Vanne wat begin met F

FAASEN Epos: jfaasen@pgwc.gov.za Addisioneel: taalpraktisyn Faasen
Thora (nee van der Merwe)
Besig met familie navorsing thoravdm@mweb.co.za FABER Epos: carinescreations@yahoo.co.uk  FABRICIUS Epos: cbsfabricius@yahoo.com Addisioneel: Familie name is Jacobus Frederick en ook Daniël Jacobus. 

FALCH Naam: RINA

FALCH Epos: rina.f@telkomsa.net FARRELL
Epos: ozfarrells@gmail.com
Addisioneel: Ek doen navorsing oor ons eie FARRELL stamboom, maar ek help ook die FARRELL navorser om sy rekords, oor al die verskillende FARRELL stambome in Suid-Afrika, meer volledig te maak FASEN
Epos: liezl@cybersmart.co.za FAUL Epos:  sweetnam@jaywalk.com Addisioneel:  Ek is besig met die Faul / Steyn familieboom en wil baie graag kontak maak met enige van julle wat die vanne dra. FAUL /FAULL Epos: marie@sweetnam.co.za Addisioneel: Soek na alle FAULs en nasate in No.WesKaap, afstammelinge van John Henry Faul en Eliz. Payne, wat in 1836 in Kaapstad getroud is en hulle in SA gevestig het, moontlik eers in Hanover Kaap, en later in Kimberley en No.Weste se wêreld. HELP asb! FAURIE Epos: amelia.maritz@mega.gov.za Addisioneel: Ons is besig met ‘n Faurie stamboom, en sal waardeer as enige iemand reeds inligting/navorsing hierin gedoen het en kan help.GroeteAmelia  082 601 6293 FAURIE Epos:  fauriemichele@yahoo.com   February
epos: bonitadavids065@gmail.com
Addisioneel: dra e baie kennis van my pa se familie en wil graag bietjie nader kennis maak. my oorlede pa se naam is Sidney hector February. nog van die familie name is lamoor en ontong.   FECHTER Epos:  monty@tytangroup.com Addisioneel: Is daar ander Fechters wat ek dalk nie van weet nie. Ferreira
epos: martiejosling@rocketmail.com
Stamboom van Ignacio Ferreira in 1722 my oupa was Stephanus Johannes Ferreira gebore 1902 opsoek na inligting van sy vader en moeder en enige konneksie tussen die Ignacio Ferreira in 1722 Ferreira
epos: jferrei@randwater.co.za
Sterfplekke en grafte van J A Ferreira (1797 – 1835) en sy seun J S Ferreira (1822 – 1896)   FERREIRA
Epos: elsiegfpalmer@gmail.com
Addisioneel: My name is Elsie Palmer and I am looking for Steven Ferreira that was in Pretoria Air Force cook School in 1974 and attended Alexander High school in Natal in 1973. His family was living in Pretoria and he was friends with Craig from Wespark Pretoria, and Jeanette Viljoen from Pretoria and Mary Mc Gibbon from Natal.   FERREIRA Epos: marioferreira.lm34@yahoo.com Addisioneel: verlang meer inligting oor die ferreira stamboom  FERREIRA Epos: radie@gamtoosbb.co.za Addisioneel: Ek het `n redelike hoeveelheid inligting oor die Ferreira geskiedenis, vanaf die aankoms van Ignacio Ferreira in 1722. Ferreiranaam: Stefan
epos: sesferreira@ctec.co.za Fick:  
e-pos: Rikus.Fick@nwu.ac.za Ek het intensiewe navorsing gedoen oor Genl Johan Isak Jacobus Fick na wie Ficksburg vernoem is en van sy kinders, veral Paul Hendrik en Coenraad Lourens. Ek het baie gegewens. As iemand belangstel kan hulle kontak maak Fick
epos: dennisfick@telkomsa.net FICK
Epos: tian.fick@yahoo.com FIVAZ Epos: gkgeorge@webmail.co.za Addisioneel: Oupa se naam John George Fivaz Flemming
epos: eqflemming@mweb.co.za FLOO Epos: linxrsa@gmail.com Addisioneel: My ouma Barendina Terblanche (nooiensvan) se moeder was Floo (weet nie voorname nie). In die omgewing van laat 1800’s vroeë 1900’s.  Gebore in omgewing van Knysna. FOLKUS
epos: folkus@telkomsa.net
Addisioneel: Enige FOLKUS verwante persone, kontak my asseblief.
