Die Vanne wat met G begin

Francois Greeff soek alle Greeff mense in die wereld, want hy stel tans ‘n globale Greeff stamboom op. Besoek die Greeff Familie Webblad by www.Greeff.info en kontak hom asseblief dan by: Greeff@Greeff.info   www.Greeff.info
www.Hiddencode.co.uk
www.good4you.org.uk

GAGIANO Epos: egagiano@gmail.com Addisioneel: My pa:  Frans Truter Gagiano en my ma:  Wilhelmina Gagiano, (gebore van Zyl).  Ek weet albei my ouers het uit ‘n groot gesin gekom, onderandere 12 en 16 kinders.  
GAGIANO
Epos: riana@gagiano.org.za Addisioneel: Ek is besig met die Gagiano Stamboom, stuur my jou familie info, ek werk dit by en stuur weer vir jou, jou stamboom terug. 
GELDENHUYS
Epos: lizegeldenhuys73@gmail.com Addisioneel: Ek is opsoek na die stamboom van die Geldenhuyse. My man se oupa was Hendrik Cornelius Geldenhuys. Help asseblief!!   
Geldenhuys
epos: 
boetgeldenhuys01@gmail.com
Addisioneel: Ek is opsoek na Barend Petrus Geldenhuys of enige van sy nageslag Hy is in 1955 of 1956 gebore Sy ouers was Johannes Albertus [Jan] geldenhuys en Hester Dorothea Swart
Hulle het in Vereeniging gewoon


GELDENHUYS Epos: catharina.maria87@gmail.com Addisioneel: Ek wil graag meer van die Daniel Geldenhuys weet,woonagtig in Vrystaat

GELDENHUYS
Epos: danchrisvisser@gmail.com
Name: Daniël Christiaan Geldenhuys
Addisioneel: Daniel Christiaan Geldenhuys het gedurende die vroeë 1800 in Sutherland geboer en sy pa Gideon Theodorus Geldenhuys was van Fraserburg. As enige nasate van die familie met my kan skakel, sal ek dit waardeer. Danie Visser
 

GELDENHUYS Epos: danchrisvisser@gmail.com Name:  Daniël Christiaan Geldenhuys Addisioneel: Daniel Christiaan Geldenhuys het gedurende die vroeë 1800 in Sutherland geboer en sy pa Gideon Theodorus Geldenhuys was van Fraserburg. As enige nasate van die familie met my kan skakel, sal ek dit waardeer. Danie Visser

GELDENHUYS
Epos: dirkgeld13@gmail.com
Addisioneel: Ek soek inligting oor Dirk Christoffel Geldenhuys wat 25/5/1876 op Montagu gebore is en later op Davel naby Ermelo gewoon het moontlik daar geboer het. Dit lyk asof hy ‘n neef kan wees van Louw Geldenhuys van Johannesburg. Dankie Dirk Christoffel Geldenhuys. Hy was my oupa.
 

GELDENHUYS
Epos: dirkgeld13@lantic.com
Addisioneel: Ek wil graag meer uitvind van my oupa en ouma grootjie, Dirk Christoffel Geldenhuys gebore in 1876 en oorlede in 1919 en Emma Henrietta (du Plessis). Hulle het in Johannesburg gewoon en later verhuis na Davel. Ek sal graag meer inligting wil he van hulle tyd in Johannesburg Hy was ‘n oom van Louw Geldenhuys.


GELDENHUYS
Epos: geldenhuys_lize@yahoo.com

GELDENHUYS
Epos: Marita@bluechipmining.co.za
Addisioneel: Nicolaas George Antonie Geldenhuys
Gendt
epos: 
lizettevheerden@hotmail.com
Sal graag wil weet wie is die kontak persoon vir die Stoop en van Gendt families.
 

GALLOWAY
Epos: Pollyanna.thomson@gmail.com
Addisioneel: Poortjie distrik Prieska
 

GERBER Epos: awiegerber@gmail.com Addisioneel: Abraham Rudolph Gerber gebore 23 Oktober 1943 te Pretoria. Pa se naam is Hendrik Mathys Gerber. Hy is gebore op 28 Augustus 1913 in Kreedouw in die Oos-Kaap. Was getroud met Jahanna Elizabeth Kroon gebore 21 Januarie 1921. My oupa se naam was Jan Jacob Gerber, seun van Hendrik Mathys Gerber en Catharina Regina Kritzinger, gebore 1888 in Willowmore – Ooskaap en was getroud met Marie Christina Elizabeth Schoonraad.

