Vanne wat begin met M

MALAN

MAASDORP
Epos: evedme123@hotmail.com
Addisioneel: Frans Maasdorp getroud met Katriena Mienies (Minnies), kinders Willem , Frans ,Hermanus , Booi, Lena , Sina Carolina, Christina. My oumagrooitjie is Gertruida Visagie haar pa se naam was Korporaal Karel Daries en (ma) Vytjie (Sophia) van Wyk huLEl het almal hier in Upington gewoon

Mac Gregor
naam: Lawrence
epos: ilzemac@gmail.com

MAHONEY

Epos: otilia@telkomsa.net 

MAJIET
Epos: mietjie.malgas@gauteng.gov.za
Addisioneel: Oupa Piet Majiet was getroud met ouma Sophia Jansen. Hulle het in die Noord Kaap op plase gebly. Sophie Jansen nou Majiet is begrawe in Marydale, in die
Noord Kaap.

MALAN
Epos: lindamans345@yahoo.com
Addisioneel: Wil graag meer weet van Generaal Wynand Charl Malan, gebore 1872 en
Oorlede in 1953, se lewensgeskiedenis na die OBO.

Malan

Ek wou graag kyk of daar  inligting is oor die MALAN- van aangesien my dogter gaan trou in Maart met n Malan. Altwee my pa se oumas se vanne was Malan ( nooiensvanne ?) So het ek gehoor by my oom Jeanne Malan Van Zyl, my pa se jongste broer.  Dalk is daar n ander webwerf oor stambome waar ek kan kyk.

Baie dankie
Renet Hanger
rhanger@justice.gov.za 

MALAN
Epos: pm@radiokansel.co.za
Addisioneel: Petrus Joubert Malan.

MALHERBE

Epos: estelle@mozi.co.za

Addisioneel: Die afstammellinge van Gideon Malherbe franse hugenoot 13 april1688 plaas Normandie, Franschhoek

MANDELKORN
Epos: logistics600@gmail.com
Addisioneel: Abraham Mandelkorn was my father. Born Swartmodder Upington and
died in 1970 at Pietersburg. Herman Mandelkorn born 26 November 1958 at Florance nightinggale hospital in Johannesburg and died in a car accident in 1996 near Middelburg TVL. Roudoulf Mandelkorn born at Oberholtzer, Cartonville in 1960 and died 2001 in JHB.

Marais Annatjie
epos: coalstoves@telkomsa.net

MANDELKORN
Epos: toptech150@gmail.com
Addisioneel: Ek is op soek na Herman Mandelkorn se graf op Machadodorp

Marais
epos: suikerbekkie02@gmail.com
Addisioneel: Gideon andries, anna catharina

MARAIS

Epos: carolc@dsd.gov.za

Addisioneel: Ek soek die stamboom van Willem Adolf Marthenes Eysele Marais X Maria Johanna Burger, van Nooitgedacht, vermoedelik Soekmekaar omgewing.  Hulle is sover ek weet kort voor die Tweede Vryheidsoorlog getroud.  Hulle het geen kinders gehad nie, net twee aangenome seuns.  baie dankie!x 

MARAIS

Epos: cathy@homss.co.za

Addisioneel: Albertha Johanna DE BEER *3 Apr 1890 + 20 Mei 1946  x Johannes Stephanus MARAIS   + 1935.. TAB 89710..Sy was die dogter van Zacharias DE BEER * 12 Mei 1859  en Alberta Johanna PIENAAR  * 12 Nov 1858  + 13 Feb 1897Zacharias was die s.v. Johannes Christiaan DE BEER * 3 Sep 1816 + 1 Sep 1887  x  Maria Margaretha Catharina DU PLESSIS * 7 Des 1829.Dan al die geslagte terug soos op ons DE BEER CD.Asb ek vra hulp met my oupa grootjie.. Johannes Stephanus MARAIS? 

MARAIS

Epos: corrieo@live.com
Addisioneel: is besig met marais stamboom
Fransois Johannes

MARAIS
Epos: cpfmarais@btbits.co.za
Addisioneel: Ek is opsoek na die stamboom van CHARLES PETRUS FRANCOIS MARAIS. Ek beskik reeds oor ‘n klompie inligting maar is opsoek na sekere ontbrekende dele, ek sal dit waardeer indien enige iemand wat afstam van C.P.F. MARAIS met my kan kontak maak.

MARAIS
Epos: francois.marais@avengrail.com
Addisioneel: ek is Francois. My pa was David Johannes Marais en is oorlede May 1991. Ek weet niks van ons familie nie. Is daar dalk iemand wat kan help?

MARAIS
Epos: jjmaintenancelys@webafrica.org.za

MARAIS

Epos : judimeyer@mweb.co.za
Addisioneel: Ook families, Jansen, du Plessis, Ferreira.
Ek het redelike databasisse en help graag mense oorsee.

MARAIS

Epos: leonvn@tisali.co.za

Addisioneel: Jan Gabriel Marais, gebore 1814 Beaufort West 

MARAIS

Epos:  tinkels@vodamail.co.za

Addisioneel:  Oupa Marais was Jacobus Daniel en Ouma was Anna wat op Memel in die Vrystaat gebly het.

MARAIS

Epos: todaro@telkomsa.net

MARAIS
Naam:  Willem Tobias
Epos:  sandra@it5.co.ca  
Addisioneel:  benodig familiewapen vir skooltaak.

