SALES Epos: elzabe.smit@iway.na SADLER SADLER SADLER SANDENBERGH Epos: charl.sandenbergh@fnbcommercial.co.za Sandenbergh SAUER Epos: clsauer@bigpond.com Addisioneel: van Pietersburg en Lydenburg south Africa ma kom van Queenstown SAUER Naam: Simon Lodewyk Epos : simon.sauer@absamail.co.za Sauerman Sauls SAYER Epos: sayjim@telkomsa.net Addisioneel: Ek weet feitlik niks van my voorsate nie. So help asb. SCHARNECK Epos: corrie.scharneck@unilever.co.za Scheenloop Scheepers Scheepers (Johannes Jacobus) SCHEEPERS SCHEEPERS Epos: jacques.scheepers@hotmail.com SCHEEPERS Epos: joubert2@iinet.net.au Addisioneel: My ouma-grootjie was Adriana Josina Scheepers gebore in die omgewing van 1904. Getroud met ABT van Niekerk. Ek vermoed haar ouers was Johan Zacharias Scheepers en Christina Elizabeth Rautenbach. Enige inligting sal baie waardeer word. SCHEEPERS Epos: martie@spotco.co.za Addisioneel: My pa is Gerhardus Johannes Adolvis Scheepers, en is getroud met Luzie. My oupa het ‘n plaas op Besters gehad net buite Ladysmith in KZN. SCHEEPERS SCHEEPERS SCHEEPERS Epos: scheeped@apsap.co.za Addisioneel: Ek is D.D. Scheepers. My oupa Scheepers was Jacobus Frederick Johannes Scheepers getroud met Elizabeth Heibreght vd Westhuizen en my oupa van Niekerk was Hendrik Francios en was getroud met Hendrina Wilhelmina Fourie. Hulle is almal op Wolmaranstad begrawe. Sal graag n stamboom dokument of inligting van beide Scheepers en van Niekerk wou he.Kontak my by bogenoemde e-pos adres of skakel my by 0827743086 en ek sal u terug skakel. U kontak en informasie word hoog op prys gestel. Scheffers SCHEMEL SCHEMPERS Sal alle ander SCHEMPERS families asseblief vir my inligting oor die SCHEMPERS voorouers te stuur. Ek is besig om ons stamboom te skep en het baie inligting nodig. Ook ander families wat inligting bydraes kan maak sal waardeer word. Nico.Schempers@absawealth.com SCHEMPERS Epos: nico.schempers@absawealth.com Addisioneel: Sal enige inligting van die SCHEMPERS familie waardeer.Kontak my by selnr 0824442937 asb of epos my. SCHIMPER Epos: magriet.schimper@dcs.gov.za SCHIPPER Epos: schipper.kl@live.com Addisioneel: Stel belang in die moontlike Familie Boom van die Schippers, oorspronklik van Nederland. Kan julle help? Schnetler SCHOELER Schoeman SCHOEMAN Epos: kanie66@gmail.com Scholtz / Fourie / van der Schytt/van Den Heever SCHOLTZ Schoonbee SCHUTTE Epos: swanepoeljacques@saps.org.za Addisioneel: Enige inligting rakende Johannes Jurgens SCHUTTE * 27/11/1888 + 26/01/1966 en sy voorsate sal waardeer word. SCHOULTZ SCHLECHTER Epos: ernst8281@live.com SCHOEMAN Epos: jhs@iburst.co.za Scheepers SCHMIDT schoeman SCHOEMAN Epos: Christo.Schoeman2@ABSA.co.za Addisioneel: Wil graad die Schoeman Familie wapen kry as enige iemand die inligting het. SCHOEMAN Schoeman SCHOEMAN SCHOEMAN Naam: Daniel Wilhelmus SCHOEMAN Epos: kanie66@gmail.com Schoeman SCHOEMAN Naam: Manie Schoeman Epos: rom1@telkomsa.net SCHOENFELD SCHONFELDT Epos: masch53@telkomsa.net Addisioneel: Wil graag meer uitvind oor voorgeslag. Vader; Wilhelm Carl, Oupa; Andries Stefanus SCHOOMBIE Epos: gnl.schoombie@yahoo.com Scholly Scholtz – Hendrik Johannes (Hennie) Scholtz SCHREUDER SCHREUDER (Helena Albertha) SCHREUDER Epos: annemie@malmesbury.co.za Addisioneel: Ek doen navorsing oor Swartland families en het baie Schreuders van die omgewing se inligting. Schreuder Schreuder SCHREUDER Epos: schreuderalexander@gmail.com Addisioneel: ek is al mal gesoek op die internet na ‘n plaaslike maatskappy wat die familiewapen kan print of borduur, ens. Schulz Ons kom van Namibië en wil graag meer weet oor my familie SCHUTTE Alicia SCHUTTE Epos: eugene.schutte@vodamail.co.za SCHWAN Schwan – Hide quoted text – Is daar enige iemand wat enige inligting vir my het oor die Schwan’s. My tel.no. 083 5139 663. Baie dankie SCHWARTZ Seaman SENEKAL Epos: adelle.jerling@gmail.com Addisioneel: Ek doen navorsing oor die Sekekal’s in SA, (en deesdae sommer buite SA). Enige inligting sal