Vanne wat begin Met Q of R

RAATS

RAATZ

Epos: raatzmoira@gmail.com

Addisioneel: Op soek na my pa se familie, Hennie Hendrik James Daniel Raatz. Gebore 1911 in Touwsrivier. Oupa John/Jan ( ouma) Katriena. Twee susters Babie en Allie. Matjiesfontein word ook genome. My pa Hendrick James Daniel Raatz was in 1911 gebore en gedoop in die Luteraanse Evangeliese Kerk. Twee susters, wie se byname, Babie en Allie was. Die Raatz famile was lede van die Luteraanse Evangieliese kerk, Laingsburg. Ek is op soek na enige oorlewendes wat my inligting kan gee. Dankie by voorbaart. Moira Raatz

 

RAATZ

Epos: raatzmoira@gmail.com

Addisioneel: Hendrick James Daniel Raatz. Gebore 16/04/1911 Touwsrivier. Ouers John en Katriena Raatz. Gedoop in die Berlynse Evangeliede Sendingskerk, Laingsburg, Oorlede in Kaapstad 28/02/1967

RABIE

Epos: Loubserannamie@gmail.com

Addisioneel:  My pa was Pieter Jacobus Rabie.  (Getroud met Anna Lillian Le Roux.) Sy pa Carel van der Merwe Rabie.  Sover ek weet is hy (Carl Rabie) in Worcester gebore.

RABE

epos: suezetter@yahoo.com

Rachmann

epos: dgloria@telkomsa.net

Addisioneel: My Oupa was Ernst Hannes wat vanaf Duitsland S.A. toe gekom het

RADEMAN

Naam:  Petrus Jacobus

Epos: nata@mobileemail.vodafonesa.co.za

Addisioneel: Soek inligting oor die volgende mense asb:Petrus Jacobus Rademan (Uitenhage, Swellendam). Sebastiaan Jacobus Brink ( Patensie), Maria Sarah Swart (Swellendam), Daniel Gideon Brink (Wellington), Lydia Jakoba Miriam Barbard (George), WJ Mouton (Lambertsbaai) en Doreen Burger (Leipoltville Weskus)

Rademan

epos: radies@lantic.net

Addisioneel: Ek soek inligting oor die Rademans van die Brakpan/Springs omgewing. Enige inligting sal waardeer word!

Dankie

Rademan

naam: André

epos: radies@lantic.net

Meer: My oupa (J.A.J.)Rademan was van withok klein plasies in brakpan. My pa se broers is verspreid van Orkney, Durban, Vereeniging Benoni. Op soek na al die ooms niggies & neefs Dankie

RADEMAN

Epos: merl@webmail.co.za

Addisioneel: I am busy doing the Rademan family tree. If you have information that you are interested in adding, please send details of parents, grand parents and any information on great grand parents. Dates of their birth, marriage and dates of death if possible. Any info will be added and if you have any photo’s will also be great. This RADEMAN family tree will go onto the internet.

 

RADEMAN

Naam:  Petrus Jacobus

Epos: nata@mobileemail.vodafonesa.co.za

Addisioneel: Soek inligting oor die volgende mense asb:Petrus Jacobus Rademan (Uitenhage, Swellendam). Sebastiaan Jacobus Brink ( Patensie), Maria Sarah Swart (Swellendam), Daniel Gideon Brink (Wellington), Lydia Jakoba Miriam Barbard (George), WJ Mouton (Lambertsbaai) en Doreen Burger (Leipoltville Weskus) 

RADEMAN

Epos: merl@webmail.co.za

Addisioneel: ek soekmeer inligting van my3xoupa grootjie Christoffel Jacobus Rademan, oorlede 24 Febuary 1900, hy het , hy het 8 kinders gehad, waarvan twee laas geborene seuns tweeling was hul die 12mei 1899 gebore, en het op n tyd in brakpan gebly, ek soek fotos en meer in liging, ook die rademans het graag vis gevan, sy seun wat my 2de oupa grootjie was,is Petrusjohannes Jacobus Rademan. email my en stuur photo’s.

RADEMAN

Epos: tfsg@telkomsa.net

Addisioneel: Soek familiewapen asb!

