Vanne wat begin met K

 

KAIN
Epos: dawnm736@gmail.com
Addisioneel: Was woonagtig en is gebore op 7 Julie 1947 in Graaf-Reinet en gesterwe op 15 Januarie 2014.

KAMVER
Epos: lg.kamver@gmail.com
Addisioneel: Kaapstad, Sarah Kamver, Britse kolonie, tans familie in Bloemfontein

 

KAPP
Epos: Erik.kapp@defy.co.za
Addisioneel: Sal graag wikl hoor as daar Kappies in julle omgewing is. Mooi dag

KAPP

Epos: nomadspulpit@yahoo.com

Addisioneel: Ek doen wêreldwye navorsing oor bostaande vanne en versamel alle inligting oor hierdie vanne en nog meer met ‘n fokus veral op die families wat in die Karoo, Tankwa Karoo, en OosKaap voorkom.

Kasselman
epos:
 cw.bezuidehout@gmail.com
Addisioneel: Soek na Kasselman familie van Schweizer Reneke.
Oupagrootjie Daniel, Casparus Kasselman, Mooilaagte, Schweizer Reneke.
Oupa – Joachim Petrus Kasselman – Oorlede op Mooilaagte Sterfdatum vroee veertiger jare.
vader – Gert Johannes Jacobus Kasselmnan

KASSELMAN
Epos: Jk@kvd.co.za
Addisioneel: Standerton

 

KEET

Epos: henkkeet@live.com 

KELLER
Name: Albertha Keller (nee van Wyk)
Epos: Bertha.keller@gmail.com
Addisioneel: Ek is op soek na inligting op die van Wyk’s. My pa was Cornelius Barend Johannes van Wyk, gebore 13 Feb 1908. Getroud met Alberta Zietsman. Hy was van Kimberley area. So ver ek onthou is sy ouers oorlede toe hy jonk was, dus weet ek niks van daardie tak van my familieboom nie.

 

 

kellerman
epos: alta@intellicare.co.za
Addisioneel: meer inligting oor die kellerman,s en posthumus

Kemp, Nel,Le Roux
epos: anettekemp41@gmail.com
Nel familie oorspronklik uit Noord Kaap uit.
Le Roux van Koppies en Kaap Kolonie
GP kemp van Vrystaat Frankfort area

KEMP

Epos: ackemp@mweb.co.za

Addisioneel:  Doen navoring oor die Kemp van.

KEMP

Epos: gerriekemp@hotmail.co.uk

Addisioneel: Rebelle in die anglo boereoorlog, van wellington in die kaap, 4 broers, later in Volksrust, Memel omgewing. Oupa was met ‘n Nooi Stoop getroud, broers, Pieter willem, Johannes jacobus, Gehardus philippus, en die 4de een kan ek uitvind 

Kemp
naam: Simon
epos: skemp@farmvision.co.za
Meer: Vryburg se węreld

KEMP
epos: peterk@saportops.co.za
Addisioneel: ek soek na die stam embleem van die Kemp familie

Kemp
naam: martin kemp
epos: martinkemp@kyknou.net

Meer: Seun van johannes marthinus kemp gebore in vryheid dist 21031900 seun van johannes marthinus kemp gebore 1865 ek is gebore in nongoma 04121935

Kennedy (nee Louw)

epos: maurson@bigpond.com

Keown
epos: des@rhettfin.co.uk

KEYTER

Epos: turfpan@gmail.com

Addisioneel: Anthony Petrus Keyter was Stamvader. Ek het ‘n stamregister, maar soek nog vleis om die geraamte. Maak gerus kontak as jy enigsins Keyterbloed in jou are het. 

KICHENBRAND

Epos: tjoepie.bezuidenhout88@gmail.com

KIDSON

Epos: alwekidson@yahoo.com 

KIELBLOCK
naam: Christine
epos: christine@jans.co.za
Meer: Pa se naam was Nicolaas Ockert Kielblock – gebore 02/06/1920. Ma was Hazel Muriel Polden – gebore 02/07/1920. Ek het 2 broers, Alan & Michael.  Woon in Gordonsbaai, Weskaap.

KIESER
Epos: marbeth.vanzyl@mangaung.co.za

KILIAN

Epos: elmarie.kilian@gmail.com

Addisioneel: Getroug met Andre Kilian, seun van Johan(nes Willem) Kilian.

KILLIAN
Epos: f.est@lantic.netb
Addisioneel: Soek informasie oor Dora Killian van de Aar.  Die 24ste April 2012 was sy tagtig jaar oud. Wil graag met haar kinders kontak maak.  Wil ‘n slide-show met fotos vir haar maak.

