa.net

Herselman
naam: Madre
epos: madrherex001@hansmerensky.co.za

HERRMANN

Epos: motorland@telkomsa.net 

HERSELMAN

Epos: zane_herselman@capespan.co.za

HESSE
Epos: bernie.hesse@mweb.co.za

 

Heunes Benjamin
epos: benjaminh1946@gmail.com

Heunes
e-pos: nadinehleroux@gmail.com
Ek is jongste dogter van Wynand Heunes gebore 1958-06-08 en hys Oorlede op 2012-11-30 te Springs Gauteng    

HEUNES

Epos: BECENTU@ABSAMAIL.CO.ZA

Addisioneel: Die Heunes / Heunis afstammelinge van Hermahus Johannes Heunes / Heunis en Wynand Heunes/Heunis

 Heunis
epos: Ffbhheunis@gmail.com
Addisioneel: Oos kaap

HEYL

Epos: johanheyl2@gmail.com

Addisioneel: Soek inligting oor die Heyls van Welkom – Sakkie was daar apteker 

HEYMAN

Epos: paul.kimtrac@mweb.co.za

Addisioneel: Ek is ‘n nuwe navorser. Opsoek na inligting van die Heyman/Hyman familie met die stamname Hendrik Johannes.Ons kinders is geregistreer as Heyman terwyl my vader en ons oupa as Hyman(geboortesert) aangegee word. My vader is op 10 April 1908 op ‘n plaas te distrik Kenhardt gebore as Hendrik Johannes Hyman. Sal later nog inligting verskaf. 

HEYMANN

Epos: rheymann@senco.co.za

Addisioneel: Die van verskyn reeds in Stamboom, maar my e-pos adres het verander, soos hierbo aangedui. die “ctec” adres is nie meer geldig nie. Nuus en boodskappe is welkom

Heymann
epos: rheymann@ctec.co.za
Ek het ‘n volledige stamboom van die afstammelinge van Franz Johannes Gustav Heymann, geb. 1856.

heyneke
epos: williamheyneke@bigpond.com
 Looking for the origins and miss-spelling of the name in SA

Heyneke
epos: cecile@intekom.co.za
Ek soen na enige inligting oor Jan Christoffel Heyneke van Muiskraal, Potchefstroom. Ek het niks meer inligting oor hom behalwe die volgende: Hy was die vader van Cecilia Anna Heyneke: sy is gebore op 26.02.1895, en sterf op 26 Aug 1935. Almal van Muiskraal, Potchefstroom. (Cecilia Anna Heyneke is later met Jan Antonie van den Heever getroud, en hulle het op Muiskraal gewoon). In ander webbladsye, blyk dit dat Jan Christoffel Heyneke se naam mag wees: Johannes Christoffel Heyneke, maar dis onbevestig. Enige inligting sal baie waardeer word.

HEYNEKE

Epos: volhard@xsinet.co.za

Addisioneel: Vader Petrus Erasmus 

HEYL
epos: johanheyl4@gmail.com
 Nuwe epos adres.  Wil  kontak maak  met  h
Heyl van Welkom

HEYL

Epos: johanke@telkomsa.net

Addisioneel: Wysig asseblief bestaande epos op  stamboom.  Soek steeds na die Heyls in SA 

HEYL

Epos:  johanheyl@blind-institute.org.za

Addisioneel:  Wil graag kontak maak met alle Heyls in die RSA.  Feitlik klaar met die famiestamboom.  Kort enkele besonderhede.

HEYNEKE
naam: FANIE HEYNEKE
epos: fanieh@uj.ac.za
Meer: Johann Andreas HEYNEKE- was gebore in Dessau, Duitsland, hy was ‘n messelaar aan die Kaap van 1750 -1751. In 1752 was hy ‘n boerkneg, en in 1753 ‘n kalkbrander. Van 1754 – 1778 was hy weer ‘n messelaar. Hy trou in Kaapstad 18 November 1753 met Anna Christina CORIDON VAN DE KAAP. Hy trou die tweede keer met Magdalena Barbara HELLARD – ‘n vrygestelde slavin.
KINDERS
b1 Johanna Christina gedoop 16 Nov 1754
b2 Johannes Christiaan, X 23 Nov 1788 Johanna Elizabeth Thomasse van de Kaap
Ek self wil die tak Antonie Willem Heyneke probeer spoor.