waardeer word vir die opstel van ons stamregister. SENEKAL Epos: jhseneca@yahoo.com SERFONTEIN Epos: rianas@nwga.co.za Addisioneel: Ek is getroud met Sarel Jacobus Serfontein – ‘n familienaam. Ek weet die skrywer Dot Serfontein het ‘n boek saamgestel oor die Serfontein’s. Sal graag meer oor hulle wil uitvind. SHARE naam: ARET SMITSDORFF SHARPE Epos: afri-chic.bs@frognet.co.za Addisioneel: Enige Inligting oor William Robert Sharpe en die familiewapen van die Sharpe’s SHAW Shaw SHEPHERD SHORT Epos: Ann.Short@engenoil.com Addisioneel: JWT Short of net JWNeef John Short wat sport afgerig het.Pa Francis Short getroud met Johanna Potgieter. Dankie SINGLETON SISSERO SKEEN Epos: tjskeen@gmail.com Addisioneel: Stam af van: Skeen, Vermaak,en van den Berg,Ferreira, SKEEN Epos: tjskeen@gmail.com Addisioneel: Die Skeen kant van ons familie is redelik bekend en het ons meeste van die inligting. Ek soek na ons voorgeslagte aan die van den Berg kant. My groot Oupa was C.J. (Coenraad) van den Berg van Soutpansberg. Oorlede 1901. Sy vrou Coba? Ferreira. SKEIN Epos: adele_skein@iburst.co.za Addisioneel: Skein / Boshoff. SLABBER/SLABBERT Epos: annemie@malmesbury.co.za Addisioneel: Ek doen navorsing oor die Swartland families en het baie inligting oor die Slabber en Slabbert familie SLABBER Epos: estelle@mozi.co.za Addisioneel: Die vfamilievan was eers Slabbert en hst so veranander a.g.v.’n spelfout op ‘n kind se geboortesertifikaat. Die betrokke slabber familie is afkomstig van Mooreesburg. Plaas Schilpadvlei eerste eienaar van die plaas was Jacobus Hendrik Slabber, maar daar was blykbaar twee broers wat saam gekoop het. Ek is opsoek na die skakel geslag tussen Slabbert en Slabber. My ma se van was slabber afkomstig van Moorreesburg. die van was eers Slabbert. Ek is opsoek na daardie skakel toe die van verander het en hoekom. My ma se agter-oupa-grootjie was Jacobus Hendrik slabber gebore 3 Maart 1834. Hy was ook die eerste eienaar van die plaas Schilpadvlei in Mooreesburg. SLABBER Epos: hglandbou@gmail.com Addisioneel: ek wil graag meer inligting versamel ivm die slabber familiestamboom as enige iemand verdere inligting het salek dit waardeer indien u my kan kontak op bg epos adresbaie dankie. hannalie groenewald nee slabber SLABBERT Epos: sanette.lloyd@gmsa.co.za Addisioneel: Ek weet ons stamboom vader was Floris Slabbert. My oupa was Francois Slabbert vanuit die Jansenville omgewing. SLABBERT Epos: wouter.nutsman@gmail.com Addisioneel: Afstammeling van die Karoo se Slabbert’s. Spesifiek die klomp van Osplaat, Kommetjieskraal, Brandnek, Jurgensrust ens, naby Jansenville. Enige iemand met meer inligting kan my gerus kontak. Wouter. SLABBERTS SLABBERTS Small Calvert epos: aacrowe@hotmail.com SMALL Epos: francois.small@fluor.com SMART Epos: ursulahvz@gmail.com Addisioneel: Soek hulp met die opspoor van familie inligting van Wilhelmina Martha Smart geb 9 Feb 1900 oorlede 28 Sep 1966 getroud met Gabriel Petrus Rossouw Janse van Rensburg enige hulp sal baie waardeer word groete SMIDT Jacob Solomon Smit Smit Smit SMIT SMIT Epos: ahpsmit@iway.na SMIT SMIT SMIT Epos: ansu.smit@gmail.com Addisioneel: Ek is besig om ons familiestamboom na te vors. My oupagrootjie was Bejamin Johannes Smit, ook bekend as ‘Vader Ben’. Hy was skoolhoof van Reitz skool, vanaf 1892-1925. Ons van was blykbaar eers Smith, maar hierdie oupagrootjie het dit verander na Smit, tydens die rebellie tussen die Boere en Engelse. Ek sal dit baie waardeer indien enigiemand inligting oor hom en my oumagrootjie, Engela Smit, het. SMIT SMIT SMIT Epos: docben@xsinet.co.za Addisioneel: Christiaan Jacobus SMIT Epos: docben@xsinet.co.za Addisioneel: Francois SMIT Epos: giel.roodt@sasol.com Addisioneel: Daniel Willem Jacobus Smit (ma se kant) en Abraham Smit (pa se kant).Ook familie van Pres. SJP Kruger aan pa se ma se kant. SMIT Epos: jbr.vanheerden@vodamail.co.za Addisioneel: EK IS LIENTJIE(ANNA ELIZABETH SMIT). EK IS OPSOEK NA INLIGTING OOR MY PA SE