Annamarie Folkus Forster
epos: Evedme123@hotmail.com
Addisioneel: My pa is Gert Johannes. Visagie sy pa is bekend as Eerw R G Forster laas in. Kimberley
My pa se ma is Christine Adams (gebore Visagie) haar ma was Gertruida Visagie (nee Visagie) getroud met Gert Visagie hul het in Keidebees Upington gewoon enige info op Oupa Forster of my grooitjie asb   FORSTER-TOWNE
Epos: Magsft@vodamail.co.za
Addisioneel: Enquiring about people with my surname, residing in South Africa and United Kingdom. FOOT
Epos: leanie.foot@gmail.com
Addisioneel: Ek is tans besig om familie navorsing te doen oor my oupa aan moederskant. My oupa se name was PETRUS PHILIPPUS PEO. Gebore 10/04/1881 Afgesterf 24/04/1967. Hy was getroud met Christina Maria van Tubbergh. Gebore 10/07/1897 en afgesterf op die 14/04/1990. Hulle het in die N.G. Kerk, Wynberg getrou op 26/07/1927. Ek sal dit baie waardeer indien iemand dalk meer inligting het rakende die PEO familie. Fouche
epos: funatsea2013@gmail.com
Addisioneel: Hi every one I am Robert  I am desperately  looking for  Mr Righardt (Richard)Fouche he was a policeman  in Vanderbijlpark and originally  comes from Schweiser- reneke please it is urgent thank you Robert 0828962848 Fouche
epos: willie.fouche@pcconnect.co.za
Franse hugenote stam naam Abraham. FOUCHE Epos: CorneliEnslin@gmail.com Addisioneel: My ouma aan vaderskant was ‘n nooie Fouche. Haar pa was Johannes Jacobus, en hulle het grond aan die Vaalrivier gehad tussen Bothaville en Leeudoringstad. Enigiemand meer inligting? FOUCHE Epos: dfouche823@gmail.com Addisioneel: meer inligting van ons van asb. FOUCHE
Epos: Foucheh@mweb.co.za
Addisioneel: My oupa was Hendrik Hermanus Fouche. Hy is in 1967 oorlede; gebore 13/11/1886. My pa is Pieter Willem. Ek wil graag meer oor ons tak van die Fouche familie uitvind. Enige hulp sal baie welkom wees. FOUCHE Epos:  fouriec@telehost.co.za Addisioneel:  Ek wil my stamvaders naslaan nl Barend Johannes Fouche. FOUCHE
Epos: jeannehambsch@yahoo.com
Addisioneel: Nog ‘n navraag wat ek het is aangaande die Fouchè stamboom..my oupa grootjie (aan moeder’s kant) was Francois Alwyn Fouchè getroud met Johanna Fouchè neè Van der Wath, afkomstig van Zastron en omstreke. Enige inligting is welkom, en indien jy familie is hoor ek graag van jou/julle!! FOUCHE Epos: jessicagous4@gmail.com Addisioneel: ek wil meer inligting he oor die Fouche ek ken nie my geskiedenis oor my voor ouers nie my pa se name was Louis Joachim Fouche  FOUCHé
Epos: lielievdw@gmail.com
Addisioneel: My pa, Christiaan Johannes (Chris) Fouché was getroud met Bellie van Schweizer-Reneke,. Ek is opsoek na haar broers en susters se kinders. My oupa was Richard Petrus Fouché getroud met Anna Jacoba Viljoen. Hulle kinders was my pa, broer Gert en tannie Marie, oorspronklik van Gobabis. Paige en tannie Bellie, ek het kontak met hulle kinders, die tweeling Frik, getroud met Bellie en Cornelius, getroud met Anna, 2 susters, Anna, getroud met Daantjie van Heerden, van Schweizer-Reneke, hulle het 2 dogters, Anna en Cielie. Tannie Johanna (Lal) getroud met Dolf du Preez van Hartswater. Neefs en niggies wat ek kan onthou is Richard, Frankie, Elsa, Tokkie, Ansa, Vissie, Frikkie, Schalk en Lindy (?) My broers is almal oorlede, hulle was Richard, Floris, Kokkie (Chris), Basie en ek wat die jongste was, noemnaam Lielie. Ek sal dit baie waardeer as iemand wat die families ken, my sal kontak by my e-pos of selnr-0731684964  FOUCHé
