Vanne wat begin met P

PAINTER Epos: pinkiepainter@gmail.com Addisioneel: Ons voorsaat – Samuel Richard Painter het met een van 1820 Setlaars skepe (Aurora) vanaf London in Algoabaai geland. Daar is reeds ‘n boek deur Margie Muller geskryf maar sal graag meer info wil bekom? PALM Epos: francoisp@maritimemotors.co.za Addisioneel: alle inlingting van die Palm’s in transvaal & ooskaap PALM Epos: francoisp@maritimemotors.co.za Palm epos: palms@hexvallei.co.za Palm epos: mieder@viv4rs.co.za Addisioneel: Die hele Palm familie Palm epos: vredemusiek@lantic.net Addisioneel: ek soek alle inligting oor die palms Palmer epos: bokron@telkomsa.net Palmer epos: barrypalmer@vodamail.co.za Addisioneel: palmer, le roux, meyer, kruger Palmer epos: bokron@telkomsa.net Addisioneel: Pieter Bernardus Palmer gebore in Lichteburg ou Transvaal 27 November 1875. Sy moeder Isabella Johanna Adriana Bantjes. Sy vader verbode i ugrant WIlliam Henry Musgrove of ook bekend as William Henry Palmer van Engeland hy is oorlede vermoedelik in die Kaap in 1870. Sal graag sy doodsertifikaat wil he en Pieter se voledige geboorte sertifikaat om te sien wie sy pa is. Sy oupa was Jan Gerritze Bantjes die pennevoerder van die Voortrkker leiers en sy ouma Mathysiena Germina Claasina gebore Knoetzen weduwee van Oosthuizen. As julle meer wil weet laat weet my. Ek skryf n boek Laslappies en doen al navorsing vir 25 jaar.Die is al wat my ophou. Het al vir 3 jaar gewag vir Binnelanse Sake. Ek het ook n Id nommer vir Pieter: 3GI 425084 W Alby sy vrouens se info en al 15 kinders ook. Sy konsentrasie nommer Angloboere oorlog. Hoop iemand kan my help asseblief? Ek hoop ek is by die regte plek? Groete Bokkie Palmer. Palmer naam: Barry Palmer epos: barrypalmer@vodamail.co.za Peter Bernardus Palmer Getruida Christina Hurn Pieter Dirkse le Roux PALMER Epos: bpalmer@telkomsa.net Addisioneel: Kontak my per e-pos asb. PALMER Epos: bokron@telkomsa.net Addisioneel: Pieter Bernardus Palmer, seun van Henry William Palmer alias Musgrove en Isabella Johanna Adriana gebore Bantjes Geboorte datum: 27 November 1875, te Lichtenburg. Oorlede:9 Mei 1958 en begrawe in Rustenburg.   PALMER Epos: elsiegfpalmer@gmail.com Addisioneel: Ek is gebore as Elsie Maria Palmer op 25 Januarie 1957. My voorletters later verander na Elsie G F. Vader Robert Henry Palmer geb. 5 Mei 1926, een van identiese tweeling. Moeder Elizabeth Gertruida Fransina Kirsten geb. 12 Junie 1931. My oupa Vaderskant Pieter Berardus Palmer geb. 27/29 Nov 1875 te Lichtenburg Transvaal. Sy vrou Gertruida Christina Hurn geb. 4 Julie 1894 te Bokkraal Groot Merico. Moederskant oupa Johannes Michael Kirsten geb. 7 Januarie 1903, getroud met Magrietha Jacoba van Wyk geb. 18 Jauarie 1907 te Stofberg. Oupa grootjie Vaderskant Henry William Musgrove alias Palmer sy vrou Isabella Johanna Adriana Bentjes ook Pieter William Hurn getroud met Martha Hendrina Bender oupa grootjie moederskant William Henry Kisten getroud met Magdalena Elizabeth van Staden en Adriaan Jacobus van Wyk getroud met Elizabeth Francina. Gertruida van der schyff geb. 10 Desember 1884 Roos Senekal   Paton naam: Audrey epos: audrey.b@pacsa.org PAVIER Epos: Izakjtheron@gmail.com Addisioneel: Krugersdorp area. Martha Johanna Pavier, getroud met Petrus Johannes Potgieter. PAXTON Epos: hendrik@loogkolk.co.za Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500. PEACH Epos: ymn@adelphia.net Addisioneel: Op soek na meer inligitng oor George Peach. Hy het moontlik ‘n broer gehad wat hulle Phil genoem het. Georege Peach. Vermoedelik was sy een kind Petronella Helena Peach gebore 1855, getroud met Jacob Francois Möller. Pearson epos: tp12111959@gmail.com Addisioneel: ek doen navorsings oor die familie pearson peddle epos: mjbpeddle@gmail.com Cradock eastern cape Peens epos: antartica@live.co.za Addisioneel: My Pa Johannes Coetzee Peens. My Ouma soos ek haar ken Joey Peens. PEENS Epos: groothoek@mabote.com Addisioneel: jan peens van potgietersrus poog om stamboom