Vanne wat begin met N

NAGEL
Name: Hester Johanna Jacoba Nagel.
Epos: corrie@aidafrica.co.za
Addisioneel: Hester was my ouma wie getroud was met Dawid Lindsay. Wil graag weet wie haar ouers was. Afkomstig van Renosterfontein, Krugersdorp area.

NAGEL

Epos: dawienagel@gmail.com

NAGEL

Epos: dawienagel@gmail.com

Addisioneel: Ek wil graag sien waar pas ek in die nagel familie stamboom in. 

NAGEL
Epos: nagelesme@yahoo.com
Addisioneel: Stamvader Hendrik Nagel arriveer in 1759 in die Kaap vanaf Amsterdam
Vader van my oorlede man JACOBUS JOHANNES NAGEL en oupa van my seun CHRISTOFFEL JOHANNES NAGEL almal vroeer van Reitz OVS. Enige hulp sal baie waardeer word. Dankie byvoorbaat

NAGEL

Naam:  Hendrik

Epos: stompiec@telkomsa.net

Addisioneel: My nooiensvan was Nagel. Het al heelwat inligting maar mis nog links. Help asb ons “baie agter kleinkinders” wil ons roots navors.

Naude
epos: grkharie@gmail.com
Addisioneel: Kan iemand dalk help. Ek is op soek enige inligting van die volgende familie: Johannes Gerhardus Naude – gebore 1845. Het sy grafsteen op eggsa gesien, Hopetown begrafplaas. Hy was blykbaar 2 x getroud. Die volgende persoon is sy seun en ek soek ook inligting oor hom: Francois Philipus Naude gebore 08 Junie 1870 met Elizabeth Alida Swiegers en hy was blykbaar ook getroud met ‘n Nel dame. Sal baie bly wees as iemand kan help. Sy graf is ook in Hopetown begrafplaas.
Dankie, Karen    

Naude

epos: naude@com2000.co.za

NAUDE

Epos: adamanchanaude@vodamail.co.za

Addisioneel: ons naude’s is maar dun gesaai,my oupa het slegs 4 kleinkinders gehad en eks 1 van hulle. hoe min kan mens wees?

NAUDE

Epos:  andre@wol.co.za

Addisioneel:  Vader – Joseph Daniel (Joe).  Oupa – Peter James.

NAUDE

Epos: beyer_i@yahoo.com

NAUDE

Epos: geckomoo@gmail.com

Addisioneel: My pa was Jacobus Johannes Andreas Naude. Ek is op soek na enige en alle familie asseblief.

 NAUDE

Epos: japie@sibandamining.co.za

Addisioneel: van Biljon in ugie kinderhuis ongeveer in 1922 

NAUDE

Epos: johannaude0@gmail.com 

NAUDE

Epos: tacho@telkomsa.net

Addisioneel: My ou-oupa grootjie was Willem Sternberg Naude, gebore: 15/04/1848, was getroud met Lucie Jansen gebore: 09/01/1852. Gewoon op ‘n plaas in Dundee KZN genaamd Irondale. Ek soek inligting oor sy ouers en broers en susters. dankiexxx

NAUDE

Name:  Paul Albertus

Epos: naudepaul@rocketmail.comAddisioneel: My voorouers, drie geslagte terug, het in Suidwes gewoon. 

NAUDE

Epos:  nuwerus@gmail.com

NAUDE
naam: Pieter
epos: eduancc@telkomsa.net

Naude
naam: cornien
epos: cornien@statusmark.co.za

Naude
naam: ANNECKE
epos: annecke@doc.gov.za
Meer: al wat ek weet my pa is AJ NAUDE, VERNOEM NA MY OUPA. ek is opsoek na meer inligting oor al die Naude’s
my ma se voorletters is ACSM NAUDE

Navrattel
epos: Helminewatkins@yahoo.com
Addisioneel: Johanna Wilhelmina Navrattel getroud met Joseph Hume Hunter te Potchefstroom+/- 1921 oorlede 21/02/1976 te Potchefstroom

NEETLING

Epos: frans@uzukocarriers.co.za

Neethling
epos: frankburger01@gmail.com
Alexander Dolphins Neethling, gebore, 25 september 1908 en oorlede 16 september 2002

NEETHLING

Epos: jpnlbl@gmail.com

Addisioneel: Eks opsoek naar meer inligting oor my familie my oupa was Ernest Jacobus Neethling ek probeer kry of ek en ryk Neethling familie is dit sal baie help as iemand my kan help.

