Vanne wat begin met J

Jacobs
epos: amanda@multiplastics.co.za
Ek is Amanda Estelle Gebore Jacobs,toe Botha nou van Wyk. gebore 09 Januarie 1961 in Suidheuwels Johannesburg. My pa is Mathys Johannes Jacobs gebore 29 Mei 1936, My ma is Marina Jacobs gebore Claassen op 29 November 1934. Ek wil graag my ouers se stamboom ondersoek.

Jacobs
epos: Hannetjie.vandermerwe@yahoo.com

 

JACOBS
Epos: adri@praxiatrading.com
Addisioneel: Ek sal enige inligting waardeer ten opsigte van:
Schalk Willem Jacobus Jacobs (Franse afkoms). Oupagrootjie oorlede 7/8/1957 en was getroud met Johanna Zacharia Petronella (oorlede 16/8/1960 Jan Kempdorp, Hartsvallei). Oupa, met dieselfde name, gebore 14/05/1940 en oorlede 6/9/1964 (Walvisbaai). Getroud met Cecilia Alberta Vermeulen (Gebore in Frasersburg). Oupa was volgens oorlewering een van 7 kinders (Gert, Nicklaas, Fanie, Anna Ruiperd, Leenta du Plooy en Fay du Plessis).

jacobs/ ehlers
epos: Bettie.Windell@resbank.co.za
Addisioneel: wil net graag meer inligting hê oor die 2 vanne waar kom voorvaders vandaan.

 JACOBS

Epos: dtrdelwery@mweb.co.za

Addisioneel: Soek die nasate van my Voorouers :Pieter Daniel Jacobs(kommandant slag van bloedrivier) Sy kleinseun (my oupa) Pieter Daniel Jacobs. Sy vrou Aletta Cathatina (Botha) van Heidelberg TVL was ‘n vertoueling van Paul Kruger. Ek wil graag ‘n stamboom begin. Familie kontak my asb. 

JACOBS
Epos: ec.vantonder@gmail.com
Addisioneel: My ouma was Johanna Maria Susanna Jacobs. Sy is gebore op 1 Januarie 1911 en oorlede 11 Augustus 1935. Haar broer se name was Mathewis Johannes Jacobs en hy was gebore op 10 Januarie 1915. As iemand dalk meer inligting het oor hulle, sal ek bly wees, as julle dit kan plaas asseblief.

 

Jacobs
naam: Deirdre
epos: vandalend@telkomsa.net
Meer: wil graag my Pa se stamboom navors Die Familie name is Hendrik Frederick Jacobus Jacobs

JACOBS

Epos: faniej@comcast.net

JACOBS

Naam:  Frederik Daniel

Epos: fdloodgieter@absamail.co.za

JACOBS

Naam:  Gideon

epos :  gideon@jdsarc.co.za

Additioneel: 

pa se name was Johannes Jakobus Petrus

My broer en sy seun het dieselfde name.  Hoe het dit ontstaan?

JACOBS

Epos: johan.monica@webmail.co.za

Addisioneel: voorletters: M.W. Jacobs 

JACOBS

Epos: hendrik@loogkolk.co.za

Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500. 

JACOBS
Epos: lkoyd@hotmail.com
Addisioneel: Ek is Elena Gertruida Koyd, nooiensvan Jacobs 28.1.48.gebore te Pta. My pa: David Hermanus Stephanus Jacobs, 1906-1964 getroud met Susara Margaretha Faber 1912-2002. Het in Rustenburg gewoon en albei my ouers gebore te Pta. Oupa: David Johannes Stephanus Jacobs 1874-1918 getroud met Elena Gertruida Bezuidenhout 1883-1959. Albei, het in Pta gewoon. Na die afsterwe van my oupa Jacobs met die 1918 griep, was my ouma weer getroud met Adriaan Johannes Lamprecht 1874-1964. Gewoon in Pta. Sou graag meer info wil bekom oor my Oupa Jacobs se voorouers. Het name opgespoor met familie naam David Johannes Stephanus Meijer 1855-1923 Begraafplaas – dutch cemetrie. gebore Jan 1855-23 May 1923 Netherlands Vrou: Anna Catharina Commandeur, weet nie of dit dalk ‘n neef van my oupa was nie.