HUYSAMEN
Epos: marthiehuysamen@gmail.com
Addisioneel: Is opsoek na my broer Edward Modena

 

HILLEBRAND

Epos: joubert2@iinet.net.au

Addisioneel: My oupa is Cornelius Johannes Hillebrand gebore 1929.  Sy pa was Petrus Herodus Hillebrand gebore ongeveer 1887.  Oorlede in Dealesville. OVS.  Ek sal enige verdere inligting waardeer. 🙂

 HILLS

Epos: molly@eject.co.za

Addisioneel: My oupa was William John Hills van distrik Calitzdorp.  My pa was Peterus Jacobus Hills van Jan Kempdorp.

HOEFLINT

Epos: evelynviviers@vodamail.co.za 

Addisioneel: soek meer inligting ivm my oupa hoeflint en Black

HOEK

Epos: hoeka@cput.ac.za

Addisioneel: Gebore Nederlander.  In 1955 in S.A. aangekom.  Tans dosent in Opvoedkunde aan die CPUT.

Hoffman
epos: marynasaunders1@gmail.com
Addisioneel: My Oupagrootjie met name Albertus Wynand Wehncke trou vermoedelik met Anna Catharina De Villiers. !3 kinders uit die huwelik.Soek na geboortedatums en inligting oor huwelik

HOFFMAN
Epos: japie.hoffman@deltac.co.za

HOFFMAN
Epos: marynasaun@gmail.com
Addisioneel: ‘n Voorsaat van my is Albert Wynand Wehncke Hoffman en ek wil weet wie sy kinders is , want sy seun kan my oupagrootjie wees???

HOFFMAN
Epos: marynasaun@gmail.com
Addisioneel: ons is op soek na die kinders van Albert(us) Wynand Wehncke Hoffman*1847 en Maria Elizabeth Moisje de Villiers *1847 of enige ander familie verbintenisse.

HOFFSTAETTER

Epos: natashahoff@gmail.com

Holdstock
epos: heino@post.com

Holdstock
naam: Louis
epos: louisholdstock@hotmail.com
Meer: 2de oudste seun van 4. Pa, Louis Johannes Holdstock; Ma, Elizabeth Louise Holdstock (Grobler).Broers, Len, Rian en Heino.

HOLIDAY

Epos: hendrik@loogkolk.co.za

Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500.

Holtzhausen
naam: helgard
epos: helgard_h@hotmail.com

HOLTZHAUSEN

Epos: helgard_h@hotmail.com

Addisioneel: Ek werk aan die stamboom van die HOLTZHAUSEN familie in SA. Ek het al 27 variante van die van opgespoor wat almal nageslagte is van ons stamvader Johann Andreas wat ongeveer 1729 vanaf Duitsland na SA gekom het. Kontak my sodat jy ook op die stamboom ingesluit kan word!

 HOLTZHAUSEN

Epos: hendrik@loogkolk.co.za

Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500. 

HOLTZHAUSEN

Naam:  Japie Holtzhausen

Epos: aznipmotors@webmail.co.za

Addisioneel: Op soek na:J. Borman 31/05/1944 ofF. Borman 15/12/1946 

HOLTZHAUSEN

Epos: martinvdb@vodamail.co.za

Addisioneel: My Oupa Petrus Hendrik gebore 1899 oorlede 1980 was getroud met Irene Servaas Orton het op Sundra op ‘n plot gewoon. Ek wil bitter graag sy stamboom ook voltooi want die van den Berg- le Roux- en Orton-lyne het ek nou volledig tot in die lande van oorsprong maar die Holtzhausens verdwyn egter op Bethal waar my Ma JP Holtzhausen in die NGK gedoop is Help asb Ek is op soek na inligting van Petrus Hendrik Holtzhausen wat in die Bethal ongewing groot geword het Sy Pa was Petrus Helgard Holtzhausen 