FAMILIE. HY IS ADRIAAN JACOBUS SMIT. HY IS GEBORE DIE 20 SEPTEMBER ? EN OORLEDE DIE 7 JUNIE 1997. SY EERSTE VROU WAS JOHANNA MARIA JORDAN GEBORE 1 APRIL 1958,DAAR IS TWEE DOGTERS GEBORE UIT DIE HUWELIK ANNA ELIZABETH SMIT EN JOHANNA MARIA SMIT. HULLE IS GESKEI TOE EK 2JAAR OUD WAS. HY IS WEER GETROUD,EK KEN HAAR NET AS TANNIE RIA.HULLE HET 2 SEUNS GEHAD, EK KEN HULLE NET AS ADRIAAN EN GERHARD. HULLE HET IN EERSTE STRAAT GEDULD,SPRINGS GEBLY, TANNIE RIA BLY NOG STEEDS DAAR. MY OUPA AAN MY PA SE KANT KEN EK AS OUPA JAN SMIT EN MY OUMA WAS ANNA ELIZABETH.AS ENIGE IEMAND KAN HELP SAL EK BAIE BLY WEES. SMIT Epos: afikaap@gmail.com Addisioneel: Ek soek inlugting oor Jacobus Nicolaas Smit familie.Hulle het in Bredasdorp op ‘n plaas gebly. SMIT Epos: hendrik@loogkolk.co.za Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27 82 722 6500. Smit Smit SMIT Epos: nomadspulpit@yahoo.com Addisioneel: Ek doen wêreldwye navorsing oor bostaande vanne en versamel alle inligting oor hierdie vanne en nog meer met ‘n fokus veral op die families wat in die Karoo, Tankwa Karoo, en OosKaap voorkom. SMIT SMIT Epos: pvkonstruksie@vodamail.co.za Addisioneel: ek is op soek na die ouers van abraham smit * 7.7.1850 sal dit waardeer as iemand kan help SMIT Epos: pvkonstruksie@vodamail.co.za Addisioneel: Ek is opsoek na my ouma Smit se voorouers en hoe/hoekom hy na S.A. gekom het sy naam was Jacob SMIT van Nederland na S.A. omtrent 1840/50 het gewoon in Heidelberg Tvl. was getroud met Zacharia Maria MARAIS hulle het 1 kind gehad Abraham * 7.7.1850 hy was getroud met Margrieta Susanna PRINSLOO * 25.7.1851 hulle het 8 konders gehad my ouma was die derde kind nl. Margrieta Susanna * 4.7.1884 getroud met hENDRIK cHRISTOFFEL DE Wet oorlede in 1926 in S.A. Ek sal dit waardeer as iemand daar buite my kan help om hierdie van my stamboom uit te pluis dankie Marie Jordaan(de Wet) SMIT Epos: pvkonstruksie@vodamail.co.za Addisioneel: stamboom smit soek ouers van abraham smit gebore 7.7.1850 was n prospekteerder getroud met margrieta susanna prinsloo * 25.7.1851 SMIT Epos: ronniesmit007@gmail.com SMIT SMIT SMIT SMIT Epos: swanepoeljacques@saps.org.za Addisioneel: Enige inligting rakende Nicolaas Dirk SMIT * 17/09/1922 + 12/04/1957 sal waardeer word. Smith SMITH SMITH Epos: centart@gmail.com Addisioneel: Ek is op soek na die stamboom van my Oupa Grootjie Christiaan Mauritz Smith geb. tussen 1850-1860.Ek is opsoek na my oupa grootjie Blykbaar was sy van English en toe hy hier aanland het hy sy van na Smith verander. Hy is toe getroud met n meisie Fourie.Laat weet asb indien u inligting het. Dawie Smit SMITH Epos: carel@kleinfontein.net Addisineel: Waar begin ek, Vader Everhardus Johannes Smith. Ek is op soek na familie wapens, Smith, daar is soveel van hulle. Hoe meer beter. SMITH Epos: CorneliEnslin@gmail.com Addisioneel: Opsoek na my voorouers. Oupa David Jacobus Smith geb 1880. Getroud 1903 met Martha Magdalena Fouche geb 1885. Plaas Brandhoek Bothaville distr. SMITH Epos: fm.smith@nashuaisp.co,za Addisioneel: Ek het ‘n stamboom op My Heritage.com en ondersoek die Smith’e wat in die Sandveld gebly het – Clanwilliam, Redelinghuys en Piketberg. Name: Jan Willem Frederik, Francois Jacobus Johannes. Smith Naam: Johannes Lodewyk SMITH Epos: landieblignaut@ymail.com Addisioneel: ek is ook nog op soek na smith die wapen asb as daar ook iemand is wat my kan help by voorbaat dankx SMITH SMITH Smith SMITH SMITH Naam: Johannes Lodewyk Epos : hannessmith@telkomsa.net Addisioneel: Graag verneem ek na die nasate van my neef, ook Johannes Lodewyk Smith, seun van Willem Jakobus Smith van Pretoria. Hy het as beroepsbokser onder die naam, Archie Smith geveg, het ‘n broer gehad wat die familie “boks” genoem het. As daar miskien kinders of kleinkinders of ander familie hierdie lees, kontak my asseblief. SMITH Smith SMITH Epos: lindabes@ionline.co.za Smith SMUTS Epos: andre@caplant.co.za Addisioneel: wil graag navorsing doen oor herkoms SNYMAN Epos: bsnyman@telkomsa.net SNYMAN Name: Johannes Jacobes Snyman Epos: harmseelektries@absamail.co.za SNYMAN Epos: hettie625@gmail.com Addisioneel: My oupa was Christoffe l Gerhardus Snyman. Gebore 04/10/1896. En oorlede op 20 /09/1962. My ouma H M J H Snyman (gebore 10/07/1901 – 29/10/1954. Is op soek na my oupa se ouers se gebore en afsterf datums. Hulle is Fredrick Christoffel Snyman en Jacoba Wilhelmina Snyman (gebore van Staaden). Groete Hettie SNYMAN Epos: jansnyman100@gmail.com Addisioneel: Jan Lourens David SNYMAN Epos: kleynhans@ohs.dorea.co.za Addisioneel: Kan ek my stamboom vir julle stuur. Ek het dit met fotos gedoen. Alet Harrismith Gastehuis 0823782639 SNYMAN Snyman SMUTS Epos: annemie@malmesbury.co.za Addisioneel: Ek doen navorsing oor die Swartland families en het baie inligting van die Smuts familie. Smuts SMUTS Epos: wjsmuts@lantic.net Addisioneel: Familie name: Gerhardus, Marthinus, Michael, Willem, Jacobus, Nicolaas. SMITSDORFF naam: ARET SMITSDORFF SNYDER Snyman SNYMAN Epos: dana@danasnyman.co.za Addisioneel: Ek wil meer weet van die Snyman-familie. Is daar al ‘n boek oor hulle geskryf? SNYMAN Epos: jansnyman100@gmail.com Snyman epos: lillith.meiring@gmail.com Addisioneel: Geskiedenis.Stamboom.Afkoms en ook die Wapens van Meiring,Coetzee en Snymanfamilie SNYMAN Epos: mdm.erasmus@gmail.com SOETOREDJO SOLOMONS Epos: judy.solomons@trade-link.co.za Addisioneel: Ek wil net weet waarvandaan kom die familienaam? SOWDEN Epos: triodata@mweb.com.na Spaumer SPIES SPIES Epos: bens@myconnection.co.za SPIES SPENCE Epos: michellegeldenhuys@yahoo.com Addisioneel: Ek is nou Michelle Geldenhuys, nooiens van Koorts. My Ma se nooiens van was Spence. Sal graag meer oor die familie geskiedenis van die Spence en Koortse wil uitvind. STADLER STAFFORD STANDER Stander Stander Stander Stander Stander STANDER Epos: leemarais@mweb.co.za Addisioneel: Marx,Muller en Stander uit Uniondale omgewing. STANDER Epos: neethling@iway.na Stander Stapelberg Stassen Steenekamp STEENKAMP Epos: evelynviviers@vodamail.co.za Addisioneel: casper jeremeia en daniel jeremiah Steenekamp STEENKAMP Epos: hendrik@loogkolk.co.za Addisioneel: Steenkamp familie van die Noord-Kaap STEENEKAMP STEENKAMP Epos: wsteenkamp@skorpionzinc.com.na Addisioneel: Kom vanaf die noordkaap STEENKAMP Epos: yulandim@vodamail.co.za Addisioneel: My Oupa was Willem Steenkamp van die plaas Holdrif in die Sutherland omgewing. Hy was getroud met n nooi Burger. Anna Magaretha (maar is nie heeltemal seker van haar volle name nie). Hy is in die vroee 50’s oorlede. Ouma in 1981 maar het toe al lankal nie meer op die plaas gewoon nie. Steenkamp: Rian@ipicgroup.com Rian Maartins STEENBERG Epos: www.subtropico.springs@gmail.com STEINMANN Epos: dsteinmann@fnb.co.za STEMMET Epos: lezaan@rietvallei.co.za Addisioneel: My nooiensvan is Stemmet ek is Rheeder getroud, sal graag meer van beide wil weet… STEVENS Naam: Joseph Epos : monicastevens@vodamail.co.za STEVENS STEVENSON Epos: annatjie@mtnloaded.co.za Addisioneel: My vader George Thomas Arnoldus Stevenson geb 31 Augustus 1905 STEYL STEYL Steyn steyn Steyn STEYN STEYN Epos: elsa1.nel@gmail.com Addisioneel: My oupagrootjie was Jan Wilhelm Steyn en hy was getroud met Sophia Johanna Jakoba Kruger. As iemand dalk meer inligting oor hulle het sal ek dit waardeer. Hulle het in Namibie gebly en hulle plaas se naam was Warmbakkies. Naby Keertmanshoop Steyn STEYN Epos: chantel@chinaauto.co.za Addisioneel: benodig familie geskiedenis STEYN STEYN STEYN Epos: elsa1.nel@gmail.com Addisioneel: My oupagrootjie was Jan Wilhelm Steyn en hy was getroud met Sophia Johanna Jakoba Kruger. As iemand dalk meer inligting oor hulle het sal ek dit waardeer. Hulle het in Namibie gebly en hulle plaas se naam was Warmbakkies. Naby Keertmanshoop. STEYN STEYN Naam: Hans Steyn Epos/mail hansmariette@gmail.com STEYN Epos: marnussteyn@hotmail.com Addisioneel: Ek is op soek na inligting van my oupa-grooitjie. Willem Jan Harm Steyn,15/o7/1863-24/06/1935 