GERBER
Epos: hhgerber@telkomsa.net
GERMISHUIZEN
Epos: carina.nicholson@yahoo.com


GERICKE
Epos: woodworm@cybersmart.co.za
Addisioneel: Die GERICKE’S van Geelhoutboom
Germishuys
epos: 
hermannerina@mweb.co.za

GERMISHUYS Epos: leana.swart@telkomsa.net Addisioneel: My pa was “Sweetie” van Gansbaai en my ma (Lena) ook ‘n nooi Germishuys. Ek is opsoek na enige familie wil graag my stamboom voltooi. Gerstner
epos: 
shanalxxxx@gmail.com
Philippi Gerstner’s inligting beskikbaar vir wie dit soek


GERWEL
epos: 
tgg@telkomsa.net
SOMERSET OOS
19 JUNIE 1983


GEUSTYN
Epos: martingeustyn@yahoo.com
Addisioneel: Ek is Martin Geustyn (Hermanus Daniel Marthinus) seun van Gys (Gysbertus Johannes Jacobus), my oupa was Maans (Hermanus Daniel Marthinus). Sou graag meer oor my voorouers wou weet.


GEYER Epos: barryg@live.co.za

GILMER Epos: vaal_admin@lasport.co.za Addisioneel: 21 Mei 1952 Goliath
epos: 
goliathjacobus@yahoo.co.za
Addisioneel: Stephanus Goliath
Gebore 20/06/48
goosen
epos: 
sheila@black-list.co.za
Addisioneel: Pa:  Pieter van der Walt goosen
sterf: 1976
Sterf in Kaapstad. Wil net graag weet waar sy voorouers vandaan kom (land)
Goosen
epos: 
ggoosen@telkomsa.net
 Christoffel
Gouws
epos: 
klue@telkomsa.net
Addisioneel: Het enigiemand inligting oor Gouws wat in Langkloof, Kammanasie, Buffelsdrift gebly het.
Gous
epos: 
samanthagous4@gmail.com
Addisioneel: Soek meer inligting oor die volgende Gous familie asb:

Christoffel Johannes Gous
Born: 1901.05.23
Died: 1983.01.30
Buried: Gordonia
Married: 1924.01.29
Hester Jacoba Magdalena van Wyk
Born: 1905.01.19
Died: 1988.01.08 Postmasburg
Buried: Gordonia


Het 8 kinders gehad waarvan die oudste my oupa was:
Jacobus Marthinus Gous
Born: 1924.12.30 Upington
Died: 1998.04.01 Vereeniging
Buried: Meyerton
Soek asb meer inligting oor albei sy ouers (Gous en van Wyk)


GOUS
Epos: eleanormargueritegauch@gmail.com Addisioneel: 6 September 1951.  Lewe.  My broer, Jan Thomas Gerard Gous – twee kinders v. Sarel Jacobus Gous en Marguerite Tredoux Martens.  Sarel was Prof en Dekaan by UPE. 

GOUS
Epos: eleanormargueritegauch@gmail.com
Addisioneel: Soek ander familie lede met die van Gous. Die Gouse kom van Vergenoeg naby Olifantshoek in die Kalahari. My Oupa S J Gous was getroud met Helena Schreuder – Soek ook familie van die Schreuders.
   

GOUS Epos: eleanormargueritegauch@gmail.com Addisioneel: Soek familie lede van die Gous gesin van Vergenoeg.  Kleinkinders van Sarel Gous en Helena Schreuder.

GOUWS
epos: 
pietag68@gmail.com
Addisioneel: My Oupa Frederick Jacobus Gouws het 12 kinders gehad waarvan 5 seuns was nl Frederick Jacobus 1880, Andries Johannes 1881, Jan Louis 1883, Pieter Andries 1896 (my Oupa) en Marthinus Johannes 1898 van wie ek die nageslagte navors. Ek sukkel om enige spoor van laasgenoemde op te spoor hy was in die SAP en na SWA gestuur in die 1920s en die groep deel gevorm van die nuut gestigde SWAPOL(Suid-Wes Afrika Polisie)Hy was lief vir jag en het waarskynlik daar in die land gevestig en sal ek enige inligting oor hierdie mense waardeer.


GOUWS
Epos: heleen.bekker@gmail.com
Addisioneel: My oupa grootjie aan moederskant was Adolf Johannes Gouws, getroud met Louisa Francina.

GOUWS Epos: leonicomley26@gmail.com
Addisioneel: Ek is gebore 9 April 1971 en het later uitgevind ek is aangeneem. My biologiese Ma se van was Gouws en haar naam Katrina. Sy was 22 jaar oud toe sy my opgegee het vir aanneming. Al wat ek weet is dat sy een van 9 kinders is en dat sy verpleegkunde gestudeer het. As enige iemand kan help om haar op te spoor kontak my asseblief by hierdie email adres. Dankie.

GOUWS
Epos:  
Juliana18@mweb.co.za
Addisioneel:  Ek is op soek na familie van my moeder.  Haar name was Johanna Hendrina (Hannetjie) Hudson.  Sy is getroud met Jannie Kasselman.My ouma se name was Hendrina Johanna Hudson en my oupa se name is ek nie seker van nie (Andrew William Hudson).  Hy het op die spoorwee gewerk in Heilbron in die Vrystaat. My ma het ‘n suster (Sarie) wat in Kempton Park gebly het ongeveer 20 jaar gelede. Het enige iemand dalk meer inligting oor die Hudson familie. Enige inligting sal waardeer word. Groete, Juliana Gouws


GOUWS
Epos: kobusgws@gmail.com
Addisioneel: Soek net familie wapen
 

GOUWS
Epos: marietta2510@telkomsa.net
Addisioneel: Jacobus Stephanus GOUWS gebore Sep 25 1883 te Willowmore en oorlede Aug 4, 1965 te Beaufort Wes. Getroud met Johanna Catharina BURNESS. Kan enige iemand meer inligting voorsien asb. Terug voorouers se kant toe. Baie dankie.
 