RADEMEYER

Epos: hettie88@telkomsa.net

RADEMEYER

Epos: cmzhou8808@gmail.com

Addisioneel: Hi, ek is dringend opsoek na my familiewapen. Rademeyer. Kan enige een my help asseblief

 

RADEMEYER

Epos: nicholeen@yahoo.com

Addisioneel: Ek soek familie wat op Oudtshoorn gebly het. Name soos Saalman Jacobus Rademeyer en Abraham Hendrik Cornelius, Cornelius Johannes, Mathilda, Magrietha Johanna is in die familie. Kontak my asseblief. Nicholeen

Rademeyer

epos: wim@itx.co.za

Radloff

epos: betsydj@mweb.co.za

Addisioneel: Gelukkig het ek al die inliging aand vaderskant (die Schuttes) maar benodig alle inligting oor die Radloffs. My Oupa was Fritz Friedrich Wilhelm Radloff, sy suster was Sophia Augusta Radloff. Kontak my asseblief indien iemand inliging het oor die spesiale mense.

RALL

Epos: braam.rall@angloamerican.com

Addisioneel: Ek het die meeste van my skool loopbaan op Coligny deur gebring saam met my broer Hein.

 

RALL

Epos: brall@amplats.co.za

RAS

Epos: hendrik@loogkolk.co.za

Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500.

RAS

Epos: reinette.kruger@mail.com

Addisioneel: my ouma was Barbara Ras -de klerk-Oupa Pieter Jacobus RAs

Rasper

epos: moosn@cricket.co.za

Raubenheimer

naam: Val

epos: raf@kleinfotein.net

Sal graag meer inligting wil hê oor die Raubenheimers wat in die 1950s in Potchefstroom gebly het

Rautenbach

epos: triangleu@gmail.com

RAUTENBACH

Epos: rpsolar1@gmail.com

Addisioneel: Petrus Jacobus, 12121921. 2007. Johannesburg

 

REED

Epos: alan@truewan.co.za

Addisioneel: My oupa Johannes Danie Lodiwicus Botha, (noemnaam Daantjie) gebore 1885 sterf 1962? Getroud met Magdelena Eugenia Botha (Erasmus), gebore 1888 sterf 1941. Wie was hulle ouers? maw my oupagrootjie en my groot oupa grootjie was Kommedant JDL Botha Marico distrik geb 1837.

 

REES

Epos: dpgordon@iafrica.com

Addisioneel: 1926 Cathcart

RHEEDER

epos: dibana@telkomsa.net

Addisioneel: WEET NIE VEEL – MY GETROUDE VAN, MAAR VOORHEEN HET HULLE OOK GEPRAAT VAN VON RHEEDER

Reichert

epos: pareichert@mweb.co.za

Addisioneel: Ek is besig om die stamboom saam te stel.

Kontak asb. met meer besonderhede en veral foto’s en dokumentasie.

 

Pieter Reichert

 REINBACH

Epos: normandypbem@gmail.com

Addisioneel: My ouma aan moederskant was ‘n nooi Reinbach of von Reinbach. Ek is nie seker oor die spelling van die van nie. As enige iemand inligting oor hierdie familie het, sal ek dit waardeer indien julle my sal kontak per epos.

 

REINTS BOK

Epos: a48@elitegroup.co.za

Addisioneel: my oupa was Jan Johannes van Vryburg.  Ons is maar min in die land.

Render

naam: John

epos: john77@telkomsa.net

Meer: Stamnaam John Henry

Het iewers gedurende die

vroee 18 honderds na S.A.

vanaf Ierland geemigreer

REX

Epos: nomadspulpit@yahoo.com

Addisioneel: Ek doen wêreldwye navorsing oor bostaande vanne en versamel alle inligting oor hierdie vanne en nog meer met ‘n fokus veral op die families wat in die Karoo, Tankwa Karoo, en OosKaap voorkom. 

REYNDERS

Epos: lindabes@ionline.co.za

REYNECKE

Epos: tillie.vanwyk@gmail.net

Addisioneel: Isak Jacobus en Magrietha Johanna Elizabeth gebore 27 November 1915. Albei oorlede 13 Nov.1967

REYNEKE

Epos:  amanda schlebusch@yahoo.com

Addisioneel:  Die Reyneke’s isvan Middelburg area.