NEETHLING
Epos:  marius@hhi.co.kr
Addisioneel:  Inligting oor die Neethling stamboom benodig, Noord Kaap.

Neff
e-pos: sueannoswald@gmail.com
Ek soek na Mr. Kenny Neff was in n orkes met Johanthan Buttler   basguitar gespeel tydens die 1980’s  Hy is oorspronklik van die Kaap
Ek is Susan Jaar se Seun Edgar Jaar. Hys my Pa ekt kontak verloor met Hom.
as enige iemand inligting oor het kontak my gerus op 0737114565

Nel, Kemp, Le Roux
epos: anettekemp41@gmail.com
Nel familie oorspronklik uit Noord Kaap uit.
Le Roux van Koppies en Kaap Kolonie
GP kemp van Vrystaat Frankfort area

 Nel
epos: lizettevheerden@hotmail.com
Hi daar ek soek nog steeds na inligting oor Thomas Lodowicus/Lodewijk Nel van Klaarstroom omgewing. Wil graag weet wie was sy ouers. ek wil ook weet wie doen huidiglik navorsing oor die Stoop familie Groete Lizette van Heerden

Nel
epos: pmeyer39@gmail.com
 Eks opsoek na die volgende inligting. My Oupa was Willem Petrus Nel gebore21 April 1870.  sy ouers se name Asook my ouma Hester Mgdalena Nel gebore van Deventer  gebore 13 Desember 1877 se ouers .Dankie

Nel
epos: lizettevheerden@hotmail.com
Sal ook graag wil weet wie is die kontak persoon vir die Stoop en van Gendt families.

Nel
epos: dirknel@telkomsa.net
Soek na oupa se graf ook (Dirk Johannes Nel)familie dink hy is in die 1930 op 45 oorlede. Van Rhynsdorp/Vrededal begrawe.
ouma begrawe plaas Voorbaat, Ladismith, Kaap

Nel
epos: miekie.vandermerwe5@gmail.com
Addisioneel: Ek soek die voorgeslag van Elias Johannes Paulus *ongeveer 1856 getroud met Davelina Petronella Boshoff. Gebly die die Waterberg omgewing. Dankie

Nel
epos: eknelas@absamail.co.za
Addisioneel: Adriaan Sarel Nel * 1/11/1949    

Alle Nelle veral die wat nog nie aan ouers gekoppel is nie.

Indien u my wil help sal enige inligting met die grootste agting hanteer word

Inligting is gratis beskikbaar by: https://www.myheritage.com/site-148888701/eknelas?lang=AF

Groete

Andre Nel 

NEL

Epos: amanda.fourie@sanlam.co.za

Addisioneel: Nel – Clanwilliam/CalviniaVan der Merwe Calvinia/Clanwilliam

NEL

Epos:  andre@gtisolutions.co.za

Addisioneel:  My pa was Jan hendrik getroud met Martha Johanna Elizabeth (Barnard). My pa se 3 broers, Jan, Louw, Herklaas, susters Susan en Anna.  hulle is oorspronklik van Koppies in die Vrystaat. Neefs o.a Hans, en Louw Bardenhort.  Wie weet meer?.