op te stel PELSER-TIRAN Epos: anntiran@polka.co.za Addisioneel: Navorsing: PelserxRobbertsexxBekker + voorsate MacDonaldx EsterhuizenxVan Eck Baie ander vanne kom voor in die voorsate van my familie….te veel om te noem….Eva Krotoa, Rosina en nog ‘n paar is stammoeders. Pentz epos: simonek@mweb.co.za Addisioneel: Ek wil uiteindelik probeer om ‘n volledige Pentz stamboom saam te stel. Enige Pentz’e kan my kontak asb. Sien ook Pentz foto’s op www.safamilytree.co.za/families.htm Peo epos: adriaanmf.nortje@gmail.com Addisioneel: Soek ab inligting oor die afkoms van die Peo familie in Suis-Afrika Perold naam: Maurits epos: mauritsp@hansmerensky.co.za Meer: Ek is oorspronklik van Robertson maar woon tans in Tzaneen Pelcher naam: kobus epos: pelcher@bigpond.com Meer: Oorspronklik van Oos-Kaap maar ook familie in Transvaal PELSER Epos: Janniesalomie@gmail.com Addisioneel: Oupa is Dawid Johannes Pelser wat getroud was met Anna Catharina (nooiensvan onbekend). Hulle het my pa Dawid Johannes, Willem, Johan, Aletta en Non gehad. Inligting of familie wapen sal waardeer word. Pelser epos: pelserp@netactive.co.za Addisioneel: wil graag ons stamboom opspoor/ontwikkel Pelser epos: pelserchris@yahoo.com Pa was H.T.Peser een suster en een broer PELSER Epos: ysyffert@gmail.com Addisioneel: Op soek na inligting oor Maria Dorethea Elizabeth Pelser gebore 23/1/1883. PENTZ Epos:  simonek@mweb.co.za Addisioneel:  Verskeie Pentz foto’s op www.safamilietree.co.za/families.htm Peters epos: cathie10@telkomsa.net Addisioneel: Dit is my aangetroude van en ek weet sy ouers het van Nederland na Suid Afrika verhuis Peterson epos: sonjha@telkomsa.net Addisioneel: indien iemand al inligting het oor ons familie stamboom wees asb. so gaaf en stuur dit aan PETZER Epos:  elmarie.petzer@za.pwc.com Petzer epos: stevepetzer@gmail.com Sover ek weet is ek die vyfde Stephanus Petrus Petzer my oudste seum die sesde. Daar is ‘n Petzer familie groep op facebook se webwerf. Petzer naam: Yvonne Nieuwoudt epos: ymn@adelphia.net Meer: Alle Petzer inligting is baie welkom. PETZER Epos: ymn@adelphia.net Addisioneel: My oupa was Andries Francois Petzer gebore 12 Jan 1899 te Komgha. Ek soen na meer besonderhede oor sy vader Hendrik Antonie Petzer. By sy eerste vrou Johanna Catharina gebore Nel het hy 7 kinders gehad. Hy was weer getroud maar die dame is onbekend en dis ook nie bekend of hy nog kinders gehad het nie. Vermoed hy is in 1936 oorlede. Petzer naam: Jacobus epos: hpetzer@yahoo.co.za Meer: Soek foto van as daar is ‘n familie wapen asb PEUSSCHERS (gebore de Swardt) Epos:  horlosie@xsinet.co.za PEYPER Epos: miemie@b35t.co.za PIEK Epos: christa@supertyres.com.na Addisioneel: Ek is ‘n nooi Piek, en sou graag meer van my oupa , Christoffel Johannes Piek, se familie wou weet, hy is in die Vrystaat gebore en het later na namibia verhuis, sy vader was Willem Adriaan Piek, en sy moeder Aletta Johanna Marie Piek. Pienaar epos: turnerlydia@yahoo.co.uk Francois Jacobus Pienaar Born 1896 in OFS = married to Mary Anne Susanna Pilcher PIENAAR Epos: bernie.hesse@mweb.co.za Addisioneel: Ek is op soek na inligting oor Pienaars wat ongeveer in die laat 1800’s in Gouritz geboer het. Van die susters het later in Mosselbaai gewoon. Van die susters was getroud met Smith, Van der Wath en Oosthuizen PIENAAR Epos: coetserm@hseldo.co.za Addisioneel: enigiets oor die oos-kaapse pienaars, familie van genl dan pienaar, so ver terug as frankryk asb PIENAAR Epos: coetserm@hseldo.co.za Addisioneel: Jacques Pinard 1688 in Kaap tot WDJ Pienaar (1922 – 2007) veral Mosselbaai se Pienaars en Genl Dan Pienaar se familie 3en nasate PIENAAR Name:  Elizabeth Sophia Maria Pienaar Epos: f.est@lantic.net Addisioneel: Excelsior, Lady Brand omgewing.  Dogters Sarie Botha, Hettie van der Linde en Bettie van Niekerk.   PIENAAR Epos: genea@diepienaars.co.za Addisioneel: Ek het gedeeltelike inlgiting oor die Pienaars. Ook by http://www.diepienaars.co.za/ en volg die Genealogie skakel.   