KILLIAN

Epos: Juan.Killian@gmail.com

Addisioneel: Enige iemand wat kontak het met Kilian’s in die steynsburg omgewing of wat weet hoe ek hulle kan kontak. Alle hulp word wardeer

KING
epos: kiwi.king@xtra.co.nz
John Petrus King: Gebore op Klerksdorp op 14/07/1903 en oorlede op 23/06/1965 in Klerksdorp. Sy vrou is Magdalena Catharina Dorothea King gebore 25/06/1909 en oorlede 07/02/2001.
Inligting benodig is hul ouers besonderhede en of ander familie. John is my oupa.

KINNEAR

Epos: malcolmk@telkomsa.net

Addisioneel: I am looking for info on the kinnear family in Beaufort West,1878-1882.Alexander Rudolf and Caroline Kinnear.They had 3 children all born in Beaufort West. 

KINNEAR
Epos: rudman@townexplorer.co.za

Addisioneel: Enige inligting aangaande Kinnear familie.  (Peter James, ens) Sal baie waardeer word. Dankie.

Kirchner
epos: pottertr@telkomsa.net
Addisioneel: My naam is Trudi Roos en my van was Kirchner.  Ons het op Senekal gebly waar my oupagrootjie die eerste skoolhoof was.  Kontak my.  Ons het ook ‘n groep op Facebook

KIRSTEN
Epos: tbkirsten@gmail.com
Addisioneel: Thomas Bernardus Kirsten

KIRSTEIN

Epos: annierittmann@gmail.com

Addisioneel: Wil meer inligting he oor die Kirsteins, meeste waarvan ek weet kom van Zeerust en Hartbeespoortdam areas af.

KITCHING

Epos: jakitching@gmail.com

Addisioneel: Oupa was Steven Kitching.  Hy het 2 kinders gehad.  My pa Johannes Fourie Kitching en ‘n suster Sylvia Kitchin.  Sy is getroud met Erasmus.  Ek is nie seker nie maar ek dink daar was stiefseuns ook gewees.  Hulle was almal van Knysna en die Grootbos omgewing.

Klaasen
epos: brummerklaasen@gmail.com
Addisioneel: Gebore Mei 1944 te Bothaville,Vrystaat en tans woonagtig op Oudtshoorn,Wes Kaap

KLAASEN

Epos: bfk@telkomsa.net
Addisioneel: Kontak Brummer Klaasen vir  redelik volledige besonderhede van die stamboom.

KLAASEN

Naam:  Jaco

Epos: hermeis.klaasen@bigpond.comAddisioneel: Tans woonagtig in Toowoomba,Queensland,Australie.  

KLAASEN

Naam: Jaco

Epos: hermeis.klaasen@bigpond.comA

Addisioneel: Tans woonagtig in Toowoomba,Queensland,Australie.

KLAASEN

Epos: Margieseptember5@gmail.com

Addisioneel: Hendrik Klaasen, gebore 5 Augustus 1925 te graaf reinette.  Sy oom se naam was Tom wat hom grootgemaak het.  Hy is dringend opsoek na sy familie.  Sy telefoonno is 0825971398.

KLEINSCHMIDT

Epos: heatherbritz@telkomsa.net

Addisioneel: het die familie Kleinschmidt vanaf 1725-2009 wil dit beskikbaar stel vir almal.  

Kleynhans
epos: ray.kleynhans@hotmail.com
Ek soek asb inligting van my oupa se ouers, sy naam was Pieter Christiaan Kleynhans
gebore 31/03/1907 Riversdal
Kaap Provinsie
Dankie
Raymond andre    

KLEYNHANS
Epos: alma.erasmus@absa.co.za
Addisioneel: Ek is opsoek na inligting oor Elsie Maria of Elsje Maria Kleyhans gebore 13 Julie 1895

KLEYNHANS

Epos: jank@cf.co.za

Addisioneel: Soek meer inligting oor kleynhans familie. Name Carel Rudolph Kleynhans was vermoedelik die stam name. Het huweliks sertifikaat van Carel Rudolf en Elsie Cesilia Smit (1871) op die plaas beestkraal klipkraal Kroonstad/Bothaville Dist.

KLEINHANS

Epos:  kleinhans45@hotmail.com

Addisioneel:  Soek geboorte registrasie besonderhede van my oupa, Johannes Jacobus Wilhelm Kleynhans, ongeveer 1871 – 1974.

 KLEYNHANS

Epos: lizz@allsoft.co.za

Addisioneel: ek os opsoek na die familiewapen van die kleynhans geslag 

 KLEYNHANS

Naam: Nicolaas Mattheus kleynhans

Epos: blommehoekie@gmail.com

Addisioneel: Gebore in Heidelberg 1936 is die 3 oudeste seun van louisa petronella Kleynhans van Riversdale….  

kleynhans
epos: pdc@lantic.net

Kleynhans
mariananton@telkomsa.net

Kleinhans
epos: ajkleinhans@gmail.com

Klijnhans

epos: henkklijn@gmail.com

Addisioneel: Laat weet as iemand info het. Familie in Pretoria, Kempton, Warrenton, en nog n paar.