NEL
Epos: carl.nel.460@gmail.com

NEL

Epos: Charne.nel7@gmail.com

NEL
Epos: corne.n@raubex.com
Name: James Henry
Addisioneel: 24 Mei 1951

NEL

Epos: dokjan@telkomsa.net

Addisioneel: Stamvader Willem Nel 

NEL

Epos: estelle.home@vodamail.co.za

Addisioneel: Goeie dagEk is op soek na die nel famielie teken en betekenis as iemand kan help sal wardeer word Baie Dankie Jaco Nel

NEL

Epos: dalinanel22@gmail.com 

NEL

Epos: femiddelburg@mtnloaded.co.za

Addisioneel: Abraham Johannes Nel ons familie is in die oos-Transvaal al vir n paar geslagte ek wil graag n stamboom opstel tot by die hugunote wat die land ingekom het. 

NEL

Epos: hendrik@loogkolk.co.za

Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500. 

NEL

Epos:  henk.nel@standardbank.co.za

NEL

Naam:  janine

Epos: beesbal@hotmail.com

Addisioneel: Goeie dag. Ek is op soek na neefs en niggies en ooms en tantes.my pa se volle name is johannes jacobus albertus. Hy het 3 broers .1 Suster, kitta. sy is getroud met mias louw.my pa se pa is gert jacobus. Sy ma heybrecht elizabeth gebore van zyl.as iemand kan help met meer inligting sal ek bly wees  

NEL

Epos: janine.brink@yahoo.com

NEL
Epos: jan.nel@hotmail.com
Addisioneel: Jan Abraham Nel, *24/02/1914 Sweizerenecke en +27/7/1977 Christiana

NEL
Epos: koosliesie@vodamail.co.za
Addisioneel: My naam is Jacobus Hercules Nel (noemnaam Koos) van Rustenburg, Noordwes Provinsie. Ek is tans besig met die familie geskiedenis van die Nel’s van Groot Marico. Ek is opsoek na my oupa en oumagrootjies se grafte, hulle is iewers op die plaas Koedoesfontein begrawe. Is daar iemand wat my kan help met my oupa en oumagrootjie van Groot Marico. Die name is Jacobus Hercules Nel gebore ongeveer tussen 1825 en 1836 oorlede na 1872 iewers. Oumagrootjie was Susara Jacoba, (‘n nooi Snyman), gebore tussen 1830 en 1845, oorlede na 1872. Oupa groot.is Jacobus Hercules Nel geskate datums geb.1830 oorlede 1990-1910.Ek is tans besig met die Nels van Marico se familie register. Baie dankie aan elkeen wat kan help.

NEL
Epos: Lorainenel@live.co.za
Addisioneel: Gebore 1960/08/12, Johannesburg. Woon in Randburg.
Vader Lodewyk Christoffel Nel gebore 20 Augustus, en sterf 20 Augustus 1970/ Moeder Susanna Johanna Adrianna Nel (gebore Pretorius) 4 Julie 1920, en sterf 8 Februarie 1997.

NEL

Epos: pietern@multotec.com

Addisioneel: soek na familie my pa hulle kom uit die boesmanland uit daar was n plaas met die naam koranakol sy neef makkie nel het daar geboer is op soek na al die broers en suster ens dankie 

Nel

epos: robertnelster@gmail.com

Addisioneel: My familie het in Stellenbosch groot geword.

Wil graag iemand wie van daar onstaan in kontak mee kom. My pa is in 1950 daar gebore

NELL
Epos: jannienell@vodamail.co.za
Addisioneel: Ek het eendag per ongeluk op ‘n webwerf ingegaan en het toe gesien dat Nell al in 1324 gereer was in Engeland en moes vlug na Holland en het in1685 na Suid-Afrika toe gekom. My oupa en sy pa en drie broers het in die boere oorlog na Pretoria as komados gegaan

NELL

Epos: sonja@emmanuelwhk.com

Addisioneel: Is afkomstig van die Kaap, my pa was Carel Daniel Nell gebore 23 Februarie 1937 het ‘n suster met die naam Connie Dippenaar