Epos: paul.fouche12@gmail.com
Addisioneel: oupa Paul Daniël Jacobus gebore 1887. Wil graag weet wie my oupa grootjie was. Ek is, Pieter Johannes Barend Fouché getroud met Magdelena Viljoen.   FOUCHE Naam:  Pieter Johannes Epos: koklucy@telkomsa.net Addisioneel: Fouche P.J. Geb.5/6/1912 Oorl 7/10/1975 Fouche Petrus Gerhardus Geb. 1/03/1875 oorl.6/4/1936 Oupagrootjie getroud met Christine Petronella MaraisGeb.17/01/1893 oorl.24/03/1980. KINDERS: Emily Fouche, Getroud met Awie DeWit. Pieter Johannes Fouche; Anna Johanna Dorothea Koch geb. 30/09/1922 oorl. 24/01/2005.  Judith Fouche getroud met Huggett(polisie);  Johnny Fouche getroud met Martjie???;  George Fouche getroud ??;  Jeanette Fouche getroud met Petra van Veuren.  Oupagrootjie het broers gehad: Eban Pieter Fouche;  Koos Fouche;  Johannes Fouche.  Weet niks van hulle verder. Ouma Fouche se vader was Johan George Marais geb. 18/10/1859 oorl:?Ouma Marais Elizabeth Johanna Wannenburg geb.15/09/1862 oorl. BeaufortWes 1881 Broer van ouma Alfred Marais.  SUSTERS: Sydney Jooste, Martha duToit, Lizzie Jooste, Tante Sydney het n losieshuis in Kimberley bedryf verder weet ek niks van die deel van die familie nie.Pieter en Dora Fouche het 2 kinders gehad van wie nog net die dogter leef. Lucille Kok (Fouche) geb. 1/04/1945 en Eben Pieter Fouche geb.21/08/1948 oorl.4/08/1988.  Emily en Awie en n seun en dogter wat beide nog leef.Judith Huggett en 4 seuns van wie almal nog leef Johnny geen kinders George slegs een dogter by name Lorraine weet nie of sy nog leef nie. Jeanette Janse Van Veuren 2 seuns van wie albei nog lewe.  Ek het geen verdere inligting i.v.m. die verdere afstammelinge van die deel van die Fouche familie nie en sal ook graag wil weet of iemand enige verdere inligting kan verskaf.   FOUCHE Epos:  rianas@nwga.co.za Addisioneel:  My nooiensval is Fouche – my pa was Paul Stefanus en my oupa was Petrus Abraham.  Hierdie twee name is eie aan “ons” Fouche’s.  Die Fouche’s is afkomstig van Andrieskraal – tussen Calitzdorp en Oudtshoorn.  Ek sal graag meer wil weet. FOUCHé Epos: swanepoeljacques@saps.org.za Addisioneel: Enige inligting rakende Susanna Maria FOUCHé * 21/04/1886 + 21/11/1951 en haar voorsate sal waardeer word. FOUCHE Epos: www.ella97@gmail.com Addisioneel: My oupa is Derick Fouche wat getroud is met Irma Labuschagne, hy leef nie meer nie maar Ouma Irma leef nog. Ek weet ons is van die franse afkomstig maar ek sal graag meer wil weet. FOURIE
epos: riadeconing@telkomsa.net
 Is op soek na my man LOUIS JOHANNES (FOURIE) DE CONING 07/06/1942 se moeder ZACHARIA CATHARINA DE CONING gebore FOURIE 31/11/1909 se generasie familielyn.