GOUWS
Epos: truiavolschenk@gmail.com
Addisioneel: Is opsoek na enige inligting oor die Gouws familie van Bloemfontein. Ek weet hy is begrawe op 14 Oktober 1856 en is oorlede 11 Oktober 1941, Grasland
 

GRAAFF
Epos: amanda21august@gmail.com


Greeff
epos: 
amalili@vodamail.co.za
Addisioneel: Ek wil baie graag weet wie was my oupa Pieter Adriaan Greeff Gebore 31 Des 1858 se pa en ma Pieter Adriaan Greeff Gebore 31 Des 1858  Sterf 11 Aug 1958 Wes Park begrafplaas Johannesburg   getroud met Cicilia Susanna Greeff (Esterhuizen)gebore 12 Sep 1882 sterf 4 Aug 1947 Wes park begrafplaas Johannesburg.
Hulle kinders was 1.Pieter Adriaan Greeff gebore 16 Jul 1900 sterf 19 Mei 1948 Judith Paarl Johannesburg Getriud met Hilda Magdalena Greeff (Fourie)2. Cornelia Hendrina Haywood (Greeff) gebore 9 Aug 1902 getroud met Biel Haywood 3. Dirk Jacobus Greeff gebore 13 Sep 1904 Aberdeen Sterf 27 Nov 1958 Brentin Kliniek Hilbrow Johannesburg Wes park begrafplaas Johannesburg gedroud met Susasah Catherina Greeff (Dreyer) gebore 4 Jun 1918 sterf Okt 1990 Strydom Hospitaal Johannesburg Wespark begrafplaas 4. Anna Catharina Engelbrecht (greeff)gebore 29 Jul 1907Getroud met Jaap Engelbrecht 5. Daniel Johannes greeff gebore 13 Jul 1910 Getroud met Dollie Greeff 6. Johannes Jurgens Greeff gebore 20Jul 1912 Getroud met Marie na sy sterf trou hy weer met ‘n Marie 7. Ester Elizabeth Williams (Greeff) gebore 27 Aug 1915 gotroud met Tommas Williams 8. Francios Freeff gebore 8 Mei 1918 Getroud met Norien 9. Abraham Christoffel “Soon” Greef nooit getroud gebore 19 April 1923.
Dirk Jacobus Greeff GREEFF
epos: 
gerriedebeer@gmail.com

Addisioneel: Ek soek inligting oor die nageslag van die volgende egpaar:

Hendrikus Jacobus Greeff x Aberdeen 28.12.1863 Hester Christina Ochse b1c5 * 22-2-1847 + 24-8-1899
Ref/Cited SAG v7 Note extra information

