W vanne

WAIT

Epos: mmwait@gmail.com

Addisioneel: Op soek na inligting van vanne soos Barlow, Kellerman, Osborne, Carinu, Joubert.

WAIT
Epos: wallyw27@gmail.com
Name: Walter John Wait (gebore Pieter Jan Antonie Oberholster)
Addisioneel: My naam is Walter John Wait, my van is verander vanaf Oberholster na my aanneming op die ouderdom van 10 jaar nadat ek vanaf 4 jaar oud deur die Wait familie grootgemaak is. Ek het nie baie kennis oor my familie nie, en sal dit so waardeer om meer van hulle uit te vind.My pa was genoem Basie en is oorlede in 1977 en sy een broer was Vic. Sy pa was Piet (Oupa) en getroud met Lenie (stief ouma) en haar vorige van was Montgomery. Ek ken nie my ouma se besonderhede nie. My ma was Hanna (Lowings) en broer Piet en suster Carlsie. Ek sal met graagte vir jou my inligting aanstuur vir die familieboom indien jy sou belangstel, en sal dit waardeer indien jy met my die inligting kan deel oor die Oberholsters se geskiedenis.

 

WAGENAAR

Epos:  alette@artwessels.co.za

WAGNER

Epos: Wag_daleene@telkomsa.net

Addisioneel: Deleene (nee Blignaut) Herriot met Charles Wagner, jongste seun van Charles en carol Wagner

Wait
epos: charles.wait@mandela.ac.za
 Seun van CVR (Requier) en EM (Ellie)Wait, Ellie gebore Marx.
Gebore 25.12.1938 op Môreson, naby Loerie.
In die familie bekend as Karel.
Soek inligting oor Bain-familiein Skotland voor 1800

WALLIS
Name: James Robert Wallis
Epos: wallislisa4@gmail.com
Addisioneel: I am looking for I formation on James Robert Wallis Born in1826, who came to South Africa in 1834 and Hermanus Christoffel Wallis 1860.

 

WALLIS

Epos: wallislisa@yahoo.com

Addisioneel: Addisionele name: Robert James, Hermanus Christoffel, Willem Pieter Wallis. Enige inligting is meer as welkom

WALTERS

Epos: dewald@mdm-engineering.com 

WARD
Epos: w.du_plooij@btinternet.com
Addisioneel: I am looking for any WARD Family whom had any connection with MOSSELBAY, GEORGE, WINBURG, THEUNISSEN, BULTFONTEIN, BRANDFORT, KROONSTAD, VENTERSBURG.
The main Male Line descended with very strong names of Charles Thomas WARD, female names often repeated are Barabara Aletta Wilhelmina WARD. My Great Great Grandfather is said to have been a Z.A.R. Staatsartillerie man (Possibly Sersant), whom later joined the SOUTH AFRICAN Police and was well known for doing his patrols in FICKSBURG District on a white horse. They lived on a Farm by name of Helifex/Helifax, and other Frams connected to them where Wintershoek, Blesbokfontein, Eensgevonden, St. Barnard and Emmaus.
My Great Grandmother Barbara Aletta Wilhelmina (WARD) du PLOOIJ (Later du PLOOY) married Lourens Jacobus du PLOOIJ (Later du PLOOY) in the WINBURG district.
Her one brother Burgher Solomon Charles ‘Salomon’ ‘Samuel’ ‘Sam’ was killed in Action serving with the Union of SOUTH AFRICA Mounted Commando (WINBURG) in November 1914 during the “Maritz Rebellion”. Two other brothers served in the Union of SOUTH AFRICA Police: Willie (Possibly Willem) and Mick (Possibly Michiel). Possibly other brother where exiled during the 2nd Boer War to BERMUDA: Izaak was possibly one of them.

 

WARNICK

Epos: barendd0@gmail.com

Addisioneel: Cecilia Maria Wernicht was met Willy Warnick getroud.Het in Pretoria gewoon 1935-1944. enige inligting sal waardeer word

WARRINGTON

Epos: caul@tekomsa.net

WASSERFALL

Epos:  ewasserfall@mweb.co.za

Addisioneel:  Oorspronklik van die Noord-Kaap.