Klinck
epos: lragovan@nwpg.gov.za
My pa is destyds gebore in Mafikeng Noord Wes provinsie
op soek na familie in die kaap of Durban

KLOPPER

Epos:  molalatau@zamtel.zm

Addisioneel:  Groot ouers van die Vrystaat en later in die Oos-Transvaal.

Kloppers
naam: Tarien
epos: 20156820@student.nwu.ca.za

Knight
epos: Louisak22@yahoo.com
Addisioneel: Ek is besig om my familieboom se inligting in te samel.  Ek ken nie die familie aan my pa se kant nie.  Indien jy dalk iemand ken wat Frederich Herbert Dingaan Knight geken het, laat weet my asseblief.  Ek is sy dogter.

Knoesen
epos: alta.vaneyk@gmail.com
 My Knoesen familie kom meestal van Uitenhage, maar kom ook elders vandaan. Enige inligting van enige Knoesen sal ek baie waardeer. Ek het n fb groep ook gestig vir ons Knoesens.

KNOESEN

Epos:  lolita.starlite@yahoo.co.uk

Addisioneel;  Ek is opsoek na my oupa se geskiedenis. Hy was Salmon Esaias Knoesen, gebore 22/11/1924.  Boetie was Willem Ferliepes gebore 01/04/1927.  Soos ek kan verstaan was daar meer boeties maar dood op ‘n jong ouderdom.  Ek weet die Knoesen familie is groot in Holand.  Enige hulp sal waardeer word.

 KNOETZE

Epos: cathy@crusadeforchrist.org.za

Addisioneel: Vader: David Petrus. Gebore in die ou Kalonie 

KNOETZE
Epos: hester_montagu@yahoo.co.uk
Addisioneel: Marthinus Gerhardus Oosthuizen 1738 – 1838

KNOETZE

Epos: kobusknoetze@uahoo.co.uk 

Knoetze
epos: speedy.knoetze@gmail.com
Addisioneel: Volgens soos ek verstaan is daar twee groepe Knoetze’s in SA, die een klomp kom oorspronklik voor in die ou Transvaal en die ander groep kom voor in die Vrystaat(Boshof), indien iemand meer informasie het laat weet my gerus, Groete Hendrik Gerhardus Knoetze

KNOETZE
Name: Casparus Wilhelm Knoetze
Epos: matjiesfontein@hantam.co.za
Addisioneel: Ek soek inligting oor my Oupagrootjie, Casparus Wilhelm Knoetze, 1845. Hy was getroud met Susanna Elizabeth Sophia Mare. Hulle was in die Ooskaap, Alexandria. Ek het hulle kinders opgepoor, maar is op soek na hul sterfkennisse of doodsertifikate. Ek vermoed hulle is dalk op ‘n plaas begrawe, het nog Duits gepraat, verder was die voertaal Engels. Is daar skakels wat jou na die navorsing kan neem. My Oupa Gert Johannes Knoetze 1874, was my oupa. Moeg gesoek. Dankie, Karin

 Knoetze
epos: sunastirk@xtra.co.nz
Addisioneel: Ek soek graag meer inligting oor die Knoetze familie wat vanaf die Limpopoprovinsie kom.  My Oupa was Dirk Jacobus Knoetze en   my Ouma is Johanna Susanna Knoetze (nee Swart)

Knox  William Henry
naam: Henryhett
epos: smileyhugo@gmail.com

KOCH

Epos: koklucy@telkomsa.net

Addisioneel: Anna Johanna Dorothea Kochgeb.30/9/1922 Oorl.24.1.2005Haar moeder Ada Cornelia oorl 1951 Prince Albert (getroud met Phillipus Jacobus Weyers geb.30/7/1875 oorl.11/11/1918.(Prince Albert) 2de Huwelik met Thomas Johannes Cornelius Koch geb.17/6/1877 oorl. 2/121934 Hulle is getroud 18 Mei 1896 Slegs A.J.D.Koch uit die huwelik gebore.Die Weyers kinders was: Ada Cornelia Weyers (Loubser geb. 1/4/?? oorl5/4/1984Anna Greef (Weyers) geb 20/7/1900 oorl. 5/12/1987 Jan Hendrik Abraham Weyers geb. 18/6/1913 oorl.27/2/1970 Phillipus Jacobus Weyers 14/5/1897 Pieter Stevannes Weyers 24/2/1902 Ek het verder geen inligting oor die res van die familie nie

KOCH

Naam:  Philip Peter

Epos :  philska@absamail.co.za

Addisioneel:  My vader is ‘n kind van Parys in die Vrystaat en het dieselfde name.  Ek het op Heidelberg, Transvaal skool gegaan en was onderwyser lank in Suidwes en Nelspruit.