PIENAAR Epos: johann@cleanliving.co.za PIENAAR Epos:  veracilliers@mweb.co,za pienaar epos: mmpienaar@landbank.co.za Pienaar (Jacobus Johannes) epos: mcp@sun.ac.za Addisioneel: Murraysburg Pienaar epos: eugton@xsinet.co.za Addisioneel: Ek het ‘n stuk van die boek die Pienaars van Suid Afrika , maar is opsoek na die boek in elektroniese form as enige iemand my hiermee kan help sal ek dit baie waardeer.  Dankie, Helga PIENAAR Name:  Elizabeth Sophia Maria Pienaar Epos: f.est@lantic.net Addisioneel: excelsior, lady brand omgewing dogters sarie botha, hettie van der linde en bettie van niekerk Pienaar naam: Hein epos: hein.pienaar@yahoo.com Meer: Ek sal graag ons stamboom wil terugvolg na die oorspronklike Hugenote wat aan die kaap aan gekom het. PIENAAR epos: bertie.devilliers@absamail.co.za Addisioneel: ma se nooiensvan PIENAAR [miemie] was getroud met BERTY DE VILLIERS later getroud met RICHARD AARON PAYNE te klerksdorp kan iemand help asb PIENAAR Epos: coetserm@hseldo.co.za Addisioneel: Jacques Pinard 1688 in Kaap tot WDJ Pienaar (1922 – 2007) veral Mosselbaai se Pienaars en Genl Dan Pienaar se familie 3en nasate PIENAAR Epos:  mmpienaar@landbank.co.za PIENAAR Epos: otilia@telkomsa.net Addisioneel: Opsoek na meer detail oor my vader se famielie. Petrus Johannes Pienaar 1917-04-28/1984-06-08 vermoedelik gebore op Jagersfontein.Moeder Susan Thelma Louw 1914-07-04/1972-06-10.     PIENAAR Epos: viljoen@mail.com Addisioneel: Genealogie van die Pienaar familie in Suid-Afrika.     PIETERS Epos:   gjpieters@ymail.com Naam:  Gabriel Jacobus Pieters Addisioneel: My Pa is Jan hendrik Pieters PIETERS Epos: 0798880151@vodamail.co.za Addisioneel: Sou graag meer wou weet oor Hermanus Pieters en sy nageslag PIETERS Epos: pieters.martin95@gmail.com Addisioneel: Pieters/Grobbelaar Pieters epos: tryspieters@hotmail.com Pieterse epos: susanlarney@yahoo.co.uk Help asb! My oupa-grootjie David Jacobus Barnard in in 1869 in Rustenburg gedoop.  Sy pa was Martinus Christoffel en sy ma Sara/Susara Pieterse.  Ek kry niks van laasgenoemde se besonderhede nie.  Kry nie ‘n koppeling met die Barnards of Pieterses nie. Pieterse naam: Annatjie epos: apieterse@vodamail.co.za PIETERSE Epos: bets.pieterse@gmail.com Addisioneel: ek is Johan ek is opsoek na die pieterse famielie wapen kan iemand my help PIETERSE Name:  Corneluis Jacobus Petrus Epos: past5jail@gmail.com Addisioneel: my oupa grootjie was corneluis jacobus petrus pieterse/sy seuns/ferdinand,jannie,frans,corneluis,johannes/dogters was/ bettie,sannie,drina,fya,nellie,  hannie, PIETERSE Epos: dawie.pieterse@mtnloaded.co.za Name: David Jacobus Pieterse Addisioneel: 04 Julie 1948   PIETERSE Epos: erika.royalchem@gmail.com Addisioneel: Ek het op die plaas verskeie grafte vanaf 1880 tot 1974 van Pieterse familie indien u soek kontak my. Plaas is in Skeerpoort o.a Barend Arendse Pieterse. Pieterse epos: ferdiep@isat.co.za Addisioneel: Naam: Ferdie Pieterse PIETERSE Epos: jan.nel@hotmail.com Addisioneel: Poppie Pieterse, gesterf 13/08/1958, Lichtenburg PIETERSE Naam:  Johannes Lodewyk Pieterse Epos: billpieterse@vodamail.co.za Addisioneel: Oupa Pieterse: Johannes Lodewyk Vermoedelik van Sandspruit se wêreld. Later woonagtig te Wakkerstroom. Pieterse Epos: maxa@telkomsa.net Addisioneel: Stamnaam is FERDINAND LUKAS JOHANNES BARTHLOMEUS. kontak my asb as u enige inligting het vir PIETERSE stamboom PIETERSEN Epos: a15148890@gmail.com Pietersen naam: marie epos: maried@gpg.gov.za PIOREK Epos:  heila@botterbekkie.co.za Addisioneel:  Ek is opsoek na mense met dieselfde van en hulle herkoms. Pistorius epos: mariaanp@angloplat.com Addisioneel: Ek benodig dringende inligting oor die pistorius van en wapen vir ‘n taak PISTORIUS Epos: petrop@tatasa.co.za Addisioneel: ek wil asb als oor die Pistorius stamboom weet asb PISTORIUS Epos: maryrudd@webafrica.org.za Addisioneel: Ek het die meeste van die Pistorius-gesin op myheritage.com gelys as Pistorius RSA Five Brothers, van hul aankoms in Suid-Afrika in 