Stamnaam:  Jacob.

WASSENAAR

Epos: roos.mariette6@gmail.com  

WASSENAAR
Epos: vryefries@gmail.com
Addisioneel: Theo Wassenaar. Ek is besig met die familiegeskiedenis van die Wassenaars wat hulle oorsprong op die plaas Grootrietpan, Middelburg, Transvaal gehad het.

 

WEBB

Epos: fwebb@shoprite.co.za 

Weber
epos: webertj@iway.na
Addisioneel: sal graag meer oor my voorsate te wete wil kom

Weber
naam: N Weber
epos: nhw@telkomsa.net

WEBSTER
Epos: didimus1@outlook.com
Name: Sidney Grey Webster
Addisioneel: getroud met Alice Maud Nelly Webster (nooiensvan Powrie)

 

WEBSTER
Epos: didimus1@outlook.com
Name: Sidney Grey Webster
Addisioneel: getroud met Alice Maud Nelly Webster (nooiensvan Powrie)

WEHNCKE/WINCKE/WINKERD
Epos: marynasaun@gmail.com
Addisioneel: Het die van as een van my moontlike voorsate. Soek meer inligting asb

 

Wehmeyer
naam: Bianca
epos: bianca@medkonsult.co.za

WEHMEYER

Epos: derekweh@hotmail.com

Addisioneel: Ek is besig om die WEHMEYER stamboek saam te stel. Enigeen met inligting kan my asseblief kontak. 

Weideman
naam: Christelle
epos: christelle.weideman@gmail.com
Meer: My Oupa was Jacob Andries Cornelius Weideman en my Ouma Marthie (du Plessis). Hulle het 5 kinders 4 dogters en 1 seun, my pa Jan Lodewyk Weideman. Ek weet my ouma was in die skool vir blindes op Worchester(kaap).

WEIDEMAN

Epos: patrys33@gmail.com 

Addisioneel: My pa was ‘n Weideman en wil graag meer uitvind van hulle. Sy name is Hendrik Jacobus Weideman gebore 29-02-1940 en is getroud met ‘n Koekemoer haar name is Johanna Helena Koekemoer. Ek sal graag al die familie wil kontak.

WEIDEMANE

Epos: weidemane@telkomsa.net

Addisioneel: Etienne Weideman is die hoof opsteller van die Weideman familie register.  Ek ontvang graag bydraes van u familie. Stuur e-pos vir navrae

WEITZ

Epos: lwestraa@amplats.co.za

Addisioneel: Freddie Weitz 1938-1994 

Welgemoed
epos: rene@lenscap.co.za
Addisioneel: is op soek na ons familie wapen asb!

 WELGEMOED

Epos: wheelerfam@mweb.com

Addisioneel: waar kom welgemoed van daan. 

Weimann
naam: Frank
epos: weimanns@gmail.com
Meer: Nasate van Duitswes en Posen (Poland) se Weimanns

WELGEMOED

Epos: mechellwelgemoed@yahoo.com

Addisioneel: kan enige iemand my help met my familie wapen a.s.b en dalk inligting waar ek kan begin soek na welgemoed stamvader ens dankie 

WELGEMOED

Epos: wheelerfam@mweb.com

Addisioneel: waar kom welgemoed van daan.

Welman
epos: malipi@telkomsa.net
Addisioneel: Voorletters DJS

WERNICHT

Epos: barendd0@gmail.com

Addisioneel: my moeder se van was wernicht haar pa was Dawid hercules en hulle het op Koffiefontein groot geword broers was Dawid en Pieter  

wessels
epos: wessie@penta-net.co.za

WESELS

Epos: propertybhs@penta-net.co.za 

Wessels (Gerrit)
epos: lize.w@iafrica.com
Gert DJ Wessels, Merriesfontein, Boshof. Soek na familie Johannes Mattheus Wessels van Bloemhof-omgewing se familie stamboom. Broer van my oupa grootjie Mattheus Hendrikus Wessels. Seun van Johannes Jacobus Wessels van Benaauwdheidsfontein langs Kimberley.