Kock
epos: joannekock@hotmail.co.za
Addisioneel: Geboorte 1996    

KOEGELENBERG
Epos: koegelenbergw@gmail.com
Addisioneel: Willem Johannes Koegelenberg.

KOEKEMOER
epos: pienaarannette@gmail.com
Wie was die ouers en grootouers van Gert Jacobus Koekemoer getroud met Magrietha Lombaard, beide vroeg in die 1800’s gebore. Hulle seun was ook ‘n Gert Jacobus wat vermoedelik 8 kinders gehad het, nl Maria,Johannes, Martiens, Pieter Willem, Sarel, Cornelius Josephus Janse van Rensburg Koekemoer (my oupa, gebore 1890, Winburg distrik en oorlede 1925 Vryburg distrik), Bellie, Grieta.

KOEKEMOER
Epos: claudia.koekemoer@gmail.com

Addisioneel: Ek wil graag in kontak kom met my familie.  My oupa Johannes en sy vrou Sannie was woonagtig op Graaff-Reinett. Enige iemand wat ook familie van hul was kontak my asb!

KOEKEMOER

Naam: Joachim Matthys

Epos: judimeyer@mweb.co.za

Addisioneel: My pa Pieter Frederick Ernst Marais se suster was getroud met Joachim Matthyss Koekemoer. Ek sal graag die nasate wil vind.  Ons grootouers was Jan Johannes Marais en Elisabeth Susanna gebore du Plessis

KOEKEMOER
Epos: miemievr@gmail.com
Addisioneel: Johannes Hendrik Koekemoer
Gebore 18 Feb. 1860, getroud met Hyla Jacoba Elizabeth de Beer. Hulle het 11 kinders gehad. Gebly in Vryburg distrik. Die plaas Groot Aar.

Koekemoer
naam: Theresa
epos: theresa_slabber0@absamail.co.za

Koekemoer
naam: Willem
epos: Jollieskm@lantic.co.za

KOEKEMOER

Epos: ratgonefishing@gmail.com

Addisioneel: Soek familiewapen 

KOEKEMOER

Epos: siemar@telkomsa.net

KOEKEMOER
Epos: wilkuxwk@gmail.com
Addisioneel: Willem Koekemoer gebore 2 Nov 1984. Vader Joel Koekemoer, gebore 15 Desember 1961 te Barberton. Vader Willem Adriaan Christiaan Koekemoer, gebore om en by 1935. Vader Matthys Koekemoer. Vader Abraham Koekemoer.

Koen
naam: anton
epos: antonk@mighty.co.za
Pa is Louis Hendrik Jordaan Koen (Gebore 02 Maart 1931 George). Oudste Seun van 8 kinders (3 dogters + 5 Seuns) uit huwelik tussen  Anthon Michael Meyer Koen ( Gebore 27 May 1906 Mosselbaai (Droefontein)) en  Anna Maria Magrieta van Wyk (Gebore 03 Sept 1911 VanWyksdorp). Getroud 14 Jan 1930.

KOEN
Epos: lee@orcon.net.nz
Addisioneel: Ek werk aan die Koen stamboom vir GISA. Indien enige iemand hulle inligting wil stuur sal hulle die voltooide boom kry sodra ek klaar is. Ek verwag om vroeg in 2013 klaar te maak en dan sal ek nie verdere inligting verskaf of nog in sit nie. Groete Lee

KOEN

Epos: lvt@sun.ac.za

Addisioneel: Ek wil graag weet hoe ek die Koen familie wapen kan bekom, en ook natuurlik meer inligting waar hulle vandaan kom…. baie dankie 

KOEN

Naam: Jozua Francois

Epos: johanna.engelvbrecht@bcx.co.za

Addisioneel: Ek is opsoek na enige inligting van my oorlede vader se famielie 

KOEN
Epos: ngkerkpmb@lantic.net
Addisioneel: Mathys Koen gebore in +- 1910 daar om en by.

Kok
naam: trudi
epos: trudik@indwerisk.co.za

Kockott
epos: srkockott@yahoo.com
Addisioneel: Die Kockott’s is oorspronklik van Oos londen Suid Afrika

Koorsten
naam: Ben
epos: ben@heunis.co.za

KOORTS

Epos: ruankoorts3@gmail.com

Addisioneel: ek soek regtag graag inligting oor die koorts van en die familiewapen 

Koorzen
epos: ricokoorzen@yahoo.com

KOORSEN

Epos: mavisw@vodamail.co.za

Addisioneel: Oupa Barend Johannes Koorsen Ouma Johanna Fransina Koorsen hulle het 10 kinders gehad 7 seuns en 3 dogters. Het in Douglas en omgewing gebly.