1838 uit Duitsland aan diegene wat ek vandag kan vind.Kontak my gerus indien jy belangstel, vrae of inligting het.Mary PISTORIUS Epos: maryrudd@webafrica.org.za Addisioneel: Ek het die meeste van die Pistorius-gesin op myheritage.com gelys as Pistorius RSA Five Brothers, van hul aankoms in Suid-Afrika in 1838 uit Duitsland aan diegene wat ek vandag kan vind.Kontak my gerus indien jy belangstel, vrae of inligting het.Mary PISTORIUS Epos: Susan.Verster@dmr.gov.za Addisioneel: Pistorius stamboom Plues epos: wernervanr@gmail.com Op soek na louis “bobby” plues werksaam goudmyne western deep levels (carletonville) gauteng, ongeveer 1958 tot 1966. asb opsoek na alle “plues” familie POOL epos: poolj@dwaf.gov.za POLDEN Epos:  kriegler@telkomsa.net PORTER Epos: estherrossouw@live.com Addisioneel: Vader is David Clement Porter, eers getroud met Mary Brown, toe later met my ma, Hester Catharine Visser. Kinders uit die huwelike, Erold Dewer, Althea Veronica, Raymond William,Margorie Estelle, David Clement, Esther Lilian en Catharine Lorraine. Enige Familie asb.   POSTHUMUS Epos: marykablackberry@gmail.com Addisioneel: Is op soek na Johannes Andries Posthumus, Gebore 22 of 26 Junie 1967.  Hy is die seun van Lilly Kleynhans. hulle is van boksburg van Dykpark.  Hy is nou in upington Noord Kaap.  Ek sal graag in kontak met hom kom, en het hom laas in 2005 gesien. POSTHUMUS Epos: posthumusj@ampath.co.za POSTHUMUS Epos: sonjaposthumus@gmail.com Addisioneel: Ek benodig die familiewapen asb POTTAS epos: pottasj.rd@ufs.az.ca Addisioneel: Alle Pottas/Pothas/Potas families in Suider-Afrika. POTGIETER epos: nettie.vor@gmail.com POTGIETER Epos: anneripotgieter@rocketmail.com Addisioneel: Gebore Potgieter. POTGIETER Epos: isivimbo@telkomsa.net Addisioneel: Op soek na familie wat afstammelinge kan wees van IZAK WILLEM EWART POTGIETER gebore +-1930 in Natal latere jare gewoon in Odendalsrus omgewing POTGIETER Epos: Izakjtheron@gmail.com Addisioneel: Andries Hendrik Potgieter se nasate.   POTGIETER Epos: dtrdelwery@mweb.co.za Addisioneel: Besig met ‘n stamboom van Potgieter. Opsoek na kinders of kleinkinders van LJB Potgieter wat in North Vale Buluwayo Rhodesia gewoon het. Was ‘n seun van Petrus P Potgieter en Chorlotte Elizabeth Potgieter (gebore du Plessis) asook enige ander nakomelinge of familie van Petrus en Charlotte Potgieter. Potgieter epos: lizette@vodamail.co.za Addisioneel: Afstammeling van Andries Hendrik Potgieter, Voortrekkerleier.  Het my hele stamboom vanaf die 1400’s. Kontak gerus. POTGIETER Epos: liz.obj@gmail.com POTGIETER Epos: lourens@bfwisp.com   Potgieter epos: jlpompe@telkomsa.net Addisioneel: Stamname Evert Frederick oorspronklik van Groot Marico POTGIETER naam: LAFRAS epos: lafrasp@angloplat.com POTGIETER Epos: pcp@lantic.net POTGIETER Epos:  retha@potgieterfamily.com. POTGIETER Epos: ronell.green@gmail.com Name: Ronell Potgieter Addisioneel: My pa was Christian de Wet Potgieter. Ek het twee half-broers, Christian Potgieter en De Wet Potgieter. Ek wil graag hulle opspoor om my stamboom te kan help opbou. My geboorte datum is 1964 hulle is 4 na 6 jaar ouer as ek.   POTGIETER Epos: rmbosch90@gmail.com Addisioneel: Opsoek na meer inligting oor ons familie om ‘n familiewapen te kry. My pa Petrus Gerhardus Potgieter gebore 12 Mei 1951. Hy het ‘n broer Thys, susters Anna, Shophie, Ria en Bessie. Ek weet ook my oupa is van Humansdorp afkomstig. Enige inligting sal waardeur word POTGIETER Epos: sharonsqp@yahoo.comm Addisioneel: My oupa Jacobus Ernst Potgieter Geb.10.9.1876 en my ouma Maria Margaretha Potgieter (Geb.Potgieter) 31.12.1880 kry 3 seuns: Pieter Christiaan Frederick Potgieter (my Pa) op 7.11.1902, sy broer Jacobus Ernest op 5.11.1907 en nog ‘n broer, Salmon Potgieter(volle naam en geb datum onbekend).hulle woon destyds op die plaas Goudmyn,Robertson. Daarna sterf oupa en ouma trou met ‘n Smit.