C – Vanne

CALITZ

Epos: ec.natinspect.calitz@saps.org.za

Addisioneel: Ek is Albertus Gerhardus Calitz, seun van Dirk Daniël Johannes Calitz, seun van Daniël Johannes Calitz, afstammelinge van Matthias Calitz, wat na SA toe gekom het in die 17de eeu as ‘n huursoldaat.  Enige iemand wat my ken of wie ook afstammelinge is, kan my kontak asb. 

CALITZ

Epos: kalliec@telkomsa.net 

CALITZ

Epos: nita@bogdans.co.za

Addisioneel: die familie stamboom

Calvert Small
epos: aacrowe@hotmail.com
Addisioneel: late 1800s until 1940
Louis Calvey
Annie Small

CAMPBELL

Naam:  Johan

Epos: johanneil@vodamail.co.za

Addisioneel: Ek is ‘n afstammling van Dr Peter Campbell, 1820 Setlaar. Ek is klaar met my navorsing, maar as daar persone is wat van Peter afstam, kontak my. 

Carelse
epos: Klaasendora@gmail.com
Pieter carelse gesterf 1950-11 maand geboorte 1903 of 1904 somersetwes.

Carelse
epos: Klaasendora@gmail.com
My pa het 1950 11 maand gesterf.weetni wanneer hy gebore was .hy was in 2de wereld oorlog.hys gebore op somerset wes.wil graag weet wie was my pa se ma en pa . Was getroud met katrina stoffels.hyt susters gehad met name Ellin . En Sara en nog 2 wat ek nie ken.hy was ook famielie van katrina Adonis .gebore carelse van somerset wes.

Carelse
epos: Klaasendora@gmail.com
 My pa het in 1950 gesterf. Op Somerset Wes.my broer wasgebore 1934 toe was my pa 30jaar oud was getroud met Katrina Stoffels.gebore op SomersetWes

Carosini
epos: cas.theo@hotmail.com
Addisioneel: Die meeste Carosinis is in die Weskus. Nuuskierig om te weet of daar nog verder in land ook is.

Castelynue
epos: liesl.a@hotmail.com
Pupa Sydney Benjamin Castelynue getroud en geskei van Susanna Johanna Christina Castelynue (nee Kruger) twee dogters Yvonne Pricilla Humpel (nee Castelynue)  Thelma Leo Nora Hind (nee Castelynue).  Ons soek net enige inlichting  oor Sydney het kontak verloor, wou net weet of hy nog lewe

Cilliers
epos: cilliers.annamart@gmail.com
Addisioneel: asseblief. sal meer wil weet oor die familie

Celliers  Michelle  

epos: michellelaubscher@webmail.co.za

CERONIO
Epos: ngkerkkloofsig@gmail.com

CHAMBERLAIN

Epos: pmroos@gmail.com

CHAMPION

Epos: hentiec@iway.na

Addisioneel: My familie is van Caledon.My oupa was Henry James Champion, getroud metIsabella Smal. Sy pa was John Irish Champion 

Chapman
epos: charlie.w.chapman@gmail.com
Addisioneel: tweede wereld oorlog gesterf. suid afrika.. weet nie waar nie    

CHIEPPA
Epos: cotie@telkomsa.net
Addisioneel: SAVINO CHIEPPA was ‘n Italiaanse krygsgevangene.