http://www.geni.com/projects/Ochse-Genealogy-of-SA/18760
GREEFF
Epos: 
alexandermarita@gmail.com
Addisioneel: My pa was Daniel JOhannes Greeff gebore 1916 Beaufort Wes Kaapprovinsie. Sy ouers was Francois Petrus Greeff en Francis Joubert
  GREEFF Naam:  Christoffel Jacob Marthinus Epos: nlfourie@telkomsa.net Addisioneel: Ek soek na my oorlede pa en oupa se familie met dieselfde name. Sal enige verdere inligting verwelkom! GREEFF Naam: Deon Epos: dngreeff238@gmail.com Addisioneel: francois greeff getroud met michell nel 1988- kinders – cynthia greeff 1989, eugene greeff 1991, natasha carolyn greeff 1994. deon greeff getroud met ann beatrice joseph 1985 – kinders ronald greeff 1986, rudolf greeff 1988, geskei 1990. getroud met martina johanna lotter 1991 – kinders – justine-jacquealine greeff 1992, charne’-natasha greeff 1993, robert greeff 1994. jennifer greeff getroud met edward dames 1989 – kinders- bianca dames 1986, jason donovan christiaan dames 1991 geskei 1994, getroud met francois potgieter 2007. ernst ongetroud kinders – jessie 2001, ernst jr 2003. willemiena  jacoba getroud met jan groenewald 1998 – kinders sebastiaan groenewald 2003 henry william ongetroud GREEFF Epos: dngreeff238@gmail.com  Addisioneel: my oupa was pieter adriaan greeff getroud met eva skinner. hulle seuns was henry william 1942, pieter adriaan 1944 en francios greeff 1950 en ‘n dogter edith 1946. henry getroud met willemiena jacoba coxen 1965, kinders was francois greeff 1965, deon greeff 1967, jennifer greeff 1969, ernst greeff 1970, willemiena jacoba greeff 1974 en henry william greeff 1974. pieter adriaan getroud met ‘n nooi van zyl – kinders- diane greeff 1969, quinten greeff 1972, carol greeff 1974, pieter adriaan greeff. edith getroud met errol van niekerk – kinders edith 1965, eva 1968,  errol 1771, patricia 1974, gert 1978. francois greeff sterf in 1981 sonder kinders GREEFF Name: Francois Greeff Epos:  goodgreeff@greeff.info Descendants of Pieter Adriaan Greeff
+Annie NN2-Izak Jacob GREEFF b. 27 Mar 1885, Aberdeen, , Cape, South Africa, d. Mar 1966, Johannesburg, , Transvaal, South Africa+Annie GOOSEN3-Pieter Adriaan GREEFF b. 13 Oct 1919, Johannesburg, , Transvaal, South Africa, d. 22 May 1986, Eikenhof, , Cape, South Africa+Mary Magdalene (Ria) KOEKEMOER b. 5 Sep 1927, Benoni, , Transvaal, South Africa, m. 6 May 1943, Johannesburg, , Transvaal, South Africa, d. 19 Dec 2000,Alberton, , Transvaal, South Africa4-Johan Hendrik Isaac GREEFF b. 17 May 1945, d. 9 Mar 20084-Isis Petronella GREEFF b. 21 Mar 1946, d. 13 Aug 20084-Teresa Maquerita GREEFF b. 29 Jan 1948, Johannesburg, , Transvaal, South Africa+Pn du PLESSIS m. 19 Dec 1964, Johannesburg, , Transvaal, South Africa4-Peter Adrian GREEFF b. 15 Jul 19503-Helena Petronella GREEFF b. 23 Feb 1921, d. 10 Jun 1987+Pn BEYERS3-Paul Johannes GREEFF b. 28 Mar 1923, d. 22 Jun 19973-Annie GREEFF3-Thomas Francois GREEFF b. 25 Dec 1927, d. 23 Aug 20013-William Isaac Jacob GREEFF b. 6 Jan 1931, d. 9 May 19983-Matthew GREEFF b. 30 May 1939+Theresa GAIGHER b. 1906, d. 19743-John Arthur GREEFF b. 29 Jun 1929, Johannesburg, , Transvaal, South Africa+Lilian Elizabeth Beherns JOUBERT b. 16 Dec 1932, Belfast, , Transvaal, South Africa4-John Arthur GREEFF b. 7 Jan 1951, Germiston, , Transvaal, South Africa, d. 23 Apr 1989, O.F.S., South Africa+Aletta Wilhelmina ERASMUS m. Germiston, , Transvaal, South Africa4-Theresa Elizabeth GREEFF b. 20 Jan 1956, Johannesburg, , Transvaal, South Africa+Brian Desmond Van Der Westhuizen Paul de VILLIERS4-Michael Robert GREEFF b. 19 Nov 1961, Germiston, , Transvaal, South Africa, d. 21 Sep 2000, Germiston, , Transvaal, South Africa+Antoinette PITTIUS m. Meyerton, , Transvaal, South Africa2-William GREEFF2-Peter Adriaan GREEFF2-Hilda (Annie) GREEFF
GREEFF
Epos: kim.otto@live.com.au
Addisioneel: Ek is op soek na meer inligting van my oupa Pieter Adriaan Greeff.Sy pa was Izak Jacob Greeff  27 Mar 1885 – Apr 1966
Born: Outshoorn South Africa. Died: Johannesburg, South Africa
He was married to Anna (Annie) Goosen (dates unknown) and
Theresa Gaigher(surname spelling unknown) 1906 – 1974