INLIGTING VAN HAAR OUERS, BROERS & SUSTERS VOLG ONDERAAN:

VADER: LOUIS JOHANNES FOURIE 25 Okt 1880 – 21 Nov 1924
MOEDER: Elizabeth Magritha Sophia (nooiensvan onbekend ?) Fourie 18 Nov 1883 – 22 Mei 1953
WOONAGTIG IN INDWE, IDA, DORTDRECHT,ELLIOT OMGEWING 

KINDERS:
*[[Jacoba Johanna Fourie 21 Jun 1902 – 5 Sept 1903]]
*Anna Francina Magdalena Fourie 30 November 1904
*Johanes Fourie 13 Sept 1906 – 22 Maart 1972
*Elizabeth Magritha Sophia Fourie 21 Febr 1908 
*Zacharia Catharina Fourie 31 Okt 1909
*Jacobus Welhelmus Fourie 7 Okt 1911 – 29 Mei 1942
*[[Louis Johannes Fourie 7 Des 1912 – 28 Jul 1913]]
*Louis Johannes Fourie 14 Aug 1914 – 19 Mei 1956
*Petrus Johannes Bartholomeus Fourie 23 Junie 1917 – (55 jaar oud gewees)
*[[[Frans Frederick Fourie 11 Aug 1919 – 29 Des 1919]]]
*Frans Frederick Fourie 16 Jul 1921 – (was 53 jaar oud)
*Jacoba Johanna Maria Fourie  28 Junie 1924

ZACHARIA CATHARINA FOURIE gebore 31 Okt 1909 en getroud 9 Nov 1927 te IDA (ELLIOT distrik) met LODEWIKUS CHRISTOFFEL DE  CONING gebore 19 Febr 1906

KINDERS:
*Elizabeth Magrietha Sophia de Coning getroude van RIES 13 Dec 1930 – 20 Augustus 2013
**Pieter Cornelius de Coning 15 APRIL 1936
***Louis Johannes (FOURIE) de Coning 7 Junie 1942 fourie
epos: fjfourie@telkomsa.net   Fourie / van der Schytt
epos: veronicavdh0@gmail.com Ek is klein dogter van Jan Adriaan Jacobus van den Heever (1905-1962) & Hester Isabella Scholtz (1910-1965) wat in Ventersdorp gebly het.  Aan moeders kant, die kleindogter van Nicolas Jacobus Fourie (1918-1981) en Sopha Christiana van der Schyff (1930-2004). Aan vaderskant, besig met verifikasie van van den Heever en Scholtz genelogie, maar aan moederskant is daar nog baie gate wat gevul moet word.  Lekker dag . Veronica   Fourie
epos: loseabotha@gmail.com
Johannes Jacobus Nicolas Erasmus Fourie
Elisabeth Magrieta Venter
Lichtenburg Fourie
epos: mekuhn@ymail.com FOURIE Epos: afourie@blackmountain.co.za         FOURIE Epos: bloubos@iburst.co.za FOURIE Epos: caringaybba@telkomsa.net Addisioneel: Ek het jare gelede ‘n vriendin gehad, Cornelia Fourie, sy was ‘n tweeling.Ons het haar suster Liz genome.  Hulle was oorspronklik vanaf Middelburg. Ek is opsoek na Cornelia se kontak besonderhede. Kan iemand my groot asseblief help. FOURIE Epos: centart@gmail.com Addisioneel: Ek is opsoek na Cathrina Johanna Susanna Fourie Geb. 9 Okt.1863 sy was getroud met Christiaan Mauritz Smith Dawie Smith centart@gmail.com      FOURIE Epos: danny@etoshatransport.co.za FOURIE
Epos: estervs.nam@gmail.com
Addisioneel: Ek is besig om die Fouries na te vors (dis nou die wat my familie verteenwoordig) maar ek het nogal `n probleempie wat my oupa aangaan.
Ek spoor almal op maar net nie vir hom nie….snaaks ne? Wie sal kan help??   FOURIE
Epos: dsgreeff@gmail.com
Addisioneel: My oupa se name is Hendrik Gerhardus Fourie, gebore 29-03-1904 en het gesterf op 15-05-1976. My oupa is afkomstig van Vryburg.   FOURIE Epos: fjfourie@telkomsa.net Addisioneel: Francois FourieBly tans in Jeffreysbaai. FOURIE
Epos: genea@diepienaars.co.za
Addisioneel: My oupa, wie se naam ek moes dra (as tweede seun) was Hendrik Albertus Fourie (geb 17/1/1874) van die omgewing Zeerust te Porterville. Ek weet nie wie sy pa en oupa was nie en wil dit baie graag navors. Hierdie Hendrik Albertus se eerste seun was Marthinus, en volgens die ander kinders se name, het hy die konvensie van name gevolg – so ek vermoed HA Fourie se pa was ‘n Marthinus ? Fourie. Enigiemand met inligting, kan my asseblief kontak, ek sal dit baie waardeer.   FOURIE
Epos: mariettejvr@gmail.com
Addisioneel: Martinus Phillipus Johannes Fourie
Noemnaam- Felix. Van Standerton en gesterf op 19-03-1971.