Mardon
naam: Andrew
epos: ajmardon@hotmail.com
 Ek is op soek na my Oupa Mardon se kant van die familie. Ek het hom nooit geken aangesien hy gesneuwel het in die 2e Wereld oorlog. Ek sal graag wil kontak maak met ander Mardons of met iemand wat vir William Albert Ray Mardon geken het.

MARÉ

Epos:  jctmare@absamail.co.za

Addisioneel:  Ek is Johan Maré, woon vanaf 2001 in Stellenbosch, maar het voorheen in Pretoria gewoon (1971) waar ek aan die Staatsteater verbonde was.

MARE
(uitgespreek Marias)
Epos: pieterdm@mweb.co.za
Addisioneel: My Oupa se name was Petrus Hermanus, gebore ongeveer 1880

Maré
epos: tbone@isales.co.za
Was van Oos-Kaap afkomstig, daar was `n Landdros Maré, is later saam met
Piet Retief Natal toe. Hy in slag van Bloedrivier geveg en een van hulle is
getroud met `n dogter van Jan Thomas Martens snr of sy seun se dogter wat
ook in die slag betrokke was

Maree
epos: meadeslinda@gmail.com
My oupa aan my ma se kant was Wessel Emmanuel Maree,ek het so ver sy 1ste huwelik sertifikaat en die 2de een maar weet absoluut niks oor sy ouers of geskiedenis nie.Hy is gebore 3/4/1915 dit is wat in sy bybel staan,sy 2de vrou my ouma was Ivy Fawcett.Sal bitter graag meer wil uitvind oor daai kant van my familie.

Baie dankie
Linda Meades

MAREE
Epos: ant@fbr.co.za
Addisioneel: Maree is my nooiensvan. Antoinette Maree. My pa was Hendrik Jakobus Maree gebore 1926. Hy is een van vier broers van wie oudste broer Wessel Johannes Maree, enigste oorlewende is, in Bloemfontein. Ander broers was Edward Maree (Eppie) en Charles Maree, grootgeword in Overberg distrik (Karwyderskraal). My oupa was Anthonie Johannes Maree (oorlede Botrivier). Sy pa was Wessel Johannes Maree (Hermanus/Karwyderskraal) en so ook sy pa. Ons stam af van Wessel Johannes Maree wat van Frankryk afgekom het en in Durbanville/Malmesbury area gevestig het.

Maree
epos: driesmaree@yahoo.com

MAREE
Epos: tkmaree@mweb.co.za
Addisioneel: Ek doen navorsing oor die volgende vanne: Maree David Andreas 1847 – 1923, Janse van Nieuwenhuizen Pieter Frederick 1882-1946, Birch, Hyman, Strydom Daniel Johannes 1874- 1947, Kleyn Matthys Johannes 1880-1921.

Maritz
epos: cecilia.simonis@gmail.com
Addisioneel: Ek doen navorsing oor die volgende vanne:
Barnard, Marx, Maritz, Lombard, Kruger, de Villiers, Van Straaten, en Botha

MARITZ

Epos: hendrik@loogkolk.co.za

Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500.

MARITZ

Epos:  maritzh@ra.org.na

 MARITZ

Epos: nicma@nissan.co.za

Addisioneel: Maritz Familie”:My Groot oupa was Coenraad Frederick. en my oupa Nicolaas Jacobus Maritz. van die Belmoral distrik 

MARITZ

Epos: nomadspulpit@yahoo.com

Addisioneel: Ek doen wêreldwye navorsing oor bostaande vanne en versamel alle inligting oor hierdie vanne en nog meer met ‘n fokus veral op die families wat in die Karoo, Tankwa Karoo, en OosKaap voorkom.

MARITZ

Epos: ockiem@namlog.co.za

Addisioneel: Ek is opsoek na die voorsate van Ockert Cornelis Maritz. Ek sal dit baie waardeer as u my daarmee behulpsaam kan wees. By voorbaat dankie. Ockie Maritz  

MARITZ
Epos: presisie0001@telkomsa.net
Addisioneel: Weet my oupa en ouma is hier getroud, of moontlik Carnarvon, want die huwelik is op alby dorpe geregistreer. Eeige iemand met inligting van die 1871 vloed op V/Wes?

MARNEWECK

Epos: george@growthinmotion.co.za 

MARSCHALL

Epos: sa@wykland.com

Addisioneel: aan my ma se kant. my ouma heet susanna

MARTENS/MARTINS/MAARTENS
Epos: dewald.j.martens@gmail.com
Addisioneel: Vir meer inligting omtrent hierdie families gaan gerus na ons webwerf by: martensfamily.co.za. Dis gratis en daar is huidiglik 8748 individue en 3073 families verteenwoordig.

MARTINS

Epos: whitedal@vodamail.co.za

Addisioneel: My oupa was ‘n Etsebeth-Burgert Christiaan van [kaalplaas] Fochville.  My Ma, Levina Johanna Etsebeth is met my pa, Fanie Martins getroud.  Enige inligting tov stamboom, wapen sal uiters waardeer word, Daleen

Marx
epos: cecilia.simonis@gmail.com
Addisioneel: Ek doen navorsing oor die volgende vanne:
Barnard, Marx, Maritz, Lombard, Kruger, de Villiers, Van Straaten, en Botha

MARX

Epos: leemarais@mweb.co.za

Addisioneel: Marx,Muller en Stander uit Uniondale omgewing.

