Vanne wat begin met E

EARLE

Epos: wildkattalpa@gmail.com

Addisioneel: Hi ek wil graag meer weet rondom my familie, maar al inligting wat ek van my Pa af gekry het is dat ons van Skotse afkoms is en dat ons “quilt” kleure groen, rooi en mostert geel is. My pa se name is Richard James Alfred Earle gebore 1951 Maart 26.

Ek hoop waarlik u kan my help.

Ebersohn
epos: ebersohn.wessel@gmail.com
Kontak my asb met enige geskiendenis oor Ebersohn familie. Spesifiek opsoek na familie skild. My pa was Wessel Johannes Ebersohn, seun van Wessel Johannes Ebersohn seun van Hendrik Marthinus Ebersohn. Dankie

EBERSOHN
Epos: aeb2read@gmail.com
Addisioneel: Hallo, My nooiensvan was Engelbrecht (Oupa Josias Andries en ouma Huibrecht Aletta ook Engelbrecht). Albei het in Leeudoringstad gewoon. My ouma was glo van die Sandveld afkomstig? My man is Christiaan Wessel Ebersohn, sy pa was Wessel Wessels Ebersohn, gebore in Nakop Namibië. Enige inligting is welkom, dankie. Amanda Ebersohn

EBERSOHN
Epos: theresaduplooyza@gmail.com
Addisioneel: Ek soek inligting oor JACOBUS NICOLAAS EBERSOHN en sy gade BARENDINA SOPHIA EBERSOHN (gebore LOMBARD). Albei gebore tussen 1860 en 1890. Hulle was van Riversdal/Swellendam/ Heidelberg omgewing. Barendina was die dogter van CHRISTOFFEL JOHANNES EN MARIA ELIZABETH LOMBARD van Heidelberg Weskaap.

EBERSOHN

Epos: rethahlmn@gmail.com

Addisioneel: Kontak my as jy enige inligting will deel oor die Ebersohns.  Miskien kan ek ook help.

 

 Ebersöhn
naam: Hannes
epos: mhe@telkomsa.net

EBERSÖHN

Epos: ludibotha@gmail.com

Addisioneel: Ek is opsoek na inligting oor ene Willem Ludolph Ebersöhn, getroud met Anna Catharina Naude (van plaas AC langs plaa Houtkop) in Bethlehem.  Enige hulp sal waardeer word.

jacobs/ ehlers
epos: Bettie.Windell@resbank.co.za
Addisioneel: wil net graag meer inligting hê oor die 2 vanne waar kom voorvaders vandaan.

EHLERS

Naam:  Evan

Epos: madeleine.ehlers@za.suninternational.com

Eichstedt
epos: aces@lantic.net

Addisioneel: Jongste (seun) van Martin en Athalia Eichstedt (nee : von Solms vir Athalia). Woon in Vrystaat. Skoolhoof (lekker mal) en familie in Kaapprovinsie.

EILERS

Epos: chrissiec@mtnloaded.co.za

Addisioneel: Geboortename is Chlasina Helena Jacoba. Gebore en grootgeword in die Noord Kaap. Woonagtig nou in Gauteng. Hoor graag van ander met dieselfde van. Is Duits afkomstig maar het nie veel inligting nie. Oupa was Hendrik Christoffel. Vader Petrus Wilhelm. Het n aantal broers en 1 suster gehad. Kontak gerus.

EKRON

Epos: rekron@cancercare.co.za

Addisioneel: Hi ons van was eers MacAkron as ek reg onthou toe met die jare verander dit na Ekron.

Eksteen
epos: msdeksteen@gmail.com
Addisioneel: Ek soek graag inligting oor die Eksteen familie van die Groot-Marico area.My oorlede pa,Thomas Johannes Eksteen het in die area grootgeword

Eksteen
naam: Henry
epos: henry@easyhomeloan.co.za
Meer: Rawstorne is deel van my van wat net die mans kry

EKSTEEN

Epos: michellevh@lantic.net

ELLIS
Epos: Alellis@westerncape.gov.za
Addisioneel: Dirk Albertus Ellis. Gebore 9/10/1924. Sterf 9 Januarie 2003. Riversdal, maar oorspronklik van Ladismith.