HOLTZHAUSEN

Epos: martin@vodamail.co.za

Addisioneel: ek is op soek na inligting van Petrus Hendrik Holtzhausen wat in die Bethal ongewing groot geword het Sy Pa was Petrus Helgard Holtzhausen

HOLTZHAUSEN

Epos: martin@vodamail.co.za

Addisioneel: ek is op soek na inligting van Petrus Hendrik Holtzhausen wat in die Bethal ongewing groot geword het Sy Pa was Petrus Helgard Holtzhausengting van Petrus Hendrik Holtzhausen wat in die Bethal ongewing groot geword het Sy Pa was Petrus Helgard Holtzhausen

HOLTZHAUSEN

Epos:  patrys0427@yahoo.com

Addisioneel:  Ek is op soek na, Elizabeth Jacoba Benson (nooiensvan), getroud met holtzhausen maar geskei, en ek is nie seker wat haar van nou is nie.

HONEY

Epos: devaldone.rd@ufs.ac.za 

HONEY

Epos: monya@mamello.com

HOOIJSCHUUR

Epos: melissa.pionier@hotmail.nl

HOOLE

Epos: allanlovy@gmail.com

Addisioneel: soek meer info i v m familie naam .HOOLE

Hoon
epos: jehoon@webmail.co.za
My Pa was gebore Februarie 1943 in Sutherland. Sy volle naam en van: David Simon Hoon.
Ek wil weet wat van sy broers en susters en die res van die familie geword het.

 HORAK

Epos: siren@mtnloaded.co.za

Addisioneel: Soek alle inligting aangaande enige Horak familie 

HORN

Epos: elmarie.horn@gmail.com 

HORN
Epos: heleen.bekker@gmail.com

HORN
Epos: izakjacobs.horn@gmail.com
Name: Izak Jacobus Horn
Addisioneel: My pa was ANJD Horn my ma SM horn. Haar nooiensvan was Bester. Al wat ek weet, is dat my oupa erens in Brits area of Horrensnek begrawe is. Ek sal dit waardeer as iemand my van meer inligting kan voorsien.

 

HORN

Epos:  laitie.coetzee@gmail.com

Addisioneel:  Vader – Jan Hendrik Horn en moeder – anna Sophia Horn (Schoeman).

HORNE

Epos: nomadspulpit@yahoo.com

Addisioneel: Ek doen wêreldwye navorsing oor bostaande vanne en versamel alle inligting oor hierdie vanne en nog meer met ‘n fokus veral op die families wat in die Karoo, Tankwa Karoo, en OosKaap voorkom.

HORN / BRESLER/ BURGER
Epos :davidkjamieson@yahoo.co.uk
Addisioneel: Ek navors bogenoemde families

Horne ( mag ook Horn wees )
epos: chapelbond@yahoo.co.uk
Addisioneel: Michael Christian Horne ( mag ook :
Michiel Christiaan Horn(e)wees )
Gebore : 1871 Bethlehem
Oorlede : 27 Des. 1916 te see naby Durban. Getroud met Wilhelmina Susanna Jakoba Burger(s)in 1902 in Standerton, Tvl. Ek soek besonderhede oor sy ouer’s en familie asseblief.

Hough

Naam:  Michael
epos: mikestienie@houghfamilie.co.za

HOUGH
Epos: vorsterhough@yahoo.com
Addisioneel: Is van die Houghs van Sutherland. My oupa was Johannes Hendrik. Vader was Giliam Jan Gabriel. Oupagrootjie was Giliam Jan Gabriel.

 

 HOUSE     F.J
epos: napoleoniv431@gmail.com
 Het geen inligting van die House familie, weet net my Vader was n aero mac vir RR in Elgeland.