Gebore in Boshoff(?. Was n delwer en JHB pionier asook in Barberton betrokke. Was moontlik met n Venter getroud en later met n Coetsee (se seun was onderburgemeester van Springs in +- 1935). Die Steyns van Steyns Garage in Pretoria was direkte familie. Ander name is Jan Albert, Willem,John(Johannes?),Alice,Martie.n Broer van hom was n Benjamin.Wie was sy ouers? Sy pa moes van een van Pres. Steyn se broers gewees het. STEYN Naam: Marisa Epos: marwie@iway.na Addisioneel: Enige inligting rakende President Martinus Theunis Steyn en gesin – afstammeling van Douw Gebrandt Steyn oorlede Maart 1700 sal van onskatbare waarde wees. STEYN Epos: marwie@iway.na Addisioneel: Ek is nasaat van President Steyn STEYN Epos: marie@sweetnam.co.za Addisioneel: Ek werk nou aan die Sweetnam Tak- soek naarstiglik na info oor LIVINIA of LAVINIA STEYN,wat in Rhodesia met James Sweetnam getroud was. Sekerlik gebore omtrent die middel na end van 1800s. Help! STEYN Epos: marnussteyn@hotmail.com Addisioneel: Ek is op soek na inligting van my oupa-grooitjie. Willem Jan Harm Steyn,15/o7/1863-24/06/1935 Gebore in Boshoff(?. Was n delwer en JHB pionier asook in Barberton betrokke. Was moontlik met n Venter getroud en later met n Coetsee (se seun was onderburgemeester van Springs in +- 1935). Die Steyns van Steyns Garage in Pretoria was direkte familie. Ander name is Jan Albert, Willem,John(Johannes?),Alice,Martie.n Broer van hom was n Benjamin.Wie was sy ouers? Sy pa moes van een van Pres. Steyn se broers gewees het. STEYN STEYN Epos: ntonjes@hotmail.com STEYN Epos: olivierepos: christienluus@vodamail.co.za Addisioneel: Volle name is Christina Glaudina Luus gebore Olivier STEYN Epos: pdgsteyn@msn.com Addisioneel: Doopname: Petrus Daniël Gerhardus STEYN STEYN Epos: steyn_hannes@yahoo.co.uk Addisioneel: Ek soek na inligting oor Johannes Jacobus Steyn getroud met Alida Barendina van der Walt Laat 1700’s vroeg 1800’s. Hulle seun was Andries Steyn van Theebus Distrik Steynsburg getroud met Hester Hendriena Elizabeth van der walt. STEYN Epos: steynmj2@telkomsa.net Addisioneel: Ek is op soek na my oupa se familiegeskiedenis Hy was Matthys Johannes Steyn en is gebore op Dewetsdorp 20 Nov 1891 Getroud met Engela Johanna Susanna Kotze geb 22 Aug 1894 Sy pa se naam was Daantjie – lyk asof dit Daniel Wynand kon wees want die naam was ook sy oudste seun se naam. Ek is op soek na die Steyns waarvan my oupa Matthys Johannes Steyn afstam Hy is gebore in Dewetsdorp in die Vrystaat 20 Nov 1891 Die Matthys Johannes is blykbaar ‘n Taljaard familienaam STEYN Epos: steyn@townexplorer.co.za Addisioneel: Meer inligting benodig van Sarel Johannes Pretorius (dood +- 1906) getroud met Anna Catherina Wilkins. 4 Seuns & 2 Dogters gehad (het hulle besonderhede). Enige inligting sal baie waardeer word. STEYN STEYN Hy het onder Genl.De wet en Ben Viljoen geveg in die boere oorlog. In sy familie bybel is die volgende inskripsie: “Geschenk aan D Steijn 19/9/1909” Hy sterf in Johannesburg, 02/03/1955 en is begrawe in West Park begragplaas. STEYN Epos: THULANEB@BUDGET.CO.ZA Addisioneel: EK IS OPSOEK NA MY MOEDER SUSANNA JOHANNA BADENHORST NEE PRETORIUS(BETER BEKEND AS SANTA) SY HET 2 DOGTERS – ISLA BADENHORST / SANTIE BADENHORST DIE 2 KINDERS WAS ALTWEE IN DIE ABRAHAM KRIEL KINDERHUIS KONTAK ASB INDIEN ENIGE INLIGTING STEMMET Epos: rochelle.joubert@gauteng.gov.za Addisioneel: informasie oor Stemmet stamboom. STIGLINGH Epos: carolc@dsd.gov.za Addisioneel: Op soek na meer info oor die Stiglinghs; my ouma was Katharina Maria Helena X John Henry Churchill. STOFBERG Epos: marcstofberg@msn.com Addisioneel: Our family name started in Holland and sailed all overseas. I would like toget in contact with my family all across the globe. Here at home I have our family tree. The information that I have goes back to 1480. And I’m still searching. Let me know.Greetings, Marc Stofberg. STROBOS STOKES Epos: slabbert.ria@gmail.co.za Addisioneel: Het enigiemand