Vanne wat begin met L

Laage
epos: richan@laage.co.za

LAAS

Naam:  Desiree

Epos :  des@eyevision.co.za

LAAS

Epos: marlivdw@telkomsa.net

Addisioneel: Soek familie van Anna Margaretha gebore 16.12.1885 Laas. Getroud met Andries von Solms geb. 07.04.1879 te Beaufortwes

LAAS

naam:  REMMERT

epos  :  remmertlaas@vodamail.co.za

LABUSCHAGNE

Epos: alabs@vodamail.co.za

LABUSCHAGNE
Epos: jan.labuschagneek@gmail.com

Labuschagne
naam: Liaan
epos: vandermerweli@cput.ac.za

LABUSCHAGNE

Epos: magsv@telkomsa.net

Addisioneel: Jan Labuschagne vroeg 1700 in Swellendam

LABUSCHAGNE

Epos: magsv@telkomsa.net

Addisioneel: Jan Labuschagne vroeg 1700 in Swellendam 

LABUSCHAGNE

Epos: plabuschagne@gmail.com

Addisioneel: Pierre Labuschagne getroud met Melanie Labuschagne(Neé Smith) te Belville. Gebore en getoë pretorianer. Ek het drie pragtige dogters. 

LABUSCHAGNE

Epos: riaackermann@hotmail.com

Addisioneel: My pa was Jan Harm Labuschagne grootgeword op standerton en vereeniging 

Labuschagne
naam: theo

epos: witbankpave@mweb.co.za

La Grange
epos: dawns@imperialtruck.co.za

LAING
Epos: amjvdm@hotmail.com
Addisioneel: Richard Laing getroud met Jacoba Lubbe. Hulle het 3 seuns en 6 dogters gehad. Kinders gebore einde 1800 begin 1900. Hendrika Johanna Wilhelmina Getroud met AHP Smit van Clanwilliam.

LAMBINON

Epos: otilia@telkomsa.net

Addisioneel: op soek na enige lambinon -pienaar skakels: fransina gertruida lambinon x daniel johannes albertus pienaar(vermoedelik steynsburg-burgersdorp)

LAMB

Epos:  wlamb795@gmail.com

Addisioneel:  Ek soek na my stamboom en of na nog Lamb’s in SA.

LAMBRECHTS

Epos: al1@remgro.com

Addisioneel: Nooiensvan Van Wyk

LAMBRECHTS

Epos: johanmula@telkomsa.net 

LAMONT
Epos: mbrgh777@gmail.com
Addisioneel: Is opsoek na enige famile informasie oor Colin Lucas Lamont, DOB onbekend. Sy seuns was Thomas Emanuel (my oupa), Ben en Jack. van Port Elizabeth, en/of Uitenhage. Dankie!

LAMPRECHT
Epos: divanl091697@gmail.com
Addisioneel: Hi. Ek is Divan Lamprecht. Ek is besig met ‘n familieboom van die Lamprecht-familie en kort inligting. Tot dusver weet ek my oupagrootjie en oumagrootjie se name was Tobias Johannes Lamprecht en Eva Kesia Lamprecht (gebore Barnard). Tobias Johannes se pa se naam was Marthinus Christoffel Lamprecht en sy ma se naam was Elizabeth Johanna Lamprecht (gebore Nortjé). As iemand inligting oor hulle of hulle voorvaders het, kontak my asseblief. Dit sal grootliks waardeer word.

LAMPRECHT
Epos:gideonlam@webmail.co.za
Addisioneel: Daar tans ‘n Lamprecht-genealogiese navorsingsprojek in Suid-Afrika aan die gang met die oog op die viering van die 300-jarige bestaan van Die Lamprecht-familie in Suid-Afrika. In die jaar 2026 sal die Lamprecht-familie DV 300 jaar in Suid-Afrika wees! Die stamvader, Johann Christian Lamprecht, het op Dinsdag 5 Februarie 1726 op die skip, die Westerdijkhorn, as soldaat in diens van die VOC, in die Kaap aangekom. Hierdie besondere mylpaal in die bestaan van ons Lamprecht-familie in Suid-Afrika moet gevier word! Alle Lamprecht’s en Lamprecht-afstammelinge of iemand met Lamprecht verbintenisse (in SA of in die buiteland) word gevra of in kontak te kom met my, Gideon Lamprecht (Ladybrand, Vrystaat, RSA), sodat ek vir jou die jongste LAMPRECHT-nuus kan aanstuur! My kontakbesonderhede is gideonlam@webmail.co.za (e-pos), 051 924 2302 (landlynfoon) of 082 417 0507 (sel).

LAMPRECHT
Epos: gideonlam@webmail.co.za
Addisioneel: Daar tans ‘n Lamprecht-genealogiese navorsingsprojek in Suid-Afrika aan die gang met die oog op die viering van die 300-jarige bestaan van Die Lamprecht-familie in Suid-Afrika. In die jaar 2026 sal die Lamprecht-familie DV 300 jaar in Suid-Afrika wees! Die stamvader, Johann Christian Lamprecht, het op Dinsdag 5 Februarie 1726 op die skip, die Westerdijkhorn, as soldaat in diens van die VOC, in die Kaap aangekom. Hierdie besondere mylpaal in die bestaan van ons Lamprecht-familie in Suid-Afrika moet gevier word! Alle Lamprecht’s en Lamprecht-afstammelinge of iemand met Lamprecht verbintenisse (in SA of in die buiteland) word gevra of in kontak te kom met my, Gideon Lamprecht (Ladybrand, Vrystaat, RSA), sodat ek vir jou die jongste LAMPRECHT-nuus kan aanstuur! My kontakbesonderhede is gideonlam@webmail.co.za (e-pos), 051 924 2302 (landlynfoon) of 082 417 0507 (sel).