MARX

Epos: grundlim@telkom.co.za

Addisioneel: Twee susters, Ronel en Marieta Marx, gebore 1967/06/11 en1968/09/14. Moeder was Susara Susanna Steyn 1944/03/17 en vader Johan George Marx.  Vader mag dalk aangeneem gewees het, moontlik gebore Breytenbach van Pretoria.

MARX

Naam:  Hendrik Jacques

Epos:  marx@mwebbiz.co.za

Addisioneel:  My groout ouma Ceceilia Marx en oupa Marx het in Springs gebly.  Is oorlede.  Hulle het twee kinders gehad, Hendrik Johannes Marx, woon in Albermarle, Germiston.  Getroud met Helena Claudina (Pieterse) Marx.  Hulle het twee seuns gehad, Hendrik Jacques Marx (getroud met Mignonne (Naude) Marx woonagtig in Elsburg Johannesburg met dogter Renee Marx.  Shane Marx is getroud met Renee, woon in Germiston met een dogter Sharon Marx.  Ceceilia (Bronkhorst) Marx het in Springs gewoon maar is oorlede.  As daar enige Marx familie is wat ons groot ouers en ouers ken, email my gerus. 

MARX

Epos: judimeyer@mweb.co.za

Addisioneel: Ek kan gerus aanbeveel dat die Jansens vir Ferdie kontak. Hy het my wonderlik gehelp.Huidiglik probeer ek my skoonsus help met Marx. Haar mense kom hoofsaaklik van Hekpoort, Magaliesburg. Familiename Sarel Francois, Georg Frederik. EK het volldeige inligting aangaande Retief, Marais, Meyer, Janse van Rensburg, my Jansen lyn, Potgieter (van Hekpoort en Rustenburg), Marnewick.Kontak gerus. 

Marx
epos: marialmarxinusa@hotmail.com
Addisioneel: Afstammeling van Trompsburg/Brandfort Marxe stamnaam Thomas Ignatius woon nou in VSA enige kontak welkom

MARX
Epos: theom@mts.net

MASSYN
Epos: susanmassyn@gmail.com

Mathews
epos: marshallnella101@gmail.com
Pieter (piet) Mathews.

Mathee
epos: johan.ky550@gmail.com
Stamnaam Abraham Johannes

MATTHEE

Epos: desmond.matthee@gmail.com

Ek is gebore in Kempton Park.

My pa was in Germiston gebore, Arthur Charles Desmond Matthee.
Oupa, Boet MattheeOuma, Vivian Matthee 

Desmond. 

 MATTHEE
Epos: jcmatthee@gmail.com
Addisioneel: Ek is op soek na my Oupa Hendrik Johgannes Coenraad Matthee se ouers se inligting, name, geboortedatums en wanneer hulle oorlede is. Oupa is gebore 19.03.1889 en sterf 11.01.1965 te Swellendam. Het bekend gestaan as Hennie en was getroud met Susanna Maria van der Westhuizen, bekend as Susie. Hy het ook ‘n ouer broer, Jurie Hendrik Matthee gehad wat in 1966 oorlede is.

MATTHEE
Epos: nannettematthee@gmail.com
Addisioneel: Ek is opsoek na addisionele inligting oor Abraham Johannes Matthee, gebore 1870 en oorlede 1926. Hy was getroud met Gezina Margaretha Maria Matthee (Downey) gebore 1868 en oorlede 1952. Ek het inligting oor hul kinders, maar kry geen inligting oor hom nie.

MATTHEE
Epos: theresaduplooyza@gmail.com
Addisioneel: Ek soek na persone wie afstammelinge is van HERMANUS PETRUS WILHELM MATTHEE (GEBORE ± 1846 en oorlede Steynsrus 1919) en ANNA CATHARINA MATTHEE(gebore ± 1945 JANSE VAN RENSBURG) en oorlede Junie 1900 op die plaas VLAKKUIL Distrik KROONSTAD, Vrystaat. Albei was gebore in Riversdal/Heidelberg Weskaap. Hul kinders was Maria, Jochemus Philippus, Petronella, Anna, Dina, Hermanus Petrus, Michael Helgaard,Susara en Johanna Matthee.

MATTHEE
Epos: theresaduplooyza@gmail.com
Addisioneel: Soek na die nageslag van Christoffel Johannes MATTHEE en Anna Magdalena MATTHEE (gebore Van Rensburg) van die Suid Kaap. Een van hul kinders was MARIA PETRONELLA ELIZABETH MATTHEE, gebore 10 Maart 1869 (moontlik te Heidelberg, Weskaap).

MATTHEUS

Epos: hennie.rianda@telkomsa.net

MATTHYSEN

Epos: matthac@unisa.ac.za

Addisioneel: famimliewapens 

MATTHYSEN
Epos: naomidames@ananzi.co.za
Addisioneel: Het enige iemand vir my enige inligting oor die Matthysen familie. Van barkey West omgewing, so om en by 1878-1920. Die stam vader is Hendrik Arnoldus Matthysen Baie dankie laat weet asseblief.

MAY

Addisioneel:  My skoonpa is Joseph Henry May en bly nou in Durban.