GREEFF Name:  Louis Echbert Greeff Epos: lourita@absamail.co.za Addisioneel: Louis Echbert Greeff gebore 1954 in Upington getroud met Magerieta van Wyk van Kakamas gebore 1957  GREEFF Epos: nlfourie@telkomsa.net Addisioneel: Ek soek meer inligting oor die Greeff’s. het my groot oupa se naam, dat hy as rebel geskiet is, maar ek soek verder!   GREEFF Epos:  ryno.greeff@gulfleighton.com Addisioneel:  Alternatiewe epos is rynogreeff@mweb.co.za.  Ons bly tans in Doha Qatar. GREEN Epos:  veracilliers@mweb.co,za Greyling
epos: 
benn.greyling@gmail.com GREYVENSTEIN Epos: jgreyvenstein@justice.gov.za Addisioneel: Ek doen navorsing oor die voor- en nageslag van Jan Hendrik Jacobus Anthonie Greyvenstein van Rooipoort, Barkly-oos.Kontak my asb as jy kan help of iets wil weet.   GRIMBEEK Ek sal graag meer wil weet van die Grimbeek stamboom.  Ek weet wel hulle is oorspronklik van Varberg Swede en die stamvader Edzard Adolph Grimbeek het in 1786 op die skip Meermin in die Kaap aangekom en hom as mediese dokter gevestig.  In 1803 het hy ‘n groot praktyk daar gehad en was lid van die inentingskommissie.  Hy is op 23-12-1787 getroud met Johanna Alida Alleman (gebore 1769) Hulle het 5 kinders gehad Pieter Grimbeek: grimbeekmarjorie@gmail.com GRIMBEEK Epos: grimbeekmarjorie@gmail.com Addisioneel: Pieter Grimbeek GRIMSDELL Epos: john.grimsdell@sonae.co.za GROBLER Epos: cielie@emmies.co.za Addisioneel: Pa was Johannes Michiel Grobler, getroud met Cecilia Jacoba Roos.  My 3 broers, Mike, Chris, Fanie – en 2 susters Elsie (Ellie) en Wiesax  GROBLER Name:  Jan Petrus Epos: elsabeee@hotmail.com Addisioneel: My oupa was van Stutterheim. My ma was Phillippina Stofelina gewees. Haar neefs is van Oos London. Kan net onthou van die oom wat so vinnig gehardloop het.  Hyen Paul Nash deel die 100 tree rekord in Oos London. ’n Tannie se naam was Winnie of so iets gewees.  Enige ingligting sal waardeer word. Dankie  GROBLERS Epos:  veracilliers@mweb.co,za GROBBELAAR Naam:  Braam Epos:  Braamgrob@absamail.co.za Addisioneel:  My volle name is Jan Abraham Nel.  Ek het op Orkney skool gegaan.  Is 59 jaar oud en woon in Pretoria.  Werk die afgelope 30 jaar vir die Here eers vir Radiokansel en nou vir Bybel-Media. GROBBELAAR Epos: grobbelaar.annette@yahoo.com Addisioneel: Ek is op soek na familie van Cornelis Frederick Grobbelaar,gebore 14 Maart 1924/5 afkomstig van Boshof, Vrystaat.   GROBLER Naam: Elsie Grobler Potgieter Epos: break.away.asphalters@live.com Addisioneel: My oupa was Christiaan Hendrik Grobler gebore 26.01.1883 in Rustenburg Tvl. My ouma Elsie Grobler gebore 28.01.1889 in die Rustenburg distrik. My Pa was Willem Frederik Grobler geboe 17.04.1914. Indien daar iemand is wat kontak wil maak voel vry om my te kontak Groete GROBLER Epos: marynasaunders@yahoo.com Addisioneel: Ek het ook die webwerf van Groblers geraadpleeg maar oneindig baie foute gekry. Ongelukkig werk johann Grobler nie meer daaraan en ek het dit aangemeld by GISA in Stellenbosch. Ek is nou besig om korrekte weergawe aan hulle te stuur vir korrigering  GROENEWALD Epos:  lpretorius.ekw@ufs.ac.za GROENEWALD Naam: Piet Epos: pgroenewald@omnia.co.za Addisioneel: Bly in Hennenman OVS. My ouma in Brandfort. Tans 97 jaar oud en gesond.  GROENEWALD
Epos: sharlton.groenewald@gmail.com
GROENEWALD
Epos: retha.vermaak@gmail.com
Addisioneel: Tans besig met Groenewald stamboom in boekvorm. Indien u wil inligting publiseer, kontak my gerus. Sal jou graag wil aanteken!!!
  GROENEWALD
Epos: thrymig@gmail.com
Addisioneel: Ek is Groenewald gebore en is tans besig om die Groenewald geskiedenis te ondersoek. Soos inligting dit het is my Grootouers Tobias Groenewald en het hy 3 drie broers gehad. Hulle was in die area wat vandag bekend staan as Noordkaap rondom die 1910. Tans is ek nie seker wat die name was van sy broers nie, maar weet dat hulle nie susters gehad het nie en dat hulle 4 was, waarvan 2 ‘n stel tweelinge was. Tobias was getroud met vrou Martha en later na haar dood met vrou Annie. Met eerste huwelik het hy 5 kinders verwek en 6 kinders by tweede huwelik. Indien inligting bekend is kontak my gerus.
  Grové
epos: 
ferinavisser8@gmail.com
 Dirk Jacobus van Niekerk  9 Mei 1899 Germiston – ek soek asb die familiegeskiedenis en die familiewapen.
 GROVE
Epos: akamandag9@gmail.com
Name: Stephanus
Addisioneel: gebore 06/12/1957, te Potgietersrus. Vader was Gert, en moeder Anna.
 