 

HOWARD
Epos: vanashelen@gmail.com
Addisioneel: Charles Henry Howard trou met Anna Botha en hulle het in Boksburg Noord gebly. Hy is gebore op 8 Augustus in Sabie. Hy was die oupagrootjie. Oupa was ook Charles Henry Howard gebore 15 November 1910 op Sabie. Hy was getroud met Catharina de Beer van Sabie. Sy was gebore op 2 Maart 19? Oupagrootjie het verhuis na Boksburg Noord en oupa verhuis na Pretoria. My pa was ook Charles Henry Howard gebore 3 Maart 1936 en hy was getroud met Helen Veronica van Tonder op 5 November 1954/5, en skei in 1968. Almal is oorlede. Oupagrootijie en pa is begrawe in Boksburg begrafplaas en ouma en oupa is in Pretoria begrawe. My ma was veras in Boksburg.

 

HOWELL

Epos: nicoh@absa.co.za

Addisioneel: Ek stel belang in die familie geskiedenis van die eerste Howell broers wat in SA geland het vanaf Wallis. 

House
epos: napoleonic431@gmail.com
 Ek is onlangs getroud met John HOUSE. Al wat ek van hul weet is dat sy voorgeslag uit Engeland afkomstig was. John se hy was te klein om sy familie en geskiedenis te ken en te onthou. Kan iemand dalk moontlik help

HUDSON
Epos: anita30@mobileemail.vodafonesa.co.za
Addisioneel: Hi ek’s opsoek na al ons familie. Almal was van Heilbron in die Vrystaat, Ei is besig met ‘n stamboek. Kontak my asseblief.

HUDSON

Epos: Juliana18@mweb.co.za

Addisioneel: Johanna Hendrina Kasselman gebore Hudson op 26 November 1949.  Jammer dis al wat ek het.  Ek probeer om res van die familie op te spoor

HUDSON
Epos: Julianag283@gmail.com
Addisioneel: Kan alle Hudson familie van Heilbron my asseblief kontak. Ek is besig om die stamboom saam te stel.

 

HUDSON

Epos: ghudsong@gmail.com

Addisioneel: John Clement HudsonArthur Dennis HudsonLeslie Hudson

HUGO

Epos: leniegast@gmail.com

Addisioneel: johan georg carinus hugo benodig stamboom 

HUGO
Epos: natashaspies@mweb.co.za
Addisioneel: Ons wil net weet waar kom die naam Hugo vandaan?

 

HUISAMEN
Epos:  alikic@vodacom.co.za

Huisamen
epos: huisamenfam@telkomsa.net

HUGO
epos: jnvhugo@gmail.com
Addisioneel: Johannes Nicolaas van Zyl. Hugo Daniel Willem Hugo. Spes bona Worcester.

 

HUGO

Epos: nicohugo@webafrica.org.za 

HUGO

Epos: liz.obj@gmail.com

 

HULBERT
Epos: furryboots@pobox.com
Addisioneel: HULBERT informasie asb?
Hello, Ek soek asseblief enige informasie oor my oupa HULBERT in Suid Afrika. Hy’t moontlik in of naby Johannesburg of Benoni ‘n klein vrugteplaas gehad.
Hy’t gesterf in 1927 of 1928 met drie seuns, 7, 14 (my pa), en 21 jaar oud.
Sy vrou was Millicent Hulbert/Edwards. Ek weet amper niks meer nie:
Hy is van “apendicitis” dood, and hy was ook a homeopaat. Baie dankie vir enige hulp.
Irene de Villiers

HUMAN

Epos: cornel.m.human@gmail.com

Addisioneel: Doop Name: Cornel Marais HumanVader: William Thomas HumanBroer: Schalk William Human

human
epos: humangerhard@gmail.com

human
epos: Mundellve@gmail.com

HUMAN
Epos: petrokiessig@gmail.com
Addisioneel: Wessel Johannes Hendrik Human, gebore in Alexandria. Sterf 06 Februarie 1973 Gobabis Suidwes Afrika

 

HUMAN
Epos: sylvia2@vodamail.co.za
Addisioneel: Johannes Albertus Human gebore 16.8.1923, op Barkley Wes. Oorlede 10.10.1976 in Simbabwe Wankie hospital

HUMAN

Epos: stephany@ukwazi.com

Addisioneel: My oupa grootjie was George Christian, ek is opsoek na die res van die familie lyn sover terug as moontlik.

HUNTER
Epos: jannie.hunter@gmail.com
Addisioneel: As moontlik enige informasie op die Hunters in SA.