McCLINTOCK
naam: JOHN  WILLIE
epos: judy@cureagric.co.za
Meer: sal baie graag van ander wil hoor is al ver gevorder met registe

MC CRATE

epos: chris@delcofoods.co.za  

Addisioneel: Mag ook McCrate gespel word (sonder die spasie tussen die C’s). Familiename = Christiaan, Johannes, Frederick, John

Mc GEER
Epos: rikamcgeer@flysaa.com
Addisioneel: Sal enige inligting waardeer.  Wil graag my man se stamboom navors en weet nie waar om te begin nie!   Baie Dankie!

McINNES

Epos: alison.counihan@gmail.com 

MEADES

Epos: hannes@kaboo.co.za 

MEADES

Epos: hannes@kaboo.co.za

Addisioneel: Ek is op soek na my oupa Jan Wolfaard Meades,oorlede in trein ongeluk se broers en voorouers. Hy was getroud met Maria Catharina Elizabeth Engelbrecht.Sal ook graag haar familie opspoor. 

MEADES

Epos: hannes@kaboo.co.za

Addisioneel: my oupa was Jan Wolfaardt meades,sy vrou was Maria Elizabeth cathrina Engelbregcht, hul kinders Jan,Willem Wolter, Sarel, en die tweeling Dawid en Mara. Ek sal bly wees oor enige inligting oor hulle. Dankie, Denette 

Meyer
epos: Karoo.shirleyleroux@gmail.com
Coenraad Josephus Meyer. Gebore 9 Julie 1926.  Oorlede 14 Oktober 2006. Geboorte vermoedelik geregistreer te Calitzdorp. Was later woonagtig te Oudtshoorn.  Was getroud met Johanna Magdalena Meyer gebore 8 Februarie 1926.

Meyer
epos: samantha@wfreight.co.za
Samantha Meyer – My oupa is Nick Meyer getroud met Christa Meyer. My pa is ook Nick Meyer.
Hulle is van Springs, Gauteng.

Meyer
naam: Amand  sel: 0730915625
epos: armandm@telkomsa.net

MEYER

Epos: 27716070161@vodamail.co.za

MEYER

Epos: pop.3@vodamail.co.za
Addisioneel: Ek is besig met die Meyer stamboom. As iemand dalk meer inligting het oor Francois Corneluis of Johan George Francois

Meijer
naam: kobus meijer
epos: kobus@freesurf.ch
Meer: All die vanne Meyer, Meier, Maier, Mayer, Meijer, Mayr, Mair  en ook Major, Maiherr en die Genitieve vorme Meyers, Mayers, Meyern, Mayern stamm van die  lateinse woord maior, die komparatiev von magnus = groot,  ook “die groote, die overste (hočrste?)”, en in die ou tyd was n persoon met staatlige verantwoorlikheid, autorityt en iemand wat mens na opkyk kann. Die franse “maire” en die engelse “mayor” (burgermeester) hat die dieselfde oorsprong.

Meintjies
epos: jvhlaw@telkosa.net
Ek is op soek na Adriana Meintjies wat in 1976 te Wolmaransstad gematrikuleer het.

Meintjes Johannes
epos: ledra@mweb.co.za
Addisioneel: Op soek na ‘n foto van die Meintjes familiewapen. Kontak my asb.

Meintjies

naam: Charline
epos: CharlineM@fmi.co.za

MEINTJES

Epos: jmerlati@telkomsa.net

Addisioneel: Soek inligting oor die Meintjes familie asook familie wapen

MEINTJIES
Epos: mareeeugene@hotmail.com
Addisioneel: My Ma was Anette Meintjes gebore 18 Januarie 1940 oorlede 6 Julie 1983. Gebore in Potchefstroom. Matriek geskryf by Gimnasium Hoerskool gestudeer by Pote. Begin skool hou by Gimnasium hoerskool. Tydens haar afsterwe het sy Empiriese Opvoedkunde aan PU vir CHO dosseer. Sy’s op 28 Maart 1964 met my Pa Johannes Petrus Meintjes in Potchefstroom getroud.My ma se nooiensvan was Viljoen. My Pa was ook ‘n onderwyser. Grootste deel van sy loopbaan by Hoër Volkskool Potchefstroom skool gehou. Het afgetree in 1994 as Senior Adjunkhoof. Daar is 3 kinders uit die huwelik gebore. Die oudste is J.P.(Johannes Peterus) Meintjes. 18 Desember 1967. Ons het toe in Witbank gewoon. My Pa het toe by GEN Hertzog biologie gegee. J.P. is ‘n advokaat en werk as regsadviseur vir Sasol en woon in Johannesburg. Ek, Eugene is op 7 April 1969 gebore. Ek het ‘n Speurder in die SAPD geword en is medies gebord en is tans met pensioen. Jan Viljoen is op 20 Julie 1970 gebore, hy is ‘n geokroeerde rekenmeester, in Kaapstad. Ons het in 1975 van Witbank af Potch toe getrek.My Pa het op 24 Januarie 2014 na Pretoria verhuis na n aftree oord. My Ma is in Potch begrawe.