 

JACOBS

Epos: mfgreyvenstein@gmail.com

Addisioneel: Ek wil graag meer inligting insamel oor my oupa Lou(w)rens Marthinus Jacobs . Hy en ouma was geskei en dus is daar geen inligting oor hom nie behalwe dat hulle in die Noord Kaap gewoon het.Ouma was Maria Francina Muller geb.22 November 1919 , hulle het 2 kinders gehad Lou(w)rens Marthinus (geb 22 Desember 1944) en Jacoba Wilhelmina(geb 4 Jan 1946), albei is in Kimberley gebore .Dankie!!! 

Jacobs
naam: Willem Jacobs
epos: jakes@saol.com

Jacobs
naam: Bennie
epos: benniejacobsuk@yahoo.co.uk

Jakobs
naam: Marietjie

epos: hanneleenb@gmail.com

JACOBUSEN

Epos: brianjaco@telkomsa.net 

Janneke
epos: jjanneke@mweb.co.za
Addisioneel: Jan Frederik Joachim

 

Jansen (Dirk)
epos: michellemay830@gmail.com
Addisioneel: Ek wil graag met my oupa dirk se familie in aanraking kom.Oupa dirk was oorspronglik van Moerasrivier in die george streek. Sy pa se naam was Ewert jansen. Oupa dirk is Jan 1998 oorlede.

 

JANSEN

Epos: ferdiejansen@yahoo.co.uk

Addisioneel: Ons is besig om die nageslag van Zirke Jansen (1731 – 1772) in die vorm van ‘n nasionale Jansen-register op te teken.

 

JANSEN

Epos: jansenm@icon.co.za

Addisioneel: Naam: Martin. Gebore in George, Suidkaap. 24 September 1958 

JANSEN
Epos: joubertsunshinecleaning@gmail.com
Addisioneel: My Oupa was Marthinus Hermanus Jansen, gebore 8 Augustus 1897, oorlede 26 Desember 1977. Hy is gebore, (ek neem aan), dit moet op die plaas Rheunosterpoort, Waterval Dist. Witbank wees. Hy is gedoop 14 November 1897 te Pretoria. Hy het dieselfde name as sy Vader gehad. Sy Moeder was Hendrika, Willemina jv Rensburg. Sy ouers het te Doornfontein dist. Pretoria getrou. Ek weet nie of my grootouma Jansen van Rensburg of Janse van Rensburg was nie.

 

JANSEN

Epos: judimeyer@mweb.co.za

Addisioneel: Ek kan gerus aanbeveel dat die Jansens vir Ferdie kontak. Hy het my wonderlik gehelp.  Huidiglik probeer ek my skoonsus help met Marx. Haar mense kom hoofsaaklik van Hekpoort, Magaliesburg. Familiename Sarel Francois, Georg Frederik. EK het volldeige inligting aangaande Retief, Marais, Meyer, Janse van Rensburg, my Jansen lyn, Potgieter (van Hekpoort en Rustenburg), Marnewick.Kontak gerus.

Jansen
naam: Nelia
epos: neliao@mweb.co.za

JANSEN
Epos: pwjansen65gmail.com
Addisioneel: Ik ben op zoek naar het voorgeslacht van Gideon Agenbag, gebore 13 September 1957.

JANSEN
Epos: pwjansen65@gmail.com
EKSTRA: Ik ben op zoek naar het voorgeslacht van Gideon Agenbag. geb. 13-9-1957

 

JANSEN

Epos:  wilma@myersattorneys.com

Addisioneel:  Nooiensvan is Van Emmenis.