LAMPRECHT

Epos: jolandi1@telkomsa.net

Addisioneel: Enige inligting oor die Lamprecht familie sal waardeer word. Groot vader Lamprecht  – Marthinus Christoffel Lamprecht en toe Cornelis Ferdinand  

LAMPRECHT
Epos: susanlarney@yahoo.co.uk
Addisioneel: Indien enige persoon iets van die “ou” Lamprechts van die Willowmore distrik weet, kan julle my kontak. Ek soek die konneksie tussen hulle en my oupa-grootjie Gert Johannes Jacobus Lamprecht.
082 342 0908 (Pretoria)

LAMPRECHT

Naam:  Werner Lamprecht

Epos: wernerl1@mobileemai.vodafonesa.co.za

Addisioneel: Ek verlang meer inligting oor my familie. My oupa was philippus mathys francois lamprecht. Enige ander inligting oor ander lamprecht families sal welkom wees 

LANDMAN

Epos:  lourensenmadelein@gmail.com

Addisioneel:  Willem Adolph

Landsman
epos: mildivo@hotmail.com
Addisioneel: soek meer inligting

LANGEVELD

Epos: lizette@pc2c.co.za

Addisioneel: Nooiensvan – ELS

LANGEVELDT
Epos: audi.lin@telkomsa.net
Ons soek graag inligting oor die familie LANGEVELDT – Een van ons neefs wil graag ‘n boek skryf, maar die inligting is maar skaars

Last
naam: Lara
epos: Lara@easyhomeloan.co.za

LATEN

Epos: Latenm1@gmail.com

Addisioneel: Ek is opsoek na geskiedkundige inligting rakend aan die Laten gesin. Name in die gesin waarna gekyk kan word is Casper Jan Hendrik en Coenie.

LATEGAN

Epos:  lategan.b@gmail.com

 LATEGAN

Epos: lategan.b@live.com

Addisioneel: ek is Bruce Chris Lategan.my pa was Gert, ek is opsoek na my stamboom wat begin by Johann Herman wat in1735 SAtoe gekom van Billmerich-Wesfale en getroud was met Beatrix Olivier.

Lategan en ook Compton
epos: emcompton@slingshot.co.nz

LAUBSCHER

Epos: ghudsong@gmail.com

Addisioneel: Cecilia Maria LaubscherGebore +/- 1930 in Kaap Provinsie

LAUBSCHER
Epos: laubschm@gmail.com
Addisioneel: Ek is besig met navorsing rakende die Laubscher familie (Johannes Christiaan gebore 1884 en getroud met Catarina Dercksen gebore 1883 en hul kinders met klem op my oupa Lucas Cornelius (1908) wat met Martha Sophia Venter (1914)getroud was. Ek sal ook enige fotos van hul waardeer. Retha

Laurens
naam: Thys Laurens
epos: thysl@uj.ac.za

LAURENS

Epos: thysl@tytangroup.com 

Addisioneel: Enige persoon met dieselfde van, kontak my asb?DankieThys Laurens

LAWRENCE
Epos: diedericksclan@gmail.com
Addisioneel: Lawrence van Port Elizabeth. Gekoppel aan vanne Barnard en Oehley. Dankie

Leeuwner
epos: jacobus@mail.com
Addisioneel: Ek is Jacobus Eduard Leeuwner,tans werksaam in Suid Korea.Wil graag kontak maak met Leeuwners wat ook in ander lande woon of werk.

Leeuwner
epos: capeseaview@mhws.co.za
Addisioneel: Hester Leeuwner, dogter avn Lodewicus Lourens Leeuwner gebore 1898, oorled 1925. Soek meer inligting van grootouers se kinders

Leeuwner
epos: susan@eiendomme.net

LEEUWNER

Epos: susanl@xsinet.co.za

Addisioneel: Sal graag met meer Leeuwners wil kontak maak 

LEGEMAAT

Epos: ellen@dnlpta.co.za

le Grange
naam: Philip
epos: phillip@blick.co.za

Le Grange

naam: Babie Tanzer (nee Visser nee Steenekamp)
e-pos:babie_tanzer@telkomsa.net 

Meer: Ek is op soek na meer inligting van my voorsate. Vanne:Steenekamp/Legrange/Breytenbach/Van Schalkwyk/Smit. volgens familie fotos, is my Ouma Maria catharina V Schalkwyk(Nee Breytenbach) direkte niggie van Pres.Paul Kruger.Ons het ‘n foto waarop die naam:H.H.L(lettie)Kruger geskryf is.(suster van P.Kruger)

Verdere inl: Steenekamps v Boons/Rustenburg dist.V Sckalkwyk + Breytenbach-Bethal/Trichard/Middelburg(Tvl)dist

My ma was Isabella Elizabetha Steenekamp(Nee-Van Schalkwyk) My ouma was Maria Catherina V Schalkwyk(Nee-Breytenbach) Haar moeder was ‘n nooi Smit. Ons weet egter nie wat haar name was nie. My ouma was eers getroud met Dirk Petrus Johannes V Schalkwyk. Na sy afstrewe, trou sy weer met Tobias Legrange(oupa van oud min. Louis Legrange)wat ‘n dogter-Hester-gehad het voor hy met my ouma getrou het. Hulle het toe ‘n seun saam-Tobias(vader van Louis). vlg my enigste oorlewende oom, was ons stamvader van GROOT BRAKRIVIER en was hy die eerste wat mense “tolgeld” gevra het om deur sy plaas te mag gaan.(Blykbaar die 1ste tolgeld wat in S.A gevra was).Ander vanne wat ook voorkom in die geslag,is Venter. 

Byvoorbaat dankie vir enige hulp.