WESSELS

Epos: hendrik@loogkolk.co.za

Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500.    

WESSELS
Epos: ngkerkpmb@lantic.net
Addisioneel: Jurie Jacobus Wessels 25/06/1933 – 03/08/2003

 

WESSELS
Epos: rinawessels1959@gmail.com
Addisioneel: Soek na familie van Frederick Johannes (Frikkie) Wessels (gebore +- 1900). Was getroud met Agatha Johanna Oosthuizen van Steynsrus in Vrystaat. My man se oupa aan vaderskant. Word gesê dat hy in Otjiwarogo in Namibie begrawe is. Ouma is in Pretoria begrawe. Weet iemand dalk of daar enige broer of susters was en waar hy vandaan kom? Sy kinders was Johnny, Kotie en Rita.

 

WESSELS

Epos: wessels.metalhead@gmail.com

Addisioneel: Hans Jacob Wessel Wessels jr 20 jaar oud op soek na familie wapen  

Wessels
epos: swessels@rinsar.co.za
Addisioneel: Colesberg

Wessels
epos: propertybhs@penta-net.co.za
Addisioneel: Stuur meer inligting oor Wessels asb

Wessels
epos: propertybhs@penta-net.co.za

Wessels
epos: charlwessels@telkomsa.net

Wertheim
naam: Thomas
epos: thomaswertheim@yahoo.com.au

WESSON

Addisioneel:  My groot-oupagrootjie, Johannes Lodewyk Janse van Rensburg * 1819 was getroud met Sarah Maria Wesson.  Ek is op soek na die Wesson voogeslagte asseblief.  blykbaar vanuit die buiteland.  Kontak Johan.

Westhoff
epos: majawesthoff@hotmail.com
Addisioneel: Omstreeks 1800 is Willem Westhoff van Nederland naar de Kaap gegaan en waarschijnlijk getrouwd geweest met een dame Baard en een dame Rossouw. Stam jij van deze mensen af? Of ben je een andere Westhof(f) die op zoek is naar familie?

WEWEGE

Epos:  cliffbergh@lantic.net

Addisioneel:  Soek Wewege’s tans woonagtig in Suid-Afrika.

 WEYERS

Epos: elmariew@tlokwe.gov.za

Addisioneel:  Ek is tans besig om ‘n Weyers-stamregister saam te stel. Enige inligting oor ‘n Weyers-afstammeling in SA  sal verwelkom word. Erkenning sal aan alle bydraes gegee word

WEYERS

Epos: rechtweyers@vodamail.co.za

WHITE

Epos: linette.white@dst.gov.za

Addisioneel: Wil graag ons Stamboom register begin, en dit is ‘n helse werk.  Weet nie waar om te begin, so groot is hierdie taak nie.  Enige iemand wat my kan help oor waar ek rêrig begin soek?

WHITE

Epos: von406@gmail.com

Addisioneel: White familie van Pretoria  

Whiteman
epos: sniptone@gwisa.com

 WIESE
Epos: bolandvragkonsultant@gmail.com
Addisioneel: Ek is opsoek na iemand wat my kan help met die Wiese’s van Kamieskroon. Enige hulp sal waardeer word. baie dankie.

Wiese
epos: erlankp@telkomsa.net
Addisioneel: Wil graag meer weet van Wiese-familie, al wat ek sover kon opspoor is die Wiese-rivier in Amerika

WIESE

Epos: estelle@mozi.co.za

Addisioneel: Ek is opsoek na die familielyn van die Wieses wat op Blindefontein, Piketberg geboer het. Jacobus Wiese? 

WIESE

Epos: wiesem@unisa.ac.za  

WIGGILL
Epos: Durand.reinier@gmail.com
Addisioneel: Ek soen na besonderhede en inligting oor Isaac Daniel Wiggill, gebore 18 September 1848 te Bathurst. Oorlede 1910 te Elliott. Sy tweede vrou was blykbaar ‘n ene Suzaan Cloete wat ongeveer 1888 te Tsolo in die Oos-Kaap gebore was. Twee seuns is uit hierdie huwelik gebore.