Janse van Rensburg
epos: caroljvr96@gmail.com

JANSEN VAN NIEWENHUIZEN

Epos: anitahiggs@flysaa.com

Addisioneel: moeder se nooiensvan was:Erasmus

Jansen van Nieuwenhuizen

epos: crousec@lantic.net

Janse van rensburg
epos: Jurie5701@gmail.com
Addisioneel: Jurie
Standerton

Janse van Rensburg
epos: emeliajvr@telkomsa.net
Ek versoek graag inligting tov Janse van Rensburg familie. Ek is getroud met Frederick Arni Janse van Rensburg.
Volgens my inligting het die eerste Janse van Rensburg (Claas Janz vanaf Rijnsburg, Holland) volle name Nicholas Janse van Rensburg in 1708 in SA aangekom en in dieselfde jaar met Aletta van der Merwe getrou. Sy is die dogter van die eerste van der Merwe (a1b8) wat in SA aangkom het. (Soos ek verstaan het daar 4 van der Merwes na SA gekom waarvan slegs een seuns gehad het wat die naam voortgedra het.)

My man, Frederick Arni Janse van Rensburg se lyn lyk as volg a1b4c1d?e1f3g1
My man is G1.
My inligting is korrek vanaf E1 tot G1.
Ek kort die D-been. (Ek het E1 se geboortedatum, 17.4.1909 en sterftedatum, 14.12.1981, en probeer sy sterfte sertifikaat opspoor om sodoende sy ouers op te spoor, wat dan die res sal bevestig.) Hy was Frederick Jacobus JvR getroud met Aletta Johanna de Beer 18.6.1913  27.8.1977
Ek twyfel oor B4 en C1.

Jansen  van Rensburg /Botes
epos: Botesda@gmail.com.com
Addisioneel: Ek work informasie aaangaande Manse van Rensburg families van Koppies. Ek ken glad nie my oupa of ouma we details nie maar hulls kinders was onder Anders Sam Jan Piet Anna Maria Aida    

Janse van Rensburg
epos: gertjvr@telkomsa.net
Addisioneel: Ek is Gerhardus Francois (03.06.1933) Het al my outobiografie geskryf, én my vader met dieselfde name (1893 – 1978) én my oupa Daniël Jacobus (1850 – 1931) s’n.

JANSE VAN RENSBURG

Epos: annalie.compost@telkomsa.net

Addisioneel: waar kom janse van rensburg vandaan 

JANSE VAN RENSBURG

Epos:  bvanrensb@mweb.co.za

JANSE VAN RENSBURG
Epos: botesda@gmail.com
Addisioneel: My tante was Anna Uys nee Janse van Rensburg van koppies. Getroud met Danie Uys van Koppies. Sy was gebore in 1919 en gesterf in 1987 en begrawe in Koppies. My moeder was Maria Magdelena Botes nee Janse van Rensburg. Ek wil graag my stamboom aan moederskant voltooi maar kan geen verder inligting van hulle moeder of vader kry nie .Nie eers hulle name nie. Helpo my asseblief as u kan. Groete Daniel Botes

 

JANSE VAN RENSBURG
Epos: cecilia@rvm.co.za

 

JANSE VAN RENSBURG

Epos: droogtes@lantic.net

Addisioneel: EK WIL GRAAG MEER WEET VAN PIETER JACOBUS BOTHMA GETROUD MET FRANCISKA JOHANNA ETSEBETH. ONS FAMILIE IS MEESTAL VAN FOCHVILLE OMGEWING. DIE FAMILIES : ETSEBETH,BOTHMA, VAN DER MERWE LAAT GERUS VAN JULLE HOOR

JANSEN VAN RENSBURG

Epos:  0823224646@apcmail.co.za

Addisioneel:  0823224646

JANSE VAN RENSBURG

Epos:  ciavan@btinternet.com

Addisioneel:  Cornelius Johannes is my naam gebore in Germiston, my pa (Oudtshoorn) en oupa (plaas Rietvlei, Oudtshoorn), en sy pa was Hendrik (voelvlei, Mosselbaai) en y pa se naam was Willen (Gouritz, Kleinbrak), maar weet nie of hy die eerste Janse van Rensburg is wat in SA gebore is nie.

JANSE VAN RENSBURG
Epos: gertjvr@telkomsa.net
Addisioneel: Ek aanvaar dat ALLE (Janse) van Rensburgs se stamvader Claas Jansz was uit Duitsland.  Hier aangekom in 1708.