KOORZEN

Name:  Patricia

Epos: pkoorzen@yahoo.com

Addisioneel:  My oupa was Barend Johannes Koorzen
Help !
Noordkaapse Groete

KORFF
Epos: ansie.biewenga@farmsecure.co.za
Ek is op soek na my Korff voorourers. My pa was Stephanus Petrus Korff gebore 11 September ongeveer 1919 in die Pietersburg Distrik.Hy is oorlede 7 Oktober 1983 en was getroud met Martha Maria (du Preez) gebore 11 Februarie 1925. My Oupa was Hendrik Johannes Gerhadus en hy was getroud met Anna Helena(Ook gespel Jelena Martha ‘n nooi Fourie). Die kinder suit hierdie huwelik gebore was Hendrik Johannes Gerhardus,Abraham (Apie) my pa en ‘n suster Anna Helena Martha (sy is later met ‘n Abraham Kempen getroud. My Oupa is oorlede toe die kinders nog klein was en my ouma is later getroud met Jacobus Daniel du Plessis. Ongelukkig het al ons familie dokumente verlore geraak en sal ek dit baie waardeer indien enige persoon kan help.

KOTSEE

Epos: coetserhuis@gmail.com

Kotzé
epos: gateway709@yahoo.com

Kotzé
epos: lynettebowen58@gmail.com
Leonardus Gerhardus Hendrikus Kotzé, van plaas Sewefontein Machadodorp,
Vrou, Hendrina Magdalene Catherina, begrawe op Sewefontein

KOTZE

Epos: ajmfkotze40@yahoo.com

Addisioneel: Ek wil weet waar my mense van af kom ,so ek soek so veel inligting as moontlik asb

KOTZE
Epos: bertiek@iway.na
Addisioneel: Egbertus Johannes (Bertie) Kotze, Geb datum : 21/06/1941.
Afgetree en woon in Windhoek, Namibië. Soek u inligting oor Namibië, kontak my asb

Kotze
epos: jtjam@i4free.co.nz
Addisioneel: Kotze is my nooiensvan, maar sal graag meer wil weet omtrent die van Kotze, my pa is Christiaan Burger Kotze

Kotze
epos: Chrisnatguard@saol.com
Addisioneel: Meer weet oor herkoms en miskien as nog beskikbaar is, ons familie wapen

KOTZE

Name:  Johannes Paulus

Epos: gertruidakotze@yahoo.com

Addisioneel: Oupa Johannes Paulus Kotze Upington 

KOTZE
Epos: gpkotze1@gmail.com

KOTZE

Epos: hendrik@loogkolk.co.za

Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500.

KOTZE
Epos: issebelvisser@gmail.com
Addisioneel: Ek is opsoek na alle inligting aangaande die vanne, Kotze, Kotzee en Kotassa. Enige informasie sal waardeer word.

KOTZE
Epos: jl.kotze10@gmail.com
Name: Johannes Lodewikus Kotze

KOTZE
Epos: johan@lifestyle35052.co.za
Addisioneel: Soek meer inligting. My oupa grootjie was Wessel Johannes getroud met Elsie Johanna Jacoba Vollgraaff. Sou graag wou weet waar hulle afstammelinge is.

KOTZE
Epos: johankotze@live.co.za
Addisioneel: Ek het nie baie informasie nie. My oupa se naam was Piet Kotze en hy het op Melkkraal in van Rynsdorp distrik gebly en daarna het hy na Onderkloof toe getrek waar by oorlede is. Sy vrou se naam was Els Hy was onteien van sy grond, in Melkkraal, dis hoe hy in Onderkloof beland het. My pa is Paul kotze en sy broers is Stoffel, Agus, Jan en Piet. Hulle woon op Vredendal, van Rhynsdorp en Lutzville. Ken enige iemand die families?

KOTZE

Epos: jrstrydom@bigpond.com

Addisioneel: Ek is opsoek na die voorouers van Dirk Jacobus Gerhardus Stephanus Kotze, gebore 2/8/1863 en oorlede op17/8/1941. Hy was getroud gewees met Martha Catharina Joagomina Venter. Haar geboorte datum was 23/10/1867 en sterfte datum was 23/10/1949.  Dirk se ouers kan moontlik Johannes Martin Abraham Kotzee wees en moeder Andries Siena Stephina Katharina Susanna Coetzee. Enige inligting sal baie wardeer word. Stuur inligting na: Johan Strydom by jrstrydom@bigpond.com

KOTZE

 Epos: ladiaschutte@live.com

Addisioneel: My ma was aangeneem as baba en haar ma (my ouma) wie ons nie weet nog lewend is of nie se nooiens van is Kotze. My ma is 14 November 1968 gebore en tot huidiglik sukkel ons nog steeds om haar op te spoor as daar enige iemand is wat kan help sal dit waardeer word. Kan my kontak by die volgende nommer: 076 730 5336

 KOTZE

Epos: lieslheks@hotmail.com

KOTZE
Epos: mandy@fxsos.co.za

KOTZE

Epos:  marian.truter@snowisp.com

KOTZE

Epos: m.debeer@mweb.co.za

KOTZE’

Epos: 27829635979@vodamail.co.za
Addisioneel: soek inligting oor Kotze, oupa Christoffel Alwyn getroud met Susanna Magdalena (nee’ Nagel)

KOTZE

Epos:  kotzen1@telkomsa.net

Addisioneel.  Ek benodig dieKotze familiewapen.  Kotze is my getroude van en my wyle skoonpa was Daniel Rudolf Kotze.