Reyneke

naam: Frank Reyneke

epos: frank@wispeco.com.na

REYNEKE

Epos: johan@gazguyz.co.za

Reyneke

Epos: rentia@koshom.co.za

Addisioneel: Soek enige inligting rondom ons stamvader ADAM RYNEKE

 

RHEEDER

Epos: dlrheeder@telkomsa.net

RHEEDER

Epos: lana.rheeder@yahoo.com

Addisioneel: Hi. My oupa was Cornelius Benjamin Rheeder. Ek het nie veel meer inligting oor hom nie. My pa is Philipus Johannes Antonie Rheeder. Hy is gebore op 10 April 1940. GEtroud met Franscina Helena Barendina op 18 April. Sy is gebore op 4 Februarie 1949.

 

RHEEDER

Naam:  Johanna Isabella

Epos: pieterse.joanne3@gmail.comAddisioneel: My Great Grandparents came to South Africa in the 1800’s, from Holland. My Grand mother was the first teacher to teach in S.A.My dad’s name was Joshua Rheeder, and my mom Maria, ne Smit.

RHEEDERS

Epos: andres@cellc.blackberry.com

Addisioneel: Ek het baie beperkte inligting , maar ek weet my oupa was rondom die 60gerjare die eienaar van n saagmeule . Sy dogter (Petronella Chaterina Rheeders) was die jongste van die gesin en is in die laat Veertigs van die vorige eeu gebore. Ek maak n gevolgtrekking dat Petrus n naam in die familie is .

rhuling

epos: wanda@destinata.co.za

frik, fred, almal van bloemhof distrik

 

Richards

epos: jamrichards54@gmail.com

My grooitjies oupa en ouma se ouers:Willem Johannes Richards b Okt.1844 d 6 Nov. 1932 en Hester Sophia Richards(Smit)b 9 Des.1852 d 20 Jul.1915 begrawe te Witrandsfontein Potchefstroom distrik.Op soek na voorsate

RICHARDSON

Epos: sorentodor@gmail.com

Addisioneel: oupa was Geoffrey Frederick

RICHTER

Epos: gertopperman@live.com

Addisioneel: My groot-oupa aan my ma se kant was Nicolaas Jacobus Richter, gebore  22 Oktober 1862, Oorlede  23 November 1951 en begrawe op die plaas Rietvlei naby Lindleyspoort. Hy was getroud met Johanna Magdalena de Beer, Gebore  30 November 1865, Oorlede 16 Desember 1940 en op dieselfde plek begrawe as my groot-oupa. My groot-oupa se derde seun was ook Nicolaas Jacobus  Richter, gebore 28 Januarie 1888, 3 Mei 1969 en begrawe in die Springs  begrafplaas. Hy trou met Maria Margareta Catharina Bezuidenhout op 5 Julie 1916. Sy was gebore op 29 November 1892, sterf op 17 Julie 1966 en is ook in die Sprigs begrafplaas begrawe. My ma, Johanna Magdalena was hul tweede kind. Sy is gebore op 26 Maart 1926 en oorlede op 23 Desember 1996. Sy was getroud met Piet Opperman. Ek is op soek na inligting oor die voorgeslag van my groot-oupa asook die nagesag van my oupa

Riekert

epos: maryv.za@gmail.com

Addisioneel: Gebore En eerste paar jare da Groot geword in Windhoek, Rundu. Ons is later Pretoria toe.   

RIEKERT

Epos: annabuys@cybersmart.co.za

Addisioneel: Ek kom van Standerton omgewing.My pa was Daniel Jacobus Christoffel Riekert.Dit was die stamnaam.Ook Simon en Michiel was sy broers.Hoor graag v julle

Riekert

epos: DIGITYPE@telkomsa.net

Addisioneel: Daniel Jacobus Christoffel Riekert

RIEKERT

Epos:  wayrit@gmail.com

Addisioneel:  Alle Riekerts kan ons kontak.  My oupa se name Simon Lodewyk en pa, Johannes Jacobus.