JANSE(N) VAN RENSBURG

Epos: hendrik@loogkolk.co.za

Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500

JANSE VAN RENSBURG

Epos: hesterv@sublime-sic.com

JANSEN VAN RENSBURG

Epos:  inusvr@telkomsa.net

JANSE(N) VAN RENSBURG
Epos: johanvr@saol.com
Addisioneel: My oupa is in Oudshoorn gebore en sy name was, Esias Johannes van Rensburg. Gebore 1883 en oorlede 1971 in Kirkwood. Hy was getroud met Maria Magdalena Dorothea (Bence) ook van Oudshoorn. Sy is ook in Kirkwood oorlede en begrawe.Ek dink 1980. Enige inligting sa waardeer word

Janse van Rensburg
epos: jlpompe@telkomsa.net
Addisioneel: Stamname Adriaan Willem en Johannes Nicolaas oorspronklik van Marikana, Rustenburg distrik

Janse van Rensburg
epos: jlpompe@telkomsa.net

Janse van Rensburg

Epos: kjr@marlin.co.za 

 

JANSE VAN RENSBURG

Epos: mariusjvr@iburst.co.za

Addisioneel: ek is opsoek na my familie boom my oupa was Pieter Willem Schalk Janse van Rensburg soek meer inliging asb dankie

JANSEN VAN RENBURG
Epos: joachim.petrus@gmail.com

Janse van rensburg
naam: basie
epos: nicolaasleon@yahoo.com

JANSE VAN RENSBURG

Epos: ritavnzl@gmail.com

Addisioneel: Ek is op soek na my oupa Cornelis Petrus en sy pa. Cornelis Petrus was getroud met Elsie Magdalene ‘n nooi Barnard.  Hulle was van Marikana distrik, Rustenburg.  Sy pa kon Hendrik gewees en hulle grootoupa was die 2de President van die ZAR. 


JANSEN VAN RENSBURG
Epos: fourier@saps.org.za
Addisioneel: Ek is op soek na meer inligting oor JOHANNA JACOMIENA CHRISTINA JANSEN VAN RENSBURG, gebore op 2 Augustus 1911 op Calitzdorp. Haar pa was Jasper Johannes Jansen van Rensburg gebore 1 Okt 1890 getroud met Cornelia Magrieta Swart. Ek wil graag haar pa se familie na die stamvader uitlê.

 

JANSE VAN VUUREN

Epos: info@citrusdal.info 

JANSEN VAN VUUREN
Epos: bbproperties@iway.na
Addisioneel: Ek is opsoek na afstammelinge van ene Susanna Aletta Jansen van Vuuren. Sy was getroud met Jan Sarel Marthinus “Louis” Venter. Hulle het een doger gehad met die naam Barabra Jacoba Christina Venter gebore: 23.1.1913 en oorlede:20.2.1958. Sy was getroud met Theunis Cornelius (Oubok) Buys. Sy het nog 1 suster en 4 broers gehad, soos ek verstaan maar het nie enige verdere info. Asb enige iemand wat kan help! Groot asb. Kontak Brunhilde Buys Email: bbproperties@iway.na

 

JANSEN VAN VUUREN

Epos:  kobus01@worldonline.co.za

Jansen van Vuuren
epos: krulouw@polka.co.za
Addisioneel: Pa is Hendrik Gerhardus Jansen van Vuuren, Ma was Johanna Helena Janse van Rensburg, Pa se Ma – Nel. Ma se Ma Linde. Dit is omtrent al wat ek weet. Asb as iemand iets weet van ons of enige inligting het. Kontak Jo krulouw@polka.co.za

JANSEN VAN VUUREN

Epos: leoni.ilifutrading@gmail.com

Addisioneel: Ek is op soek na ons familie wapen.  Baie dankieeoni Jansen van Vuuren 

Janse van Vuuren
epos: boerenoontjie@hotmail.com
Addisioneel: My pa is verlede jaar oorlede, en ek wil baie graag meer uitvind oor sy familie ens. Sy name is Dirk Pieter Gerhardus Beaukes

Jansen van Vuuren
epos: ronel.cloete@absa.co.za

Janse van Vuuren
naam: Erika
epos: admin@gerolemou.co.za
Meer: My is pa is Marthinus Petrus Jv Vuuren. My oupa was Stephanus Petrus (Ronnie) Jv Vuuren woonagtig te Potgietersrus