KOTZE

Epos: RENAY.STEYN@KIOLTD.COM

KOTZE

Epos: rvaneeden@telkomsa.net

KOTZE

Naam:  Letitia Kotze

Epos: tishahk@live.com

Addisioneel: Stamvader Kotze het van Duitsland gekom. Wil graag kontak maak met enige ander Kotzes wat inligting wil deel oor die Kotzes van Calvinia/ Nieuwoudtville se wereld. So ver terug as moontlik.  

 KOTZE

Epos: WillemK@klf.co.za

Addisioneel: Benodig stamboom 

 KRANTZ
Epos: krantz1@vodamail.co.za
Addisioneel: Herrman Friedrich Wilhelm Krantz, gebore 20/2/1888 en oorlede 24/8/1937. Getroud met Sofia Johanna Scott, gebore 19/3/1804 en een van hulle kinders is Carl August Wilhelm gebore 1936. Het van Duitsland gevlug na SA en in Reitz Distrik gebly en oorlede en begrawe op plaas Mooigelegen 483, farm cemetery in Reitz District.

KRAMER

Epos:  akramer@xstratacoal.co.za

Krause
epos: mlterblanche@absamail.co.za
Addisioneel: Albert Wilhelm Krause born in the Dundee / Newcastle Natal area
married
Dina Maria Magdalena Swanepoel

Krause  – Kontak: Christina – epos: christina@lucasmeyer.co.za

KRIEK

Epos: milliekriek@gmail.com

Addisioneel: Die doopname van my skoonpa is Johan Gottlieb, oorspronklik van die Ficksburg/Fouriesburg omgewing

kriel
epos: hermankriel@telkom.net

KRIEL
Epos: lizeoos@yahoo.com
Addisioneel: ek is opsoek na Magdalena Getruida Kriel gebore, laat 1959 -1960. Enige inligting oor haar families sal waardeer word.

KRIEL
Epos :hkriel@24.com

KRIEL
Epos: smvdmerwe@compnet.co.za.

Kriel
epos: willkriel@absamail.co.za
Addisioneel: Naam:William

Kritzinger
epos: roland@douglasdale.co.za
Addisioneel: Pa is Johann (met twee nné) en kom van die Langkloof in Port Elizabeth af.

Kritzinger
epos: roland@douglasdale.co.za
Addisioneel: Pa is Johann (met twee nné) en kom van die Langkloof in Port Elizabeth af.

Kroese
naam: Neil (I C)
epos: kroese@tiscali.co.za

Krog
naam: Lindi Krog
epos: lkrog@twp.co.za

KROTZ
Epos: ashlin@witzenberg.gov.za
Addisioneel: Gee asb soveel Inligting moontlik oor die Krotz familie. Geboorte asook
Datum van afsterwe en waar hulle gewoon het.

KROUCAMP
Epos: minnievdm1@gmail.com
Addisioneel: Jan Carel Christoffel Kroucamp, oupa groot, sy vrou Minnie Louisa Kroucamp gebore Siebert, ek kry niks inligting van hulle nie. My naam is Minnie Louisa van der Merwe gebore de Klerk

KRUGEL

Epos: marlenehof@gmail.com
Addisioneel: Wilhelm Frederick Krugel, gebore 27 Februarie 1900, ons dink in Balmoral konsentrasie kamp. Soek verdere inligting

Kruger/liebenberg/lotter
epos: wtjdt@vodamail.co.za
Ek is besig met Kruger (Kantienpan)en Liebenberg (Middelka) stambome Kenhardt. Ook Lotter van Simonstad. Soek mede stambomers met wie ek inligting kan uitruil. Lizbe du Toit (Lotter)

KRUGER

Epos: adele.joubert1@gmail.co.za

Addisioneel: Oupa aan vaderskant: Andries Johannes Kruger geb 26-09-1910 oorl Januarie 1984. Hy ws getroud met Cornelia (2de naam onbekend) nooiensvan Muller as ek reg onthou. Sy is oorlede in die 70″‘s. Hulle het 6 kinders gehad waarvan een as baba oorlede is. Ben Kruger oorl 2009, Nellie Kruger, Andries Johannes Kruger (my pa) geb 21.02.1945 oorl 21.12.1999, Gert Kruger oorlede in 1982, Dirk Kruger. Het iemand dalk vir my meer inligting oor my Oupa en Ouma en hulle stambome?