GROVE
Epos: alma.erasmus@absa.co.za
Addisioneel: Ek is op soek na die stamboek van Jan Johannes Grove en die seun David Benjamin Grove
GROVE
Epos: grove.christoffel@gmail.com
Addisioneel: My Vader was ook Christoffel Gerhardus Grove (gebore in 1928) en my Oupa was Nicolaas Johannes Marthinus Grove.
    GROVE Epos: c.grove@telkomsa.net Addisioneel: Ek het n boek oor die Grove’s kontak my vir verdere inligting (gratis)  
Gagiano
naam: Maritza
epos: maritzagagiano22@yahoo.com
Meer: My pa is Tjaart Andries Gagiano. Ek sal graag wil weet waar ons van begin het. GELDENHUYS Epos:  moneyalou@vodamail.co.za Addisioneel:  Afkomstig van die Johannesburg se Geldenhuyse wat goudmyne gehad het. Die van Transvaal. Geldenhuys
epos: Pgeldenhuys@per.ncape.gov.za Geldenhuis
naam: Madrie
epos: madrieloots@absamail.co.za
Meer: Vader : Benjamin
Oorlede : Kroonstad 1985
Tuisdorp : Kroonstad Geldenhuÿs
epos: gatshegubi@gmail.com
Addisioneel: Sarel Johannes GELDENHUYS Epos: hester.geldenhuys@mondigroup.co.za Addisioneel: geldenhuys en du toit families  Geldenhuÿs
naam: Sarel
epos: Gatshegubi@msn.com GERMISHUYS Epos: Theuns.Germishuys@bhpbilliton.com Addisioneel: Alle Germishuys/Germishuizen/Germishuis vanne Genade
naam: Hein Genade
epos: hein.genade@samancorcr.com GERBACH epos: otilia@telkomsa.net Addisioneel: Enige Gersbach navorsing asb GERBER Epos:  ester.botha@gmail.com Gerber
epos: hh@iway.n
Soek nasate van Hendrik Hastig Gerber & Lottie Ferreira, Onder Kouga
  GERMISHUIZEN Epos: htebohnen@lantic.net Addisioneel: Op soek na die familie wapen van “Germishuizen” dankie  Germishuys
naam: Francois
epos: francoisgermishuys@hotmail.com
Meer: Familie van Bredasdorp/Gansbaai se wereld Germishuys
naam: Johannes Albertus
epos: judithg@rtt.co.za
Meer: OUpa was ook Johannes Albertus vanaf Bredasdorp se wêreld GERRYTS Epos: dgerryts@telkomsa.net Geyer
epos: hsjhannes@yahoo.com.au
Addisioneel: My Pa en Oupa is oorspronklik van Swartrugens, in die ou Wes Transvaal GIRD Epos: sorentodor@gmail.com Addisioneel: oupa was Harry Gird  GOOSEN Naam:  Ignis Epos: ignis@telkomsa.net Addisioneel: Van Cradock in die Oos Kaap en skool gegaan in Kirkwood.  Ek is van Cradock in die Oos Kaap. GOUSSARD Epos: goussardp@saps.org.za Addisioneel: Bestaan daar iewers ‘n volledige stamboom vir die Goussards?  GOUWS Epos: ccr@icon.co.za GOUWS / GOUS Epos: hendrik@loogkolk.co.za  Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500.  Gouws
epos: juaniner@vodamail.co.za
Addisioneel: Oupa: Hedley Gouws
Ouma: Ellen Gouws
Pa: Dennis Gouws
Oom: Ronald Gouws
Enige familie van bogenoemde kontak my asb  Gouws
naam: Gerrie Gouws
epos: gerrie@lsturnkey.com GOUWS Epos: gouwsjan32@gmail.com Addisioneel: My Naam is Johannes Adriaan Gouws-Johan.Ek probeer nou al geruime tyd om my oupa Jan Adriaan Gouws.se voorsate op te spoor Hy was in 1914 nog op Jansenville En daar verloor ek sy spoor Is daar hulp?Johan GOUWS Epos: mariaan1@mtn.blackberry.com Addisioneel: Enige inligting oor Gouws families GOUWS Epos: pietg@intekom.co.za Addisioneel: Ek soek inligting oor nasate van Andre Gauch(er)My web blad verwys: http://home.telkomsa.net/zodiac Pieter Andries Gouws  GOUWS Epos: pietagouws@gmail.com Addisioneel: Ek is gewikkel in n soektog na besonderhede oor sommige van die nageslagte van die kinders van Frederick Jacobus GOUWS *1850 en Aletta Elizabeth GOUWS(geb GOUWS) *1858. Kinders:1. Jacoba Petronella GOUWS * 6 Feb 1878  X  Jan Frederick PEENSE * 1878 2. Frederick Jacobus GOUWS* 3 Aug 1880 X Wilhelmina Catharina MINNIE * 19 Mar 1882- 3. Andries Johannes GOUWS* 1881 X Susanna Catharina van der WESTHUIZEN * 13 Sept18834. Jan Louis GOUWS * 20 Nov 1881 X  1952 X Maria Magdalena de JONGH * 30 Des 1885- 27 Mei 19355. Johanna Wilhelmina GOUWS* 8 Nov 1885 X  Joseph HERR * 1879 6. Aletta Elizabeth GOUWS* 23 Okt 1887 X Thomas Henry Crowley * 18787. Cornelia Hendrina GOUWS*30 Julie 1889 X  Peter MCINNES 8. Stephanus Francois GOUWS *9 Aug 1891 X  Jenny Sarah SMITH * 1898 + 1964 9. Pieter Andries GOUWS *16 Julie 1896 X  Susanna Maria Magdalena BITZER *1896 + 1918 XX Margaretha Jacoba van VUUREN ( geb LOMBARD) * 1893 + 195510. Marthinus Jacobus GOUWS * !  1898 + jonk11. Marthinus Jacobus GOUWS(Martin) * 16 Julie 1898 + 1948 X  Martha ? * 12. Elizabeth Johanna GOUWS* 1900 + 1988 X  Cornelius Johannes Frederick REYNECKE *1984. Dankie Gilfillan   GOUWS Epos: pietg@intekom.co.za Addisioneel: Ek is gewikkel in ân soektog na besonderhede oor sommige van die nageslagte van die kinders van Frederick Jacobus GOUWS *1850 en Aletta Elizabeth GOUWS(geb GOUWS) *1858.1. Jacoba Petronella * 6 Feb 1878  X  Jan Frederick PEENSE * 1878 2. Frederick Jacobus * 3 Aug 1880 X Wilhelmina Catharina MINNIE * 19 Mar 1882- 3. Andries Johannes * 1881 X Susanna Catharina van der WESTHUIZEN * 13 Sept18834. Jan Louis * 20 Nov 1881 X  1952 X Maria Magdalena de JONGH * 30 Des 1885- 27 Mei 1935  5. Johanna Wilhelmina * 8 Nov 1885 X  Joseph HERR * 1879 6. Aletta Elizabeth * 23 Okt 1887 X Thomas Henry Crowley * 1878 7. Cornelia Hendrina *30 Julie 1889 X  Peter MCINNES 8. Stephanus Francois *9 Aug 1891 X  Jenny Sarah SMITH * 1898 + 1964 9. Pieter Andries GOUWS *16 Julie 1896 X  Susanna Maria Magdalena BITZER *1896 + 1918 XX Margaretha Jacoba van VUUREN ( geb LOMBARD) * 1893 + 195510. Marthinus Jacobus * 1898 + jonk 11. Marthinus Jacobus (Martin) * 16 Julie 1898 + 1948 X  Martha ? * 12. Elizabeth Johanna * 1900 + 1988 X  Cornelius Johannes Frederick REYNECKE *1984 GOUWS
Epos: theresaduplooyza@gmail.com
Addisioneel: Is daar dalk in u GOUWS STAMBOOM? ‘n Johannes Gouws wie aan die redelike begin van die 1900’s getroud is met ‘n MAGDALENA GOUWS (gebore LOMBARD.Magdalena was die dogter van ANDRIES BENJAMIN en MARIA PETRONELLA ELIZABETH LOMBARD van HEILBRON (OVS). Gilfillan
naam: Johan Gilfillan
epos: johangil@bridgeauto.co.za
Meer: Alle inligting van Adam Gilfillan, een van 2 broers (broer William Frederick Anderson) wat as 1820 settelaars na S.A. gekom het.
Ek het inligting sovêr terug as +/- 1680 van sy voorgeslagte in Skotland tot sy nageslagte in 2007.