CHIEPPA

Epos: CotieSteyn@gmail.com

Addisioneel: SAVINO CHIEPPA was ‘n Italiaanse Krygsgevangene. Ek was met sy oudste seun Vincenzo getroud. Soek graag meer inligting (vertroulik)

Chomse

naam: Leoni
epos: vossieb@telkomsa.net

Daars omtrent net een Chomse in elke dorp, maar hoe gemaak om daardie mense te kontak? As iemand van julle ‘n Chomse in die dorp raakloop, sê tog asseblief vir hulle om my te kontak, ek sukkel met hulle boom veral omdat ‘n klompie nogal die land verlaat het. Ek sal bly wees.. Tel 082 411 5070 of vossieb@telkomsa.net

CHIEPPA

Naam:  Cotie 

Epos:  cotie@telkomsa.net  

Addisioneel: Savino Chieppa was ‘n Italiaanse krygsgevangene by Sonderwater-kamp Graag soek ons nasate in Suid Afrika

CHERRY

Epos: rlitchie@yahoo.com 

 CHRISTIE

Epos: christiesgastehuis@xnets.co.za

Addisioneel: Enige inligting,name. kontak nrs.,adresse ivm die Christies sal baie waardeer word.Dank by voorbaat.Gert 

Christie
naam: Christien
epos: tienkie@myburgh.net.au

Christie
naam: Gwen Heydenreich
epos: powerline@yebo.co.za

CHURCHILL
Epos: die.enigste.os@gmail.com
Addisioneel: Ek is op soek na die ouers van Caroliena Petronella Meier, * September 1800 aan die Kaap en oorlede Aug 1867 in die Paarl. Sy was getroud met JH Stigling(h). lyk of ek in ‘n doodloopstraat beland het; sal baie dankbaar wees vir inligting

CILLIE

Epos:  enprocon@telkomsa.net

CILLIERS
Epos: 0786428763@mtnloaded.co.za
Addisioneel: Ek soek die wes kaap se Cilliers

Cilliers
naam: Johan
epos: drieki@absamail.co.za

CILLIERS

Epos: jdelectrical@iburst.co.za

Naam:  Jan Daniel

Addisioneel:  Grootgeword in Marquard distrik. My oorlede oupa, ook Jan Daniel, kom van Paul Roux. 

CILLIERS

Epos: joachimmc@gmail.com

Addisioneel: Ek soek meer inligting oor die gelsagregister van die Cilliers familie.Sarel Cilliers. Ek weet daar was ‘n vrou in Pretoria wat navorsing oor die Cilliers se geslagregister gedoen het. My oupa se naam was Andries Hendrik JJ Cilliers. My pa Emmanuel Andries Cilliers. Toe ek baie klein was kan ek onthou dat ons by ‘n oom Sarel Cilliers se begrafnis was (broer van my Oupa) Daar was ook ‘n Ocker Cilliers en ‘n Petrus Cilliers.x

CILLIERS

Epos: nomadspulpit@yahoo.com

Addisioneel: Ek doen wêreldwye navorsing oor bostaande vanne en versamel alle inligting oor hierdie vanne en nog meer met ‘n fokus veral op die families wat in die Karoo, Tankwa Karoo, en OosKaap voorkom. 

CILLIERS

Naam:  Sarel

Epos :  sarelta@yahoo.com

Addisioneel:  Sarel Arnoldus Cilliers

CILLIERS

Epos:  veracilliers@mweb.co,za

Claassens
epos: alfredclaassens47@gmail.com
My Oupa Cris Claassens oorlede.my pa is Cecil Theodore Claassens (oorlede)My ma is Gesina Claassens nooiens van Botha(oorlede) My twee broers is Cecil en Johan en my suster is Ina.My ooms is Mike, Chris,en Tanie is Beatrice.

CLAASSENS

Epos: aenslin@gmail.com

Addisioneel: Ek is opsoek na die Claassens familie wat in die 1970’s in Vereeniging Staatsdorp gebly het. 

CLAASSEN

Epos:  pier1948@gmail.com

Addisioneel:  Petrus Johannes Jacobus van Tweeling area in die Vrystaat.

Claassen
epos: amanda@multiplastics.co.za
Ek is Amanda Estelle Gebore Jacobs,toe Botha nou van Wyk. gebore 09 Januarie 1961 in Suidheuwels Johannesburg. My pa is Mathys Johannes Jacobs gebore 29 Mei 1936, My ma is Marina Jacobs gebore Claassen op 29 November 1934. Ek wil graag my ouers se stamboom ondersoek.