LE GRANGE

 Naam: Gideon Gerhardus

Epos: lagrangeg@telkomsa.net

Addisioneel: My vader is aangeneem deur die  le of la grange in laingsburg gebore 15/01/1937 vermoedelik was sy moeder n swanepoel of stein soek inligting ook oordie tannie susan en pietter le roux vooheen gebly in sasolburg nou in parys s.a 

Leibbrandt
epos: kondor@mail.com
Addisioneel: Tans woonagtig in Roodepoort, voltydse PC programmeerder, en besit ook my eie fotografie kollege (www.kondor.co.za). Ek is ook opgeteken in die internationale Leibbrandt-stamboom (www.leibbrandt.com)

LEIPOLDT

Epos:  annamarieleipoldt@yahoo.com

Addisioneel:  Gebroud met een van die Leipoldts, so wie van julle is ook daar?

LEMMER

Epos: otilia@telkomsa.net

Addisioneel: nuwe lemmer boek beskikbaar volledig tot 2009 

Lemmer
epos: sonia.steyn@za.g4s.com
Addisioneel: Ek benodig al die informasie oor die Lemmer stamboom in Suid Afrika ASB!

Leonard
epos: annelize@aa4a.co.za
Addisioneel: Van Ierland Afkomstig

Leonard
naam: hermanus
epos: mangeya@telkomsa.net

Lensing
naam: audrey king
epos: aking@uwc.ac.za

 LERM
Epos: marianalerm@telkomsa.net
Addisioneel: Tobias Willem Gerhardus Lerm, gebore 1878 oorlede 1929 en begrawe op plaas Lower Bloemhof in Bedford Oos Kaap.

 Le Roux, Nel, Kemp
epos: anettekemp41@gmail.com
Nel familie oorspronklik uit Noord Kaap uit.
Le Roux van Koppies en Kaap Kolonie
GP kemp van Vrystaat Frankfort area

LE ROUX

Epos: anleroux@mweb.co.za

LE ROUX
Epos: arbor@mweb.co.za
Addisioneel: Naam Pierre Francois
Afstammelinge van Pieter Francois le Roux, van Levubu Perseel 66, Ek het afskrif van stamboom tot by ons kinders, vanaf die stamvaders se aankoms in RSA

LE ROUX
Epos: bft148@gmail.com
Addisioneel: Ek is opsoek na inligting oor Alletta Magdalena Burger (Le Roux), gebore 28/11/1928 en oorlede 19/08/1960. Aanvanklik van Calvinia.

LE ROUX

Epos: carol.sas@cybersmart.co.za

Addisioneel: Soek inligting oor die Botrivier stamboom.GSP en afstammelinge 

le Roux
epos: dleroux@iinet.net.au

Le Roux
naam: Alfred Le Roux
epos: aleroux@amplats.co.za
Meer: Ons val onder die stamboom van Gabriel Le Roux,dankie
Alfred

LE ROUX
Epos: carol.sas@cybersmart.co.za
Addisioneel: Soek inligting oor die Botrivier stamboom.GSP en afstammelinge.

Le Roux
naam: Christo
epos: clrx@netvigator.com

LE ROUX
Epos: frik.gas@gmail.com
Addisioneel: Afstammeling van Gabriel. Ek is die tiende geslag in SA. Het die boek/register – Die Families Le Roux in Suid-Afrika. Genealogie Nr. 33.
a2b4c3d8e1f3g3h4.

LE ROUX

Epos:  frik.gas@absamail.com

Addisioneel:  Afstammeling van Gabriel. Ek is die tiende geslag in SA.  Het die boek/register – Die Families Le Roux in Suid-Afrika.  Genealogrie Nr. 33.

LE ROUX / LE ROES

Epos: hendrik@loogkolk.co.za

Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500. 

LE ROUX

naam:  leon

epos :  leonl@absamail.co.za

 LE ROUX

Epos: marius.leroux@premierfoods.com

Addisioneel: ek wil weet waar kom die Le Roux’s  vandaan

LE ROUX

Epos: martania@telkomsa.net

Addisioneel: is opsoek na die le roux familie wat se oupa op stanford gebly het, seuns was  max,david en louis le roux.  

LE ROUX
Epos: poppie@nokwi.co.za
Addisioneel: Ek is opsoek na die Le Roux stamboom wat in boekvorm gedruk is. Kan enigiemand help om so ‘n boek te bekom asb?

LESCH
Epos: sylviafsmith@gmail.com
Addisioneel: Ma – Anne Elizabeth Sameuls gebore in 1945 te Moreesburg. Pa – Frederick Jacobus Lesch (oorlede)gebore in 1940 te Goedverwacht

LESCH
Epos: sjlesch@yahoo.com
Addisioneel: Hannes Lesch
Jongste seun van Lodewyk en Marie Lesch

Leslie
epos: harringtonlinda@hotmail.com
Addisioneel: Geen inligting beskikbaar op die oomblik.
Henry John Leslie – Rustenburg

LESSING

Epos: anita.justsales@gmail.com

Addisioneel: Thomas Sarel Lessing van Johannesburg is my Pa.

LESSING

Epos:  martie.lessing@gmail.com

Addisioneel:  stamboom asseblief

LESSING

Epos: natashalessing@yahoo.com

Lew
epos: Salomie.Pretorius@Fluor.com

LEWIES
Epos: bothaec@telkomsa.net

Lewis
epos: marina.jansenvanrensburg@yahoo.co.za
 Pieter Jakobus Lewis 3/02/1903
Wakkerstroom
John Feldon Lewis
Joseph Lewis
Feldon Francois Lewis 6/03/1930

LEWIS

Epos: lewis.brenda37@yahoo.com

Addisioneel: my pa is william john lewis,oorlede op 22desember 2008. wil graag meer leer oor my voorvaders en waar hul oorspronklik vandaan kom. 

