TALJAARD Epos: miki4@webmobile.co.za Addisioneel: Ek wil meer ytvind oor my oupa se mense hy was Jan Cornelius Taljaard gebore 24 desember 1893 was getroud met Maria Susanna Sophia Elizabeth (v d Berg) gebore di 13 desember . . . Hulle het 2 seuns gehad Alwyn Johannes en Jan Cornelius gebore ini 30 jare TALJAARD Epos: taljaard.e@gmail.com Addisioneel: Pa = Hannes TALJAARDT Epos: jjtaljaardt@gmail.com Epos: jjtaljaardt@enslinsfrankfort.co.za Addisioneel: Almal wat TaljaarDT is kan my kontak. Kontak my asb as u GILLIOMEE, KRIEK of dalk VERWEY of SCHOLTZ is. Dankie. Hannes. 082 575 1584 TALJAARD Naam: Manny Epos: csfabrication@telkomsa.net Addisioneel: Ek soek meer informasie oor die Taljaard familie. Taljaard epos: taljaard@hotmail.com Addisioneel: Is tans besig om die Taljaardfamilie na te spoor. Het al 1200 gekoppel aan Jacocb Taljaard. Enige inligting sal welkom wees. TALJAARD Naam: Piet Epos : pietnhes@telkomsa.net Addisioneel: Vader – Joachim Jacobus. Taljaardt naam: Suna Stirk (nee Taljaardt) epos: sunastirk@xtra.co.nz Meer: Al die Taljaardt mense wat hulle vanne met ‘n d en ‘n t aan die einde spel, is my mense. As jy jou van so spel of iemand in jou geledere hulle van so spel, skryf gerus want ek sukkel vreeslik om inligting te bekom. TALJARD Epos: ferdi@phate.co.za Addisioneel: My naam is Ferdinand Taljard en ek doen tans navorsing om vas te stel wie van my voorsate het die een “a” gedrop. As jy kan help laat hoor asb. TALJARD Epos: ferdi@phate.co.za Addisioneel: Ek’s Ferdinand Taljaard (alhoewel ek dink van my ooms het dit TAJAARD geskryf)Ek’s gebore in Pretoria in 1955. As jy ‘n oom gehad het : Lourens Mathys Johannes, is jy dalk familie – dit was my pa. Laat weet asb TARRANT Epos: justust@mweb.co.za Addisioneel: Die Tarrant familie, John James, John Thomas en Tain Tarrant. Anglo Boer war. Bonnievale and Riebeek West Station master TAUTE Epos: dalenefredriksson1@gmail.com Ek is al meer as 12 jaar besig om die Taute stamboom saam te stel. Ek is voorduring besig om dit op datum te bring en nuwe inligting en foto’s te bekom. Sover het ek die geskiedenis, met behulp van ander, teruggevolg na 1335. Alle Tautes en hulle nageslag, manlik en vroulik, kontak my asseblief!!! TAUTE Epos: tilly@gds.co.za Addisioneel: T. B Taute getroud met TJ Taute Taylor epos: hadedah@yahoo.com 25-11-geb Te Brugge epos: jfgouws@telkomsa.net TEMPEL Epos: stempel@vodamail.co.za Addisioneel: Stamvader: (twee broers het hier gearriveer in 1888/1891) Hendrik-Jan Tempel getroud met Hinderkien Rypma, dieselfde jaar wat hy hier aangekom het in 1888 na Pretoria van Groningen (Nederland), (8 kinders). Moontlik die seun, Douwe Tempel 1890-1939 getroud met Petronella Zacharia Coetzer 1890-1945 (informasie oor die Coetzers sal ook help dankie!) (8 kinders). Douwe Tempel 1933 getroud met Adriana Oosthuizen (dv Jan-Hendrik Oosthuizen) (6 kinders). Jan-Hendrik Tempel 1969 getroud met Aletta Van de(r) Merwe(de) 1971 (dv Fred Van de(r) Merwe(de) en Elizabetha Magrietha Johanna Zowitzkey) (2 kinders). Douwe Jannie Tempel 1995 en Sharné Tempel 1998. (Ek) het baie inligting oor die ‘vdMerwes’ en ‘tempels’ maar paar gapings in generasies sukkel ek om my familie to koppel aanmekaar, asb help! Enige inligting oor Oosthuizens’ (wat ek niks het nie), van Niekerks’ (ek het klein bietjie), Uys (ek het baie generasies hier gekry – van Fred vdM se ma, Aletta Johanna Cecielia Christna! (Lettie) Uys 1917-2011, het geen informasie oor sy pa, Izak Jacobus vdM 1914-1997, net dat hy’s een uit 8 kinders!) enige iemand wat kan help asb… baie dankie! TEMPEL / VAN DER MERWE Epos: stempel@vodamail.co.za Addisioneel: Ouers: Jan-Hendrik Tempel en Aletta Van de(r) Merwe(de). Pa’se Ouers: Douwe Tempel en Adriana Oosthuizen. Ma’se Ouers: Fred Van de(r) Merwe(de) en Elizabetha Magrietha Johanna Zowitzkey. Grooitjies: Izak Jacobus Van de(r) Merwe(de) en Aletta Johanna Cecielia Christina Uys, Douwe Tempel en