Vanne wat begin met O

Oberholster Oberholzer

epos: aperico@mweb.co.za

OBERHOLSER

Epos: robertft@mweb.co.za

OBERHOLZER

Epos: janie.velloen@gmail.com

Addisioneel: ek soek ‘n familie wapen wat ek kan koop of iets. Vir my oom Ben Oberholzer

OBERHOLZER

Epos: bosman@bethalmail.co.za

Addisioneel: Vader Gilliam Johannes Oberholzer getroud met Esther Magaretha Krog van Belfast.

Oberholster

epos: loberholster@broll.co.za

Addisioneel: Enige Oberholsers daarbuite. Kontak my asseblief.

OBERHOLZER

Epos: obies@silvercore.co.za

Addisioneel: soek nasate / inligting oor JAN ADRIAAN OBERHOLZER. 1855 – 1932. Vrou was n nooi Koekemoer 1863 – 1929.

OBERHOLZER

Epos: nielo@uj.ac.za

Addisioneel: Enige inligting oor oberholzer in Suid Afrika.My pa is David Johannes my oupa was Daniel Cornelius en sy pa was David Johannes.  My groot oupa het 5 kinders gehad 1.Johannes Gerhardus 2. Daniel Cornelius 3. David Johannes 4. Maria Magdelena 5. Susana Hester

OBERHOLDER

Epos: obie@atotal.co.za

Addisioneel: Gileam Johannes Oberholzer

OBERHOLZER

Epos: potgiejw@telkom.co.za

Addisioneel: Ek is besig om Oberholzer na te vorm my pa is Jacobus Petrus Oberholzer sy pa was Jan Hendrik Lodiwikus Oberholzer. My pa is getroud met Maria Magdalena Petronella du Toit.  My oupa was getroud met Willemina van Niekerk

Odendaal

epos: magdaodendaal@1234gmail.com

Addisioneel: Stamvader Willem Odendaal uit Keulen Duitsland. JJH Odendaal gebore 7 Augustus 1941 oorlede 7 Augustus 2011. Vader Nicolaas  Jacobus Henning Johannes gebore 12 Desember 1899 oorlede ? . Moeder SMGL Odendaal (Engelbreght) gebore 23 Desember 1906 oorlede 1978/9. Hulle het op n plaas op Tuinplaas in die Springbokvlakte gebly.

Odendaal

epos: atodendaal@telkomsa.net

ODENDAAL

Epos: bmsc234@gmail.com

Odendaal: Hendrik Adriaan

naam: Moreen Coetzee

epos: moreen@kmrinternet.co.za

Meer: Die Odendaals het tussen 1963 en 1968 uit Kenia/tansanie gevlug.

die Odendaals het met die groot trek blykbaar tot in Kenia getrek

ODENDAAL

Naam:  Michiel

Epos: odemike@yahoo.com

Addisioneel: Ek is besig om die Nel geslag  na te volg in my familie (Skoonma was nooi Nel en haar vader se Name was Daniel Jacobus Christoffel Nel geb. 06 Aug 1909 sterf Pietermaritzburg 16 Sept 1979 Hy was getroud 25 Feb 1937 met Hermina Isabella Fourie geb 16 Des 1914 en sterf 01 Mei 1979 Ladysmith Natal.DJC Nel se vader was blykbaar Louis Johannes Nel wat getroud was met ene Sarah Mortlock.Woonagtig te Weza Griekweland Oos.Die vraag is kan enige iemand my help met wie was Louis Johannes Nel se vader en moeder asook die vader en moeder van Sarah Mortlock

ODENDAAL

Epos: odemike@yahoo.com

Addisioneel: Ek is besig met n register van Odendaal en wil graag soveel as moontlik inligting inwin. Dus as jy verwant is aan Odendaal of getroud is met een of die van Odendaal het sal ek dit waardeer as jy my al die verwante inligting deurstuur Groetns Michiel

OELOFSE

Epos: jano@uj.ac.zaAddisioneel: Jan Frederik

O’CALLAGHAN

Epos: marleneduplessis@yahoo.com

Addisioneel: Ek dink dis Iers

OELOFSE

Epos: annetjiebenade@gmail.com

OKKERS

Epos: edward@novelmotor.co.za

Addisioneel: Edward Johannes Okkers, Tiervlei, Parow.