Leibbrandt Markus Johannes
epos: kondor@mail.com
Addisioneel: Tans woonagtig in Roodepoort, voltydse PC programmeerder, en besit ook my eie fotografie kollege (www.kondor.co.za). Ek is ook opgeteken in die internationale Leibbrandt-stamboom (www.leibbrandt.com

LEZAR/LAZAR

Epos: vandermerwejolene9@gmail.com

Addisioneel: EK WIL GRAAG MEER UITVIND OOR DIE LEZAR/LAZAR FAMILIE.DAAR KOM HEELWAT MARTHINUS GERHARDUS VAN DER MERWE VOOR. KAN IEMAND VIR MY MEER VERTEL VAN DIE FAMILIE. Dankie Jolene

Liebenberg/lotter
epos: wtjdt@vodamail.co.za
 Ek is besig met Kruger (Kantienpan)en Liebenberg (Middelka) stambome Kenhardt. Ook Lotter van Simonstad. Soek mede stambomers met wie ek inligting kan uitruil. Lizbe du Toit (Lotter)

Liebenberg
epos: Nickey.lieb@gmail.com
Nickey Liebenberg, gebore Pretoria 1975.
Pa Johan Casper (Cassie) Liebenberg.

LIEBENBERG
epos: Estelle.v@absamail.co.za
Addisioneel: Ek is opsoek na Mnr J.A.Liebenberg, voorheen van Rainestraat 15, de Aar. Hy het 1 seun,(“Liep”) en 2 jonger dogters gehad.Liep was op daardie stadium 17/18 jaar oud. Al 3 die kinders het ligte/blonde hare gehad.Hulle het nie baie lank daar gewoon nie 1975/1976. Ek is dringend opsoek na enige inligting oor hulle

LIEBENBERG
Epos: cecileliebenberg8@gmail.com
Addisioneel: Ek wil graag die stamboom van WILLEM FREDERIK LIEBENBERG navolg, maar het ongelukkig nie veel inligting nie, halwe dat hulle op die grens van Namibia en Suid Afrika (Warmbad/Noord-oewer) gewoon het in die laat 1940’s /1950’s.

LIEBENBERG

Epos: dicelieb@netactive.co.za

Addisioneel: Soek inligting van Daniel Willem Adriaan Liebenberg gebore 1830 en getroud met Cornelia Johanna Elizabeth Beyleveld. Soek na hul kinders se name 

LIEBENBERG

Epos: elize.blaauw@yahoo.com

Addisioneel: My oupa was Jurgens Johannes Jacobus Liebenberg  Gebore te Tulbach.   Ek weet dit is ‘n groot familie, maar ek sal graag meer wil kontk maak met meer van die familie.   My pa is die jongste kind van bogenoemde en is alreeds 88jr oud. 

LIEBENBERG

Epos: googwillem@gmail.com

Addisioneel: Ek het inligting kort van so 2 generasies terug t.o.v. Dirk Johannes Liebenberg (boer te Potkraal Distrik Richmond in die vroeë 1800’s) getroud met Anna Catharina Venter.  Sy Vader was Pieter Jacobus Liebenberg en sy moeder was Elsje Vermeulen (Waarskynlik Elizabeth Hendrina) – Ek is opsoek na die Pieter Jacobus Liebenberg se vader, hy was gebore 1853 (P.J.) Sy vader was ook waarskynlik Dirk Johannes aangesien dit sy eerste kind se naam was, maar wil dit graag bevestig. 

LIEBENBERG

Naam:  Jacobus Johannes Liebenberg

Epos: bloemlieb@vodamail.co.za 

LIEBENBERG
Epos: joesliebenb@gmail.com
Addisioneel: My pa was Johannes Mattheus Liebenberg. Hy was getroud met Johanna Susanna Liebenberg(Steenkamp) Hy was geboreop 15Feb 1941.

LIEBENBERG
Epos: liebenmg@iway.na
Addisioneel: My skoonpa was Johannes Matheus Liebenberg en is getroud met Martha Gertruida Boshoff, en waas woonagtig in Namibia in die Feldschuhorn distrik Bethanie. Hulle het 6 kinders gehad. Hy is gebore 1920/09/15

LIEBENBERG

Epos: ockiel@formsind.co.za

Addisioneel: Barend Johannes (vader)Maria Hendrika (moeder)Willem Ockert (my name)

Liebenberg
naam: David J
epos: davidl@exclusivemail.co.za

LIEBENBERG

Epos: dicelieb@netactive.co.za 

LIEBENBERG

Epos:  dirkie@flightingboyz.co.za

Liebenberg
naam: Nicolette
epos: dorean@54.co.za

LIEBENBERG

Naam:  Schalk Willem

Epos:  kalie.liebenberg@gmail.com

Addisioneel:  My oupa was Shalk Willem Liebenberg gebore 17/12/1871.  Woon te Derdepoort, Pretoria en later op Brits.  My pa was Marthinus Jacobus Liebenberg, gebore 04/08/1917 wat op Brits groot geword het maar later op Marble Hall.

LIEBENBERG
Epos: Sorienv@gmail.com
Addisioneel: Enige inligting oor Willem Schalk Liebenberg getroud met Alwina Petronella van den Bergh.

LIEBENBERG
Epos: sorienschemel@gmail.com
Addisioneel: Enige inligting oor die stamvader asook Willem schalk Liebenberg getroud met Alwina Petronella van den Bergh.

LIEBENBERG

Epos: queenscastle@absamail.co.za

Addisioneel: Ek is besig met die Liebenberg stamboom en het inligting van Bernhardus Liebenberg wat met Elizabeth Bockelenberg getroud is in 1759.  Hulle afstamelinge se name is onder andere Daniël Pieter Liebenberg, Phillip Jacobus Liebenberg, Hendrik Johannes Liebenberg, Thomas Arnoldus Liebenberg ens.

 LINDE

Epos: sarthi@iway.na

 Lindelauf
naam: Hubert Lindelauf
epos: hlindela@versateladsl.be

Lindholm
naam: Linda of Louis Olivier
epos: lm.olivier@gmail.com
Meer: Die betrokke Lindholm’s het hulle in SWA gevestig.Ons ondersoek na hulle is so te sê afgehandel maar daar is nog leemtes wat ingekleur moet word

LINDEQUE

Epos: johan.lindique@dcs.gov.za

Addisioneel: pa Renier Michael Lindeque. Machadadorp Mpumalangagebore 1927/09/08 gesterwe 1987/05/04 te Brakpan Gauteng 

LINGENFELDER
Epos: leeuplaas@gmail.com.