Rieper

epos: liza.opperman@gmail.com

RITTER

Epos:  miccal@mweb.co.za

Addisioneel:  Stamvader, George Ritter het eerste drukpers in SA ingevoer.

ROBBERTS

Nee van Rooyen

Epos: elzchen@absamail.co.za

Addisioneel: My oumagroot, Johanna Elizabeth Hendriena Berrendiena vanRooyen is nerens te vinde nie. Sy is getroud 7 april 1877 met Jacobus Johannes C Christoffel  Robberts.  Ek het al sy inligting, maar sy word oral genome maar kry geen informasie oor haar nie.  Hulle het in Amersfoort distrik .Ermeloo gewoon.

ROBERTS

epos: amanda.dewaal11@gmail.com

Addisioneel: Gert Roberts, Magrieta Agatha Roberts en Jaap Roberts. Broers en suster.

 

ROBERTS

Epos: kim.otto@live.com.au

Addisioneel: I am looking for some info regarding my husbands mother. she was Brenda may Roberts b 10 May 1948. She is from the Caledon area. Married to stephanus (Faan)Johannes Otto

ROBBERTS 

Epos: kim.otto@live.com.au

Addisioneel: I am looking for some info regarding my husbands mother. she was Brenda may Roberts b 10 May 1948. She is from the Caledon area. Married to stephanus (Faan)Johannes Otto

ROBBERTS

Epos: joeyrobberts@vodamail.co.za

Addisioneel: ek is opsoek na my familie wapen

ROBERTSON

Epos: otilia@telkomsa.net

Addisioneel: Enige inligting aangaande Robertson famielie van Groot Brak. Ouma-Susanna Johanna Otillia Robertson

ROBINSON

Epos: phillipr@absa.co.za

roderigues

epos: sylvia2@vodamail.co.za

gideon jacobus roderigues gebore 14-09-1940,oorlede 02-04-1985.sy oupa was joao anastacio roderigues wat van madeira af kom,getroud met n nooi serfontein.

Rodrigues

epos: appel.9@hotmail.com

Addisioneel: My oupa kom van madeira af,maar ons woon nou in RSA!! my pa is Louis en ek is Avelino

ROELVERT

Epos: daanroelvert@gmail.com

Addisioneel: Ek soek soveel moontlike besonderhede van die Roelvert families in Suid-Afrika

ROELOFFZE

Epos:  gert@chl.ffs.co.za

ROESTOF

Epos: antonpetrus@gmail.com

Addisioneel: afkoms van my familie is waarin ek belang stel.

 

Roestorf

epos: beachbums@telkomsa.net

Addisioneel: Jacob Johannes

ROESTORF

Epos: jeanne1.erasmus@gmail.com

Addisioneel: Jacobus Lodewickus Roestorf; Hester Engela Cornelia (nee Vryburg) Roestorf; Jacob Johannes Roestorf gebore ongeveer 1854, oorlede 1900; getroud met Beatrix Gezina van Zyl. Soos mondelings oorgedra is, het Jacobus Lodewickus en 2 broers aangekom vanaf Duitsland. Jacob Jacobus was gebore in “Cape Colony” volgens sterftekennis.

 

Roets

naam: Jacoba Hendrika Roets

epos: 0761628724@vodamail.co.za

Meer: my ouma is Theunis Gerhardus en my oupa is Henry Roets

ROETS

Epos: kotzej@telkomsa.net

Addisioneel: Ek is na my Oupa Francois Hendrik Roets vernoem en My Pa was ook Francois Hendrik Roets, my oupa hulle het ‘n klere fabriek en ‘n droogskoonmakers gehad in Vereniging. My oupa is in 1070/71 oorlede. My pa het ook ‘n ander broer, Hans, en stiefbroer, Dirk Vermoten gehad. Oom Hans het 2 kinders gehad die seun se naam was Johan, sy vrou Joan en dogter Joanie.  Kan enige iemand my help met informasie.