(of Smith) Hulle kry die seun Klaas uit die huwelik. Kan julle my ASB groot ASB help om Salmon en Klaas  of heel waarskynlik die nageslagte op te spoor, ek het GEEN spoor op hulle nie, en wil graag alle los konneksies bymekaar sit. Baie Dankie!Sharon. PRESTON Epos:  wayrit@gmail.com Addisioneel:  Vader se naam, Robert Richard.  My name is Wayne Richard. PRETORIUS epos: Info@impiwarriorsupplies.co.za My oupa was Gideon Philippus Pretorius en my pa is Andries Philippus Pretorius. Ek wil graag die geslag terugwerk in die Andries en Marthimus Wessel Pretorius families     Pretorius epos: Willem.pretorius60@gmail.com Addisioneel: Willem jurgens pretorius,geb 1894 oorl 1969,plaas rondeheuwel,edenville,getroud met elizabeth maria , nooiensvan cilliers,van doornkloof , lindley Pretorius epos: pmpret@yahoo.com 31 Julie 1961 Johannesburg Pretorius epos: chrishattinghelektries@gmail.com Addisioneel: Susanna Elizabeth van Zyl (Gebore Pretorius) woon in Ventersdorp 1951. Volgens inligting is sy dood met die geboorte van haar dogter Sco van Zyl op 13 Januarie 1951 PRETORIUS Epos: adelp@mailbox.co.za Addisioneel: Ek doen navorsing oor De Lange en Wolmarans, ook Erasmus en Royston lyn. Al hulle voorvaders en nageslagte. Dit is my pa en ma se ouers. Het heelwat informasie, maar ek kort nog informasie. As enige iemand informasie het om uit te ruil sal ek dit baie waardeer. Ek het ook baie ander databasisse op sTelsel.Pretorius lyn reeds gedoen.   PRETORIUS Epos: amanda.parsons@gauteng.gov.za Addisioneel: Ek sal bly wees as enige een my kan help met die volgende inligting:My Oupa grootjie se name is Carel Johannes Pretorius (Ek weet nie of hulle dit Karel of Charlet gespel het nie) Ek weet ongelukkig nie wanneer hy gebore is en wanneer hy oorlede is nie. Ek weet ook nie of hy broers of susters gehad het nie, en ek weet ook nie wie was sy ouers nie.Hy was getroud maar sy vrou is ook onbekend aan my, ek weet nie wat was haar name nie en ek weet ook nie wanneer is sy gebore of oorlede nie, so deur die lyne het ek gehoor hulle het vier seuns gehad, wat ek ook baie min van weet, ek weet nie wanneer hulle gebore is nie met wie was hulle getroud was nie, en of hulle kinders gehad het nie, al wat ek weet is dat my oupa grootjie se vrou gesterf het met hulle laaste kind se geboorte. Die seuns se name lei as volg, Carel Johannes Pretorius, Gert Jacobus Pretorius, dan was daar ook ‘n seun ek weet nie wat was sy naam nie maar hulle het hom Thysie genoem, die ander seun se naam was Johannes Gerhardus Hendricus Pretorius, hy was bleikbaar die jongste.My Oupa Grootjie het in Wes Transvaal gewoon, Marico distrik, Zeerust, Mafeking of Lichtenburg ek is nie seker nie.My Oupa Grootjie is weer getroud met Johanna Margaretha Sanger, en hulle het drie kinders gehad nl Davina Johanna Pretorius, David Hendrik Pretorius van hom kan ek ook niks opspoor nie, en Albertus Christiaan Pretorius dit is my eie oupa hulle het hom genoem Oupa Alie, hy is getroud met Wynand Frederik Johannes Bezuidenhout, Ouma Frikkie maar haar familie het haar Freda genoem, haar pa het die selfde naam as sy gehad, en haar ma was Anna Marie Diedericks, sy was ‘n niggie van President Diedericks. Hulle het ook in die Marico Distrik gewoon.Ek sal dit waardeer as iemand my kan help net met hierdie gedeelte van my Oupa grootjie se pa af en met die gedeelte van sy eerste huwelik.Baie Dankie.Amanda Parsons PRETORIUS Epos: antoinetterossouw@rocketmail.com Addisioneel: My oupa was Theunis Petrus Pretorius, (tola) my pa was Aalbertus Stephanus Pretorius.   