MEINTJES

Epos:  moiraccreed@yahoo.com

Addisioneel:  Ek soek inligting oor die familie van Johannes Mattheus Meintjes

meinjjes
epos: jmerlati@telkomsa.net
Addisioneel: Soek inligting oor die Meintjes familie asook familie wapen

Meiring
epos: bbenade@bccollege.co.za

MEIRING

Epos: cpssecurity@vodamail.co.za

Addisioneel: gebore te bloemfontein 1965. Vader Jan Daniel Meiring

MEIRING
Epos : frikkie@sheetplastic.co.za
Addisioneel: Meer inligting en familiewapen

MEIRING
Epos: jeannehambsch@yahoo.com
Addisioneel: My ouma grootjie was Catharina Johanna Meiring neè Fourie gebore 15/08/1878 en oorlede 10/06/1921. Ek verlang inligting oor haar en haar ouers (familie) ons ondersoek ‘n moontlike verwantskap aan Jopie Fourie..kan enige iemand dalk help!!

MEIRING

Epos: joos.meiring@gmail.com

Addisioneel: Ons soek almal wata die van Meiring het en waar hulle vandaan kom.Dankie

Meiring
epos: lillith.meiring@gmail.com
Addisioneel: geskiedenis en stamboom, Oor die Meiring famielie

MEIRING
Epos: Pollyanna.thomson@gmail.com
Addisioneel: Petrus Johannes Meiring van De Rust, Meiringspoort

Meller
epos: raelene.hammond@icloud.com
Die familie het ‘n eierfabriek in Potchefstroom besit. Ek weet nie presies wanneer nie, maar ek dink hulle het dit nog ongeveer 1950 besit. Ek weet dat een van hulle name Paul was en dat hulle Joods was

MELT

Epos:  meltana@mweb.co.za

Addisioneel:  Almal wat kom uit die stamboom:  MELT.

Merlati
naam: Johan
epos: jmerlati@telkomsa.net
Meer: Ek soek alle moontlike inligting, asook die familie wapen

MEYER
Epos: 100percent@iafrica.com
Addisioneel: Looking for information on the Meyer family from OFS – Wepener, and Lesotho.

MEYER

Epos:  jjac@telkomsa.net

Addisioneel:  Anna, vader Daniel Johannes, familienaam:  Wessel.

MEYER (MARAIS)
Epos: judimeyer@mweb.co.za
Addisioneel: Vors Marais en alle vertakinge na.

Meyer
naam: pierre
epos: rienie01@telkomsa.net

 MEYER

Epos: poedingpens@yahoo.com

Addisioneel: Meyer familie vroeer van Calitzdorp

MEYER

Epos: pop.3@vodamail.co.za

Addisioneel: Ek is besig met die Meyer stamboom. As iemand dalk meer inligting het oor Francois Corneluis of Johan George Francois 

MIENIE

Epos:  anita@transitgroup.co.za

MIENIE

Epos: ethel.mienie@debeersgroup.com

Addisioneel: My eks skoonfamilie kom van vrystaat en my dogter stel nou belang in waar haar van vandaan kom

Mienie
naam: Jan Mienie
epos: mieniejw@mweb.co.za
Meer: Doen navorsing oor Mienie, Minnie, Menne, Mieny, Minny, Miny, ensovoorts, in Suid Afrika

MICHAELS
Epos: dawnm736@gmail.com
Addisioneel: Moeder se nooiensvan was Morris, getroud met Michaels. Afkomstig van Oudtshoorn. Vader was afkomstig van Plettenbergbaai, Weskaap.

Minnaar
epos: chanelleellis1@gmail.com
Addisioneel: Gebore 4 Maart 1957
Gebore in Port Elizabeth

MINNIE

Epos: jwminnie83@yahoo.com.au

MINNIE

Epos: raminnie@orcon.net.nz

MINNY

Epos: mariska1kotze@yahoo.com

Addisioneel: Ek wil baie graag uitvind waar die Minny vandaan kom, wanneer, ens. Soek meer inligting 

MICHAU

Epos:  johnkriel@zazu.co.za

Minnaar
epos: danieminnaar@iburst.co.za

MINNAAR

Epos: Santie@gpg.gov.za 

Moolman
epos: transcomail@aol.com
Addisioneel: My pa was Jan Gerhardus Moolman.

Mocke
epos: riaanlegrange5127@gmail.com
Marthinus johannes van tonder gebore1977/09/17 aan geneem 1978 pietermarizburg ma was mocke weet nie wat ma se naam is nie ons bid elke dag sodat ons haar kan opspoor  kontak no 0741042398

MOCKE

Epos: nomadspulpit@yahoo.com

Addisioneel: Ek doen wêreldwye navorsing oor bostaande vanne en versamel alle inligting oor hierdie vanne en nog meer met ‘n fokus veral op die families wat in die Karoo, Tankwa Karoo, en OosKaap voorkom.

mocke
epos: riaan@compulinx.co.za
Addisioneel: aangeneemde kind martinus johannes van tonder ma was mocke en ek het ‘n haalf broer ook wat aan geneem is deur ma se pa en ma in pietermaritzburg 1978 gebore in 1977/09/17

Mocke
naam: Riaan
epos: rlkm@telkomsa.net
Meer: Kempton Park

Moll

epos: adrie@hpraccountants.co.za

 MOLL
Epos: geoff@gfors.co.za
Name: John Reinhard Moll
Addisioneel: Also Jan Reinier Moll, born Pietermaritzburg, moved to Heilbron, and started a family. Married to Catherine Jane Francis.(d.o. Frederick Francis, 1820 settler). Son of Cornelis Moll b24, Printing industry. Any info on JR Moll and his family will be appreciated.

