WAIT
Epos: mmwait@gmail.com
Addisioneel: Op soek na inligting van vanne soos Barlow, Kellerman, Osborne, Carinu, Joubert.
WAIT
Epos: wallyw27@gmail.com
Name: Walter John Wait (gebore Pieter Jan Antonie Oberholster)
Addisioneel: My naam is Walter John Wait, my van is verander vanaf Oberholster na my aanneming op die ouderdom van 10 jaar nadat ek vanaf 4 jaar oud deur die Wait familie grootgemaak is. Ek het nie baie kennis oor my familie nie, en sal dit so waardeer om meer van hulle uit te vind.My pa was genoem Basie en is oorlede in 1977 en sy een broer was Vic. Sy pa was Piet (Oupa) en getroud met Lenie (stief ouma) en haar vorige van was Montgomery. Ek ken nie my ouma se besonderhede nie. My ma was Hanna (Lowings) en broer Piet en suster Carlsie. Ek sal met graagte vir jou my inligting aanstuur vir die familieboom indien jy sou belangstel, en sal dit waardeer indien jy met my die inligting kan deel oor die Oberholsters se geskiedenis.
WAGENAAR
Epos: alette@artwessels.co.za
WAGNER
Epos: Wag_daleene@telkomsa.net
Addisioneel: Deleene (nee Blignaut) Herriot met Charles Wagner, jongste seun van Charles en carol Wagner
Wait
epos: charles.wait@mandela.ac.za
Seun van CVR (Requier) en EM (Ellie)Wait, Ellie gebore Marx.
Gebore 25.12.1938 op Môreson, naby Loerie.
In die familie bekend as Karel.
Soek inligting oor Bain-familiein Skotland voor 1800
WALLIS
Name: James Robert Wallis
Epos: wallislisa4@gmail.com
Addisioneel: I am looking for I formation on James Robert Wallis Born in1826, who came to South Africa in 1834 and Hermanus Christoffel Wallis 1860.
WALLIS
Epos: wallislisa@yahoo.com
Addisioneel: Addisionele name: Robert James, Hermanus Christoffel, Willem Pieter Wallis. Enige inligting is meer as welkom
WALTERS
Epos: dewald@mdm-engineering.com
WARD
Epos: w.du_plooij@btinternet.com
Addisioneel: I am looking for any WARD Family whom had any connection with MOSSELBAY, GEORGE, WINBURG, THEUNISSEN, BULTFONTEIN, BRANDFORT, KROONSTAD, VENTERSBURG.
The main Male Line descended with very strong names of Charles Thomas WARD, female names often repeated are Barabara Aletta Wilhelmina WARD. My Great Great Grandfather is said to have been a Z.A.R. Staatsartillerie man (Possibly Sersant), whom later joined the SOUTH AFRICAN Police and was well known for doing his patrols in FICKSBURG District on a white horse. They lived on a Farm by name of Helifex/Helifax, and other Frams connected to them where Wintershoek, Blesbokfontein, Eensgevonden, St. Barnard and Emmaus.
My Great Grandmother Barbara Aletta Wilhelmina (WARD) du PLOOIJ (Later du PLOOY) married Lourens Jacobus du PLOOIJ (Later du PLOOY) in the WINBURG district.
Her one brother Burgher Solomon Charles ‘Salomon’ ‘Samuel’ ‘Sam’ was killed in Action serving with the Union of SOUTH AFRICA Mounted Commando (WINBURG) in November 1914 during the “Maritz Rebellion”. Two other brothers served in the Union of SOUTH AFRICA Police: Willie (Possibly Willem) and Mick (Possibly Michiel). Possibly other brother where exiled during the 2nd Boer War to BERMUDA: Izaak was possibly one of them.
WARNICK
Epos: barendd0@gmail.com
Addisioneel: Cecilia Maria Wernicht was met Willy Warnick getroud.Het in Pretoria gewoon 1935-1944. enige inligting sal waardeer word
WARRINGTON
Epos: caul@tekomsa.net
WASSERFALL
Epos: ewasserfall@mweb.co.za
Addisioneel: Oorspronklik van die Noord-Kaap.