JANSEN VAN VUUREN
Epos: engela.pretorius12@gmail.com
Addisioneel: my pa se name is Abertus Gerhardus en my ma se name is Maria Margaretha Jansen van Vuuren en haar moeder se name was Engela Susara Karsten en my pa se vader was Louis Christian Petrus Jansen van Vuuren. Ek is opsoek na die Jansen van Vuuren familie wapen

 

JANSEN VAN VUUREN

Epos: gertruidaschwartz@ymail.com

Addisioneel: jan hendrik janen van vuuren.marthinus stefhaus van vuuren.lettie/ aletta maria bester.

JANSE VAN VUUREN

Epos: reception@truckcity.co.za

Addisioneel: J G STRYDOM VORIGE EERSTE MINISTER VAN TVL SOEK SY SUSTERS NAME EN GEBOORTEDATUMS ASB

JANSEN VAN VUUREN

Epos: rvanvuren@mweb.co.za

Addisioneel: Jansen van Vuuren Familiebond –http://www.myheritage.com/site-18887961/jansen-van-vuuren-familiebondBoek oor Jansen van Vuuren familie –http://stores.lulu.com/store.php?fAcctID=4417470 

Janse van Vuuren
epos: luiptvb@mweb.co.za

Janse van Vuuren
naam: Louine
epos: louinejansevanvuuren@yahoo.com

JANSE VAN VUUREN

Epos: Louis.sj36@gmail.com

Addisioneel: Goeie more,sal wil uitvind waar kom my van vandaan,en wat beteken dit?Groete.  Louis. 

JANSEN VAN VUUREN

Epos: vickyjvv@hotmail.com

Addisioneel: My ouers is Pieter willem Jansen van vuuren en my moeder Maria Petronella susanna van den Heever ons is 4 susters nl: Catharina Elizabeth (Karien), Anna Christina (christelle) Maria Petronella (ronel) en ek is Vicky. My Pa se ma was Anna Jansen van Vuuren maar ek het geen idee wat my oupa se naam was nie, My Ma se Ma was Molly van den Heever. Dit is soveel inligting wat ek het 

Januarie
epos: moosn@cricket.co.za

Jarrard
naam: claude jarrard
epos: claude.jarrard@za.pwc.com

 JEPPE

Epos: wilhelmina.prinsloo@dcs.co.za

Addisioneel: Herman Otto Carl Frederich Jeppe(dokter/apteker)dogters Rosa Ellen,Kate,Frieda en Ellen Ottillie Jeppe, broer van Juluis Jeppe skool vernoem na Juluis Jeppe High School Johannesburg.Fotos en of inligting.  

JEPPE

Epos: wilhelmina.prinsloo@dcs.co.za

Addisioneel: Herman Otto Carl Frederich Jeppe(dokter/apteker)dogters Rosa Ellen,Kate,Frieda en Ellen Ottillie Jeppe, broer van Juluis Jeppe skool vernoem na Juluis Jeppe High School Johannesburg.Fotos en of inligting

JOHANNES
Name: Andries.
Eos: anienaber8@gmail.com
Addisioneel: Al die famillie was in die Vrystaat

JOHANSEN
Epos: regie.bezuidenhout@sappi.com
Addisioneel: Goeie dag, ek wil net uitvind van waste afkoms is Johansen?

 

JOHANSSEN
Epos: pietj@mweb.co.za
Addisioneel: Ek is op soek na enige Johannsen. Torval veral, wat na RSA gekom het vanaf Noorwee. Hy is in Kaapstad getroud is met Hester Lawrence in 1895 in St Marks Kerk Dist 6. Alle inligting welkom

johnson
epos: hennyjj@yahoo.com

JONES
Epos: frikjs@vodamail.co.za

Jones
epos: jonesclan@telkomsa.net

JONES
Addisioneel: Johan Rowland Jones

JONKER
Epos: bokadri@gmail.com
Addisioneel: Afstammeling van Adriaan Matthys Jacobus Jonker

 JONKER
Epos: dolf@turbosystem.co.za
Addisioneel: vader; john edward william jonker gebore 5/8/1935 sterf 1999 gebore op kirkwood het gewoon op addo gesterf in P.E