ELLIS

Epos: ellis@webafrica.org.za

ELLIS

Epos: ellislaw@lantic.net

Addisioneel: Soek inligting aangaande die Ellis familie 

ELLIS

Epos: ellislaw@lantic.net

Addisioneel: Doen navorsing oor Ellis Stamboom in SA en spesifiek die van die stamvader Patrick Hendrik Ellis wat in 1795 na SA gekom het en later te Knysna, Worcester en Ladismith(waar hy oorlede is) gewoon het.

ELLIS

Epos: sallison@justice.gov.za

Addisioneel: Soek na Johannes Jacobus Ellis se kinders, Kosie, Fanie, Susanna, Maritjie en Martina – Moeder was Max 

ELOFF

Epos: cfedraw@gmail.com 

ELOFF

Epos:  gerrite@gmail.com

ELOFF
Epos: riekie31@mobileemail.vodafonesa.co.za
Addisioneel: Ek is opsoek na inligting oor Eloff kinders wat in 1950 in Colesberg in die Ovs aangeneem is. Die een se name was Barabra Susara Eloff, sy is deur Gouws mense aangeneem. Sy is in Zastron in die OVS gebore, 07-06-1946. Haar naam is verander na Antonette Gouws. Ek soek na die name en geboortedatums van haar ouers en suster. Groete Anne-Marie du plessis

ELOFF
Epos: riekie31@mobileemail.vodafonesa.co.za
Addisioneel: Ek soek nogsteeds na die Eloff kinders wat in 1950 weeshuis toe is. Hulle was van Colesberg afkomstig. Hulle sussie, Barabra Susarra is dadelik aangeneem deur Gouws familie. Die boetie en sussie is in ‘n weeshuis gesit. Vermoedelik in die Vrystaat erens. Ek ken nie hulle name nie. Net die jaar 1950 en die van Eloff. Groete. Anne-Marie du Plessis.

ELS

Naam:  Johannes Christoffel

Epos: admin@bonnievalehs.wcape.school.za

Addisioneel: Waarskynlik stamvader uit Sterndal, Duitsland 

ELS

Epos: el55@mweb.co.za

Addisioneel: Ek konsentreer op die nageslag van Johannes Marthinus Els (geb. 1763) maar versamel ook alle Els-inligting in een register. 

ELS

Epos:  els.j@live.co.za

ELS
Epos: flippie@astore.co.za
Addisioneel: Ek is opsoek na alle Els familie lede.

ELS

Epos: gert@seedmarketing.co.za

Addisioneel: Soek familie wapen en oorsprong van Else in SA.  My Oupa was Gert Jeremiah Daniel Els – indien iemand iets weet van voorvaders

ELS

Epos: mw.recon@mweb.co.za

 ELS

Epos: maryrudd@webafrica.org.za

Addisioneel: Soek inligting oor Joseph Benjamin Els wat getrou met Hester Maria Elizabeth (Hettie) Pistorius. Mary 

Els
epos: pieter.els@cardno.com.au

Els
epos: tanyam@thedti.gov.za

ELS

Santa
epos: santa.els@iafrica.com
Addisioneel: Ek soek na die voor- en nageslag van Gerrit Wilhelmus ELS *22.4.1828 x Helena Beatrice NEL *21.12.1826

Els
epos: callieels@mweb.co.za
Addisioneel: Ek soek die famielie wapen,my pa en oupa kom van die katberge in oos kaap af.

ELS
naam: NEELS
epos: BURGERSFORT@SMITGARRUN.CO.ZA
Meer: SOEK FAMILIE WAPEN EN STAMBOOM VAN ELSE VAN HEILBRON IN ORANJE VRYSTAAT.

els

stephanus philippus
epos: Fanie.els@natchix.co.za
Addisioneel: Meer invormasie oor die Else van Stella

Els
naam: Annelie of Paul
epos: paul@who-els.co.za
Meer: Soek enige iets oor die Els familie. FOtos van grafte is welkom. Paul J Els

Els
naam: Hendrik
epos: hels@pgwc.gov.za
Meer: Voorvaders kom van Pearston in die Ooskaap.