inligting oor James Stokes (aankoms 1848) se eerste paar jaar in SA? STOLTZ Epos: josefstoltz@telkomsa.net STOLTZ Epos: josefstoltz@telkomsa.net Addisioneel: Die boek uit die pen van Josef Stoltz “Stoltz/Stols”beslaan 280 bladsye en is op aanvraag beskikbaar. kontak cel .082 856 9579 Stoop epos: lizettevheerden@hotmail.com Sal graag wil weet wie is die kontak persoon vir die Stoop en van Gendt families. STRAUSS Struwig Strydom STRYDOM Name: Aletta Maria Swanepoel Epos: Alettamr@yahoo.comAddisioneel: Nooiens van Swanepoel. Moeder nooiens van Stydom.Wil graag weet oor my stamboom. STRYDOM Epos: 5waysrepairs@telkomsa.net STRYDOM Epos: quintin@mindmatters.co.za Addisioneel: Ek is opsoek na die Strydom/Strijdom familiewapen. STUMPHER Epos: kstrumpher@sars.gov.za Addisioneel: Jakobus (geb’66), seun vam Mathys Andreas (geb 42), seun van Gert Johannes wat oorspronklik van Prins Albert was STYLE SUPRA Epos: LIZA99@telkomsa.net Addisioneel: Ons wil graag meer uitvind van die Supra’s. Die eerste voorvader en sy gesin het vanaf Pruisse (Duitsland) in die land aangekom om en by die middel 1800’s. Sal graag van ander Supra’s wil hoor. SUTHERLAND Epos: crazyliez@hotmail.comAddisioneel: Soek familie inligting SUTHERLAND Epos: lisutherland@telkom.net Addisioneel: Tans besig met stamboom van alle Sutherland afstammelinge van LT Col Joh Sutherland, ex Knysna asook Sutherlands van Cala Swart (Daan Swardt) SWART SWART SWARTS Epos: heinswarts@vodamail.co.za Addisioneel: Afstammeling van die Swart familie van Bethulie, OVS circa 1910 – 1950. Steenekamp naam: Babie Tanzer (nee Visser nee Steenekamp) Meer: Ek is op soek na meer inligting van my voorsate. Vanne:Steenekamp/Legrange/Breytenbach/Van Schalkwyk/Smit. volgens familie fotos, is my Ouma Maria catharina V Schalkwyk(Nee Breytenbach) direkte niggie van Pres.Paul Kruger.Ons het ‘n foto waarop die naam:H.H.L(lettie)Kruger geskryf is.(suster van P.Kruger) Verdere inl: Steenekamps v Boons/Rustenburg dist.V Sckalkwyk + Breytenbach-Bethal/Trichard/Middelburg(Tvl)dist My ma was Isabella Elizabetha Steenekamp(Nee-Van Schalkwyk) My ouma was Maria Catherina V Schalkwyk(Nee-Breytenbach) Haar moeder was ‘n nooi Smit. Ons weet egter nie wat haar name was nie. My ouma was eers getroud met Dirk Petrus Johannes V Schalkwyk. Na sy afstrewe, trou sy weer met Tobias Legrange(oupa van oud min. Louis Legrange)wat ‘n dogter-Hester-gehad het voor hy met my ouma getrou het. Hulle het toe ‘n seun saam-Tobias(vader van Louis). vlg my enigste oorlewende oom, was ons stamvader van GROOT BRAKRIVIER en was hy die eerste wat mense “tolgeld” gevra het om deur sy plaas te mag gaan.(Blykbaar die 1ste tolgeld wat in S.A gevra was).Ander vanne wat ook voorkom in die geslag,is Venter. Byvoorbaat dankie vir enige hulp. steenkamp Steinmann Stemmet STEVENS Naam: Joseph Epos : monicastevens@vodamail.co.za Steyn/Lucouw Steyn Steyn Steyn Steyn Addisioneel: Pa Dirk petrus Steyn Steyn STIEGER Epos: stieger@dieplaas.co.za Addisioneel: Wil graag kontak maak met die dogters van Ernst Bruwer Stieger (my pa se neef) getroud met Regina Elizabeth Schäfer oorspronklik van Greytown (Kwazulu Natal): Lettalie Lettie) gebore *1951 Regina Elizabeth (Tossie) *1952 Mariaan *1954 Juliana *1955 Lettie en Tossie het as jong dogters vir ‘n kort tyd by my ouers in Durban gewoon. Is besig met navorsing oor die STIEGER familie en enige inligting van Stieger of aangetroude familie is vir my belangrik! STIEGER Epos: stieger@dieplaas.co.za Addisioneel: Enige Stieger inligting is welkom (inliging in GISA is deur myself verskaf). Dan soek ek die ouers van Sarah Johanna ROOS *c 1865 oorl 24 Aug 1944 x Pieter Barend FOUCHE *c 1870 oorl c1906. STIGLINGH Epos: carolc@dsd.gov.za Addisioneel: Op soek na meer info oor die Stiglinghs; my ouma was Katharina Maria Helena X John Henry Churchill. STIPP STOFFBERG Stols STOKES STOLTS Naam: Susan Epos: san.stols@telkomsa.net Addisioneel: Hallo, My man se ouers, pa- Wiets Johannes Stols en