 LINGENFELDER
Epos: letca@telkomsa.net

LINTON
Epos: ammuller39@gmail.com
Addisioneel: Op soek na inligting oor Charles Robert Linton. Hy het na SA as Britse soldaat in The Blackwatch gekom. Na die ABO bly hy agter in SA en trou met n plaaslike meisie (van Port Elizabeth?).

Lion Cachet
naam: Jan
epos: cachet@telkomsa.net
Meer: Het heelwat van die famielie en ook van vd Westhuizen. Ook opsoek na Coetzees wat die Skilpaaie genoem is. Het ook inligting van die Van Rooy famielie.

 Lochner
epos: mdkmichelle@gmail.com
My oupa se naam was Frederick Gerhardus Lochner, gebore 23 Mei 1927, gesterf op 6 September 1989 in Potgietersrus.
Enige inligting wat my kan help om sy voorouers optespoor sal ek baie dankbaar voor wees

LOCHERENBERG

 Epos: faloche@vodamail.co.za 

Name:  Frederick Willim Matthys Locherenberg

Addisioneel: Ek is gebore 30/04/1951 het nie veel inligting oor my voorgeslagte nie. Ek weet my pa en oupa  se voorname is die selfde as myne 

LOCK 

Epos: elizewhenning@gmail.com

Addisioneel: Oupa Johann Carel Frederick,Phillip Lock, kom oorspronklik van Sweizer-Reneke af, en is na die diamant delwerye in Lichtenburg toe, Hulle het 10 kinders gehad. Ouma was Hester du Toit. Kan enigeiemand dalk help….

LOCK

Epos: elizewhenning@gmail.com

Addisioneel: My oupa kom oorspronklik van Sweizer reneke af…Hy is daar getroud met `n nooi Hester Josina du Toit…..Hy was Johann Carel Frederick Phillip Lock…en het sy plaas daar verkoop om na Lichtenburg se delwerye toe te trek….Waar hy `n melk boerderybegin het…..asb as van die mense in daardie omgewing woon my kontak by bogenoemde email…..baie dankie Elize Henning 

 LOCK

Epos: elizewhenning@gmail.com

Addisioneel: Nageslag van Johann Carel Phillip Frederick Lock.Getroud met Hester Josina Du Toit Lock. Johann was getroud met Hester Josina du Toit, hulle was oorspronklik van die Die distrik Sweitzer Reneke, en is toe na Lichtenburg

LOCKHART

Epos: hendrik@loogkolk.co.za

Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500.

Loftie-Eaton
naam: M. Vollgraaff
epos: boysuper@mweb.com.na

LOMBAARD
Epos: elrie.em@gmail.com
Addisioneel: My pa was Stephanus Petrus Lombaard, gebore 1934. My oupa se name was Dirk Jakobus Lombaard. Ek wil graag meer inligting versamel oor die Lombaard familie.

Lombaard
naam: Johannes Petrus
epos: hlombaard@webmail.co.za

Lombard
epos: cecilia.simonis@gmail.com
Addisioneel: Ek doen navorsing oor die volgende vanne:
Barnard, Marx, Maritz, Lombard, Kruger, de Villiers, Van Straaten, en Botha

LOMBARD
Epos: dolfpr@vodamail.co.za

Ek soek Adolf Jacobus Lombard, gebore 7.01.1872, oorlede 27.04.1941 in Carolina-distrik.Ek kry nie sy geboorteplek nie.

Lombard
epos: heidilom@telkomsa.net

LOMBAARD

Epos:  hugo.lombaard@tenova.com

Ek doen die afstammelinge van Pierre Lombaard sedert 1688.

LOMBAARD

Epos: lombaard.rene@gmail.com

Addisioneel: EK HET GESLAGSREGISTER VAN PIERRE LOMBAARD 1685 EK SOEK NA PAAR GEBORE 1903 TOT 1916 SE KINDERS LAAT WEET AS JULLE AFSKRIF VAN REGISTER WIL HE LOUWTJIE

LOMBARD
Epos: info@lombardfamily.co.za
Addisioneel: Ek doen navorsing oor die Lombard familie. Die navorsing is tot by Pierre Lombard van Franse afkoms.

LOMBARD
epos: Lindarietvlei@gmail.com
Addisioneel: Meer inligting oor oorsprong van Lombards in Suid Afrika

LOMBARD

Epos: mariewif@telkomsa.net

Addisioneel: Hello, ek is op soek na meer inligting oor my oupa, groot oupa en agter groot oupa. My oupa was Marthinus Jacobus Lombard, GD 1868, Ladysmith Natal. Baie dankie, Marie Wiffen (nee Fourie)

LOMBARD
Epos: myrnajeanette@gmail.com
Addisioneel: Ek soek inligting oor my oupa grootjie en ouma grootjie, hul seun was Jesaja Jeremiah Lombard gebore 1889 .Weet nie waar hulle gewoon het nie. Getroud met Catherina Magdalena Coetzee gebore 3Junie 1898. Ek soek ppk inligting oor my ouma se groot ouers.