ROETS

Epos: moniqueroetsmalan001@gmail.com

Addisioneel: My Pa was Nicolai Roets gebore 29 Februarie 1936 in Pietermaritzburg. sy broer se naam is Johannes Roets. Ek wil stamboom voltooi en soek Roets familie wapen. Monique

Roets

epos: rika.roets@bcx.co.za

Addisioneel: Familiewapen en oorsprong

Roets

epos: roets.nico@gmail.com

Addisioneel: Voorname: Johannes Nicolaas Jacobus

Roets

naam: Sonja

epos: rusonvervoer@telkomsa.net

Meer: Roets Familie wapen asb!

ROETS

Epos: rynoroets@hotmail.co.uk

Addisioneel: My oupa se naam was Johan Hendrik Roets en sy pa se naam was Willem Georg Roets. My oupa is oorlede in 1971. Ek sukkel om verder terug te gaan in die familie se stam in aangesien hy so vroeg oorlede is. Indien enige iemand inligting het skakel my gerus op 076 026 2101. 

Ronge

epos: pr41@mweb.co.za

Addisioneel: Grootvader FC Ronge

Grootmoeder Elsie Maria Smit

Kinders: Jakobus Petrus Ronge

ROODE

Naam: Basie Roode

Epos: eqm@mweb.co.zaAddisioneel: Ek is op soek na enige persoon met die van Roode. Ek en nog van my familie is besig om die Roode stamboom na te vors en kan doen met meer inligting.Groete

ROODT

Epos: giel.roodt@sasol.com

Addisioneel: ek verlang meer inligting oor michael daniel roodt oorlede 1970

ROOD / ROODT/ ROODE

Epos : henry@nwbc.co.za

Addisioneel: My naam is Pieter Hendrik my Pa en Oupa was ook Pieter Hendrik my Groot oupa was Josua Francios.

My Pa het 4 Broers en 6 Susies gehad. Indien daar enige iemand is wat weet wie Josua of my Oupa se broers en susie was laat weet my. Ek weet daar was Curry, Jansen Van Vuuren, van Helsdinge  in die aangetroude familie.

 

Roodt

epos: jroodt@lantic.net

Addisioneel: Oupa se name was Johannes Petrus en my pa se name was Marthinus Hendrik

Roodt

naam: Johan Roodt

epos: jroodt@lantic.net

ROODT

Epos: pjfvdwalt@gmail.com

Addisioneel: WCJ Roodt 1876 getroud met Wilemina Johanna Roodt, nee Roux in 1907 te Dordtecht. Het geboer met volstruise op die plaas Kalkoenkrans in die Jagersfontein distrik. Enige inligting oor die Roodt en Roux families sal waardeer word.

 

Roodt

epos: tampan@vodamail.co.za

Addisioneel: Oupa:Johannes Lodewikus

Pa:Hendrik Johannes Lodewikus

Ma:Pieternella Roodt (Els)

Ek is Andre Jean, my broer Pierre Marchant en suster Marcelle.My pa kom van Dordrecht distrik, Barkley Oos. Wil graag meer weet van my voorgeslagte. Enige inligting kontak my asb

Roodt

epos: hoof@laerskooledleen.co.za

Roodt

 

epos: wessel@touraissance.co.za

Meer: Oupa: Albertus Gerhardus Roodt

Vader: Albertus Gerhardus Roodt (Bertie – oorlede 1968)

Broers: Albertus Gerhardus Roodt (Gerhard)

Pieter Hendrik Roodt (Pieter)

Petrus Bernardus Roodt (Bernard)

Wessel Hendrik Roodt (Wessel)

Johannes Petrus Roodt (Hannes)

ROOS

Epos: baby@uromed.fichmed.co.za

Addisioneel:  Opsoek na die familiewapen van die Roos familie. Oupa grootjie Nicolas Johannes Roos (Petrussteyn) of Hendrik Antonie Michael Roos  (Petrussteyn). Benodig vir 60ste verjaarsdag. Asseblief,  dankie Elmarie.

 

ROOS

Epos: johanroos22@gmail.com

Addisioneel: My oupa grootjie was Paul Jacobus Frederik Roos wat gebore is op 14/1/1863 te Pietersburg. Hy was getroud met Maria Elizabeth janse van Rensburg, wie die dogter was van die Boere Kommandant van Zoutpansberg, Hendrik Christoffel Janse van Rensburg. Het enige iemand meer inligting oor hom asb?