Stamnaam: Jacob.
WASSENAAR
Epos: roos.mariette6@gmail.com
WASSENAAR
Epos: vryefries@gmail.com
Addisioneel: Theo Wassenaar. Ek is besig met die familiegeskiedenis van die Wassenaars wat hulle oorsprong op die plaas Grootrietpan, Middelburg, Transvaal gehad het.
WEBB
Epos: fwebb@shoprite.co.za
Weber
epos: webertj@iway.na
Addisioneel: sal graag meer oor my voorsate te wete wil kom
Weber
naam: N Weber
epos: nhw@telkomsa.net
WEBSTER
Epos: didimus1@outlook.com
Name: Sidney Grey Webster
Addisioneel: getroud met Alice Maud Nelly Webster (nooiensvan Powrie)
WEBSTER
Epos: didimus1@outlook.com
Name: Sidney Grey Webster
Addisioneel: getroud met Alice Maud Nelly Webster (nooiensvan Powrie)
WEHNCKE/WINCKE/WINKERD
Epos: marynasaun@gmail.com
Addisioneel: Het die van as een van my moontlike voorsate. Soek meer inligting asb
Wehmeyer
naam: Bianca
epos: bianca@medkonsult.co.za
WEHMEYER
Epos: derekweh@hotmail.com
Addisioneel: Ek is besig om die WEHMEYER stamboek saam te stel. Enigeen met inligting kan my asseblief kontak.
Weideman
naam: Christelle
epos: christelle.weideman@gmail.com
Meer: My Oupa was Jacob Andries Cornelius Weideman en my Ouma Marthie (du Plessis). Hulle het 5 kinders 4 dogters en 1 seun, my pa Jan Lodewyk Weideman. Ek weet my ouma was in die skool vir blindes op Worchester(kaap).
WEIDEMAN
Epos: patrys33@gmail.com
Addisioneel: My pa was ‘n Weideman en wil graag meer uitvind van hulle. Sy name is Hendrik Jacobus Weideman gebore 29-02-1940 en is getroud met ‘n Koekemoer haar name is Johanna Helena Koekemoer. Ek sal graag al die familie wil kontak.
WEIDEMANE
Epos: weidemane@telkomsa.net
Addisioneel: Etienne Weideman is die hoof opsteller van die Weideman familie register. Ek ontvang graag bydraes van u familie. Stuur e-pos vir navrae
WEITZ
Epos: lwestraa@amplats.co.za
Addisioneel: Freddie Weitz 1938-1994
Welgemoed
epos: rene@lenscap.co.za
Addisioneel: is op soek na ons familie wapen asb!
WELGEMOED
Epos: wheelerfam@mweb.com
Addisioneel: waar kom welgemoed van daan.
Weimann
naam: Frank
epos: weimanns@gmail.com
Meer: Nasate van Duitswes en Posen (Poland) se Weimanns
WELGEMOED
Epos: mechellwelgemoed@yahoo.com
Addisioneel: kan enige iemand my help met my familie wapen a.s.b en dalk inligting waar ek kan begin soek na welgemoed stamvader ens dankie
WELGEMOED
Epos: wheelerfam@mweb.com
Addisioneel: waar kom welgemoed van daan.
Welman
epos: malipi@telkomsa.net
Addisioneel: Voorletters DJS
WERNICHT
Epos: barendd0@gmail.com
Addisioneel: my moeder se van was wernicht haar pa was Dawid hercules en hulle het op Koffiefontein groot geword broers was Dawid en Pieter
wessels
epos: wessie@penta-net.co.za
WESELS
Epos: propertybhs@penta-net.co.za
Wessels (Gerrit)
epos: lize.w@iafrica.com
Gert DJ Wessels, Merriesfontein, Boshof. Soek na familie Johannes Mattheus Wessels van Bloemhof-omgewing se familie stamboom. Broer van my oupa grootjie Mattheus Hendrikus Wessels. Seun van Johannes Jacobus Wessels van Benaauwdheidsfontein langs Kimberley.