Petronella Zacharia Coetzer, Zacharias Andrias Zowitzkey en Catharina Louisa Maria Sophia van Niekerk, Jan Hendrik Oothuizen en onbekende moeder. Stamvaders: Hendrik-Jan Tempel(kom hier aan 1888); tr Hinderkien Rypma en Willem Schalksz(oon) Van de(r) Merwe(de)(kom hier aan 1661); tr Elsje Cloete. TRENGROVE Epos: wilna@qatar.net.qa Terre’Blanche epos: blanfield@gmail.com Addisioneel: Ons het in 1978 ons familieboom register ontdek wat in 1684 begin. Al die vangenote is welkom om ‘n kopie te vra. Laat ons van julle hoor. Ook inligting gevind oor Pienaars. vir die wat belangstel TERBLANCHE Epos: hendrik.terblanche@engelvoelkers.com Addisioneel: vader: Stephanus Esias (Geb 19/3/1919). Oupa: Hendrik Johannes Senekal. Ouma; Martha Marthina Katherina (ek dink haar nooiensvan was Otto) Enige historiese inligting sal baie waardeer word Terblanche epos: terblancheh@xinergistix.com Oupa was Hendrik Pieter Christoffel Terblanche was van Warmbad en Pretoria omgewing. TERBLANCHE Epos: terblanchezandra@gmail.com Terblanche epos: stephan4711@hotmail.com Addisioneel: Steytlerville-Jansenville-Patensie en omliggend Terblanche Willem epos: lindiet@starmail.co.za Terblanche naam: Elsa Terblanche epos: dupsa@absamail.co.za Stamvader Ettienne Terblanche het in die 1600 by Reebok voet aan wal gesit. Dis al wat ek kan onthou soos deur by vader, Jacobus Philippus oorvertel is. Terblanche naam: Stefan epos: stefanterblanche@thepub.co.za TESNAAR Epos: spongebob007@hotmail.co.za THEART Epos: Bluewfairy@vodamail.co.za Addisioneel: My pa peter john theart sy pa was johannes cornelius theart hy oorlede toe my pa nog jonk was sal graag die res van my familie wil op spoor hy was getroud met johanna elizabeth Mynhardt Theunissen epos: ctheunissen@justice.gov.za Addisioneel: soek stamboom Teuwissen / teeuwissen epos: ruigje26@hotmail.com Theron epos: anton.hts@gmail.com Addisioneel: Gebore 2 Maart 1922 Murraysburg Kaap provinsie Plaas – Allemansfontein Theron epos: anton.hts@gmail.com Gebore 2 Maart 1922 Murraysburg Kaap provinsie Plaas – Allemansfontein Theron(d) epos: jtheron1617@gmail.com Addisioneel: Jacques Theron(d) se afstammelinge kan my gerus kontak indien julle meer inligting wil he oor die Theron stamboom.. Self doen ek ondersoek oor die Theron, Dutoit en Smit families. Theron naam: Almay epos: gooseng@cybertrade.co.za Meer: Oupa – Thomas Ouma – Ria Pa – Riaan Oom – Louis Oom – Deon Tannie – Elize Woonagtig in die Vaaldriehoek THERON Epos: theron.gert@gmail.com Theron naam: 0825833019 epos: hanlizette@postbag.co.za THERON Epos: hendrik@loogkolk.co.za Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem. Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA). Kontak my gerus as ek kan help. Hendrik Louw +27 82 722 6500. THERON Epos: izakjtheron@gmail.com Addisioneel: Oupa. Jan Gabriel Jakobus Theron, gebore 1896. Sy pa Jan Gabriel Jakobus. Sy ma, Martha Maria. THERON Epos: martintheron021@gmail.com Addisioneel: 0825553336 Martin, van Kuilsrivier. Pa – Francois van Tulbagh. THERON Epos: Moeks-@hotmail.com Addisioneel: Soek die ouers van Jan Gabriel Jacobus en Susanna Johanna Vorster. Inligting soos hulle gebore sertifikate en moonlike huwelik sertifikate. Jan Gabriel Theron gebore 4/5/1898 oorlede 14/4/1983, getroud en geskei van Johanna Susanna Vorster 5/10/1903. Kinders gebore uit die huwelik, Jan Jacobus Theron 11/4/1923. Roelof Theron gebore 1925. Josias Theron. Lodewyk 1927. Gabriel Theron gebore 1933. sertifikate. Theron. JacobusTheron gebore.1931. Gabriel Theron Gebore 1933 en sterf in oorlog Noord Afrika, 1956. Izak Johannes gebore 7/8/1935. Huwelik met Martha Susanna Johanna 26/8/1937. Johanna Susanna Muhlenburg gebore 1937, Martha Johanna 1939. Ek benodig asseblief geboorte setifikate, doodssertifikate, huwelikssertifikte en enige inligting oor hulle kinders. Groete. THERON Epos: Strydomanneke1@gmail.com Addisioneel: Ek soek meer inligting oor die Theron familie