PRETORIUS Epos: apretorius@barrick.com Addisioneel: albertus Christiaan pretorius nageslag ek is sy laaste kleinkind met sy naam PRETORIUS Epos: amanda.parsons@gauteng.gov.za Addisioneel: Ek is op soek na my Oupa en Ouma Pretorius se geslag.My Ouma en Oupa grootjie se name lei as volg: Carel (Karel)Johannes Pretorius getroud met Johanna Margaretha Zanger. Hulle het 3 kinders gehad David (Dawid) Pretorius. Devina Pretorius en Albertus Christiaan Pretorius getroud met Wynand Frederick Johannes Bezuidenhout (Vrou) Hulle saam het 10 kinders gehad nl:1) Carel Johannes Pretorius2) Anna Maria Pretorius3) Wynand Frederik Johannes Pretorius4) Johanna Margaretha Pretorius5) Albertus Christiaan Pretorius6) Adriaan ….Pretorius7) Paulus of Mathys Johannes Pretorius8) Bets (Elizabeth)…Pretorius9) Gert…..Pretorius10) Edward Johannes PretoriusEk is nie doodseker van die name se spelling, en of dit hulle regte name was nie. Devina was getroud met Frank Cato, ek weet nie of uit daardie huwelik kinders gebore is nie. Sy is later met ‘n Ludick getroud, uit daardie huwelik is 4 kinders gebore nl: Carel Johannes Ludick, Johannes Ludick, Albertus Christiaan Ludick en Mollie Ludick. Ek sal bly wees as enige een vir my meer inligting kan gee as wat ek hier getik het. PRETORIUS Naam:  Barry Pretorius Epos: barrypret@lantic.net PRETORIUS Epos: betina@telkomsa.net Addisioneel: voorletters: BP PRETORIUS Epos: elmarie.dewet@webmail.co.za Addisioneel: My pa was Cornelius Gerhardus Pretoruis, Sy pa was Petrus Gerhardus Pretorius, my pa was een van vier broers waarvan nog een leef en ook twee susters, Die jongste suster is Hester Cornelia de Beer. Ek sou graag meer wou weet omtrent ons stamregister, ek het my man se stamboom nagegaan en toe op iemand afgekom wat besig was met `n stamboom waarop ek toe die boek vir my seuns gekoop het. PRETORIUS Epos: hpretorius@roshcon.co.za Pretorius epos: jeanette@alwayson.co.za   PRETORIUS Epos: m.image.ink@gmail.com Addisioneel: Ek is opsoek na my Ma se pa (my Oupa) of naaste familie wat my meer kan vertel oor my oupa.  Ek is nie seker of ek die regte name het nie, John George Pretorius. “Jan” Gebore 02/07/1944.  Hy was betrokke by ‘n dame bekend as Blondie (Libby), en het ‘n dogter en twee seuns gehad by die name van: Gustav, John en Silvia.  Is nie seker of hy werklik oorlede is en wat sy geskiedenis is nie. Hy het in die Newlands/Quellarina area gewoon! En was ook glo in die tronk, Niemand wil sy volle, regte name gee nie en ook geen informasie nie.  Ek soek graag meer inligting as enige iemand dalk kan help.  Groot asseblief. PRETORIUS Epos: Moukpret@gmail.com Addisioneel: Maurits Marius Pretorius seun van Barend Petrus Franscois Pretorius. Gebore op Brits 29 Mei 1944 PRETORIUS Epos: nicholeens@yahoo.com Addisioneel: Ek is opsoek na inligting van Susara Maria gebore van Zweel 28/4/1904. Getroud met Hendrik Louis Pretorius (1900) Ongelukkig geen ander inligting verder nie. PRETORIUS Epos: 27762223819@vodamail.co.za Addisioneel:  As iemand enige inligting oor die stamboom van Johannes Lodewikus Pretorius het, sal ek baie bly wees. PRETORIUS Epos: prinsloo.annatjie@yahoo.com Addisioneel: pa- charl willem pretoriusma-catherina magdalena venterek-anna gezina pretorius PRETORIUS Epos: psjpretorius@yahoo.com Addisioneel: My oupa was Willem Jurgens Jacobus Pretorius (Fatty) soek inligting oor sy ouers. As iemand asb inligting het sal dit waardeer word. Pretorius epos: sonpret@absamail.co.za Addisioneel: ons is besig om die stamboom Ons is besig om die afstammelinge vanJohannes Lodewicus Pretorius na te vors. Hy het op Rooiplaat gebly. Die plaas is nou onder water . Roodeplaatdam. Pretorius epos: sonpret@absamail.co.za Addisioneel: getroud met Johannes Jacobus Lombard Pretorius bebore 11.4,1920. Onderwyser Pretorius naam: Elsie Pretorius epos: elsie.pretorius@gmail.com PRETORIUS Epos:  henniep@kelgran.co.za Addisioneel:  Ek sal graag die stamboom van Pretorius wil sien en die familie geskiedenis wil naslaan. PRETORIUS Epos:  j581127p@telkomsa.net Pretorius naam: theuns pretorius epos: pretowm1@telkom.co.za Pretorius epos: prtoors@gmail.com My naam is Ronel(Du Preez) getroud Pretorius sal graag die stamboom van Pretorius wil sien en die familie geskiedenis wil naslaan. Dankie groete ronel PRETORIUS Epos:  truidapretorius@absamail.co.za PRETORIUS Epos: steyn@townexplorer.co.za Addisioneel: Op soek na persone wat in die sirkus gewerk het vanaf 1890 tot 1940. Miskien het julle my oupa groeitjie geken? Sal baie waardeer word. Dankie   PRETORIUS Epos: steyn@townexplorer.co.za Addisioneel: Op soek na inligting aangaande Johannes Adam Pretorius.  