Möller
epos: alidaschwarck@yahoo.de
Addisioneel: wil graag weet of daar iemand is wat die stamboom van Möller maak groot oupa was Frikkie of Frederik Jacobus Willhelem Möller

MOLLER

Epos: mfosborne@tiscali.co.za

Addisioneel: Ek soek Möller inligting 

MÖLLER

Epos: wca@vodamail.co.za

Addisioneel: WCA Möller, seun van Ernst Lodewicus Möller, seun van Jacobus Louw Möller, seun van Heinrich Francois Möller

Möller
naam: Yvonne Nieuwoudt
epos: ymn@adelphia.net
Meer: Alle Möller inligting is baie welkom.

MOLLER

Epos: vanzylm@sanlam4u.co.za

Möller
naam: Alida Schwarck
epos: aschwarck@web.de
Soek inligting vir Annatjie Klopper gebore Möller net soos ek.

Momberg
naam: Annes
epos: ironcy@lantic.net
Meer: Ek soek alles moontlike inligting, en ‘n familiewapen ook. Dankie

MOMBERG

Epos: sladner@angloplat.com

Addisioneel: Ouma:Helen Elizabeth;  Oupa: Louis BarendEnige informasie en familie wapen

MONG

Epos: sandramong41@yahoo.com

Addisioneel: Wil graag met ander met die van mong in aanraking kom in suid-afrika. 

 MOOLMAN

Epos: ccvans@telkomsa.net

Addisioneel: Ek soek na een spesifieke Diederick Johannes Moolman se afstammelinge.Hy was een van 5 kinders en het self 7 kinders gehad. Ek het 5 van die kinders se name: 1.Diederick Johannes 2. Barend ( Bennie) 3. Janetta Fredrika Johanna Elizabeth 4. Gert 5.Elizabeth die laaste twee se name weet ek nie.Hierdie kinders se oupa was Diederick Johannes Moolman*18/08/1898 +28/03/1938) en hulle ouma se name was Janetta Fredrika  Johanna Elizabeth (*26/11/1907 +11/09/2002)Ek soek nou amper 2 jaar al na hierdie tak van die familie-hoop iemand kan my help. Ek het op ‘n stadium gehoor dat hulle dalk in Vereeniging of Vanderbylpark kan wees

MOOLMAN
Epos: info@moolman.co.za

MOORE:  

Epos : jverm@lantic.net

Ek is tans besig om inligting oor al die MOORE afstammelinge in SA te versamel met die doel om ‘n MOORE geslagsregister saam te stel.

MOORE
Epos: gordoninpennington@gmail.com
Addisioneel: Ek is opsoek na die vader van William Joseph Moore, gebore 1881 in die
Kaap. Later woonagtig te Umtali, en oorlede 17 Julie 1962.

MOORE

Epos: sonja@mantovani.co.za

Addisioneel: Ek is dringend opsoek na Dr Moore se familie in Reitz omgewing. Hul het kinders gehad met die name Leon, (oorlede), Hanro en Mirna.  Kan iemand  asseblief help met inlingting?

MONTGOMERY
Epos: wilsenach@gmail.com
Addisioneel: Family of John Montgomery 1820 settler

MORKEL

Epos: morkelannamari@yahoo.com

Addisioneel: Opsoek na Morkels van so 1900 van Burgersdorp, en Lichtenburg delwerye. 

MORTLOCK
Epos: yolandi7@live.com
Addisioneel: Hoe lyk die wapen, en wat beteken Mortlock, en waarvoor dit staan.

MORRIS
Epos: quintinmorris91@gmail.com

Morrison
naam: Rencia
epos: renciam@gmail.com

Morrison
naam: Douw Steyn
epos: douw@comcast.net
Familie getroud met Steyn Oudthoorn/Mosselbaai/Riversdal

MOSS

Epos: miggies1@gmail.com

Addisioneel: pa clifford 

mostert j w c
epos: brassicahirta@gmail.com
Addisioneel: 21/12/1943
potchefstroom – geboorte dorp
pa: d n j mostert
moeder:c m de klerk

MOSTERT
epos: louiemostert@gmail.com
Addisioneel: Ek soek dringend na ENIGE inligting of bewyse van wie die ouers was van Hendrik MOSTERT.

Sy vader kon moontlik Jacob (ab3c3d6e6) gewees het, en sy moeder Johanna Hendrika STIGLING(H)  dit is ook moontlik dat hy ‘n aangenome kind was.

Mostert
epos: w.mostert@mweb.co.za

Mostert
epos: brassica@gwisa.com

MOSTERT

Epos:  jmostert99@gmail.com

MOSTERT T G
epos: excelsior@netralink.com
Addisioneel: ENIGE INLIGTING WELKOM

MOSTERT

Epos:  jmostert99@gmail.com

Addisioneel:  My doopname Johannes Cornelius kom van my oupa wie se van Goosen was.  My pa is Francois Johannes van Tulbagh.  Die meeste van my familie is van Tulbagh in die Kaap.