ROOS

Epos: marlene@yebo.co.za

Addisioneel: Ek is op soek na inligting oor die Roos familie van Potchefstroom – my oupagrootjie was Adriaan Johannes Roos en sy seun was Willem Lodewicus Roos

ROOS

Epos: miki4@webmobile.co.za

Addisioneel: My ouma was Rachel Jacoba du Plessis gebore 1900 en haar man was Josias Roos. My aner ouma was Maria Elizabeth getroud met Jan Taljaard. 

ROOS

Epos:  gertr@absamail.co.za

Roos

epos: joan.hiten@ingrealestate.com

Addisioneel: Stuur maar vir my al die inligting wat julle het.

ROOS

naam: SANDRA

epos: sandra45@ananzi.co.za

Meer: Gysbertus Petrus, stamvader. Enige verdere inligting

ROOSEBOOM

Epos: aevdmerwe@gmail.com

Addisioneel: My oupagrootjie J F C Rooseboom het in 1858 van Nederland in die Kaap geland. Hy is hier met Elizabeth van Enter – ook van Nederland – getroud. Enigiemand wat inligting het, kan my kontak.

ROOSENDAALl

Epos:  petro.saueo@gmail.com

Addisioneel: dorpie Roosendaal in Belgie en die Roosendaal kasteel

Röscher

naam: Riaan

epos: afcroscher@earthlink.net

Meer: Stamvader Johann Georg Röscher kom vanaf Kassel (Hessen) Duitsland as vrygesel in die Kaap aan in 1789. Ek het reeds uitgebreide navorsing gedoen en het heelwat inligting. Kontak my gerus.

 

 

ROSS

Epos: EKoopman@mtc.com.na

Ek soek van die Ross familie wat nog oor is, my oupa was Oom Jan Donald Ross en is gebore die 25 Desember 1913. Oorspronklik van Upington, Keimoes en Kakamas. Kan my kontak by 00264 61 280 2037en of my cell: +00264 812729791. Baie dankie. Groete. Elizabeth Koopman.

 

ROSS

Epos: theresaduplooyza@gmail.com

Addisioneel: Ek soek na SORAYA en SHANAAZ ROSS van KAAPSTAD inverband met hulle grootmoeder VIOLET MARY ROSS van Muizenberg.

ROSSLEE

Epos: cjvanzylerickson@yahoo.co.nz

Addisioneel: Ek doen al vir die laaste vier jaar navorsing oor die Van Zyl/Rosslee/Milho/Opperman/De Klerk/Ackerman/Labuschagne families.  Groete 

ROSSOUW

epos: Info@impiwarriorsupplies.co.za

Ek is opsoek na my ouma grootjie se voorgeslag. Sy was gebore Elsie Adriana Rossouw. Sy is met Marthinus Christoffel Barnard getroud en het in Vryburg gewoon. Enige inligting sal waardeer word. Hulle het 4 seuns (Jack, Buks, Tienie en Dons) en 2 dogters (Marie en nog een) gehad.

Rossouw

epos: miranda.davids@tsogosun.com

Gebore 20/10/1969 Witbank. Ouers: Pierre Basil Rossouw 18/12/1950 (Witrivier) – 29/04/1996 (Witbank) en Annette Viljoen geb 26/04/1949 (Heidelberg, Tvl).   

ROSSOUW

Epos: elna.nell@vodamail.co.za

Addisioneel: Ons is op soek na die Rossouw familie wapen

 ROSSOUW

Epos: gidsrossouw@gmail.com

Addisioneel: Ek het ‘n koper familie wapen en ek wil ook net weet of iemand meer inligting het oor die Gideon Jacobus Rossouw familieboom.

Rossouw

naam: Jan Tobias

epos: jtrossouw@vodamail.co.za

ROSSOUW

Epos: mornerossouw@mobileemail.vodafonesa.co.za

Addisioneel: Hi ek is opsoek na die rossouw familiewapen

ROSSOUW

epos: pietj@mweb.co.za

Addisioneel: Ek is op soek na inligting van die Rossouws van die plaas Coetseeskraal Dordrecht.