LOMBARD

Epos: pen.friend@hotmail.com

Addisioneel: Ek lewe in Wenen, Oostenryk, Europa. My Pa se naam was Daniel Du Plessis Lombard, gebore 15.3.1920 in Pretoria met ‘n halfbroer Alec en suster Hester, dink ek, in Pretoria. My Pa het met ´n duitse vrou getroud en het later in Europa en dan weer in SA in Kwazulu Natal gelewe en is dan 1995 in die hospies in Port Shepston oorlede. Die enigste suster van my Pa, Anna, het ook ter laaste in Kwazulu Natal (Margate) gelewe. Ek is op soek na die familie en verwandes in Pretoria of res van SA. Ek weet, dat daar erens ‘n dogter von my oom Alec moet wees – ons het vir haar tant Dot genoem met haar wonderlike dogter Lizelle. A.s.b. as iemand vir die familie Lombard Du Plessis ken, laat my weet!Dankie! VL  

LOMBAARD
Naam: Andries Lodewicus Lombaard
epos: stephanielombaard1@gmail.com
Addisioneel: Carolina, Suid-afrika

LOMBARD
Epos: theresaduplooyza@gmail.com
Addisioneel: Ek soek na persone wie die nageslag van ANDRIES BENJAMIN (1869-1934) & MARIA PETRONELLA ELIZABETH (gebore MATTHEE – 1869-1949, )LOMBARD ,albei gebore te HEIDELBERG, KAAP en oorlede te HEILBRON,VRYSTAAT, is. Hul kinders was :
Christoffel Johannes Lombard
Anna Magdalena Lombard
Andries Benjamin Lombard
Magdalena Lombard X GOUWS
Judith Johanna Lombard X Douglas XX Fourie Dina Johanna Lombard X Johan Wilhelm de Jongh, Johannes Jurie Lombard Susarah Aletta Lombard X Nienaber, Benjamin Lombard * 24.12.1914 Susanna Lombard * getroud D Young; Wilhelmina * getroud Joseph; Pieter Jocobus Lombard.

LOMBARD
Epos: theresaduplooyza@gmail.com
Addisioneel: Ek soek na die nageslag van DANIeL COENRAAD LOMBARD – gebore 1867 en oorlede 26.12.1935.Hy was die seun van Christoffel Johannes Lombard en Maria Elizabeth Lombard (gebore Bester).

LOMBARD
Epos: theresaduplooyza@gmail.com
Addisioneel: Soek na afstammelinge van ANDRIES BENJAMIN LOMBARD, gebore 6 April 1869 (Heidelberg Weskaap),en oorlede 3 Julie 1934 (Heilbron OVS).

Lombard
naam: Willem
epos: W.A.Lombard@xtra.co.nz

Lombard
naam: Allan Lombard
epos: allanlombard@gmail.com
Meer: Lombard van PTA/JHB. Pa Eugene Lombard en Oupa Sagrys Lombard.
Sal graag inligting wil uitruil oor die oorspronklike Lombards in RSA en hulle bewegings

Lombard
naam: Isabell
epos: Isabel.Palmer@postoffice.co.za
Meer: Grieta Willemse gebore Lombard van Brandford se wereld

LOMBARD
naam: AMANDA
epos: alombard@polka.co.za

Lombards kom van die Montagu/Ashton wereld. Michiel Hendrik Lombard was een van 13 kinders. Oudste seun. Ek is ‘n skoondogter in die familie maar wil graag iets aanmekaar sit vir my kinders en hul nageslag.
Waardeer julle help.

 LOMBARD
Epos: qualidoc@lantic.net
Addisioneel: Op soek na meer inligting oor Tobias Lombard gebore 1898 te Riversdal en getroud met Hester Petronella Pieterse. ‘n Seun Leonico gebore 1944. Hulle het ook ‘n dogter gehad wat op 18 oorlede is.

LONG

Epos: antoniep@uj.ac.za

 LOOCK

Epos: devaldone.rd@ufs.ac.za

Loots
epos: sindy.loots1@gmail.com
Addisioneel: Ek is n loots gebore my pa se ma is schoeman en ek is op soek na meer inligting oor schoeman haar volle name was aletta johanna gertruida schoeman loots getroud het in hendrina geble haar man was ebenheazer loots

LOSPER
Epos: andrelosper@live.com
Addisioneel: Wil graag meer inligting kry oor ons familie se herkoms.

LOTRIET

Epos: bflotriet@mweb.co.za

Addisioneel: lotriet familie

LOTZ

Epos: hettielotz@telkomsa.net

Addisioneel: Getroud met Hendrik Jacobus Lotz, nooiens van Rabie. Tabs woonagtig in Bredasdorp, Weskaap.

Lotter
epos: wtjdt@vodamail.co.za
Addisioneel: Ek is besig met Kruger (Kantienpan)en Liebenberg (Middelka) stambome Kenhardt. Ook Lotter van Simonstad. Soek mede stambomers met wie ek inligting kan uitruil. Lizbe du Toit (Lotter)

LOTTERING

Naam:  Henriette vdWatt(Lottering)

Epos: hvdwatt@telkomsa.net

Addisioneel: ook besig met vd Watt Stamboom

lottering
naam: johann
epos: johann_lottering@hotmail.com

Lottering
epos: janl@sandown.co.za
Addisioneel: Jan Hendrik Lottering- 24/04/69
Pa Renier Nicolaas-26/08/45
Oupa Jan Hendrik
Ek vind niks van Lottering familie in enige bestaande lyste. Help asb as iemand enige inligting het

LOUBSER

Epos: cploubser@absamail.co.za

Addisioneel: My pa was Nicolaas Willem Loubser, gebore 1902 Riebeek- wes Wes Kaap

LOUBSER

Epos: Loubserannamie@gmail.com

Addisioneel:  My pa was Pieter Jacobus Rabie.  (Getroud met Anna Lillian Le Roux.) Sy pa Carel van der Merwe Rabie.  Sover ek weet is hy (Carl Rabie) in Worcester gebore.

LOUBSER
Epos: melt.loubser@absa.co.za
Addisioneel: Laubscher, Loubser, Loubscher en Laubser

LOUBSER

Epos:  wilmarie.kotze@nhls.ac.za

Addisioneel:  Baie van die Loubser’s is tans in Namibië, maar ons is hoofsaaklik van Suid Afrika.  Ek soek na inligting asseblief, en enige iemand wat kan help.  Vanne wat voorkom in die familie is, van der Merwe, van Zyl, Burden, Coetzee, en Kotze.

LOURENS
Epos: 100percent@iafrica.com
Addisioneel: looking for information on Anna Margrietha Lourens born 4th Jan 1864 married in Bethlem OFS 16th June 1881 to Gerhardus Johannes Barnard.  I am  looking for information on the Lourens and Barnard families of Bethlehem and Reitz.