WESSELS
Epos: hendrik@loogkolk.co.za
Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27 82 722 6500.
WESSELS
Epos: ngkerkpmb@lantic.net
Addisioneel: Jurie Jacobus Wessels 25/06/1933 – 03/08/2003
WESSELS
Epos: rinawessels1959@gmail.com
Addisioneel: Soek na familie van Frederick Johannes (Frikkie) Wessels (gebore +- 1900). Was getroud met Agatha Johanna Oosthuizen van Steynsrus in Vrystaat. My man se oupa aan vaderskant. Word gesê dat hy in Otjiwarogo in Namibie begrawe is. Ouma is in Pretoria begrawe. Weet iemand dalk of daar enige broer of susters was en waar hy vandaan kom? Sy kinders was Johnny, Kotie en Rita.
WESSELS
Epos: wessels.metalhead@gmail.com
Addisioneel: Hans Jacob Wessel Wessels jr 20 jaar oud op soek na familie wapen
Wessels
epos: swessels@rinsar.co.za
Addisioneel: Colesberg
Wessels
epos: propertybhs@penta-net.co.za
Addisioneel: Stuur meer inligting oor Wessels asb
Wessels
epos: propertybhs@penta-net.co.za
Wessels
epos: charlwessels@telkomsa.net
Wertheim
naam: Thomas
epos: thomaswertheim@yahoo.com.au
WESSON
Addisioneel: My groot-oupagrootjie, Johannes Lodewyk Janse van Rensburg * 1819 was getroud met Sarah Maria Wesson. Ek is op soek na die Wesson voogeslagte asseblief. blykbaar vanuit die buiteland. Kontak Johan.
Westhoff
epos: majawesthoff@hotmail.com
Addisioneel: Omstreeks 1800 is Willem Westhoff van Nederland naar de Kaap gegaan en waarschijnlijk getrouwd geweest met een dame Baard en een dame Rossouw. Stam jij van deze mensen af? Of ben je een andere Westhof(f) die op zoek is naar familie?
WEWEGE
Epos: cliffbergh@lantic.net
Addisioneel: Soek Wewege’s tans woonagtig in Suid-Afrika.
WEYERS
Epos: elmariew@tlokwe.gov.za
Addisioneel: Ek is tans besig om ‘n Weyers-stamregister saam te stel. Enige inligting oor ‘n Weyers-afstammeling in SA sal verwelkom word. Erkenning sal aan alle bydraes gegee word
WEYERS
Epos: rechtweyers@vodamail.co.za
WHITE
Epos: linette.white@dst.gov.za
Addisioneel: Wil graag ons Stamboom register begin, en dit is ‘n helse werk. Weet nie waar om te begin, so groot is hierdie taak nie. Enige iemand wat my kan help oor waar ek rêrig begin soek?
WHITE
Epos: von406@gmail.com
Addisioneel: White familie van Pretoria
Whiteman
epos: sniptone@gwisa.com
WIESE
Epos: bolandvragkonsultant@gmail.com
Addisioneel: Ek is opsoek na iemand wat my kan help met die Wiese’s van Kamieskroon. Enige hulp sal waardeer word. baie dankie.
Wiese
epos: erlankp@telkomsa.net
Addisioneel: Wil graag meer weet van Wiese-familie, al wat ek sover kon opspoor is die Wiese-rivier in Amerika
WIESE
Epos: estelle@mozi.co.za
Addisioneel: Ek is opsoek na die familielyn van die Wieses wat op Blindefontein, Piketberg geboer het. Jacobus Wiese?
WIESE
Epos: wiesem@unisa.ac.za
WIGGILL
Epos: Durand.reinier@gmail.com
Addisioneel: Ek soen na besonderhede en inligting oor Isaac Daniel Wiggill, gebore 18 September 1848 te Bathurst. Oorlede 1910 te Elliott. Sy tweede vrou was blykbaar ‘n ene Suzaan Cloete wat ongeveer 1888 te Tsolo in die Oos-Kaap gebore was. Twee seuns is uit hierdie huwelik gebore.
