Gatkruiper

Memoires van ‘n GATKRUIPER vertel die ware verhaal van Hennie Greeff se lewe – van
Suid-Afrikaanse goudmyne tot internasionale tonnelbou, vol avontuur, humor en onvergeetlike ervarings.