NEL
Epos: smmdejager@gmail.com
Addisioneel: Ek is opsoek na my pa se familie:- Pieter Hendrik Nel, gebore 16/10/1892. Hy het op Hendrina, Distrik Middelburg TVL gebly. Die Plaas se naam was Driefontein. Sy pa se naam was, ek dink Martinus Stefanus Jakobus Petrus Nel.

nel
epos: tinacity@telkomsa.net

Nel
epos: johan@nasibu.com
Addisioneel: Enige info Guillaume Nel af  welkom

Nel

epos: faniesl@mweb.co.za

Addisioneel: Soek ouers van Gertruida Margaretha Johanna Nel * 19/9/1842 + 27/5/1924  getroud met Phillipus Stephanus Smith op 5/11/1860

NEL

Epos: oumiesies@gmail.com

Addisioneel: Soek my oupagroot Nel se name geboorte datum, sterf datum.Het twee huwelike gehad, soek hulle name ook. Hy was in Tarkastad,Kofimwaba. 

NEL

Epos:  robertnelster@gmail.co,

Addisioneel:  My familie het in Stellenbosch groot geword.  My pa is in 1950 daar gebore.  Wil graag iemand wie van daar ontstaan in kontak kom.

Nel
naam: Vicky
epos: vickyc@tshwane.gov.za

Nel
naam: marius
epos: marius@stafi.net
Meer: gesoek die geskiedenis van nel

NEL

Epos: ymn@adelphia.net

Addisioneel: Op 13 Mai 1959 verskyn daar ‘n berig in Die Kerbode oor die Gouebruilof op Queenstown van Cornelius en Sannie Nel.Hulle is op 15 Maart 1909 op Cathcart getroud. Hulle boer tot 1950 op Cathcart, maar nou van Rusoord, Queenstown. Sannie was ‘n nooi Lotter. Hulle het ‘n seun wat in 1935 oorlede is en nog twee dogters. Ek soek na inligting oor hulle kinders, kleinkinders en agterkleinkinders asseblief. Vriendelike Groete Yvonne Nieuwoudt, Cincinnati, VSA

NELSON

Epos: sa@wykland.com

Addisioneel: My pa se name was willem andries nelson, sal graag sy stamboom wil nagaan. 

NIEKERK
epos: zesteniekerk1991@gmail.com
gebore Niekerk, agterklien kind van Anna Buys. familie van die buys’ op Buysdopr ( mara). soek na bvestiging van familie verwantskap

NIENABER
epos: hennie@sunstar-media.co.za
Addisioneel: Prof Nienaber het ‘n boek uitgegee in die laat 80’s oor die Nienaber stamboom. As daar iemand is wat belang stal kan ons toestamming kry om die boek op die internet te publiseer en op te dateer.

Hennie Nienaber

NIENABER
Epos: yapyap@mweb.co.za
Addisioneel: Op soek na inligting oor Zarel (Sarel) Gerhardus Nienaber getroud met Anna Catharina Venter. Ek weet van 2 seuns Gerrit (Gert) Abraham (1850) en Nicolaas Johannes Josef Jacobus (1855) Boere in die Burgersdorp-distrik.

Niemand
epos: eksderdehorgan@gmail.com
Al wat ons het is Cornelius Niemand getroud met Wilhelmiena Jacoba Adlem, Niemand, Horgan getroud 1889, Van Staden getroud 1919.
Cornelius is oorlede ongeveer 4 jaar voor 1889 en van Uitenhage.

Niemand
epos: bezuihm@unisa.ac.za
Addisioneel: My oupa  Jacob John Niemand was woonagtig te Kuruman gebore om en by 1851. Was getroud met Hester Magdalena Scheepers. Hulle 8 kinders was asvolg, Embransia (Emmie), Anna, Johannes, Hester, Jacob (Japie), Kerneels, Christina, Ben. Oupa het na ouma se dood weer getrou met ‘n sekere Maria en hulle het 5 kinders gehad. (Ek is van ouma Hester se afkoms. Kan iemand help asb?)

