Hoofstad van Kammaland, verspreider van Kammanuus
Memoires van ‘n GATKRUIPER vertel die ware verhaal van Hennie Greeff se lewe – van Suid-Afrikaanse goudmyne tot internasionale tonnelbou, vol avontuur, humor en onvergeetlike ervarings.