MOSTERT

Epos: manie.mountany@PBMR.CO.ZA

Addisioneel: CORNELIS MOSTERT en sy vrou neem 4 kinders van sy vriend JAMES aan. Hy stel ‘n testament saam op 16 Feb 1906 in Kaapstad met sy stiefseun Charles John JAMES as eksekuteur met die erfgename:a) To ANNE MATHILDA MANTHEY, daughter of testa and wife of FREDERICK RUDOLPH MANTHEY of Klerksdorp in colony of Tvlb) To JAMES WALTER MOUNTNEY (only child of the late WALTER JAMES MOUNTNEY, and grandson of the testa of Klerksdorp in the colony of Tvlc) To CORNELIS MOSTERT JAMES (son of CHARLES JOHN JAMES) and grandson of the testa of PRETORIA in the colony of Tvl. Hy sterf op 24 Maart 1915 in die Algemene Hospitaal Johannesburg op die ouderdom van 62 jr en 10maande en vermeld sy 4 aanneem kinders en sy stief kleinseun James Walter Mountany.  Mikrofilm 4779.  Enige iemand wat oor meer inligting beskik, Kontak asb?? 

MOSTERT

Epos: maxa@telkomsa.net

Addisioneel: Ek is op soek na familie van Dawid Schalk Mostert. Geb jaar c 1927/1928. Was destyds by die S A Lugdiens werksaam. Is oorspronklik van Namibie. 

mostert
epos: marthieoosterman@planet.nl
Addisioneel: Rienier Mostert kommandant van Amsterdam geboren 1595

Mostert
epos: MDKruger@AngloGoldAshanti.com
Addisioneel: Enige iets omtrent Mostert’s

Mostert
naam: Fred
epos: fred@airbornmarketing.co.za

MOSTERT

Epos: mostertfamilyis@yahoo.com

Addisioneel: ALLE Mostert kontak my asseblief…ek het meer as 1800 Mosterts op rekoer wat reeds gekoppel is op die stamboom

MOSTERT
Epos: omostert@gmail.com
Addisioneel: Ek versamel ook inligting van die volgende families: Steyn/ du Rand/ Venter/ du Plessis/ Verreynne/Barnard

MOSTERT

Epos: rethajm@gmail.com

Addisioneel: Lui die volgende name dalk ‘n klokkie?DAVID GEORGEHENDRIK DOORSKontak my dan asb! Familieplaas was PADDAFONTEIN in PAULPIETERSBURG/VRYHEID distrik. 

MOULDER
Epos: henniem@sadi.co.za
Addisioneel: Ek wil graag meer inligting bekom oor ons familie. My pa was Attie Moulder, gebore in Pietersburg, op die plaas Palmietfontein.

MOULDER
Epos: henniem@sadi.co.za
Addisioneel: pleknaam, geboorte/sterf datums, ens

Mouton
epos: moutong@airports.com.na
Addisioneel: Op soek na my tante, Agnes Carolissen, woonagtig in Wes Kaap. Adres: Goud straat,Athlone. Was in 1992 laas in kontak en sal graag van haar wil hoor.Indien iemand inligting het dit asseblief met my deel.Groetnis Gerome Mouton

MOUTON
naam: ELNA
epos: elna77@hotmail.com
Meer: My pa is mouton gebore nicolaas johannes , hulle is vyf kinders van oorle oupa mouton nicolaas johannes en katie isobel mouton. Sal graag meer oor my stamboom wil weet

Mulder
epos: chris_mulder@admworld.com
Addisioneel: Ons famile het geboer buitekant Cradock in die Ooskaap.Ek het die familienaam by my oupa gekry.Christoffel Johannes Mulde

 MULDER

Epos: eldorado@telkomsa.net

MULDER
Epos:  eldorado@telkomsa.net
Addisioneel:  Daar is 19 Mulder families vanuit Holland na Suid Afrika gekom.  My oupa grootjie was FS Mulder.  Sy name was Frederik Swerus Mulder.  My oupa was Johannes Jakobus, my pa was Stefanus Johannes en so ook is my name.  Enige inligting of konneksies sal waardeer word.  Ons is van die Kaapse Mulders

MULDER
Epos:  jgburger@telkomsa.net
Addisioneel:  Johannes Jacobus en Christoffel Gerhardus is ons algemeenste name.

MULDER

Epos: martyn.mulder@media24.com

Addisioneel: Ek lees vanoggend dat daar wel ‘n stamboom register is:www.ancestry24.co.za

e-mail:nita@sainet.co.zainfo@ancestry24.co.za

MULDER

Epos: martyn.mulder@media24.com

Addisioneel: Ek is ‘n Mulder van die Klipplaat omgewing. Pa was Gert Mulder van Pretoruiskop, Klipplaat.Ons hou ‘n MULDER’s reunie 24 – 26 September 2010 op die plaas Pretoruiskop.Beulah en Ben Mulder en Piet is die kontakteWeet iemand waar ek die MULDER FAMILIE Wapen kan kry sodat ons dit op T-Shirts kan laat print, of e-mail my (ek wil nie hulle tel nommers hier plaas) groete martyn  (Broers, Piet & Theuns). (was opJansenville Hoer Skool van 1975 – 1979) groete 

 MULDER

Epos: nic.mulder56@gmail.com

Addisioneel: Ek probeer my stamboom navors. My Oupa was Frederick Zwerus Mulder (soos ek verstaan van Duitse herkoms?)geb 29.3.1902. Moontlike verbintenis met Frederik Swerus Mulder? Help asb!