Hy het in die sirkus gewerk en was ‘n akteur in die eerste “cowboy movie” in Suid-Afrika.  Wil graag uitvind wie sy ouers was. Baie Dankie PRETORIUS Epos: ruby.robberts@dha.gov.za Addisioneel: Daar is ‘n stamboek begin oor die familie Pretorius. Ek sal dit graag onder die oe wil kry en moontlik ‘n kopie daarvan wil koop vir die nageslag. PRETORIUS Epos: rystarke@gmail.com Addisioneel: Ons soek na of nog lewende geslagte van Petrus Jacobus Pretorius van Bloemfontein.Sy Pa Cornelius Pretorius het help bou aan die Voortrekker Monument.Het ‘n groot plaas buite Bloemfontein gehad waar Pa en Seun gewoon het. PRETORIUS Epos: singuruve@iway.na Addisioneel: Ek soek inligting oor die van der Berg familie van Aberdeen en die Burgerfamilie van die NoordKaap Prins epos: daniep@blmbrokers.co.za Addisioneel: Naam: Daniel Jacobus Vader: Daniel Wilhelm Marthinus Moeder: Susanna Jacoba (Hayman) Oupa: Johannes Prins Ons Prinse kom hoofsaaklik uit die Clanwilliam / Calvinia omgewing Prins naam: Esther Snyman epos: ejsnyman@telkomsa.net Prins was my moeder se nooiensvan. Haar vader se naam was Johannes Barend Prinsloo epos: oubaastrompie@gmail.com Addisioneel: soek na my broer johannes christoffel frederik prinsloo gebore 21 junie 1956/57 het op pietersburg gebly in ladana plus minus 30jaar terug .sy suster hester Prinsloo is gebore 20 10 58 prinsloo epos: willemprinsloo591945@gmail.com Prinsloo epos: Lynettebowen58@gmail.com Christoffel Rudolph Prinsloo getroud met Susanna Catharina Elizabeth (De Wet) Prinsloo van Somerset Oos Oos Kaap. As iemand inligting het oor my oupa groot asb. PRINSLOO Epos: cj.vanstratten@gmail.com Addisioneel: gebore 1998 en oorlede 1933.   Prinsloo epos: fanie.prinsloo@za.atlascopco.com Addisioneel: My oupagrootjie was “Groot Willem” Prinsloo.  Hy was ‘n leier van die Dorsland trek. Hy was bekend vir sy hardkoppigheid.  My pa is in Angola gebore, net voordat die Portugese die boere daar uitgeskop het, en hulle na Suidwes moes trek. Prinsloo epos: Adoons@Ananzi.co.uk Addisioneel: ek is n afstammeling v Willem Petrus Prinsloo. sy seun was barend jacobus. hy was my oupagrootjie. my oupa na wie ek vernoem is was lourens johannes. PRINSLOO Epos: candy001@mweb.co.za Addisioneel: Looking for more information on Prinsloo’s.  Great grandfather Gerhardus Johannes Prinsloo. PRINSLOO Epos: christadupreez@mobileemail.vodafonesa.co.za Addisioneel: Opsoek na al die Prinsloo familie. My pa was Paul Micheal Prinsloo getroud met Maria Sophea Bormann. Broer Joggie Prinsloo, suster Marie Prinsloo was getroud met Jannie Brits. PRINSLOO Epos: elmalr2@yahoo.com PRINSLOO Name: Johan Hendrik Prinsloo Epos: ronelh@webmail.co.za Addisioneel: Dis my oupa. Ek wil terug gaan en ‘n stamboom begin> Hy was gebore in 1919 en was met Nellie Petronella C A oosthuizen getroud PRINSLOO Epos: hettie.kruger68@gmail.com Addisioneel: Ek is vernoem na my ouma Hester Petronella Frederika Appel (Geb. Potgieter op 3-of 4/10/1854,KP); haar vader was waarskynlik Lukas Johannes Potgieter(Geb. 17/3/1826 – 30/11/1903)en haar moeder was waarskynlik Martha Maria Magdalena Potgieter (geb. Laas, my oumagrootjie) Enige inligting i v m bg persoene sal baie waardeer word. Baie dankie, vriendelike groete, Hettie Kruger PRINSLOO Epos: nikkiprinsloo58@gmail.com Addisioneel: Ek is die 7de geslag van Willem Nicolaas Prinsloo. Ek het ‘n volledige familie stamboom boek van die Prinsloo’s, maar ek leen hom tans vir die mense by die erfenissentrum. Prinsloo naam: Piet epos: pprinsloo@justice.gov.za Meer: Alle Prinsloo’s maar veral afstammelinge van Willem Petrus (Spreeuw) en sy jongste seun Perus Barend Nicolaas Prinsloo naam: Louw epos: louw_prinsloo@yahoo.co.uk PRINSLOO Epos: lindabes@ionline.co.za Prinsloo naam: Johan prinsloo epos: prinsjoe@mweb.co.za Prinsloo naam: louwrens j. epos: louw_prinsloo@yahoo.co.za PRINSLOO Addisioneel:  Oupa was Gerhardus