sy ma, Sophia (Fya)Greef, van hul het ek baie min besonderhede. Die Stols van is regoor die wereld versprei. Ons seun woon tans in Australia. My voorouers aan moeders kant was, oupa Johannes Hendrik Petrus Potgieter en my ouma was Susanna Aletta Sophia (gebore de Bruin)Potgieter. My ouma Grootjie onthou ek net as ouma Poppie. My eie ouers, Gert Christoffel Petrus du Plessis en natuurlik my ma, Elisabeth Anna Maria (Potgieter) du Plessis. Ek sal baie graag aan my kinders ‘n moontlike volledige stamboom register wil nalaat. Hoe spoor ek hierdie inligting op. Indien iemand my van hulp kan wees laat weet my asseblief STRAUSS Epos: andre.s@telkomsa.net Addisioneel: Familie voorname: Andries Johannes Mattheus STRAUSS Epos: hendrik@loogkolk.co.za Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27 82 722 6500. STRAUSS Epos: pstraussgn@gmail.com Addisioneel: Ons soek foto van familie wapen en meer inling oor stamboom vir skool taak.Baie dankie Strauss, epos: zelia@telkomsa.net STRUWIG Epos: annalienortje@yahoo.com Addisioneel: Dogter van Loot en Ella Struwig van Volksrust. Grootouers was Niklaas (Nicolaas Johannes) en Poppie Struwig van Volksrust. Oupa Niklaas was een van 11 kinders. Ek stel belang om kontak te maak met van die ander Struwig’s, en betrokke te raak by die opstel van ‘n stamboom. STRUWIG STRUWIG naam: ARET SMITSDORFF STRUWIG Epos: volksie999@yahoo.com Strumpher Strydom STRYDOM Epos: hendrik@loogkolk.co.za Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27 82 722 6500. Strydom Strydom epos: wessel@touraissance.co.za Meer: Groot Oupa: Frederik Andries Strydom Sunkel Supra SWANEPOEL Epos: alet@shaw.ca Addisioneel: Ek, Alet Swanepoel, versamel alle inligting van Swanepoel of Zwanepoel in Suid-Afrika met die oog daarop om ‘n Swanepoel Stamregister te publiseer. Alle inligting sal waardeer word. SWANEPOEL Epos: alet@shaw.ca Addisioneel: Ek, Alet Swanepoel, versamel alle inligting van Swanepoel of Zwanepoel in Suid-Afrika met die oog daarop om ‘n Swanepoel Stamregister te publiseer. Alle inligting sal waardeer word. SWANEPOEL Epos: frederick.swanepoel@gmail.com Addisioneel: HiEks opsoek na enige informasie op Frederick/Frederik Willem Johannes Swanepoel. Ek is die 5de of 6de naam genoot en wil graag my familie boom reg opdateer. STRYDOM Name: Aletta Maria Swanepoel Epos: Alettamr@yahoo.com Addisioneel: Nooiens van Swanepoel. Moeder nooiens van Stydom.Wil graag weet oor my stamboom. Sullivan SWANEPOEL Stamregister Swanepoel SWANEPOEL Name: Christoffel Theodorus Swanepoel Epos: bworkel@gmail.comAddisioneel: My pa is gebore 09/09/1910 en was getroud met Elsie Louisa Kuilder, oorlede 09/02/1987, sy was Lucy genoem. Uit hul huwelik is 9 kinders gebore. My pa was ‘n myner en is oorlede in Welkom op 09/04/1962. Ek weet net hy het ‘n broer met die naam Jan (in Christiana gewoon) gehad en ‘n suster met die naam Johanna (in Johannesburg gewoon). Ons wil graag ‘n familiestamboom opstel en as enige iemand my kan help met verdere inligting sal ek dit baie waardeer. SWANEPOEL Epos: daan.swanepoel@gwisa.com SWANEPOEL SWANEPOEL Epos: frederick.swanepoel@gmail.com Addisioneel: Hi.Eks opsoek na enige informasie op Frederick/Frederik Willem Johannes Swanepoel. Ek is die 5de of 6de naam genoot en wil graag my familie boom reg opdateer SWANEPOEL Epos: jacobus.swanepoel@eskom.co.za Addisioneel: Oupa Grootjie was Willem Cornelis Swanepoel Oupa Mynhardt Adriaan Willem Swanepoel. Boer te Weltevreden , Boons distrik Koster, Transvaal. SWANEPOEL SWANEPOEL Epos: lgreeff@fedics.co.za Addisioneel: Willem Cornelius Swanepoel & Petrus Johannes Jacobus Swanepoel Brits distrik SWANEPOEL Naam: Roedolf Nicolaas Epos: linda@identitysa.co.za Addisioneel: Al wat ek weet is dat hul iewers in die 1800 hier aan gekom het. Het in rouwill vrystaat gebly in die 1930 se kant. My pa Isak Bartlomius Nel Swanepoel.Roelof stamnaam, maar moontlik het hy broers of susters gehad SWANEPOEL Epos: hennieswan@wol.co.za SWANEPOEL