 

HURM 

Epos: savfklerksdorp@telkomsa.net

HURN

Epos: dkelkiewyn@aol.com

Addisioneel: ek is op soek na ‘n geslagsregiter van die hurn familie van Lichtenburg/zeerust(Bokkraal). Ek meen die naam John Robert hurn is in dit.Ek dink my Oupa was Frik. Hy het in Buitenstraat Lichtenburg gewoon.My pa was Martiens Hurn en sy naam was van die Scheepers kant. WIL BAIE GRAAG WEET WIE DIE EERSTE HURN VAN DIE FAMILIE WAS OM NA SUID AFRIKA  TE IMMIGREER

 HURN

Epos: louishurn@telkomsa.net

Addisioneel: Ek is reeds die afgelope 10 jaar besig met die navorsing van die van Hurn van Lichtenburg asook Bester aan my moederskant 

HURN
Epos: ria.deswardt@mediclinic.co.za
Addisioneel: Oupa was Willen Adriaan Hurn gebore 27April 1909. Sy pa was Robert Hurn en sy ma, Johanna Maria gebore Saunders. Hulle het in Groot Marico gebly, ons hou ‘n familie reunie vir al die kinders & kleinkinders & agterklein klinders van Willem Adriaan Hurn en Salomina Johanna Maria Hurn (gebore du Preez). Haar pa was Lodewickus du Preez en haar ma was Anna Cristina (gebore Oberholzer).

HURTER

Epos: hurter.trust@gmail.com

Addisioneel: Ek doen navorsing oor Hendrik Willem Hurter in 1748 te Amsterdam gebore. Arriveer in Kaap op Vredestein in 1768. Getroud met Elizabeth Catharina Bosch in 1784 en sterf naby George in 1796.Charlie Hurter (6 de geslag)

HUSKISSON

Epos: abkruger@mweb.co.za

Addisioneel: Op soek na voorouers en afstammelinge van Joseph Jacques Huskisson.  Rachel King Bailey

HUSSELMANN

Epos: barry@iway.na

Addisioneel: My name : Barend Jacobus Husselmann . Geb 09/03/1961 in Windhoek My Pa was Johannes Matheus Husselmann Geb 15 Mei 1929 te Pofadder Oorlede op 2 Mei 2008 te Keimoes . My ma was wilma van Niekerk en het erens in die Kalahari ( Leonard ville ) grootgeword .My oupa aan pa se kant : Hermann Husselmann Geb 24 Julie 1892 en oorlede 7 Junie 1976 . My ouma aan pa se kant : Johanna Magdalena Lombaard . Geb 12 Mei 1897 en oorlede 15 Maart 1968 Hulle troudatum was  28/2/1920 Oupa Hermann se ouers : Felix Christoffel Husselmann en Catherina Elizabeth Mostert . Ouma Johanna Husselmann se ouers : Hendrik Benjamin Lombard en Francina Elizabeth v/d Colf

HUSSELMANN

Epos: HUSSELMANNL@yahoo.com

HUSSELMAN

Epos: johanh@arc.agric.za

Addisioneel: My naam: Johannes Herman Husselman Gebore: 29 April 1964Pa: Carl Wilhelm Husselman Gebore 11 Oktober 1925Oupa: Johannes Herman Husselman Gebore 7 Maart 1890 Wil meer uitvind oor sy voorsate? 

HUYSAMEN

Epos: dirkoros@yahoo.com 

HYMAN

Epos: attela@orcawireless.co.za

Addisioneel: David Hyman  Streek Gordonia Upington S.A. 

HYMAN

Epos: attela@orcawireless.co.za

Addisioneel: Ek wil graag meer inligting oor my skoonpa, David Izak Hyman se voorsate hê. Sy kleinkind Dr. Dawie Hyman wil graag meer van sy stamboom te wete kom. Hy het in Gordonia Distrik, Upington, op die Plaas Gannapoort geboer. Sy geboorte datum is 23 Sept. 1900. Hy was getroud met (Annie) Anna Alida Engels 9 Jan. 1910.