O’LEARY

Epos: estelle@mozi.co.za

Addisioneel: Daar het ‘n O’Leary dat moontlik in die 1850 van ‘n engelse skip ontsnap. Hy was deur die engelse gedwing om op die boote werk (chain gangs) Hy het  van die boot ontsnap toe dit in ‘n Suid Afrikaanse hawe gele het, die storie wat ek gehoor het Durban, het toe die binneland ingevlug blykbaar Colenso. Het daar vir ‘n boer gaan werk en is met ‘n boeremeisie

Olivier

epos: lm.olivier@gmail.com

Addisioneel: Oliviers in die stam lyn van Ockert Cornelison Olivier

Olivier

epos: Dirkpunt@gmail.com

My Oupa Grootjie was Jan Gysbert Maritz Olivier 1864 van Fraserburg. Enige Inligting Welkom

OLIVIER

Epos: christienluus@vodamail.co.za

Addisioneel: Volle name is Christina  Glaudina Luus gebore Olivier

OLIVIER

Epos: elmarie.kilian@gmail.com

Addisioneel: My oupagrootjie was Christiaan Johannes Olivier. My oupa was Ruben Olivier, My Pa is Johan Olivier en sy broer is Jacobus Dawid Olivier

OLIVIER

Epos: elsiegfpalmer@gmail.com

Addisioneel: My naam is Dominic Will Olivier en ek is op soek na my Pa, Andries Francois Olivier wat sekuriteit by Dept. Agriculture doen en sy familie

Olivier

epos: elizeolivier@home.nl

OLIVIER

Epos: frikkie@debruyn.co.za

Addisioneel: Ons soek na die nasate van Me. Olivier wat getroud was met A.S.A.de Bruyn net na die Anglo-Boere oorlog.

OLIVIER

Epos: hendrik@loogkolk.co.za

Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500.

OLIVIER

Epos: mwabo@mweb.co.za

OLIVIER

epos: ojob@iafrica.com

Addisioneel: Navorsing oor alle Olivier’s in Suid Afrika

Olivier

epos: willem.olivier@vodamail.co.za

OLIVIER

epos: ojob@iafrica.com

Addisioneel: Navorsing oor alle Olivier’s in Suid Afrika

Olivier

naam: Hessie

epos: hessieolivier@gmail.com

Meer: Familie Stamvader:  Peterus Johannes Olivier.  Gebore:  1841 in Clanwilliam destrik in die Wes-Kaap.

Sy kinders was:  Gert (Seker Gerhardus), Willem, Koos (Seker Jacobus) en Barend Johannes

Olivier

naam: Elsie Pretorius

epos: elsie.pretorius@gmail.com

Olivier

naam: shawn

epos: blackcottagetrading@hotmail.com

Meer: New zealand

OLIVIER

Epos: slabbert.ria@gmail.com

Addisioneel: Ek soek meer info oor Jan Tielman en Susanna Isabella Lotz wie se dogter, Anna Maria Elizabeth, in 1889 in Ladysmith gebore is? Asb en dankie, Ria

OLIVIER

naam: ANDRE OLIVIER

epos: ANDRE@ACTECH.CO.ZA

OLIVIER

Epos:  wynandaolivier@yahoo.com

Addisioneel:  ek woon in Kokanje net buite Nylstroom.

OLIVIER

Epos: yapyap@mweb.co.za

Addisioneel: Inligting oor Jan Daniël Olivier (Burgersdorp) geb ore 1868 oorlede 1904. Was getroud met Aletta Susanna Catharina Schoeman. Hulle het 2 kinders gehad, Helena Hendrina Catharina (Lenie) (1893-1961)en Jan Daniël (1904 – 1975). Aletta is na Jan Daniël se dood met Jacobus Johannes Venter getroud.

Olckers

epos: dinahvd1@gmail.com

marthinus Jacobus olckers oorlede 1838-1945

Lindley ovs seun daniel johannes olckers 17 april 1896 gebore in lindley

OLNEY

Epos: gappa@mweb.co.za

Addisioneel: want to know where my father comes from. his name frank edward olney, born on 12th november 1912

Oosthuizen

epos: delareyo@modhomco.co.za

Probeer die sterfte datum van my Oupa, P H Oosthuizen wat jare lank as prokureur op Noupoort in die Karoo gepraktiseer het.