SWANEPOEL SWANEPOEL Epos: MHoffman@justice.gov.za Addisioneel: Hi Ek is opsoek na my ouma se stamboom,sy was Louisa Catharina Swanepoel gebore 12/11/1896 oorlede 12/4/1980 getroud met Corenlius Jacobus Badenhorst gebore 15 Julie 1891 oorlede 17/1/1971.Hulle het 3 kinders gehad waarvan my pa die jongste was Frederick Johannes Badenhorst-nie familie naam van Badenhorst nie so ek glo hy is na my Ouma se familie vernoem.dankie Madri SWANEPOEL Epos: pietsw@hotmail.com Addisioneel: pieter swanepoel van nederland kom voor 1700 hier aan trou 1.5.1712 met maria sibella sachs en susanna l lolswig,wed van christoffel haak ofl lack[8 kinders] SWANEPOEL Swanepoel SWANEPOEL Swanepoel Ek is besig om inligting bymekaar te maak aangaande die nageslag van my Groot Oupa, Andries Johannes Swanepoel,(Geb:30/08/1863 – Oorl:04/06/1936) Hy het sowat 100 jaar gelede n plaas in die Groot-Marico omgewing gehad. Hulle het 16 kinders gehad(13 seuns & 3 dogters, so daar is vele Ooms & Tantes, Neefs & Niggies waarvan ek nie weet nie.) My Oupa, Beyers Hertzog De Wet Swanepoel was die 2de jonste kind. My Pa is ook Andries Johannes Swanepoel, 1 van vele neefs met dieselfde familienaam Swanepoel Groete Swanepoel Swanepoel SWANEPOEL Epos: varkie.sw@gmail.com Addisioneel: Inligting aangaande die familie geskiedenis van my groorouers – Andries Johannes Swanepoel en Martha Louisa Myburgh. SWANLOW SWARDT Swart SWART Naam: Anton Epos : swartmini@gmail.com Addisioneel: Woonagtig in Klerksdorp. Oupa was Johannes Mattheus Swart van Bredasdorp distrik. Oorspronklik van Napier. Sy seun is Daan Swart woonagtig te Gouritzmond. SWART Epos: chuma@telkomsa.net Addisioneel: soek meer inligting oor ( pa)pieter arnold nicolaas se familie. was in die caledon/ napier area. tante nanna was op caledon woonagtig in 1960 – 1963. Tante Miemie getroud met “Louis Prins” van ceres.Ander broers onbekend aan my weet net daar was een wat in die tweede wereld oorlog gesneuwel het SWART Epos: deane.mcl@hotmail.com Addisioneel: Ek soek inligting oor Oud-Pres C R Swart se familie geskiedenis aan moederskant die Robberts kant want my ouma was sy niggie? Dankie SWART SWART Epos: martie.steyn@za.drdgold.com SWART Epos: naswart@gail.com Addisioneel: Tans besig om my Swart voorvaders na te vors. Redelik ver gevorder. Sukkel nou met die aangetroude Familie SWART Epos: nswart@xstratacoal.co.za Addisioneel: My oupa Nicolaas Jacobus Swart gebore 06/12/1903 in die Witbank/Middelburg area, soek meer imligting is besig met ‘n stamboom. Ek is Nicolaas Jacobus gebore 20/06/1960 my oorlede Vader is gebore 11/07/1933. Iemand wat inligting het kontak my asb. Ek weet vam my Pa se broers en susters is Oom Casper, Tant Pop, Tant Martha, Oom Hans, Oom Thys net ‘n paar van hulle name SWART Epos: nswart@xstratacoal.co.za Addisioneel: Soek meer inligting oor die Swart familie in die Witbank/Bethal/Middelburg omgewing, my oupa was Nicolaas Jacobus Swart gebore 06/12/1903 oorlede Julie 1975/6 begrawe in Witbank. My pa’hulle was 12/13 kinders gewees. Van die name wat ek kan onthou was Oom Casper, Oom Hans, Oom Thys, Oom Frans, Tannie Pop, Tannie Cillie. My pa was Nicolaas Jacobus Swart gebore 11/07/1933 oorlede August 2005. Ek is besig met die stamboom en soek meer inligting. Van die neefs/niggies het in Bethal gebly en hulle pa se naam was Oom Koos Swart hy het by doe OTK gewerk en sy pa was Oom Thys een van my Oupa se broers. Swart SWART Epos: jackiebrits02@gmail.com SWARTS SWART Epos: jackiebrits02@gmail.com SWART Epos: martie.steyn@za.drdgold.com Swartz Swarts epos: moosn@cricket.co.za SWARTS Epos: heinswarts@vodamail.co.za Addisioneel: Hendrik Stephanus Swart – Oupa – Jacobus Johannes Swarts. SWARTZ (SCWARTZ, SWARTS) |
SWEETNAM-STEYN Epos: marie@sweetnam.co.za Addisioneel: Ek soek na my man se OUMA – LIVINIA (STEYN) SWEETNAM, getroud met Charles Frank Sweetnam. Wie weet waar op aarde sy vandaan gekom het – sy was wel in Rhodesia in 1897, toe my man se pa daar gebore is. Syffert |