Sussie se naam was Bettie en ‘n neef van Aliwal-Noord FOURIE
Epos: marlenevanzyl01@gmail.com
Addisioneel: Johanna Elizabeth Fourie, gebore 1922. Was van Dundee in Natal. Ek soek enige lewende familielid en/of kennis. Ons weet sy was betrokke by die Boswille Wilky Sirkus, ongeveer 1940/1950’s. Dis werklik belangrik om haar of iemand na aan haar op te spoor. FOURIE
Epos: melindagrobbelaar1963@gmail.com
Addisioneel: Melinda Rhoda gebore Fourie nou Grobbelaar 1963/07/08. PA Louis Richard Fourie 1934/03/09. Ma Sussanna Gertruida Maria Elizabeth, gebore Scheepers 1934/08/23 oorlede 14/02/1975. Oupa Gerhardus Fourie 1904. Op soek na kinders uit my Pa Louis Richard Fourie geb 1934 se huwelik met Mara. Dit was 2 seuns en een dogter. Jeanette, Louis en die derde naam nie bekend. Hulle het in JHB omgewing gebly. Ons oupa was Gerhardus Fourie geb 1904. Ons is 5 dogters en 2 seuns uit sy huwelik met Susan Fourie. My pa het altyd gepraat van Nettie so ek neem aan dit is ‘n troetelnaam.   FOURIE
Epos: melindagrobbelaar1963@gmail.com
Addisioneel: Ek is op soek na my pa Louis Richard Fourie geb. 1934/03/09. Het hom 30 jaar laas gesien, ons is 7 kinders (Erika, Melinda.Louis, Susanna, Maryka, Talita en Hein) Hy het ook 3 kinders uit ‘n vorige huwelik met Mara – hulle is Jeanette, Louis en Gert. Hulle drie het in Johannesburg omgewing groot geword. Ons oupa se name is Gert Jacobus Fourie en het in Krugersdorp gewoon. Hy is gebore in 1904 en is in die die jare 70 oorlede. Nettie waar is julle? Kontak ons asb as ons pappie by julle is, wil ons hom en julle graag sien. Ons moeder se name was Susanna Gertruida Maria Elizabeth en sy was ‘n nooi Scheepers. Baie dank Melinda FOURIE
Epos: olivia@indlela.com
Addisioneel: Ons is opsoek na Maruis Fourie gebore in 1965 te Winburg of Parys. Hy was aangeneem of afgegee toe hy 8 maande oud was. Sy biologiese ma is Salmiena Fourie en sy pa was Johannes Jacobus Lafras Fourie. Hy is intussen oorlede.     FOURIE Epos: sdfourie@telkomsa.net Addisioneel: Ek soek meer omtrent die volgende familie: Cornelius Johannes Lourens geb.? Getroud met Cornelia Gertruid Johanna.  Hulle is om en by 1858 tot 1864 gebore.  Hulle een seun, Jakobus Nicolaas, getroud met Elizabeth de Villiers, was my ouma en oupa.  My ouers: Cornelius Lourens getroud met Sophia Swart. Die stamvader het op Vissersdrift, Bredasdorp gewoon en begrawe. Kan iemand help met die familie? FOURIE Epos: tcf.golfer@gmail.com Addisioneel: Ek is Theo Fourie; geboortename Theodorus Cornelis, reeds vyf geslagte met dieselfde naam, so ver ek weet, almal uit die Vrystaat.    FOURIE Epos: vissermm@telkomsa.net Addisioneel: Sal graag meer wil weet van hierdie 3 Stambome. Hulle was van die Botrivier omgewing.Begin van die 1900’s   FOURIE ( Die Redbarrons) Epos: afri-chic.bs@frognet.co.za Addisioneel: Enige inligting oor die fourie Familiewapen  FOURIE Epos: fouriejpo@gmail.com Addisioneel: My man is van Calitzdorp waar sy pa gebore is help asseblief.  FOURIE Epos: hendrik@loogkolk.co.za Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500.  FOURIE Epos: fourieandre@ymail.com  FOURIE Epos: lbpfourie@hotmail.com Addisioneel: Ek het reeds ‘n databasis met meer as 17000 name. Enige Fourie inligting sal waardeer word.  FOURIE Epos: grundy@telkomsa.net Addisioneel: Ek is op soek na die kinders van Pieter Jacobus Fourie geb 10.08.1825 en spesifiek n dogter Jacoba Christina geb Jansenville, 06.09.1854.  FOURIE Epos: hrfourie@iway.na Addisioneel: Fouries van Namibia. Hoe het hulle hier geland?Dankie, Hennie FOURIE Nova Epos: innes@ntelecom.co.za Addisioneel: wil graag fourie met die naam nova opsoek. enige inligting vsn fouriestsmboom asb. FOURIE
Epos:  johan.jvrensburg@gmail.com
Addisioneel:  My voorgeslagte het met die Fourie’s getrou en was woonagtig in die Brits, Rustenburg omgewing.  Doen jy dalk die been – kontak my asseblief.  Johan Janse van Rensburg.