MULDER

Epos:  ockiemulder@hotmail.com

Addisioneel:  Oorspronklik van die Kaap. Gesels maar oor famiie Is altyd geintereseer in geskiedenis 

MULDER

Naam:  Ockie

Epos:   ockiemulder@hotmail.com

Addisioneel: Gesels maar oor famiie Is altyd geintereseer in geskiedenis  

Müller
epos: jlm001ster@gmail.com
Bethal, plaas Aangewys

Muller
Epos: ammuller39@gmail.com
Addisioneel: Hendrik Christoffel patriagale stamlyn.

MULLER
Epos: justust@mweb.co.za
Addisioneel: Die Muller familie van Blanco (George). Spesifiek Justus Ranger Muller is my belangstelling

MULLER

Epos: leemarais@mweb.co.za

Addisioneel: Marx,Muller en Stander uit Uniondale omgewing

Muller
epos: mwjustiv@mweb.co.za

MULLER

Epos: reception@truckcity.co.za

Addisioneel: soek familie stamboom muller petrus daniel muller gebore 26april 1910 te 24 riviere distrik porterville

Mundell
epos: Mundellve@gmail.com

Muntingh
epos: tmuntingh@gmail.com
Addisioneel: Ek soek na die voorouers van my ouma Margareha Isabella Catharina gebore Zwiegelaar in Oudtshoorn op 4.4.1877.    

MURRAY

Epos: tmurray@mweb.co.za

Addisioneel: Ek sou graag kontak wil maak met nakomelinge van John Murray wie in 1807 uit Skotland in Kaapstad aangekom het om inligting uit te ruil. Die afstammelinge van sy 6 seuns John, Robert William, Samuel, Hamilton, Henry Murphy en Hermanus Johannes Murray is oor die hele Suid Afrika versprei. Ek het heelwat inligting, so laat hoor gerus van julle! 

Myburgh
epos: tj.myburgh@gmail.com
Tjaart Jurgens Myburgh gebore 21/12/1945 oorlede 09/02/2001.

Soek oupa en grootoupa met dieselfde name se geboorte datums.

MYBURGH

Epos:  corrie.grey@vodamail.co.za

Addisioneel:  Oupa was Tjaart Myburgh en ouman was Francina (ek kan nie onthou wat haar tweede naam was nie).

MYBURGH

Epos: gansie.coetzee@daimler.com

Addisioneel: Goeiedag, Ek is opsoek na meer inligting van Catharina Petronella Myburgh,  gebore 3 Mei 1881, en oorlede 30 Maart 1960 in Amaruru (Namibie).  Sy was getroud met George Thomas. Enige inligting sal waardeer word, Dankie.

Myburgh
epos: lrst@telkomsa.net
Addisioneel: Hendrik Johannes Myburgh (Piketberg, Koringberg)
Elizabeth Magrietha Myburgh (nee Carstens)

Myburg
epos: kobus@elkobesighede.net
Ek is op soek na my groot-ouers se familie – Ouma was nooi Myburg (Maria Elisabet), getroud met WP Venter (Graaff-Reinette?) Later gewoon in Johannesburg.

Myburgh

epos: dreyerjj@mweb.co.za

Addisioneel: Soek inligting oor die Myburgh( Pieter Abraham) familie. Oorspronklk Noord-Kaap

Myburgh
naam: A Myburgh
epos: albrits@mtnloaded.co.za

MYBURGH

Epos: hannes@kaboo.co.za

Addisioneel: ons soek na ons oupagroot johan Diederik Myburgh geboer op plaas in Koppies/Parys dist. plaas se naam was Swartklip sy vrou was Maria Magdalena Swart- niggie van Pres. CR Swart. Sy pa was Gert Myburgh 

Myburgh
naam: Lizel
epos: yogibird@hotmail.com

MYNHARDT 

Epos: bccsec@mweb.co.za

Addisioneel: Dogter van JH Mynhardt wie gebore is te steynsrus plaas met die naam arbeid seun van Stephanus Johannes en Anna Martha Catherina Mynhardt.  Hulle het 5 kinders gehad en Stephanus Mynhardt was 1 van drie seuns.  Ek weet net een van sy ander broers was Gert soek asb meer inligting as enige iemand kan help Dankie 

MYNHARDT

Epos:  gertmynhardt@hotmail.com

Addisioneel:  My naam is Gert gebore te Kroonstad.

MYNHARDT

Epos: johnm@cashb.bw

MYNHARDT

Epos: johanm@dynaplan.co.za

MYBURGH
Epos: mbrgh777@gmail.com
Addisioneel: Ek is opsoek na Familie van Stephanus Jacobus Fouche Myburgh getroud met Valerie Carol Myburgh (gebore Pegram) van Port Elizabeth. Enige informasie sal waardeer word! Dankie!

MYNHARDT

Epos: mkmynhardt@mtnloaded.co.za

MYNHARDT

Epos:  riaanmy@telkomsa.net

Addisioneel:  Ek is Riaan die oudste van 4.  Willie en Ria is my ouers.

MYNHARDT

Epos:  topmedia@iafrica.com

Addisioneel:  Christoffel Cornelius gebore Pietersburg op 7 Maart 1937.