LOURENS (LOUWRENS)

Epos: jjlourensllc@hotmail.com

Addisioneel: Vader is Jan Petrus Johannes Lourens gebore 1917

LOURENS:
Epos : nicol@amplats.co.za

Lourens
epos: stompie@ukhahlamba.gov.za
Addisioneel: Van die Kaapse Lourense. Familie het waarskynlik van Duitsland gekom.Die familie het hoofsaaklik in die Suid Kaap gevestig.

Louw
epos: patnolandvanwyk@gmail.com
Ek is tog op soek na inligting oor die Louw Familie van Dyason’s Klip Gordonia Distrik. Nageslag van Albert Louw (snr) en Catharina Louw. Hulle Kinders was as volg:
1. Albert Louw (Jnr)
2. Catharina Louw
3. Elizabeth Louw
4. Jan Louw
5. Ragel Louw
Ek sal dit baie waardeer, u kan my kontak via my epos of ‘n WhatsApp stuur na +27843656650

Louw
epos: nlouw1@incledon.co.za
 Petrus Cornelius 72/01/24

 Louw
epos: pietag68@gmail.com
Addisioneel: Ek soek inligting oor Oupa  Jacobus, Andries Adriaan (Kooitjie) Louw, gebore 06/09/1898 en oorlede 28/03/1984.
Hy was van die Sandveld  meer spesifiek die Brakkuil/Sandkuil area en het die plaas Klein Tafelberg by sy pa geerf.  Is in 1948 weg van die plaas om in Vredenburg te gaan woon.
Haar ouma was:  Sara Aletta (Sarie) Brand ek is nie seker of dit Brand of Brandt is nie.  Sy was van Modderkuil omgewing  ook Sandvand.  Sy was 8 jaar ouer as oupa.  Haar verjaarsdag was 3 Junie (Jaar?).
Hulle was albei van dieselfde omgewing in die Sanveld, naby Aurora en Redelinghhuys.
Ek soek inligting namens hul kleindogter, n vriendin.

LOUW

Epos: annemie@malmesbury.co.za

Addisioneel: Alle Swartland en Sandveld Louws kan my gerus kontak ek werk aan die takke van die Louws.

LOUW
Epos: cor.dewaal.cdw@gmail.com
Addisioneel: Op soek na familie van Ouma Catharina Susanna Petronella Louw(Voorheen Groenewald)Het gebly in Klersdorp By haar dogter Joey(+/- 1982-1985-(Oorlede).Annemarie De Waal

LOUW

Epos:  hendrik@loogkolk.co.za

Addisioneel:  Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500.

LOUW

Naam:  Johannes Lodewikus Pretorius

Epos:  cyclofit@absamail.co.za

Addisioneel:  12 de direkte afstammeling van Johannes Pretorius (b5) voorouers vanaf die Kaap, Graaff Reinette na Rustenburg en Roodeplaat by Pretoria.

LOUW
Epos: irene.cornelissen@telkomsa.net

LOUW

Epos: louwgj@impactisp.com

Addisioneel: Gebore Gabriël Jacobus Louw Vader: Pieter Malan LouwMoeder: Elizabeth Getruida van de Walt Oupa: Gabriël Jacobus LouwOuma: Ester Louw (Malan) 

Louw (Kennedy)

epos: maurson@bigpond.com

Addisioneel: My oupa was George Stephanus Louw en was blykbaar ‘n prokureur en dosent by die Universiteit van Potchefstroom in die 1920’s.  Hy was met ‘n Marguarete Robertson Truter getroud.  Ek wonder of iemand daar is wat dalk ‘n foto van hom het.  Die rekords van die Universiteit (se jaarboeke) is naderhand na die Universiteit van Pretoria gestuur.  Miskien is daar inligting en ‘n foto daarin.  Kan iemand my dalk help?  Die Bibliotekaris van die Universiteit.  Ek sal die hoog waardeer.

Hy was ook later, in die 1930’s ‘n prokureur in Lichtenburg.

Vriendelike groete
Beulah Kennedy (nee Louw)

LOUW

Epos: matthac@unisa.ac.za

Addisioneel: famimliewapens

LOUW

Epos : monicastevens@vodamail.co.za
Addisioneel: My oupa was Floris Louw van Calvinia.  My pa was Johannes Carel Louw.

LOUW

Epos: otilia@telkomsa.net

Addisioneel: Meer besonderhede asb.Oupagrootjie-Abraham Hendrik Michiel *21.05.1851 +Johanna Petronella Catharina Gersbach oorl.27.02.1877 ++Oumagrootjie-Anna Catharina Gersbach *14.11.1854(6 Kinders)c1Phoebe Elizabeth Johanna*29.10.1875c2 Oupa-Abraham Hendrik Michiel**28.06.1879+ 07.07.1946 x\ Ouma – Susanna Johanna Otilla Robertson c3Catharina Dophina Maria*24.10.1880c4 William Christina Thomas *04.02.1882c5 Christian Berghout *23.03.1883 +09.04.1946c6 Thomas Christian *17.09.1884Enige inligting veral van my oupa se broers en susters sal baie welkom weesHet bietjie meer inligting oor c2 beskikbaar

 LOUW
Epos: tonilouwbarkhuysen@gmail.com
Addisioneel: Jakobus Louw – Williston – 2004 Lena Louw – Welkom – 1996

Louw
epos: zelno@telkomsa.net
Addisioneel: Reinier Willem
Vader: Gawie Louw
Moeder: Ester Louw [gebore Malan]
Gewoon te Keimoes in die Kaapprovinsie

LOUWIES
Epos: finavanderwatt@gmail.com
Addisioneel: Die Louwies van is nie volop in Suid Afrika nie – inligting nog skaarser. Ek soek die voorgeslagte van my oupa. Hy was Stephanus Johannes Louwies gebore d/8/1886 en my ouma was Sophia Elizabeth Louwies (NEE Pretorius) gebore 2/12/1886.(My ouma se voorgeslagte is reeds nagevors tot by die stamvader in Duitsland) Alle hulp sal waardeer word met die Louwies voorgeslagte!