ELS

Epos: hozani@telkomsa.net

Addisioneel: Ek Is Johannes Marthinus Els Gebore 1965/04/16 Newcastle Natal 

ELS

Epos: vanessa.els@harmony.co.za 

ELSE  

Epos: estelle@mozi.co.za

Addisioneel: Die van mag verander gewees het van Els na Else. Daar is ‘n O’Leary skakel in hierdie familie. Blykbaar het O’Leary van ‘n boot wat in Durban hawe geanker was gevlug die binneland in na Colenso. Daar is hy met ‘n meisie getroud en het haar van aangeneem. Die meisie se van was of Else of Rou, daar is ongelukkig twee stories.

 EMMENIS
Epos: hans@twk.co.za
Addisioneel: Jan Matthys Emmenis gebore 2 Mei 1877. Oorlede op 12 Desember 1933 op Smithskraal. Getroud met Johanna Christina Human gebore 1 Julie 1876 en oorlede 12 Augustus 1966 op Christiana. Jan Matthys Emmenis gebore 13 Oktober 1908, Distrik Faurismith Oorlede 16 Junie 1984 Getroud met Catharina Petronella van Loggerenberg Distrik Christiana. Baie dankie.

Engela
epos: h.engela@absamail.co.za

ENGELBRECHT
Epos: aeb2read@gmail.com
Addisioneel: Hallo, My nooiensvan was Engelbrecht (Oupa Josias Andries en ouma Huibrecht Aletta ook Engelbrecht). Albei het in Leeudoringstad gewoon. My ouma was glo van die Sandveld afkomstig. My man is Christiaan Wessel Ebersohn, sy pa was Wessel Wessels Ebersohn, gebore in Nakop Namibië. Enige inligting is welkom, dankie. Amanda Ebersohn

ENGELBRECHT
Epos: andre@koshcom.co.za
Addisioneel: My pa is oorspronklik van die Warerberg omgewing af.

ENGELBRECHT

Epos: annamariej2@gmail.com

Addisioneel: Waar kom die AJ Engelbrechts vandaan. Die oorsprong asb 

ENGELBRECHT
Epos: antoinetteopp@telkomsa.net
Addisioneel: Hi my ouma was Sarie Theart en is met my oupa Willem Daniel Engelbrecht getroud. My oupa het in O’Okiep in Namakwaland naby Springbok afgetree en na Klawer verhuis. Oupa is in 1974 of 1975 oorlede. Ek was nog baie klein en ouma is 27 Julie 1990 oorlede. Ek weet daar is baie van my oupa en ouma se familie in Vredendal en Seder berge. My pa was ook Willem Daniel Engelbrecht en hulle het hom Tokkie genome. Sy broer is Hentie Engelbrecht en hy was spietkop op Springbok. Ek was een van twee kinders. My broer is Niel Engelbrecht ook Willem Daniel en my naam is Antoinette. My ma was Anna-Marie Beukes.

Engelbrecht
epos: finetuner@absamail.co.za
My Oupa Se Naam JACOBUS JEREMIAH
My Ouma Se Alleta Sofia
 My Pa Se Naam was ook JACOBUS JEREMIAH

ENGELBRECHT
Epos: finetuner@vodamail.co.za

Engelbrecht
epos: finetuner@absamail.co.za
Addisioneel: ek is besig met ons famielie geslags register

ENGELBRECHT

Epos:  engelbrecht.g@gmail.com

Addisioneel:  Ek is Gerhardus Cornelis Johannes Engelbrecht, dieselfe name as my oupa.  Hulle het op Maroelafontein naby Nylstroom gebly.  Oupa se broers was Kosie en Piet.

ENGELBRECHT
Epos: johanna.engelbrecht@bcx.co.za
Addisioneel: Barend Jacobus en Floris Jacobus

ENGELBRECHT

Epos:  laurette.kncm@gmail.com

Addisioneel:  Vader se volle name, Johannes Martines, gebore in die Vrystaat.

Engelbrecht
naam: lloyd
epos: lloyd_12001@yahoo.com

ENGELBRECHT

Epos: lydiacalitz@gmail.com

ENGELBRECHT
Epos: steenkampannete1@gmail.com
Addisioneel: Opsoek na meer inligting oor Petrus Johannes Gerhardus Engelbrecht (1872 – 1922). Was getroud met Christina Maria Greeff.