KRUGER

Epos: ansu.smit@gmail.com

Addisioneel: Ek is besig om ons familiestamboom na te vors en benodig inligting van my oupagrootjie, Gert Francois Kruger. Hy is in Pta gebore en het op die watererwe in Daspoort gebly. My oumagrootjie was Emily. Hul het 3 dogters en 1 seun gehad. Die seun is op 14 oorlede. Enige inligting sal waardeer word. Baie dankie, Ansu Smit.

KRUGER
Epos: aoosthuizen@webmail.co.za
Addisioneel: My groot oupa se name was Henning Jacobus Kruger en my oupa se naam is Daniel Kruger. As ek dit reg het, was my grootoupa driekeer getroud gewees. Ek het nie veel meer inligting nie.

KRUGER

Epos: cjkruger@lantic.net

Addisioneel: My stamvader is Johann Kruger.Sy kleinkinders Johannes Christiaan en Jacobus Andries is my oorgroot oupa’s. Ek is op soek na inligting oor my grootoupa Christiaan Johannes se broers, Hermanus Jacobus Christoffel, Jan Harm en Andries Jooste. Ek sal dit waardeer as iemand dalk kan help! 

KRUGER
Epos: devancon@iafrica.com
Addisioneel: Op soek na Johannes Jacobus Kruger. Getroud met Aletta Helena Petronella (Botha) 1919 in Benonie. Gebly op Putfontein. Mynwerker. Geskei 1942 en trou toe met ? Elsie?

KRUGER

Epos: danie.kruger@kentz.com

Addisioneel: Vader Danie Kruger getroud met Erika Basson (nooiensvan), oorlede op 33. Famielie van Bethal en Standerton. Myouma se bynaam was Nienie. Ek is ook Danie Kruger gedoop.  Help asseblief waar u kan met informasie. 

KRUGER

Epos: erickmei@lantic.net

Addisioneel: Ek navors die voorouers van my Oupa Grootjie, Pieter Ernst Kruger, wie getroud was met Maria Johanna Maré (Maree).  

 KRUGER
Epos: gertruidab@tshwane.gov.za
Addisioneel: Ek is opsoek na al die Du Preez en Krugers

KRUGER

Epos: handrefourie@gmail.com

Addisioneel: Soek enige inligting oor die familie asb 

KRUGER
Naam: Herman Kruger
Epos: hermankruger@mweb.co.za
Addisioneel: Ek het onlangs begin om my Kruger-familie na te vors en sal enige inligting en hulp waardeer. My oupa was Hermanus Carel Kruger (1907 – 1957) en was getroud met Martha Francina Petronella (Gebore Jansen). Ek weet ongelukkig nog nie wie sy ouers was nie.

KRUGER

Naam:  maria magdalena kruger

Epos: hcvdm@goggaconnect.co.za

Addisioneel: aangeneem in dordrecht 1882 

KRUGER
Epos: jkruger@walvisbaycc.org.na
Addisioneel: Ek soek na inligting oor die nasate van Theunis Johannes Kruger, gebore op 7 June 1806 te Graaff-Reinet (broer van President Paul Kruger se vader).

KRUGER
Name: Izak Kruger
Epos: izak.kruger@rocketmail.com

KRUGER
Epos: johanna.kleynhans@gmail.com
Addisioneel: My oupa aan moederskant, Barend Johannes Marthinus gebore 10 Maart 1899 oorlede 8 April 1987. Is daar enige van sy broerskinders wat inligting het.

KRUGER

Epos: leonie@goggabe.com

Addisioneel: My oupa was Stephanus Johannes Kruger. Hy was die neef  van Paul Kruger se neef

KRUGER

Epos:  lizzie.kruger@gmail.com

Addisioneel:  Ludwig Kruger.

KRUGER

Epos: jes54@absamail.co.za

Addisioneel: Ek is op soek na meer inligting van die Kruger en Barnard families, My pa was Albertus Lambertus Kruger, my oupagrootjie se halfbroer was Paul Kruger.  My man is Barnard, sy pa was John Joseph en het grootgeword by dieprivier naby Karatera, Knysna omgewing, hulle is genoem die klein reuse

 KRUGER
Epos: r.a.kruger@hotmail.com
Addisioneel: Dagse aan al die Kruger’s. Help asb met meer inligting met die familie. My groot groot oupa grootjie was Douw Gerbrandt Kruger, gebore 16 Julie 1846. Geen inligting oor sy vrou nie. Oupa grootjie was Roelof Adriaan Kruger gebore 22/07/1866 oorlede 22/08/1963 en getroud met Cornelia Elizabeth van Rooyen. Hulle het 4 kinders gehad. Oupa Douw Gebrandt Kruger gebore 27/9/1919 oorlede in 1984. Getroud met Sarah Susanna Botha gebore 1921 oorlede 1994. Daar was 2 kinders uit die huwelik gebore. Vader Roelof Adriaan Kruger gebore 25/01/1946 oorlede 18/06/2013, getroud met Hermanus Antonie (Herma) De Vos. Sal enige inligting aangaande voorouers op prys stel. Kruger groete.