FOURIE Epos: Luandre.fourie@swanserv.co.za Addisioneel: Soek meer inligting oor my Familie van FOURIE Naam:  Louis Jacobus Fourie Epos: fouriesgarage@telkomsa.net Addisioneel: My pa en oupa was ook vernoem na Louis en ons was meerendeels woonagtig in die Clocolan omgewing  FOURIE Epos: midco@midcom.co.za FOURIE Epos: pieterfourie37@gmail.com Addisioneel: My oupa Petrus Johannes Fourie gebore 1873 in Standerton omgewing of Noord Natal. Later geboer in Brits omgewing. My kleinseun die 5e geslag eersgebore seun  met die selfde name. FOURIE Epos: philip@cas-security.co.za Addisioneel: Fourie familie stamboom FOURIE Name:  Phillip James Fourie Epos: phillipfourie2@gmail.com FOURIE
Epos: Viljee7@gmail.com
Addisioneel: Ek is opsoek na Christina Jacoba Fourie wat omstreeks 1965 vermoedelik in Pretoria gebore is. FOURIE Epos: 27716853011@vodamail.co.za Addisioneel: Is afstammeling van die Franse Hugenoot Louis en sy seun Stephanus Fourie.  Op soek na enige inligting oor Coenraad Josephus Benjamin Fourie wat te Oudtshoorn/Calitzdorp woonagtig was in die 1800’s, en sal ook graag wil weet waar sy graf is.  Hy het 2 vroue gehad en verskeie kinders by albei. Fourie
epos: stollie@ananzi.co.za FOURIE Epos: LUANDREF@BROKERNETMAIL.CO.ZA  Fourie
epos: martin@mfourie.com  FOURIE Epos: martin@mfourie.com Addisioneel: Ek het ons familie van Louis uit Dauphine streek in Frank-ryk tot hede.Sukkel nog met die aansluiting in noordkaap van ‘die’Jopie Fourie want dis deel van ons lyn van name. Sal my bronne deel. FOURIE Epos: marius.fourie@NMMU.ac.za Addisioneel: Ek is Marius Fourie van Port Elizabeth. My pa is Jan Frederick Fourie, gebore op 26 September 1925 in Pearston, Kaapprovinsie. My ma is verlede jaar oorlede. Sy was Annie Maria Schmidt. Enige inligting? Groete Marius FOURIE Epos: nlfourie@telkomsa.net Addisioneel: Ons is op soek na die afstammelinge van die Fourie’s – oorspronklik van die Franse Hugenote.  Ons het geen idee van watter van die suens van Louis Fourie ons af kom nie. Indieniemand meer inligting het oor hoe die familie verder aangaan sal ons baie bly wees. Loraine Fourie Fourie
epos: fouriemarilee@yahoo.com
Addisioneel: Nageslagte van Jopie Fourie. Soek meer inligting Fourie
epos: desireevj@citroennetwork.co.za
Addisioneel: Het meer inligting nodig oor die Fourie stamboom Fourie
epos: inasa@absa.co.za fourie
epos: lieben@iburst.co.za
Addisioneel: Daniel Liebenberg Fourie
epos: fritz@connix.co.za
Addisioneel: Ek is tans besig met die opstel van die stamregister van die Fourie’s. fourie
epos: adrie@hpraccountants.co.za FOURIE
naam: LOUIS
epos: LOUIS@NRF.AC.ZA FOURIE
naam: FRITZ FOURIE
epos: fritz@connix.co.za
Ek is tans besig met die stamregister van die Fourie’s en sal dit waardeer indien al die Fouries en hul aanverwante familie hul inligting vir my deursteur.  Die hoofdoel is uiteraard om ‘n volledige register op te stel en ‘n boek te publiseer. Fourienaam: Ewald