ENGELBRECHT

Epos: theoe@slingshot.co.nz

Addisioneel: Ek wil graag meer weet van my familie (Engelbrecht) wat van Spruitfontein/Marikana afskomtig is. My oupa wie voor my geboorte oorlede is was Mattheus Theodorus. Van die ander familie se name is Pieter/Petrus Jakobus, Willem Izak. My pa is Willie en bly naby Patatadraai en sy broers is Pieter, Tewie en Stoffel en sussies is Bella en Nelie. My ouma se nooeinsvan was Joubert (ek vermoed sy is van die Brits of Kafferskraal omgewing.

Engelbrechtnaam: Eddie
epos: finetuner@absamail.co.za
Meer: Posbus 96148
Brixton
2019

ENGELBRECHT

Epos: manie.mountany@pbmr.co.za

Addisioneel: Ek doen navorsing vir ‘n publikasie oor hierdie families en beskik oor ‘n groot databasis met inligting. As enige iemand kan help vir ‘n bydrae of inligting verlang kan julle my kontak. 

ENGELBRECHT

Epos: Susan.Venter@lonmin.com

 ENGELBRECHT

Epos: jdengelbrecht@gmail.com

Addisioneel: ENGELBRECHT/AGENBAG DE VILLIERS/KOEGELBERG/FAMIELIESEK IS JOHANNES DANIEL ENGELBRECHT GEBORE 1956 TE VREDENDAL

Enid

epos: moosn@cricket.co.za

Enslin (sien ook Gouws)
epos: samanthagous4@gmail.com
Addisioneel: Soek meer inligting op die volgende Enslin familie:

Vader: Jan Thomas Enslin
Moeder: Anna Louisa Wilhelmina Mostert

Kinders:
Isabella Hendrika Enslin
Born: 1898.03.17
Bapt: 1898.04.24 Bultfontein
Died: 1955.09.02
Buried: Christiana
Married: 1917.09.25 Bultfontein
Andries Johannes Botes

Baie dankie    

ENSLIN

Epos: CorneliEnslin@gmail.com

Addisioneel: Stel belang om meer van my man se voorouers uit te vind. Sy oupa was Barend Bartholomeus Enslin van Richmond in die Kaap 

ENSLIN

Epos: louise.steenkamp@telkomsa.net

Addisioneel: Hi,ek is besig met my ma se Enslin stamboom en soek iemand om my met meer inligting te help asb.My oupa was Philip Jacob geb.1897 en sy broers en susters was Frederik George(1891)Catherina Johanna(1894)George Frederik(1896)Christiaan Theodorus(1909)as my inligting korrek is.Dankie.

ENSLIN

Epos: pierre.enslin@mtn.blackberry.com 

Addisioneel: Ek is opsoek na inligting oor die stam naam Zacharias Enslin en die familiewapen, dankie.  

ENSLIN

Naam: GERT JOHANNES

Epos: PRCS@LANTIC.NET

Addisioneel: JOHANNES MARTHINUS NICOLAAS ENSLIN GERT BOTHA ENSLIN STEPHANUS PETRUS ENSIN HEILA DE WEERDT

Enslin
epos: pjjsenslin@absamail.co.za
Addisioneel: Is een van drie seuns uit die nasaat van Johann Adam Enslin wat in 1752 in SA vir die kompanjie gewerk het. Een van sy seuns was Johan Martin van wie ek ‘n afstammeling is. Enige inligting hieroor is welkom

Enslin
epos: lienollie@yahoo.com
Addisioneel: my pa was ‘n vorster en my ma ‘n enslin, al wat ek weet hul altwee se ouers het in pietersburg-polokwane gebly
dit was in die jaar 1947 rond gewees want ek het ‘n foto van my ma se aanneeming gekry in een van die boxs na sy oorlede is, is nou al 31 jaar terug.

Enslin
epos: grundlingh@hotmail.com
Addisioneel: Ek kon my Enslin familie terugspoor tot by George Johan Frederik Enslin (gebore 1855).  Die eerste Enslin in Suid Afrika was blykbaar ‘n soldaat Johann Adam Enslin wat in 1752 in SA vir die kompanjie gewerk het.  Hy het ‘n seun George Frederik (gebore 1770) gehad.  Ken enigiemand dalk die geskiedenis tussenin?