van Ficksburg. Dit is nogal belangrik en enige informasie sal waardeer word. Dankie. THESNER Epos: djthesner@gmail.com Addisioneel: Kan enige iemand my groot asb help met die Thesner stamboom? Ek is afkomstig van die Thesners van Groot Brakrivier/Albertinia/Riversdal. THEUNISSEN epos: jamest@julipo.co.za Addisioneel: JAMES STANLEY THEUNISSEN THEUNISSEN Epos: pma.consultants@absamail.co.za THIART Epos: anne-maries@bell.co.za Addisioneel: Op soek na stamboom Familie Van GIDEON THIART – GEBORE 1.12.1924 nog in die lewe – was in Zuid-Afrikaanse Kinderhuis op Papendorp – Weskus Oorlede moeder Johanna J.E Spence Gebore 7.8.1906 oorlede 7.8.1995 Begrawe Lambertsbaai – Weskus THIRION Epos: AmandaHO2@nedbank.com.na Addisioneel: Soek asb. inligting oor die eerste Thirion in SA, Carl Nicoly Thirion. THOM Epos: mathysj.thom@facebook.com Addisioneel: Middelburg gebore. 5411225023088. Sabie groot geword. Sybrand van Niekerk Hoerskool gematrikuleer THOM Epos: safe@sylum.co.za Addisioneel: www.thom.org Soek dringend na alle Thom familielede November 2011 THOMAS naam: ESTELLE epos: thomas.estelle@gmail.com comments: Die mans in ons familie is almal Humhpry Thomas (victor, ernest, malcolm, percy). Sal wardeur as iemand meer inligting het. THOMAS Epos: gansie.coetzee@daimler.com Addisioneel: Goeiedag, Ek is op soek na meer inligting oor Catharina Petronella Myburgh. Gebore 3 Mei 1881 en oorlede 30 Maart 1960 in Amaruru (Namibie). Sy was getroud met George Thomas. Enige inligting sal waardeer word. THOMPSON Naam: berindina johanna thompson Epos: berindina@vodamail.co.za Addisioneel: wil graag die wolfaardt en thompson se familie stamboom uitvind. THORPE Epos: marietta2510@telkomsa.net Addisioneel: Ek sou graag soveel moontlik inligting oor die van wou bekom. Indien iemand kan help. Ek het egter ook heelwat inligting van die mense. Baie is van Kuruman / Daniëlskuil wêreld. TIRAN Epos: anntiran@polka.co.za Addisioneel: Tiran Familieboek [volledige register vanaf 1730 -2010 + hope fotos en ander inligting] beskikbaar op CD vir R130 P&P ingesluit. Tippetts epos: zeldatippetts4321@gmail.com TOLKEN Naam: Selma Epos : gscvanwyk@yahoo.com Addisioneel: My pa, bekend as Jippie Tolken was gebore op Velddrif in die Weskus en ons het op Worcester al die jare gebly. TOMLIN Epos: dolfdiane@vodamail.co.za Addisioneel: My pa Edgar Charles gebore 27/08/1920, was een van 11 kinders. My oupa was James Frank en my ouma was Lilian Grace Cloete. TRAUT Addisioneel: Verskeie Traut foto’s is te sien op www.safamilytree.co.za/families.htm TRAUT Epos: kobustraut@gmail.com TREDOUX Epos: eleanormargueritegauch@gmail.com Addisioneel: Soek inligting my moeder MARGUERITE TREDOUX MARTENS oorlede – familie Tredoux. Haar vader, Dominee Thomas Martens van N G KERK Port Elizabeth – hy was op skool in Pietermartizburg met een broer Philip. TRENGOVE Naam: Wilna epos : wilna@qatar.net.qa Trilling naam: Frans epos: frans@computercorporation.net Meer: Laaste geslag van die van Trilling Net 1 seun & 2 dogters Tribelhorn epos: deb01@telkomsa.net Addisioneel: I saw Ria Tribelhorn’s name on the internet and followed the “path” provided on the web, which led me here troskie epos: pientros.tp@gmail.com Willem stephanus albertus jacobus troskie geb 26julie 1922 troskie epos: pieterht@absamail.co.za TROSKIE Epos: pieterht@vodamail.co.zaA ddisioneel: Stamvader Johan MartinChristiaan Jacob Johan TROTZKY/TROSKIE Epos: jennytheunissen@gmail.com Addisioneel: Ek s besig om ons stamboom bymekaar te probeer sit. oupa het van Troskie na Trotzky verander. Hy was Johannes Frederick Trotzky gebore 26 Okt 1909 en oorlede 26 Junie 1975. TROWER Epos: wilsenach@gmail.com Addisioneel: Any member of this family TRUTER Epos: annemie@malmesbury.co.za Addisioneel: Ek doen navorsing oor die Swartland families en het baie inligting van die Truter familie Truter epos: rcockrell@telkomsa.net Truter naam: Tiaan epos: affiebaas@yahoo.co.uk |