NIEMAN

Epos: francois.nieman@gmail.com

Addisioneel: Groot Oupa Hermanus Phillipus Nieman g. 1883 d.1955. Nie Seker wie die ma was nie. Kinders was Phillip Lodewyk Vogel Nieman, Gideon Andries Nieman(My Oupa) Jan?? Neman, Gertruida Frederika Nieman (?) en Michael Daniel Nieman. Weet iemand wie was my ouma groot en miskien bietjie meer inligting van Oupa Hermanus se familie en afkoms. Het al baie raakgeloop maar geen sluit aan bymy familie nie. Hulp word waardeer. F.N.

Niemann in Afrikaans
epos: daripi@telkomsa.net
Deelpan naby Wesselsbron Vrystaat, is ouma en oupagrootjie begrawe, ons het geen grafinskripsies nie en ook nie waar hul begrawe is nie.. my Pa se ma Maria Jacoba Burger Niemann en Pa se pa David Jacobus Niemann, hul is in Pretoria begrawe.

NIEUWENHUIS
Epos: admin@kbvs.co.za
Addisioneel: my oupa – Paul Nieuwenhuis Betulie

NIEUWOUDT

Epos:  nieuwoudt.deon@gmail.com

Addisioneel:  Oupa, Giel (Gideon Peter Nieuwoudt). Pa Org. (George Sebastian Nieuwoudt).

NIENABER

Name:Johannes Andries Nienaber

Epos: rebelsrussafaris@lantic.net

Addisioneel: ek sal waardeer die is n goeie idee . Hoe goed sal dit nie wees vir ons nageslag nie

Nieuwoudt
epos: flip@kredibond.co.za
Oorspronklik van Nieuwoudtville. Vader Philippus Frederik Strauss Nieuwoudt. Oupa Michiel Nicolaas Albertus Nieuwoudt

NIEUWOUDT

Epos: flipn@vodamail.co.za

Addisioneel: Hoe gaan ek te werk om meer inligting op my bestaande plasing te sit. 

 NIEWOUDT

Epos: nieuwoudtjm@telkomsa.net

Addisioneel: Doopname: Johannes Marthinus Pa: Jacobus Stephanus (1905-2000) Oupa: Johannes Frederik 

 NIEUWOUDT

Epos: s.nieuwoudt@yahoo.com

Addisioneel: Soek asb my familliewapen epos asb vir my dit sal dit opreg wardeer dankie s.nieuwoudt@yahoo.com 

Nigrini
epos: tswanemarketing@mweb.co.za

 NIGRINI
Epos: christelle.gear@yahoo.com
Addisioneel: My ouma was: Anna Susanna Nigrini, gebore: 30 Junie 1914, McGregor
(Sy was getroud met Nicolaas Lodewikus ERASMUS, en hulle het gebly op Rheeboskraal, McGregor) Haar Pa was: Johannes Bernardus Nigrini, gebore: 16 Augustus 1887
Haar Ma was: Christina Francina SWART, gebore: 7 Augustus 1884
Enige inligting van die Nigrinis sal baie waardeer word

NIGRINI
Epos: tswanemarketing@mweb.co.zaepos: tswanemarketing@mweb.co.za
Addisioneel: Opsoek na enige inligting rakende ander Nigrini’s. vanaf +/- 1750 tot hede.

NOETH

Epos: hnoeth@vodamail.co.za

Addisioneel: Ons doen navorsing oor die Noeth / van Wyk Ehrke / Jansen van Rensburg Families Kontak ons asb 053 3850414 

NOETH

Epos: hnoeth@vodamail.co.za 

NOETH

Epos: yvetterossouw@gmail.com

NOLTE

Epos: hendrik@loogkolk.co.za

Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500. 