Dankie,
Grundlingh Enslin

enslin
epos: aengelbrecht@wahlsouthafrica.com
Addisioneel: Stel belang in ons familie wapen en koms

groetnis
Anna-Mari

Enslinepos: elaine_enslin@yahoo.com
Addisioneel: Aan alle Enslins

Ons is besig om ‘n Enslin familie naweek te reel en ons wil so veel moontlik van die Enslin opspoor.  As enige iemand belangstel of inligting kan verskaf of enige inligting oor die naweek benodig, kontak my gerus by die Epos adres.

ENSLIN
Epos: prcs@lantic.net

ENSLINnaam: WILNA
epos: henstock3@workmail.co.za
Ons soek bietjie inligting tov ons voorvaders ENSLIN

Esmeyer
naam: Karin
epos: klubbe@shoprite.co.za

Erasmus
epos: geralderasmus@yahoo.com

My oupa was ‘n Corneli(u)s Frederi(c)k Erasmus (g&s onbekend). Hy trou met Hester Isabel(la) Simms (9 Feb 1894 – 3 Julie 1959). My pa, Cornelius Frederick Erasmus (1 Feb 1915 – 27 Junie 1995), was een van hulle kinders. Hy trou met Elsie Sophia Potgieter (29 April 1915 – 17 Maart 2007). Hulle trou op 11 Junie 1937 op Christiana. Enige verdere inligting oor my voorsate?

Erasmus
epos: fanie@trutech.co.za
Begin my familie navors en soek enige inligting oor Erasmusse hoofsaaklik vanaf Alberton  Daleside, Meyerton & Vereeniging omgewings in Gauteng
My Oupa is n Petrus Johannes en was getroud met Wilhelmina Fredrika Sophia Coetzee of Coetzer moontlik oorspronklik vanaf Ugie in die Oos Kaap.
My pa was Willem Jehelmus getroud met Johanna Jakoba Isabela Jordaan vanaf Daleside – Hulle is altwee oorlede in 2005 in Nigel.
Die Erasmus familie was baie groot – Oupa/Ouma Erasmus het 13 kinders gehad.
Ek het geen kontak met enige van hulle nie.
Ander vanne wat in getroud was, sover ek kan onthou is
De Kok, Van Schalkwyk, Gouws, Oosthuisen, Delport.

Enige Iemand met inligting kontak my asseblief.

Erasmus
epos: huisarts@hotmail.com
Addisioneel: Ek het sopas my boek oor die nageslag van Cornelis Johannes Erasmus voltooi. Dit is gratis beskikbaar by my eposadres. Groete.

Erasmus
epos: Rouxjaen@gmail.com

ERASMUS

Naam:  Andre

Epos :  andre43@absamail.co.za

ERASMUS
Epos: benivy@gwisa.com
Louwrence Daniel Erasmus (Oupa) gebore 04/03/1874, Oorlede 13/06/1953.
Maria Johanna Petronella (Nooiensvan Kleu) Ouma gebore 30/03/1874, oorlede 17/06/1945.
Kinders: Daniël Albertus Erasmus (My pa) gebore 24/05/1913, (Vryburg distrik), oorlede 22/01/1982.
Getroud met Maria Catharina Botes, Gebore 03/01/1920 (Wolmaranstad Distrik, Oorlede 07/10/1995.
Daniël Albertus Erasmus (My pa) gebore 24/05/1913 (Vryburg dist), Oorlede 22/01/1982.
Kinders van DA Erasmus en MC Erasmus (gebore Botes):
Maria Susanna Margaretha, gebore 18/03/1940, Vryburg, Oorlede: 30/11/1953.
Louwrence Daniel Erasumus, gebore 15/09/1941 te Vryburg.
Maria Johanna Petronella Erasmus, gebore en oorlede 1943, te Klerksdorp.
Phillippus Erasmus gebore 20/11/1945, te Klerksdorp
Ivy Erasmus, gebore 23/07/1948.
Sal graag uitgebreide stamboom inligting wil bekom. Baie dankie Ben & Ivy van Niekerk