epos: efourie@haw-inglis.co.za FOURIE Epos:  nicowest@iafrica.com Addisioneel:  My oupa (aan my ma se kant) was Louis Johannes Fourie gebore 1895 en was ‘n kleinneef van Jopie Fourie.  Het nog so ‘n bietjie inligting as iemand belangstel, groete, Nico van der Westhuizen. FOURIE Epos:  mekuhn@dla.gov.za Addisioneel:  Ek is tans besig met die opstel van die stamregister van die Fourie’s en soek asseblief meer inligting.  Ouma grootjie (getroud met Fourie) was kleinniggie van Paul Kruger. FOURIE Epos: phillipvdf@drasa.co.za FOURIE Epos: sdias@mtcmobile.com.na Addisioneel: My oupa was Johannes Jurgens Fourie en my ouma Magdalena Catharina Thirion wat getroud is op Griekwastad.  Indien iemand enige inligting van hierdie been het, sal ek dit baie waardeer.  FOURIE Epos: nlfourie@telkomsa.net Addisioneel: soek meer oor louis petrus fourie gebore 11/11/1892 te albert weg, getroud met maria anna katrina elizabeth petzer eb 5/6/1902 te oos london  FOURIE Epos: tcf.golfer@gmail.com  Addisioneel: Ek is Theo Fourie; geboortename Theodorus Cornelis, reeds vyf geslagte met dieselfde naam, so ver ek weet, almal uit die Vrystaat  FOURIE Epos: woodrose@mtnloaded.co.za Addisioneel: Familiewapen van die Fourie’s  FRANCIS
Epos: lizette.francis@covidien.com
Addisioneel: Kom hoofsaaklik van Graaf Reinet af.   Franken
epos: elmip@fastfresh.co.za FRANKEN Epos:  phfranken@telkomsa.net Addisioneel:  Op soek na die oorsprong van my van. FRANKEN Epos: gelden@telkomsa.net Addisioneel: Ek kan ‘n paar ouens help met die franken van. Kontak my indien julle soek en ek sal julle in aanraking FREESTONE
Epos: J.freestone@mobileemaile.vodafonesa.co.za FREYER Epos: estelle@mozi.co.za Addisioneel: Ek is opsoek na die afkoms van Richard Freyer van die plaas Strandfontein  FRICKEL
Epos: arscarbrough@gmail.com   FRITZ
Epos: benniebur@gmail.com
Addisioneel: Ek is Aletta Catharina Martha (Fritz, Engelbrecht, Sursok, Lloyd en nou Burger). Ek soek inligting oor my eie pa, Faan Fritz wat woonagtig te Krugersdorp was en was met Susanna Nepgen getroud. ASSEBLIEF ek het hom nooit gesien.   FRONEMAN Epos: petrobekker@ymail.com Addisioneel: Het enig iemand dalk inligting oor die Fronemanfamilie. ‘n Moontlike naam is Phillip Froneman. FRONEMAN Epos: sdg.barbara@mweb.co.za  FRONEMAN Epos: stephenf@vodamail.co.za Addisioneel: Het julle dalk ‘n familie-wapen vir FRONEMAN of FRONEMANN? FRYER Epos: mwafryer@mweb.co.za  FUCHS
Epos: olivia@indlela.com
Addisioneel: Thelma Fuchs (Olivia olivier)
Ek is gebore 12 Junie 1962 te Ladybrand, en is aangeneem deur die Oliviers,. Ek is opsoek na my biologiese ma, Jean Agnus Fuchs van Bloemfontien. Sy was 20 jaar oud met my geboorte en het my laat aanneem dieselfde dag.   FUHRI Epos: corneyfuhri@gmail.com Addisioneel: Op soek na die Fuhri familie wapen FUHRI Epos: lynettefuhri@telkomsa.net Addisioneel: Op soek na die oorsprong van die van en die familie-wapen   FUHRI Epos: nette@xpress.co.za  FULLARD
Epos: kroonwater@telkomsa.net
Addisioneel: Gebore 24.02.1945 Cornelia OVS. Doopname Christina Susanna. My pa John Pieter Fullard en my ma Susanna Maria Leeuw   FRYLINCK
Epos : adri59@iburst.co.za
Addisioneel: Pieter Adriaan Frylinck
 
SKAKEL NA HOOFBLADSY