 LOUWRENS

Epos: info@simchah.co.za

Addisioneel: Ek soek meer inligting oor ons, die Louwrense. Wie sal kan help? Dankie

Louwrie
epos: louwrie@gmail.com
Addisioneel: Seun van LG Fourie Geboore 1938 Oorlede 2005

Lotz

epos: elmip@fastfresh.co.za

Addisioneel: die “O” het ‘n “umlaut” op (deelteken) en word uitgespreek “Luts”

Lotz
naam: christo
epos: christo@saarp.co.za

Lourens
naam: Johann Lourens
epos: johannl@tbm.co.za

LOVE
Epos: natashasteenkamp28@gmail.com
Addisioneel: Hi is opsoek na Debra Elizabeth Love van Dundee of enige familie van haar. Ek weet sy is op 1963-02-13 gebore in 1982-04-03 is sy met Martunis Oldenburg Albertus Bezuidenhout getroud. Hulle het ‘n dogter gehad wat in Julie 1982 gebore is. Enige familie of vriende kontak asseblief Natasha by natashasteenkamp28@gemail.com

LOVE
Epos: talanasrest@trustnet.co.za
Addisioneel: Eborah Elizabeth 13/2/1963 Dundee KZN Oldenburg Martinus Albertus Dundee Kzn

Loxton
naam: Charline
epos: CharlineM@fmi.co.za

Lubbe
epos: didask@gmail.com
Addisioneel: Is daar ander Lubbe’s wat meer info het?

LUBBE

Epos: hendrik@loogkolk.co.za

Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500.

LUBBE
Name: Francois Lubbe (Sias)
Epos: lubbefr@sias.co.za

LUCAS
Epos: willemlucasjnr@gmail.com

LUDEK

Epos: lmullers@lantic.net

Addisioneel: Hi, Ek is aangeneem in 1964 as Emmerentia Ludick/Ludik?Aanneem van Olivier,nou Muller. Sal graag familie of ouers wil opspoor. Groete, Lynette

LUDICK

Epos: Betsieb@tshwane.co.za

Addisioneel: MARIA LUDICK  GROOT MARICO TROU MET ERASMUS IN DIE LAAT 1800 

LUDICK

Epos: gertludick@vodamail.co.za

LUDICK

Epos: tuscany@vodamail.co.za

Addisioneel: Kan enige iemand my dalk help met die Ludick stamboom.

LUDICK/LUDIK

Epos: pludick@sars.gov.za

Addisioneel: My oupa het op Die Lande Vanwyksvlei gebly Waterfiskaal)Het nog broers gehad waarvan 1 blind was. Ek vermoed my moeder het die c uit ons van gehaal – wil graag uitvind of dit wel so was?x 

LUDIK

Epos: paludik@telkomsa.net  

Ludick
naam: Wim
epos: sales@cosmospropertygroup.co.za

Lucouw/Steyn

epos: alee01@lantic.net
Addisioneel: Ek soek inligting oor die volgende vanne: Steyn (die familie van Gert Hendrik Andreas wat in sy laaste jare op Bronhorstspruit gewoon het; Lucouw,Hendrik Frederik Gerardus wat as jong seun uit Nederland geimmigreer het  – Lee Annemarie

LUTHER

Epos: elfrieda@mtn.blackberry.com

LUTHER

Epos: Fickle@24.com

Addisioneel: Luthers van Brits?  

LUTHER
Epos: kemzak@gmail.com
Addisioneel: Hierdie Luthers het van Pearston in die Ooskaap na Johannesburg getrek. Dit was ‘n groots gesin met name soos Isak, Christoffel, Lukas, Johannes

LUTTIG

Epos: cluttig@zeal.com.au

Addisioneel: Pa was SPS (Sampie) Luttig van Prins Albert en ma Marie gebore Rabie van Koffiefontein

LUTTIG

Epos: cluttig@zeal.com.au

Addisioneel:  Pa was S P S Luttig en ma was M Luttig (Rabie). Tans 5de geslag op plaas op Prins Albert.  Ek is sedert 1992 in Australia.

Luus
epos: erasmuscara@gmail.com
1870ish – My Oupa Groot Albertus Johannes Luus
1913 – 1960 my oupa – Hendrik Petrus Luus
My Pa is Albertus Johannes Luus 1958 – alive

My Ouma het met Maria Dorathea Pretorius getrou en hul het 4 kinders gehad

Margieta Maria Elizabeth 1934-1990
Susara Aletta Cristina 1940ish – present
Henna 1944-present

LUUS

Epos: albertluus@mweb.co.za  

LUUS

Epos: dawid@deltatransport.co.za

Addisioneel: Wil asseblief die familie wapen van die Luus familie kry as enige iemand kan help sal baie wardeer word.

LUUS
naam: WANDA DU PLESSIS
epos: dupwel@law.co.za
Meer: SAL GRAAG MET DIE LUUSE WIL KORRESPONDEER.  SAL OOK GRAAG MEER INLIGTING VAN DIE LUUS-HERKOMS WIL BEKOM.

LYON

Epos: hatty@telkomsa.net

Addisioneel: 

My naam is Petro Hattingh.  My nooiensvan was LYON.  Ek wil graag kontak maak met persone wie se van LYON is of was.  Dankie.   Soek asseblief na persone met die van of wie se nooiensvan Lyon was.  Enige iemand wat inligting het oor die mense wat hulle geken het of familie is van persone met bogenoemde van is welkom om van hulle te laat hoor.

LYON

Epos: hattys@telkomsa.net 

 LUYT
epos: mwaad@iafrica.com
Addisioneel: Soek enige inligting oor die Luyt’s