ERASMUS

Epos:  christoe@netactive.co.za

ERASMUS

Epos: isivimbo@telkomsa.net

Addisioneel: Oupa: Jacobus Nicolaas Johannes Erasmus. Vroer jare 60 in Hartbeesfonein Tvl gewoon op plaas Bultfontein

Erasmus
epos: joeline@archstone.co.za
Addisioneel: Jan Hendrik Hermanus Stephanus – Oupa

Erasmus
epos: jaapmeyer@gmail.com
Addisioneel: Ek is op soek na inligting oor die Erasmus familie van die eerste Erasmus wat die land ingekom het tot vandag toe. Help asb

ERASMUS
epos: HOLLY1@telkomsa.net

Erasmus
naam: johan
epos: erasmusj.utility@yahoo.com

 ERASMUS

Epos: kerasmus@lantic.net

Addisioneel: karel stephanus en willem jacobus is die stamname  

ERASMUS
Epos: magdav1@mobileemail.vodafonesa.co.za
Addisioneel: Soek na kinders van Christoffel Diederik Johannes Erasmus, gebore tussen 1910 en 1916 van Vryburg se wereld. Name kan ook in ander volgorde voorkom.

ERASMUS

Epos: maggie.erasmus@telkomsa.net

Addisioneel: Ons het reedss baie inligting ingesamel maar dit is ‘n groot familie. Dit is maar ‘n deel daarvan. Enige Erasmjus kan my kontak.  

ERASMUS

Epos: manie.mountany@gmail.com

Addisioneel: Soek meer inligting oor die ERASMUS familie in Suid Afrika oor die afgelope 300 jaar 

ERASMUS

Epos: manie.mountany@pbmr.co.za

Addisioneel: Ek doen navorsing vir ‘n publikasie oor hierdie families en beskik oor ‘n groot databasis met inligting. As enige iemand kan help vir ‘n bydrae of inligting verlang kan julle my kontak. 

ERASMUS

Epos: pieter.erasmus@za.suninternational.com

Addisioneel: Ek is besig om Kroonstad Erasmusse na te vors. Ek is opsoek na my Oupa (Pieter Johannes) se pa (Dawid of David Petrus) se Ek soek inligting oor Dawid Petrus Erasmus wat met Anna Maria Petronella getroud was. Dit is my Oupa, Pieter Johannes Erasmus wat van Kroonstad af was, se ouers.

ERASMUS

Epos: rassie@worldonline.co.za

Addisioneel: ons is opsoek na madelyn erasmus noiensvan kleinhans in haar jong dae kom sy van riverdal

 ERASMUS

Epos: rassienieta@gmail.comAddisioneel: soek na erasmusse

ERASMUS

Epos: rinahart@icon.co.za

Addisioneel: Soek ouers van Johannes Jacobus Erasmus geb 1.12.1862 of 1868 getroud met Anna Sophia Coetzee of Coetzer 

ERASMUS
Epos: tanyadiedericks@yahoo.com
Addisioneel: Ek soek asseblief enige inligting oor Nicolaas Michiel Erasmus gebore 30/09/1882 oorlede 23/02/1955 in Boekenhoutkloof. Hy trou met Susare Johanna Botha gebore 17/06/1888. Oorlede 03/12/1931. Sy tweede huwelik was met ‘n tannie Miem. Hy is die seun van Pieter Johannes Erasmus gebore 12/04/1851 en Johanna Gertina van der Westhuizen. gebore 23/02/1853. Enige een wat die Erasmuse van Boekenhoutkloof navors kontak my asb. Baie dankie

ERASMUS

Epos: Tjaarterasmus@hotmail.com

Addisioneel: ek is opsoek na meer inligting oor my stamboek, stam name is TJAART(oupa-grootjie) hy was GETROUD MET DOROTHY PIEK, JAN ADRIAAN(OUPA 1938 sept) JOHANNES HERMANNUS JACOBUS (oupa se broer), ALIDA (OUPA se suster)

ERASMUS
Epos: tracks@penta-net.co.za
Addisioneel: My mense is hoofsaaklik van Delmas. My pa se broers Jan en Thys vestig hulle in Stofberg.