Wiid
naam: Anna-Marie Roux
epos: arou@mpf.co.za
Meer: Stamvader was Siebert Wiid en het op die dorpie Hopetown gewoon

WIJTENBURG

Naam:  Pieter
Epos : progro@iburst.co.za

WILKEN

Epos: avril.amandaw@gmail.com 

WILKEN

Naam:  Willem

Epos: CorneliEnslin@gmail.com

Addisioneel: Opsoek na my oupa Willem Hendrik Andries Jacobus Wilken geb omtrent 1880 getroud met Cornelia Maria Cloete geb  1899. hulle het vroeer jare op Amsterdam gewoon. Hy was ‘n bouer, en het selfs in Swaziland gebou. Hulle het die laaste jare in steynsrust gebly 

WILKEN

Epos: madelizewilken@webmail.co.za

Addisioneel: Hallo almal.  Ek is op soek na al my ooms, tannies, niggies, en neefs.  Ek is gebore in Walvisbaai in 1978.  My ma is Susanna Martha Lintvelt en my pa is Leon Victor Wilken. 

Williemse

epos: moosn@cricket.co.za

WILLEMSE

Epos:  ansiew@clinix.co.za

Willemse
naam: frans
epos: franswillemse@yahoo.co.uk
Meer: Oorspronklik van Kestel of Henneman

Willemse
naam: Isabell
epos: Isabell.Palmer@postoffice.co.za
Meer: My pa se naam was Roelof en my ma se naam was Grieta

WILLEMSE

Epos: stoffel.willemse@gmail.com

Addisioneel: Ek doen navorsing oor enige en alle Willemse. Ek het al amper 1000 name op my databasis. Alle inligting is welkom. 

 WILLEMSE

Epos: suzydutoit@hotmail.com 

WILLIAMS
Epos: vanhuyssteensimone@gmail.com
Addisioneel: JP Williams, gebore 2 Augustus, 1954-1958, Johan

 

WILLIAMS
Epos: Evertsl@telkomsa.net
Addisioneel: Familiename: David, Edward, Edmund of Edmond.

 

WILLIAMSON
Epos: lettie.estrieux@yahoo.com
Addisioneel: Familie van Jacobus Nicolas Williamson

 

WILSENACH/WILSNACH
Epos: wilsenach@gmail.com
Addisioneel: From J F Wilsenach at Cape onwards.

WILSENACH
epos: ulrich.wilsenach@gmail.com
Addisioneel: Familie name sluit Heinrich, Charles, Montgommery in

WILSNACH
naam: NATASHA
epos: natasha@homemail.co.za

Wilson
epos: frans.panasonic@hotmail.com

WISSING

Epos: hcvdm@goggaconnect.co.za

Addisioneel: gerrit jan   vanaf nederlandonderwyser rooipoort distrik potchefstroom 7 tale magtig 

WITHERS
Epos: angelwsparks@gmail.com
Addisioneel: Father George Withers born on 15 April 1923.

 

WIUM

Epos: pulamali@youhavemail.co.za

Addisioneel: familie wapen van WIUM  

WOLFAARDT
Epos: abrahamw@lithotech.co.za
Addisioneel: My pa was George Sebastian Wolfaardt, en my ma was Maria Magdelena Gertruida Wolfaardt. Ons was oorspronklik van Port Elizabeth.

 

WOLMARANS

Epos: erika.royalchem@gmail.com

Addisioneel: Enige inligting oor FGH Wolmarans stamboom asseblief 

WOLMARANS

Epos: johanwolma@telkomsa.net

Wolmarans
epos: Kaalvoetklong@webmail.co.za
Addisioneel: Eks opsoek na die familiewapen en familie geskiedenis

WOLMARANS
Epos: sisteresme@gmail.com
Addisioneel: DAVID JACOBUS WOLMARANS 2915-1915-1997. Ma Schoeman. Pa Koos Wolmarans. Hy was 1 van 9 kinders. Sarel, Kerneels, Annetjie, Corrie, Sussie, Hansie, Theodorus en Koos . Enige inligting wat kan help om voorouers se inligting te bekom? Dankie. Esmé.

 

 

WORMAN

Epos: nomathemba@sky.com