Rossouw

naam: Rossouw

epos: jrossouw@yahoo.com

ROSSOUW

Epos: rene.rousouw@yahoo.com

Addisioneel: Ek is besig met die Rossouw stamboom. Soek inligting van familielede voor my ouma en oupa. Hulle was Johannes Petrus Rossouw en Johanna Sophia Coetzee van Distrik Hay, Kaap Provinsie.

 

ROUSSEAU

Epos: gawierousseau@hotmail.com

Addisioneel: Nasate van die Rousseau’s van Langlaagte. Help asb. Stamouers was Frans Prins Rousseau, en Frans Eduard Rousseau.

Roux

epos: williero@absamail.co.za

Willem Hendrik 1952-01-01, Philippolis.

Lourens Jacobus 1927-10-31

Roux, estie

epos: estiehenning@telkomsa.net

Addisioneel: Ek soek familie van Daniel Marthinus Roux & Hester Catharina Roux en so enige iemand wat my kan help met `n geslagsregist

ROUX

Naam:  Riaan

Epos :  riaanroux@lantic.net

ROUX

Epos: nicholeens@yahoo.com

Addisioneel: My ouma was nooi Roux getroud met Breitenbach. Haar name was Magrietha Louisa Roux gebore 14/2/1898 oorlede 1969. Oupa was Isak Johannes Breitenbach. Ouma se pa se name was Jan Daniel Antonie Roux getroud met Adriana Salmina de Jager. As iemand meer inligting het help asseblief. 

ROUX

Epos: nicholeens@yahoo.com

Addisioneel: Ek soek meer inligting oor Jan Daniel Antonie Roux. Die familie het op Villiers gebly en het 19 kinders gehad. Name soos Willem Antonie en Jan Daniel en Antonie is in die familie as daar ‘n Roux familie lid van villiers is wat dalk kan help. Kontak my asseblief. Nicholeen

RUDMAN

Epos: traceyblom@yahoo.com

Addisioneel: goeie dagek is opsoek na my biologiese pa.  Matthew Patrick Joseph Rudmanmy ma is Elizabeth Frances Van der Merwe.  Ek is Tracey en is gebore 26 September 1975 in Oos London. Enige iemand met inligting kontak asseblief dankie

 

Ruperti

epos: c.ruperti@absamail.co.za

RUSSOUW

Epos: estherpienaar@yahoo.co.uk

Addisioneel: Hallo. Ek is opsoek na ‘n broer van my wat ek laas in die 60’s gesien het. Kan iemand dalk vir my se waar ek kan soek?? Hy is NICOL RUSSOUW (noemnaam). Baie dankie, Esther Pienaar (Russouw) 021 9751113/0833832317

RUSSOUW

Epos: spokierussouw@vodamail.co.za 

RUST

Epos: jeanette@neulux.co.za

Addisioneel: Oupa se name was Nicholaas Gysbert Rust

RUST

Epos: heleen@iway.na

Addisioneel: Ek wil graag ons familie stamboom opbou. My man se ouers is: Hugo Amos Rust – Anna Maria Rust nee Nothnagel. Sal enige hulp vreeslik baie waardeer! Dankie

 

RUYTENBERG

Epos: oconnelldm@hotmail.com

Addisioneel: Ek soek inligting van enige Rutenberg, My groot oupagrootjie se naam was Albertus, was onderwyser in Potgietersrus, en was in die Anglo Boereoorlog. Drie of vier van sy kinders is dood in Irene kamp. As iemand enige ander inligting het oor hom, kontak my, ek het geen inligting oor sy voorstate nie, slegs van sy nastate.

Rykaart

epos: wilnavphoto@gmail.com

RYKAART

Epos:  jrykaart@vodamail.co.za

Addisioneel:  Wil graag weet waar al die Rykaart’s is.

RYPMA

Epos: stempel@vodamail.co.za

Addisioneel: Die mees onbekende van in my familieboom is ‘Rypma’. Enige iemand wat hier kan help asseblief en baie dankie! Daar is ‘n plekkie in Nederland genoem Rypma