ERASMUS DE KLERK

Epos: hantie@hantie.co.za 

Addisioneel: Doe navorsing oor die Booyense van Klipplaatdrift Ventersdorp. My oupa was Johannes Hendrik Booyens gebore 1886. : Ek doen navorsing oor die Erasmusse van Bulhoek en Waterval (Rustenburg/Swartruggens).My oupa Barend Petrus Havenga Erasmus(1856 gebore) het 21 kinders gehad. my pa het dieselfde naam gehad. Enige inligting sal welkom wees.

Erichsen
epos: vmerichsen@ihug.co.nz
Addisioneel: Ons is tans in New Zealand (Nieu Seeland is ook Holland en dus sit ek dit in Engels). My kinder het albei Deense name omdat my man van Deense afkoms is.  My nooiensvan is Pistorius.  Dus, enigiemand kan inligting stuur sodat ek vir my kinders hulle stamboom kan begin saamstel.  Ek sal dit erg waardeer.  Groete alle AFRIKANERS!

ERNST

Epos:  hannessmith@telkomsa.net

Addisioneel:  Is daar dalk nog van my Ernst familie in die land van die lewendes.  Moeder, Aletta Cathrina (tant Sus), Piet Ernst, het gewoon in van Wykstraat, Krugersdorp Wes.  Kinders was Lettie, Willie, Jan, Piet en  ook Pampoen.  Kontak asseblief.

ERRIDGE

Epos: beryldlr@lantic.net

Addisioneel: My pa se naam was Piet,kan enige van sy familie vir my meer inligting gee oor die “Erridge”

ERWEE

Epos: chrisvermeulen616@gmail.com

Addisioneel: Ons is opsoek na enige inligting ivm Erwees 

ERWEE

Epos: chrisvermeulen616@gmail.com

Addisioneel: Besig om n Geslagsregister van die Erwee Familie in Suid Afrika saam te stel.  

EVERTS
Epos: Evertsl@telkomsa.net

ESPACH

Epos:  espachj@hotmail.com

Addisioneel:  My pa is Cornelus Johannes Espach en is woonagtig in Naboomspruit.

ESPACH

Epos: whespach01@gmail.com

Addisioneel: My name is Willem Hendrik en my pa was Hendrik Joachim

ESTERHUIZEN
Epos: countryjukebox@gmail.com
Name: Josias Gerhardus
Addisioneel: Ek woon in Harare. My Vader was Josias ook in Zimbabwe gebore in 1913. Oupa was Christiaan Gerhardus oorspronklik van Germiston maar later na Rhodesie getrek om te boer. Oupa grootjie was van Hopetown. Hy was Josias. Ek is ook dringend op soek na die Esterhuizen famielie wapen asb. Kan iemand dit vir my per e-pos stuur asb.

ESTERHUIZEN

Epos: esterhuizen2@telkomsa.net

Addisioneel: My doop name is Jasper Erasmus Jacobus Esterhuizen gebore 14/01/62 

ESTERHUIZEN

Epos: esterhuizenjannie@yahoo.co.za

ESTERHUIZEN
Name:  Johan Erasmus Esterhuizen
Epos: f.est@lantic.net
Addisioneel: Noord Kaap gebore.  Mu pa was Buks Esterhuizen

ESTERHUIZEN 

Epos: inlandsee@vodamail.co.za

Addisioneel: Benodig inligting oor die van

ESTERHUIZEN

Epos:  gwala@gwalasecurity.co.za

Addisioneel:  Almal met die van Esterhuizen laat van julle hoor.

ESTERHUIZEN

Epos:  danester@telkomsa.net

Addisioneel:  Benodig assebief inligting i v m die Esterhuizen familie naam.

Esterhuizen

Epos: kjr@marlin.co.za

ESTERHUYSE
Epos: lizette.ras@gmail.com
Name: Nicolaas Johannes Albertus Esterhuyse
Addisioneel: 15.02.1858 – 12.01.1925, getroud met Anna Hendrina Engela Cloete
28.06.1865 – 05.05.1915.