Kruger
epos: ray.kruger1@gmail.com
Addisioneel: Soek inligting oor Kruger familie

KRUGER

Epos: riadplessis@gmail.com  

Addisioneel: Hendrik gert Lodewyk Kruger Kyk of daar nog van julle is – kontak asb

KRUGER
Epos: rinawessels1959@gmail.com
Addisioneel: Is opsoek na afstammelinge van Willem Jacobus Kruger. My oupa was met my ouma Johanna Catharina Susanna Coetzee getroud, (nooiensvan was Greyling. kinders was Willem en Piet Kruger en Coetzee kinders was Marietjie, Nieklaas, Corra, Dolf. Al die kinders was woonagtig in Vereeniging behalwe my Pa Piet.Kom oorspronklik van Reddersburg in die Vrystaat

KRUGER

Epos: steyn@townexplorer.co.za

Addisioneel: Op soek na inligting van Elisa Steijn (moeder van President Paul Kruger) se susters.

Kruger / du Plessis
epos: suidwestersinusa@live.com
Addisioneel: Stuur asb soveel moontlik inligting deur van die 2 vanne
Ek weet ons stam van oom Paul af en die Du Plessis kom uit die Angola-trekkers.

Kruger
epos: cecilia.simonis@gmail.com
Addisioneel: Ek doen navorsing oor die volgende vanne:
Barnard, Marx, Maritz, Lombard, Kruger, de Villiers, Van Straaten, en Botha

Kruger
naam: desiderius
epos: kambro1@telkomsa.net

Kruger
naam: jan
epos: jan-kruger@mweb.co.za

Kruger
naam: jpkruger
epos: mobyjkru@gmail.com
Meer: Ek ken net my pa se naam en van hoop daar kan iets uitgerig word

KRUGER

Naam:  Phil

epos :  philkrug@telkomsa.net

KRUGER

Epos: olivier@teachitza.com

Addisioneel: Soek inligting om Kruger familie wat in die omgewing van Heilbron gebly het. My oupa was Jacobus Alwyn Kruger (getroud met Sara Susanna Vosloo [g.07/07/1911]; trou 29/06/1937) sy ma was Anna Cornelia Johanna Smit (g. 16/08/1884?) en sy pa Andries Kruger (g. 03/11/1874?). Andries Kruger het glo van Brits af gekom maar verder weet ek niks van hom af nie. Ek weet ook nie wat sy ander name was nie. Kan enigiemand help? Groete JAK Olivier 

KRUGER
Epos: qwc@qwc.co.za
Addisioneel: Gebore 20 Okt 1949 te Carnarvon. Vader isMarthinus Godfried Kruger en
Moeder is Johanna Christina Kruger(Geldenhuys).

 KRYNAUW

Epos: krynauw@gmail.com

Addisioneel: Het reeds ‘n stamregister van oor die 700 Krynauws. Wil graag kontak maak met alle Krynauws om die jonger geslagte se inligting te versamel 

Kühn
epos: andre7.kuhn@gmail.com
Addisioneel: My Oupa – Daniel Andries Kühn, geb 1873 te Greyton, oorl +- 1950 te Parow.
My Pa – Johannes Nicolaas Kühn, geb 21 Sept 1919 te Greyton, oorl Januarie 2016 te Graafwater.
Ek – Daniel Andries Kühn, geb 7 Nov 1948 te Kaapstad.

KÜHN

Epos:  suzettekuhn@ymail.com

KUHN
Epos: tinus.kuhn@gmail.com
Addisioneel: Oupa was Willem Johannes Kuhn, gebore 1854 en vermoor in Suidwes-Afrika op 3 Oktober 1904. Ek is op soek na sy ouers en eerste vrou, Sofia Maria Combrink, veral hulle sterftesertifikate.

KUHN

Epos: suzettekuhn@ymail.com

Addisioneel: Of hulle voorgeslagte ook Carel Frederich George Kuhn is. 

KUHN
Epos: tinus.kuhn@gmail.com
Addisioneel: Stamlyn van Hans Kune

KUILDER
Epos: sariekuil@gmail.com

 Kühn
epos: martinsonet@mweb.co.za
Addisioneel: Meyerton

KUHN
Epos: wimpiedp@vodamail.co.za
Addisioneel: Ek is opsoek na my pa se stamfamilie Carel Frederick George Kuh. Gebore 1913.02.03 Steenbokpan. (Dogter, Marina du Plessis van Ellisras)

KUILDER
Epos: wynand.kuilder@me.com
Addisioneel: soek meer inligting oor kuilder famielie.

KUIPERS
naam: EMMARENTIA
epos: emmarentia@gmail.com

KUUN

Epos: henvhealth@kharahais.gov.za