Gilliland
epos: rinav@netactive.co.za
Addisioneel: Rina Soek die Gilliland wortels GRASSMAN Epos: oumiesies@gmail.com Addisioneel: Enige inligting oor die Grassmans van Kinkelbos Ooskaap.  GREEFF Epos: hennienz@gmail.com Addisioneel: I want to speak more the English tale as all over here  Greeff
epos: marieta.fry@easypay.co.za
Addisioneel: Marieta Fry / nee Greeff
Eldoradosingel 15
Ferndale
Brackenfell
0724764267
My broer LA Greeff het wel sy kontak besonderhede in die adresboek (S.A.) GREEFF
epos: LOUIS@IMAGINET.CO.ZA
Addisioneel: My naam is louis egbert greeff 65 gebore op Vryheid 29 12 41. My pa kom van Groblershoop en het aan die Boegoeberg skema gewerk later op spoorweg .Ook Louis Egbert. My oupa ook louis e het aan die Boegoeberg skema geboer. My groot oupa was ook Louis egbert. Ek het n seun en hy het n seun alby met die naam Louis Egbert. Ek woon tans naby OOS LONDON in chintsa oos en bedryf n vakansieoord. Ek glo dat ek n afstammeling van Mathaias Greeff is wat in 1680 in die kaap aangekom het. tel no 0827794340 Greeff
epos: Echbert@yahoo.com
Addisioneel: My pa en oupa was ook EHD Greeff noemname van altwee Bertus.My oupa het Grootgeword in Zeerust se omgewing.Was in die 2E wereld-oorlog saam met Jan Smuts.Sy pa was Hendrik Johannes Greeff. Echbertus Henrik Daniel Greeff was weer sy pa.Verder terug weet ek nie regtig nie.Het gelukkig al die fotos van die familietak. Greeff
naam: Francois Greeff
epos: GoodGreeff@hiddencode.co.uk Meer: Greeff in SA, Duitsland en Amerika. Stuur asseblief jou tak van die Greeff stamboom aan ons. Besoek www.Greeff.info Greeff Naam: Hennie epos: hennie.greeff@gmail.com meer: Lichtenbug se stigter. Name soos Gabriel Hendrik Johannes Pieter Adriaan.  GREEFF Epos: rietha.g@gmail.com GREEFF Epos: rietha.g@gmail.com Addisioneel: Ek soek meer inligting omtrent die Greeff familie wat altyd beskikbaar was as greeffinfo.com. Ek is besig met ons stamboom en kon altyd daarop ingaan maar sukkel deesdae    GREEFF Epos: sakkie@jvt.co.za Addisioneel: volle name is Izak Hermias greeff GREEN
naam: Peter Green
epos: creative@intnet.mu
Meer: My father, Christie Green, was born at Sunny Bank farm in the County of Bayville, Kirkwood Eastern Cape on 12 April 1926 to Leslie and Molly Green (nee McLaren). He died 2nd July 2006.