ESTERHYSEN

Epos:  annafs@zipplink.co.za

Addisioneel:  Oupagrootjie van moederskant was Daniel Wilhelmus Esterhysen, gebore 26/02/1861, oorlede 5/10/1926.  Tweede vrou was Isabella Maria (gebore Botha) vermoed spelling het iewers verander na Esterhuizen.

ESTERHUIZEN / ESTERHUYSE

Epos: hendrik@loogkolk.co.za

Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500.

Esterhuizen
e-pos: john.esterhuizen@angloamerican.com
Esterhuizen, hulle het in Mayfair JHB gebly my oupa Pieter het by JHB slagpale gewerk hulle was Engels

ESTERHUIZEN

Epos: 5essies@telkomsa.net

Addisioneel: Soek familiewapen 

ESTERHUIZEN
Epos: telita.esterhuizen@gmail.com
Addisioneel: Pieter Benjamin Esterhuizen 1928 – 1998
Kinders:
1.Gert Albertus Willem Esterhuizen 1952
Kinders: 1.1 Telita Esterhuizen 1991
2. Willie Pieter Jakobus Esterhuizen 1953
Kinders: 2.1 Tobius Benedict Esterhuizen 1979 (Kan verkeerd wees oor die jaar)
2.2 Teya Esterhuizen 1981
2.3 Tallula Esterhuizen 1986
3. Pieter Benjamin Esterhuizen 1959 (Kan verkeerd wees oor die jaar)
3.1 Jano Esterhuizen 1989
3.2 Sanchia Esterhuizen 1991
4. Annalese Esterhuizen 1964

ESTERHUIZEN

Epos: walmsley@mweb.co.za

ESTERHUIZEN
Epos: wester@web4us.co.za

ESTERHUYSE
Epos: cvn041@gmail.com
Addisioneel: Daniel Christiaan Esterhuyse gebore in Sutherland op 1 Augustus 1815.
Sy seun Johannes Hermanus Esterhuyse gebore in 1844 en oorlede in 1846. Stefanus Esterhuyse gebore 15 Mei 1846. Ek is opsoek na informasie oor sy twee vrouens met wie hy getroud was asook informasie oor hulle kinders.

 ESTERHUYSE
Epos: danchrisvisser@gmail.com
Addisioneel: Ek is Danie Visser en ek werk met al die stamlyne van die bogenoemde familie asseblief.

ETSEBETH
Epos:  deliae@stbb.co.za
Addisioneel:  Sal graag meer wil weet oor die Etsebeth familie stamboom.

ETSEBETH

Epos:  hendrie@vodamail.co.za

Addisioneel:  Besig met stamboom, soek ook familie wapen.  Volgens oom Kobus Etsebeth bestaan daar definetief ‘n wapen. Etsebeth’s is afkomstig van noorweë en Italie.

ETSEBETH

Epos: jhvent@gmail.com

Addisioneel: Inligting van Etsebeth Familie in die Fochville omgewing en verder

Etsebethepos: johansap@ctec.co.za
Addisioneel: Waar kom die van vandaan, familiewapen as daar so iets bestaan, en ‘n stamboom

EUVRARD

Epos: rethajm@gmail.com

Addisioneel: Soos jul weet het ons die SO MAAK MENS werfie as deel van Onse Dorp! Ek is dus  optimisties op soek na ENIGE afstammeling, en of direkte familie van ESME EUVRARD wat saam met JAN CRONJE die oorspronklike SO MAAK MENS op Springbok radio aangebied het! As jy een van hulle familie is, kontak my groot ‘seblief!! rethajm@gmail.com

EVERSON
Epos: babielon1960@live.com
Addisioneel: Enige iemand met inligting oor die Eversons in Suid Afrika.

EVERTS

Epos:  ccksigns@vodamail.co.za

Addisioneel:  my pa se naam was James Laing Everts.  Hy is gebore 02/06/1942 en ek is sy dogter Cathy.  Ek wil graag ons stamboom navors.

EXCELL
Epos: joubertsunshinecleaning@gmail.com
Addisioneel: Peter, John Excell gebore 1950-03-08 te Rondebosch.
RONDEBOSCH

Eygelaar
epos: liana.everts@gmail.com
Addisioneel: Enige inligting oor Eygelaar familie