OOSTHUIZEN

Name: Andries marthinus

Epos: barendd0@gmail.comAddisioneel: stamvader was moontlik coenraad

OOSTHUIZEN

Name: Martinus Gerhardus Oosthuizen 1752 – 1838

Epos: hester_montagu@yahoo.co.uk

oosthuizen

epos: jeanmei@xtra.co.nz

OOSTHUIZEN

Naam:   Gerhardus Frederik

Epos: gfoost@gmail.com

Addisioneel: Is besig om die stamboom na te vors. Is massiewe tydrowende  taak Het reeds redelik inligtig. Stuur alle data wat jul het na my en ek sal kyk waar dit inpas.

OOSTHUIZEN

Name:   Gerhardus Frederik

Epos: gfoost@gmail.com

Addisioneel: Is besig om die stamboom na te vors. Is massiewe tydrowende  taak Het reeds redelik inligtig. Stuur alle data wat jul het na my en ek sal kyk waar dit inpas.

OOSTHUIZEN

Epos: glenda.niemand01@gmail.com

Addisioneel: Michiel Jacobus Oosthuizen gebore 25 November 1847 en oorlede 7 November 1921. Cathrina Elizabet Oosthuizen (baasden) gebore 28 April 1886 en oorlede 7 September 1919. Die grafte is op ‘n plaas in Heidelberg Gauteng ontdek. Bekker en Baasden grafte ook meeste oorlede in 1919.

Oosthuizen

epos: jeremy at oosthuizen.name Vervang die ” at ” met “@” (geen spasies of aanhalingstekens)” Ek stel meesal belang in die Riversdal-Oosthuizens van Nicolaas Josephus (geb 1836), elfde kind van Willem Tobias (23 September 1793).  Sien ook http://www.oosthuizen.name

Oosthuizen

naam: Hans Oosthuizen

epos: hansoost@mweb.co.za

Meer: Graag meer inligting oor die Oosthuizens

OOSTHUIZEN

Epos: kjventer@mweb.co.za

Addisioneel: MY OUPA WAS NICOLAAS MARTHINUS OOSTHUIZEN GETROUD MET HELENA DOROTHEA VAN VERGEET. ENIGE INLIGTING OOR VOORGESLAGTE, KINDERS ENS SAL WAARDEER WORD.

OOSTHUYSEN

Epos: ogilveo@gmail.com

Addisioneel: OUERS : Okker Oosthuysen 20-04-1917 – 19 JULIE 199. Kathleen Matilda Oosthuisen (gebore Scheepers), 26 NOV 1917 – 18 APRIL 1984. Broer Melvyn Oosthuizen,

22 JULIE 1942 – 12 APRIL 2006. My geboorte datum is 26 JULIE 1952.

oosthuizen

naam: +447774063960

epos: leclueuk@hotmail.com

Oosthuizen

naam: christiaan

epos: christiaanoosthuizen@yahoo.co.uk

OOSTHUIZEN

Naam:  Christian

Epos :  mwchro@mweb.co.za

OOSTHUIZEN

Epos:  summerdown@telkomsa.net

Addisioneel:  My pa was oorspronklik van Oudtshoorn en my ma was ‘n nooi Venter van Upington.  Hulle het egter na hulle troue na Suidwes toe en dit is waar ek gebore is, getroud met ‘n nooi Barnard, ‘n dogter en twee seuns ryker geword het, geboer het en waar ek nog elke jaar gaan oor winter.  My oudste seun is nou op die plaas en ek geniet die lewe in Mosselbaai.

OOSTHUYZEN

Epos: tabera@telkomsa.net

Addisioneel: Oupa: Willem Tobias Oosthuyzen gebore +-1888Pa: Jacob Hendrik Oosthuzyen gebore 1938-11-27Ek: Jacoba Francina Oosthuyzen gebore 1963-07-09 My oupa en pa was van Kestell afkomstig. Op soek na my pa se broers en suster kinders.

OOSTHUYZEN

Addisioneel:  My voorvader was Lucas Willem Janse van Rensburg *1793x Susanna Elisabeth Oosthuyzen.  Kan jy asseblief help met hul kinders, en die Oosthuyzen voorgeslagte.

OPPERMAN

Epos: antoniep@uj.ac.za

Addisioneel: my oupa het my vertel dat Paul Kruger het grond aan die oppermans gegee in buysdorp,en hy was n afstammeling van daardie Oppermans

OPPERMAN

Epos: Diannevdw@mtnloaded.co.za

Addisioneel: Diederik johannes Opperman

OPPERMAN

Epos: flipopperman@mtnloaded.co.za

Addisioneel: Name soos Reinier (Renier) Van Jaarsveld en Thomas Corneluis is nogal baie in my voorvader lyn. Probeer om stamboom na te gaan.

