Onsdorp het ontstaan in Taiwan to Jors Troelie so verlang het na sy land dat hy die kubernasie van Kammaland gestig het met Onsdorp as sy hoofstad. ‘n Virtuele dorp waar almal Afrikaans praat en met ‘n frons arriveer en ‘n glimlag kuier.
Op die grond is ons in:
Onrusrivier naby Hermanus