Wiid
naam: Anna-Marie Roux
epos: arou@mpf.co.za
Meer: Stamvader was Siebert Wiid en het op die dorpie Hopetown gewoon
WIJTENBURG
Naam: Pieter
Epos : progro@iburst.co.za
WILKEN
Epos: avril.amandaw@gmail.com
WILKEN
Naam: Willem
Epos: CorneliEnslin@gmail.com
Addisioneel: Opsoek na my oupa Willem Hendrik Andries Jacobus Wilken geb omtrent 1880 getroud met Cornelia Maria Cloete geb 1899. hulle het vroeer jare op Amsterdam gewoon. Hy was ‘n bouer, en het selfs in Swaziland gebou. Hulle het die laaste jare in steynsrust gebly
WILKEN
Epos: madelizewilken@webmail.co.za
Addisioneel: Hallo almal. Ek is op soek na al my ooms, tannies, niggies, en neefs. Ek is gebore in Walvisbaai in 1978. My ma is Susanna Martha Lintvelt en my pa is Leon Victor Wilken.
Williemse
epos: moosn@cricket.co.za
WILLEMSE
Epos: ansiew@clinix.co.za
Willemse
naam: frans
epos: franswillemse@yahoo.co.uk
Meer: Oorspronklik van Kestel of Henneman
Willemse
naam: Isabell
epos: Isabell.Palmer@postoffice.co.za
Meer: My pa se naam was Roelof en my ma se naam was Grieta
WILLEMSE
Epos: stoffel.willemse@gmail.com
Addisioneel: Ek doen navorsing oor enige en alle Willemse. Ek het al amper 1000 name op my databasis. Alle inligting is welkom.
WILLEMSE
Epos: suzydutoit@hotmail.com
WILLIAMS
Epos: vanhuyssteensimone@gmail.com
Addisioneel: JP Williams, gebore 2 Augustus, 1954-1958, Johan
WILLIAMS
Epos: Evertsl@telkomsa.net
Addisioneel: Familiename: David, Edward, Edmund of Edmond.
WILLIAMSON
Epos: lettie.estrieux@yahoo.com
Addisioneel: Familie van Jacobus Nicolas Williamson
WILSENACH/WILSNACH
Epos: wilsenach@gmail.com
Addisioneel: From J F Wilsenach at Cape onwards.
WILSENACH
epos: ulrich.wilsenach@gmail.com
Addisioneel: Familie name sluit Heinrich, Charles, Montgommery in
WILSNACH
naam: NATASHA
epos: natasha@homemail.co.za
Wilson
epos: frans.panasonic@hotmail.com
WISSING
Epos: hcvdm@goggaconnect.co.za
Addisioneel: gerrit jan vanaf nederlandonderwyser rooipoort distrik potchefstroom 7 tale magtig
WITHERS
Epos: angelwsparks@gmail.com
Addisioneel: Father George Withers born on 15 April 1923.
WIUM
Epos: pulamali@youhavemail.co.za
Addisioneel: familie wapen van WIUM
WOLFAARDT
Epos: abrahamw@lithotech.co.za
Addisioneel: My pa was George Sebastian Wolfaardt, en my ma was Maria Magdelena Gertruida Wolfaardt. Ons was oorspronklik van Port Elizabeth.
WOLMARANS
Epos: erika.royalchem@gmail.com
Addisioneel: Enige inligting oor FGH Wolmarans stamboom asseblief
WOLMARANS
Epos: johanwolma@telkomsa.net
Wolmarans
epos: Kaalvoetklong@webmail.co.za
Addisioneel: Eks opsoek na die familiewapen en familie geskiedenis
WOLMARANS
Epos: sisteresme@gmail.com
Addisioneel: DAVID JACOBUS WOLMARANS 2915-1915-1997. Ma Schoeman. Pa Koos Wolmarans. Hy was 1 van 9 kinders. Sarel, Kerneels, Annetjie, Corrie, Sussie, Hansie, Theodorus en Koos . Enige inligting wat kan help om voorouers se inligting te bekom? Dankie. Esmé.
WORMAN
Epos: nomathemba@sky.com