Is there any information available on our family?

I live in Mauritius and would appreciate any information that would enable me to re-trace my origins. Greyling
naam: lorraine
epos: lorrainegreyling@hotmail.com
Meer: Cornelius Gerhard Greyling Griffin
naam: Lily Van Rooyen
epos: acc.tseba@mweb.co.za Grobbelaar
naam: Nicolene
epos: injp@lantic.net GROBBELAAR Epos: blindefontein@gmail.com Addisioneel: Seun van Baas & Elsie Grobbelaar, wat beide oorlede is. Sel 0826554440  GROBBELAAR
Epos: braamgrob@absamail.co.za
Addisioneel: Ek is Braam Grobbelaar(Volle name is Jan Abraham Nel) het op Orkney skool gegaan is 59 jaar oud woon in Pretoria Werk die afgelope 30 jaar vir Die Here eers vir Radiokansel en nou vir Bybel-Media

GROBBELAAR Epos:  grob.hennie@gmail.co, Addisioneel:  Frankfort gebore, Heilbron grootgeword.  Gebore 1968 Grobbelaar
naam: Pieter
epos: roamerw@telkomsa.net
Meer: Hier is die skakel na die (amper) hele stamboom van die Grobbelaar familie.
http://myweb.absa.co.za/johann.grobler/pafg01.htm

Ek is nie die eienaar hiervan nie maar het dit opgespoor en my familie nagegaan. Ongelukkig is ek nie daar nie maar my broers en suster wel. Miskien het die eienaar hiervan moeg geraak want dit wat ek kan sien baie volledig.
Geniet die wat belangstel.
Pieter. GROBBELAAR Epos: wimg@polka.co.za GROBLER  Epos: grobbie@midvaalwater.co.za Addisioneel: Vader: Gysbert Cornelius Grobler en Oupa:  Jacobus Cornelius Grobler  GROBLER Epos: hcvdm@goggaconnect.co.za Addisioneel: johannes jacobus grobler van die oos kaap,burgersdorp. aliwal noord GROENEWALD Epos: alet@shaw.ca Addisioneel: Ek, Alet Swanepoel, versamel alle inligting van die Groenewald familie in Suid-Afrika of familie wat nou in die buiteland woon.  Ek is tans (2010) besig om die afronding vir die Groenewald Stamregister te doen vir publikasie.  Enige nuwe inligting sal baie waardeer word.  GROENEWALD
Epos: lpretorius.ekw@ufs.ac.za GROENEWALD Epos: hglandbou@gmail.com Addisioneel: ons doen navraag ivm die groenewald stamboom en wil inligting inwin oor die herkoms van die familie oorsprong onbekend maar die meeste familie is van napier in kaapprovinsiebaie dankie GROVE Epos: adriaan23@live.com Addisioneel: Adriaan Johannes Grove van Bethlehem   GROVÉ Naam:ANNEMIE Epos: annemie@mcintyre.co.za  Grové
epos: c.grove@telkomsa.net
Addisioneel: Christoffel Johannes
Ek is in besit van n boek van die Grové stamboom soos nagevors deer Fredrik Albertus Grové GROVE Epos: stephanyg@omegagroup.co.za Addisioneel: Ek is opsoek na die Stamboom van Stephanus Andreas Grove, gebore in Kuruman in 1923.  GRUNDLINGH Epos: grundy@telkomsa.net Addisioneel: Ek is op soek na die ouers en eggenoot van Margaretha Elizabeth Aletta gebore 21.12.1824, oorlede 11.6.1861.  Sy was vermoedelik getroud met Johannes Jacobus Griesel GRUNDLINGH Epos: petranieuwenhuys@yahoo.com GRUNDLINGH Epos: teddy_87@hotmail.co.uk Addisioneel: Ek soek asseblief n familie wapen van die grundlingh   Gummow
naam: Elizabeth Sarien epos: hels@pgwc.gov.za Meer: Ken geen ander familie in SA of oorsee nie Gunter
epos: susanodendaal@vodamail.co.za GUNTER Epos: susanodendaal@vodamail.co.za Addisioneel: Ek is n nooi Gunter. My volle name Susanna Catharina Petronella wat my ouma Gunter se volle name was