JONKER

Epos:  gertj@netactive.co.za

JONKER

Epos: hjfourie100@gmail.com

Addisioneel: Ons soek graag A.J. Jonker (Adolf Johannes)van Potchefstroom se nageslag, Getroud met Maria Jacoba Raath. Noemnaam Ouma Stompie 

Jooste
epos: amazing@loerielodge.co.za
Addisioneel: Lutgerus Kolver
16 11 1922

JOOSTE

Epos: jakejooste@telkomsa.net

Addisioneel: Ek is opsoek na my pa se geskiedenis .Hy en my ma is saam in 1957 oorlede. Hy was Sybrandt Johannes Jooste.  Ons is 3 broers, Sybrandt, Niek en ek isFrancois.  Is daar enige ander neefs of niggies?. kontak my asb dankie 

JOOSTE

Epos: jakejooste@telkomsa.net

Addisioneel: Ek is opsoek na Stefaans Engelbrecht van Warmbad.

Jonker
epos: vicjonker@gmail.com
Gebore : Springs 3 Okt 1949

 

JONKER

Epos: bokadri@gmail.com

Addisioneel: Afstammeling van Adriaan Matthys Jacobus Jonker

JONKER
naam: JOEY
epos: telesales@piemanspantry.co.za
Meer: gebore in Randfontein. Die meeste familie wat ek van weet bly in Krugersdorp en Lichtenburg

JONKER 

Epos: louisiestrydom@gmail.com

Addisioneel: datum van geboorte 1900

JONKER

Epos: rozannejonker@yahoo.com

Addisioneel: Ek is op soek na my familiestamboom 

JONKER
Epos: TJONKER@MHG.CO.ZA

 

JOONè

Epos:  mfrylinck@nashuaisp.co.za

Addisioneel:  Pa Willem johannes Louw Joornè, Ma Hester Wilhelmine (neè Cockrell). Namakwalanders.  Laat hoor van julle.

JOOSTE

Epos: antoinettevnnkrk@yahoo.com

Addisioneel: wil graaag die jooste familiewapen hê.  my pa is Barend Johannes Lourens Jooste. my ou Peter John Robert Jooste. hoop julle kan my hel 

Jooste
naam: Barnard
epos: kopskok@yahoo.com
My pa is Johan Eben Jooste, gebore in JHB, en groot geword in die Kalahari. Sy pa het Rose’s Taxi’s begin in JHB, en later ook Transvaal Radiators wat vandag Silverton is dink ek.Die ouer garde sal dalk dit kan onthou. enige inligting of saam praters maak kontak, ek sal graag veral wil weet van ons deelname in die Anglo-Boere Oorlog. Dankie Barries.

JOOSTE

Epos: tersiaaddison@yahoo.co.nz

Addisioneel: Ek soek graag inligting oor die Joostes name Willem, Andries, barend, Johannes en Jacobus.  Tot dusver was ek nie baie suksesvol nie.  Groete

JOOSTE

Naam:  Marie (Farber) Jooste

Epos: toekie.jooste@gmail.co.zaAddisioneel: My man is Charel Johannes Jooste en het groot geword in Burgersdopr. Sy Pa is Albertus Lodewikus Venter Joste. Hulle het groot geword in Bethulie. Sy Pa was `n krysgewvangene in Bermuda. 

JOOSTE
Epos: ysyffert@gmail.com
Addisioneel: Ek soek inligting oor Maria Dorothea Elizabeth (nee Pelser) Jooste gebore 23/01/1883. Sy het blykbaar n tweeling suster gehad. Sy is volgens die familie vermoor in Lindley tussen 1925 en 1930. Ek probeer agter die kap van die byl kom, maar loop my oorlas vas. Kan geen inligting oor die gebeure kry nie. Van haar kinders is na Bethelem weeshuis toe gestuur.

