Vanne wat begin met I

IMMELMAN

Epos: di@sun.ac.z

IMMELMAN

Epos: hendrik@loogkolk.co.za

Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500.

 ISAAKS
Epos: evedme123@hotmail.com
Addisioneel: Hi ons is op soek na ons famielie (oupa) dis my pa se pa. Ons het hom nooit ontmoet nie. Hy het laas in Kimberley gebly. Het ook voorheen in Prieska gewoon.
Hy is Eerw R.G. Forster