NOLTE

Epos: nagkar@iafrica.com

Noortman
naam: Magdalena Johanna
epos: madeleinedulce@webmail.co.za
Meer: Ouma aan pa se kant is Johanna Magdalena Noortman noem naam Lena. Pa was Stefanus Johannes noem naam Boet. Was getroud met Bettie Nel.

Ek is op soek na my Pa se famielie. Hulle was woonagtig gewees in Kimberley. My ouma is Lenie Noortman sy het saam my Tannie gebly. My tannie is Rosa. Sy was getroud maar ek kan nie haar van onthou nie ek weet sy het \’n dogtertjie gehad. Hulle was ook woonagtig In Ermelo.
My pa was bekend as Boet Noortman hy was getroud met Biettie Nel. Na my pa se dood het my ma met \’n Lumley getrou.

As iemand my kan help sal ek bly wees

NORTIER

Epos:  nortierpm@vodamail.co.za

Addisioneel:  Soek inligting oor die Nortier’s/Nortje’s wat in die Rooiheuwel distrik, Oudtshoorn gebore is.  My oupa was Stefanus Johannes Nortier of Nortje.  Hy is gebore in 1890.  As enige iemand my kan help sal ek dit baie waardeer.  Moonlik van sy broers se nageslag.

Nortje
epos: tspvdw@absamail.co.za
Addisioneel: Was predikant in Waverley ongeveer 1949. Sy dogter het BMus studeer op stellenbosch. Sy het ongehude baba gehad in 1949 wat vir aanneming gegee is.

NORTJE
Epos : antoinetmoore@telkomsa.net
Addisioneel: Ek soek inligting oor my pa Dawid Johannes Nortje

NORTJE

Epos: griessel@slingshot.co.nz

Addisioneel: Vanessa Griessel (nee Nortje). Ek is getroud met Gerrie (Gerhardus Jacobus) Griessel. My pa is Daniel Jacobus Nortje en my ma is Johanna Helena Nortje (nee van Wyk). Ek het ‘n suster Ledgia Odendaal, en twee broers Danilo en Francois. Ek wil graag ons stamboom ondersoek. My pa was oorspronklik van die Kaap (Oudtshoorn) en een van 11 kinders. Woon tans in Oudsthoorn

NORTJE

Epos: jjlkruger@telkomsa.net

Addisioneel: Ek is op soek na die nasate van Johannes Lodewikus Nortje wat op Rysmierbult naby Ventersdorp gewoon het oorlede in ongeveer 1938/39

NORTJE

Epos: mwmnn@mweb.co.za

Addisioneel: Ek is opsoek na my nasate. My pa was Johannes George Van Der Watt Nortje. Hy en sy 5 broers en 3 susters het naby Piet Plessis en Vryburg groot geword

Nortje
epos: nortjej@acenet.co.za
Addisioneel: Jan Johannes is die voorname daar mag moontlik John Samuel betrokke wees?

NORTJE
Epos: nortjefam@telkomsa.net
Addisioneel: Ek is Adriaan Marthinus Francois (geb 11/9/49) Ouers Adriaan Johannes Hermanus (geb. 8/11/1903 en oorl. 29/09/1057), en Johanna Petronella (néé Peo) (geb.18/11/1910 en oorl. 2/1/1987 Grootvader: Adriaan Marthinus Francois. Weet iemand iets van ons verdure voorgeslagte?

NORTIER / NORTJE

Epos: nortjej@acenet.co.za

Addisioneel: Hallo HennieEk is alreeds in besit van n redelike goeie navorsingsdokument van die oorsproklike twee Nortier broers en tot en met my dogter 

NOTHNAGEL
Epos: niccoertze@gmail.com
Name: Pieternella J D Notnagel
Addisioneel: Ek wonder hoeveel Pieternella is daar?

NOWERS
Epos: pgkriel@vodamail.co.za
Addisioneel: William Henry Nowers, Pa van Susarah Johanna Nowers 27.8.1895 – 28.3.1980 te Gansbaa