JORDAAN

Epos: elizejw@barvallei.co.za

Addisioneel: My pa Cornelius Johannes Jordaan (18/06/1940) getroud met Leona Haabroek (6/03/1948).  Oupa Jordaan was Dawid Benjamin Jordaan.  Sal graag meer inligting wou ontvang oor die Jordaan nageslag.  Baie dankie 

JORDAAN

Naam:  Marie

Epos: pvkonstruksie@vodamail.co.za

Addisioneel: Ek is ‘n nooi de Wet grtroud met L C Jordaan my ouma aan pa se kant was ‘n nooi Smit my ma was ‘n nooi Pretorius haar ma was ‘n nooi Bates 

JORDAAN
Epos: rozaan22@gmail.com
Addisioneel: Rosa Herminiena Maria Jordaan getroud met Frederik Daniel Jacobus Visser, (1897- 1951) Ek het geen datums Rosa nie.

 

JOSEPH

Epos: jr007@tiscali.co.za  

joubert
naam: etienne
epos: etienne@c2h4.co.za

JOUBERT
Epos: alexandermarita@gmail.com
Addisioneel: Ek soek na Francis moontlik Francina Joubert oorlede 1919 tydens groot griep in Beaufort WEs. Sy was getroud met Francois Greeff 1912. Sy het n suster gehad Cecilia Joubert van Keimos. Sy was my pa se ma. As iemand my asb kan help. Marita Alexander

 

JOUBERT
Epos: bwana.willie@gmail.com
Addisioneel: Ek skryf uit Kanada – vrek koud vandag:) – Opsoek na my Janse van Rensburg voorouers. My Oupa was Willem Hendrik Janse van Rensburg, en was ‘n banneling op Bermuda en van die plaas Bankpan in Bethal. Hy is op 25 Oktober 1904 getroud met Alida Elizabeth Johanna Joubert, en in 1923 na Kenia getrek, waar hy jonk oorlede is. Volgens my afleiding was sy Pa se name Hendrik Nicolaas en sy ma se name Elzie Magdalena (maar ek het nie haar van nie, en wonder oor die spelling van Elzie). Sy Oupa was Lukas Willem (volgens die tradisionele naamgewing afgelei van my ooms en tannies se name). Enige inligting sal waardeer word. Ek probeer sonder sukses op die internet soek en hoop ek kry hierdeur inligting. Willie Joubert

 

JOUBERT
Epos: hannely.deyzel@gmail.com
Addisioneel: Jan Joubert was gebore laat 1800. Was getroud met Isabel Roestof, en hulle het 9 kinders gehad.

 

JOUBERT
Epos: jakkiescheepers@outlook.com
Addisioneel: Opsoek na inligting oor die familie van Jan Daniël Francois Joubert. Gebore 1898 en oorlede in 1968. Hy was getroud met Gertruida Zacharia Bronkhorst. Indien iemand van hulle familie is kontak my asseblief.

JOUBERT

Epos: nicholeens@yahoo.com

Addisioneel: Ek is opsoek na inligting van JOHANNA GUSTAVIS VAN ZWEEL GEBORE 23/7/1906. Sy is getroud met GIDEON JOHANNES JOUBERT GEBORE 23/6/1902. As iemand vir my inligting het oor dit. Ek het inligting dat daar twee dogters uit die huwelik gebore is. Nie seker nie.  Nicholeen

JOUBERT

Epos: theunisj@carassistance.co.za

JOUBERT
Epos: quartus@sandveld.net
Addisioneel: My pa was Izak Jacob (1920-1988). My ma was Cornelia Magrietha Visser (1923-2009). Oupa Francois Rudolph Petrus Joubert en Ouma Joubert, Johanna Maria.
2 Joubert susters was met 2 Swart broers getroud. Soek meer inligting.

joyce
epos: rosengs@hotmail.com

JUDELS

Epos: rassie@worldonline.co.za

Addisioneel: opsoek na 2 judels dogter van hermanus (bernice en michelle ) 

JUDELS

Epos:  werner@werzatrading.co.za

Addisioneel:  Zanie Judels, gebore met Werner Swart van Gobabis, Namibia.  5 kinders – Danielle, Carmen, Simone, Werbrand en Reina.

Judson
epos: jeffreynkambule@gmail.com
Addisioneel: William Alfred Judson
Lydenburg
Gebore : 06/05/1941
Sterf : 21 /03 1988

JUNIUS

Epos: smita@erongored.com.na