OPPERMAN

Epos: gertopper@gmail.com

Addisioneel: My oupa: Gert Coenraad Opperman van Vrede in dieO.V.S. Twee kinders uit die huwelik. Phillipes Petrus Opperman en Elizabeth Maria. Uit my pa se huwelik met Martha Aletta Jacoba Blom is ons vier kinders twee seuns en twee dogters. Oudste dogter Martha Alleta Jacoba (vernoem na my ma se ma). dan ek die oudste seun Gert Coenraad (vernoem na my oua), dan weer ‘n dogter Elizabeth Maria (vernoem na my pa se ma). en dan die jongste seun Jan Hendrik (vernoem na my ma se pa). Ongelukkig is daar nie een seun in my en my broer se huwelike gebore nie wat die Opperman’s van ons kant af verder kan vat nie. Ongelukkig is my pa oorlede op ‘n jong ouderdom van 37 jaar toe ek maar nog 8 jaar oud was. My oupa is ook net ‘n paar jaar later oorlede. Dis het ek nie kontak met enige van die famielie aan my oupa se kant nie.

Opperman

epos: liza.opperman@gmail.com

OPPERMAN

Epos: z.opperman@yellotec.com

Orton

epos: desireecloete54@yahoo.com

Charles Samuel Orton gebore 18 Jan 1963, Raymon Orton gebore 12 Desember 1964, Deirdre Orton gebore 1 Junie 1970, Desiree Orton gebore 11 Jan 1974, gebore in Bloemfontein

OSBORNE

Epos: emcretic@telkomsa.net

Addisioneel: HI ek is ‘n kleindogter van BRAM JACOBUS OSBORNE van Nababeep in Namakwaland. Hy het vir die destydse OCC myn gewerk so ook sy oupa en pa. Sy oupa en pa het van af Engeland gekom im in die myn te werk. Enigiemand met inligting kan my kontak by emcretic@telkomsa.net Ek sal dit verskriklik waardeer.

OCHSE

epos: gerriedebeer@gmail.com

Addisioneel: Ek soek  inligting oor die kinders van die volgende egpaar:

Hester Christina Ochse b1c5 * 22-2-1847 + 24-8-1899. Ref/Cited SAG v7 Note extra information – x Aberdeen 28.12.1863 Hendrikus Jacobus Greeff

http://www.geni.com/projects/Ochse-Genealogy-of-SA/18760

OSMERS

Epos: bennie@northernpump.co.za

Addisioneel: familie wapen

OSWALD

Epos: sueannoswald@gmail.com

Addisioneel: Ek is opsoek na Charlotte Oswald (getroude van onbekend). Sy is die dogter van Alfred Oswald. Ek is die agter kleindogter van Christopher A Oswald. Haar pa en ander broers het vanaf Scotland gedurende die 1st / 2de wereld oorlog oorgekom op die skip met die naam van Tomarang. Hulle was soldate gedurende 1914-1936. Hulle was in Suid Wes Afrika, nou bekend as Namibia. Sy woon glo in die Kaap gedeelte. Die vyf broers was:

Christopher A Oswald – my oupagrootjie

William Oswald

Alfred Oswald – Charolette se pa

Freddy Oswald

George Oswald

Ek sal graag met ander Oswald’s wat familie is, wil kontak maak. Dankie. Sue-Ann Oswald. +264818715715

Otto

epos: kobus@kobusotto.co.za

Jacobus Benjamin Otto

Was van Willowmore

Gebore 6 Oktober 1881

Oorlede 2 Desember 1936

Otto

naam: Anna Catharina Magdalena

epos: ansiegeb@telkomsa.net

Meer: Gebore in Kimberley.

Vader:  Matthys Gerhardus Bernardus

Moeder: Anna Alida Henning

OTTO

Naam:  Gazelle

Epos: gotto@absamail.co.za

Addisioneel: Opsoek na die stamboom van die Otto’s. Kontak my asb.

OTTO

Epos: Gtmustang108@gmail.com

OTTO

Epos: yvonne@secrabje.co.za

OTTO

Epos: willem@xwi.co.za