Johannes Prinsloo en ouma was Cornelia Jacoba Eksteen PRINSLOO Epos: online2653327@telkomsa.net Addisioneel: My oupa was in Anglo Boereoorlog. Jochemus Johannes Petrus Prinsloo, sy naam is onder brug te Pretoria – Leeubrug, volgens geskiedenis is Prinsloostraat en Princespark in Pta is na familie vernoem. Daar is steeds soek na ‘n kaart en transport wat klaarblykblik grond wat aan familie behoort verklaar. Destyds toe my oupa en my pa navorsing gedoen het was dit ‘n prokureur met die van Pirro wat die saak opgeneem het. Geen inligting verder en sal baie graag die stamboom verder wil ontgun. Baie dankie PRINSLOO Epos: tienieprinsloo67@gmail.com Additioneel: My naam is MARTHINUS STEPHANUS PRINSLOO en is gebore op 24 Jan 1947 te Christiana. Tans is ek woonagtig aan die Oos-Rand. My pa was ook MARTHINUS STEPHANUS, ook bekend as MARTIENS. Sy pa was IZAK FREDERICK PRINSLOO. Hy was getroud met MARIA MAGDALENA FERREIRA. Hulle het 6 kinders gehad nl; IZAK, MARTIENS, GERT en EBEN. Dan was daar 2 dogters; MET en ESTER. Van die 6 leef ESTER nog. sy is nou 83jaar oud en woon in ‘n ouetehuis in Centurion. Oupa en ouma het op die plaas AANSTOOT pk BULTFONTEIN gewoon. Ek het ook ‘n adres KLIPKRAAL dist HOOPSTAD. Dalk het hulle ook daar gewoon. Oupa IZAK was 19 jaar oud toe hy ST HELENA toe is as krygsgevangene. Dit was op 16 Aug 1902. Indien daar iemand of van die nasate is wat hier wil byvoeg, doen so. Groete, Tienie. PRINSLOO Epos: susanmassyn@gmail.com   PRINSLOO Epos: swanepoeljacques@saps.org.za Addisioneel: Enige inligting rakende Clasina Dirk PRINSLOO * 16/11/1878 en haar voorsate sal waardeer word. PRINSLOO Epos:  veroushca@enviroserv.co.za My pa is Pieter Antonie Johannes Prinsloo.  My ma is Driekie en sy pa was Jan Prinsloo.  Indien daar enige iemand is wat kan aanheg bymy stam, maak asb so. PRINSLOO Epos: wilhelmina.prinsloo@dcs.co.za Addisioneel: Johannes Jochemus Prinsloo broer Piet Prinsloo, inligting. PRINSLOO Epos: wimpie.engelbrecht@gmail.com Addisioneel: Willem Nicolaas, afstammelinge van prins Willem van Oranje, ook Hendrik Petrus Prinsloo Puren epos: Alett.lewis@gmail.com Pierre Nicholas Puren Herbertsdale Putter epos: helenaputter@gmail.com Addisioneel: Inligting van Frederik Jacobus Putter geb. 1878 Barkley Oos.x met Helena Susanna Jonker. Hul oudste seun Diederik Jonhannes Putter is geb. 22 Aug 1913 te Waterval Dis . Rustenburg, ook Putters van plaas Otterfontein sal waardeer word. Putter groete PUTTER Naam:  André Epos:  andre.putter@sappi.com Addisioneel:  Vader – Karel Johannes Putter.  Moeder – J C (Sussie) Putter.  Twee broers, Karel en Wimpie. PUTTER Epos: djputter@hutnorsales.com.au Addisioneel: Vader Andre Putter Moeder Alta (Seauer) Putter.Opsoek na die Putter famielie geskiedenis. Hoop daar is iemand wat meer inligting kan verskaf. PUTTER Epos: helenaputter@gmail.com Addisioneel: Stuur enige inligting van Francois Gerhardus Putter 28/2/1861/63 wat Rustenburg toe is PUTTER Naam: Jan Carel Putter Epos: jacputter@yahoo.com Addisioneel: Verlang inligting oor die nageslag van Willem Adriaan Putter gebore 20-11-1816 in die Graaff Reinett distrik het daarna uitgewyk na Tarkastad Ek weet dat hy moontlik die stamvader is van die familie name Jan Karel (C) en Wilhelmus Christoffel ens PUTTER Epos: Melanie_witthuhn@hotmail.com Addisioneel: I am looking for information about my grandfather Karel(C) Willem Putter. He was born in Idutywa in Eastern Cape, he lived in Sailsbury Rhodesia in Inverness Road, Jameson Avenue Extension. He lived in Natal, SA, during 1940’s and married Jessie Sylvia Alexander. I would appreciate any information about this branch of my family. Thank you. PUTTER Name:  WILLEM ADRIAAN PUTTER Epos: spputter@gmail.com Addisioneel: Gebore 30 Mei 1908 te Molteno Ooskaapen oorlede 20 Januarie 1978 te Hofmeyr Ooskaap. Vader was Stephanus Philippus Putter PUTTER Epos: paul@tdseng.co.za Addisioneel:  Inligting van die Putter  wat in Pretoria woonagtig was gedurende 1940 tot 1970.