CLAASSENS

Epos:  attie.claassens@afgri.co.za

Addisioneel:  My doop name is Arie Willem.  Ek is gebore in 1958.

CLAASEN

Epos: lindaclaasen@telkomsa.net

Addisioneel: opsoek na Maritz familie oorspronklik van Mooimeisiesfontein Riebeeck Oos  

CLAASEN/CLAASSEN/CLAASSENS

Epos: rethajacobs29@yahoo.com

Addisioneel:  Ek is dringend opsoek na  ‘Die Claas(s)en afstammelinge in Suid-Afrika’ geskryf deur N Claassen, & GH Claassen. Indien jy die boek 2de hands aan my kan verkoop sal ek dit waardeer. Weet iemand waar ek die boek kan kry? Dit het ‘n volume 1 en 2. Kontak my asseblief  by rethajacobs29@yahoo.com.

CLAASSENS

Epos: rethajacobs29@yahoo.com

Addisioneel: Ek en my suster is besig om ‘n familieregister op te stel van die claassens familie. My Oupa was Albertus Johannes. Sy pa was Arie Willem en sy pa was Dirk Johannes. Ooms en tantes was Aletta Susara (baby), Stephanus Adriaan (faan), Arie Willem, Hester Catharina, Johanna Catharina, Albertus Johannes (mannetjie) en Lourens Deneys (boetie). As jy iemand erken kontak ons as by om ons te help om die boek aanmekaar te sit

CLASSENS

Naam:  Dirk Johannes Claassens

Epos: savfklerksdorp@telkomsa.net

Clarke
epos: chandredewet@gmail.com
Addisioneel: Stamboom op Genie – Soek via Chandré De Wet se account.
My Ouma se Oupa was Jesse Clarke, maar omdat ons kleurling is, is daar baie gate in my inligting.
Verskoon asseblief my Afrikaans want ek is Engelssprekend

Clarke

naam:William

epos:WilliamC@mbombela.gov.za

CLEOPHAS
Epos: plmrhode@yahoo.com
Addisioneel: Ek is Petro Gordon, woonagtig in Paarl en besig met my genealogiese navorsing. Ek wil graag my ma se bloedlyn navolg. My ma is Catherine (nooi Cleophas) en haar pa Piet Cleophas, wie se pa glo ene Isak Mohammed of Isak Moor het hul genoem. Hy’t ‘n winkeltjie op die hoek van 6de straat in Hopefield gehad, en volgens wat die mense haar al vertel het, het hy ‘n tulband om sy kop gedra.Hy’t ook ‘n suster, Fatiema gehad, wie hul as Fatem geken het .In Hopefield het ek net gehoor en gelees van Essop Mohammed.

Cloete
epos: cloetej21@gmail.com
Ek is besig met stamboom en kon dusver niks uitvind nie.Veral Smith en Cloete .

Cloete
epos: gertruthjantjies@gmail.com
 Jacobus Johannes Cloete g 9-10-38 – 7 -06-17

CLOETE

Epos: CorneliEnslin@gmail.com

Addisioneel: Cornelia Maria Cloete van Kameel. Getroud met Willem Wilken

CLOETE

Epos: eric@wkm.co.za

Addisioneel: EK IS OP SOEK NA DIE BESONDERHEDE VAN MY OUPA GROOTJIE.HY HET 3SEUNS GEHAD HENDRIK,WILLEM EN JAKOBUS.WILLEM HET OP LUTZVILLE GEBLY,HENDRIK HET OP KENHARDT GEBLY

CLOETE

Epos:  janajakkals@gmail.com

Addisioneel: Oos-Kaapse Cloetes, familie oorspronklik van Dordrecht.  Afstammelinge o.a. uitgewyk na Port Elizabeth, Kaapstad, Stellenbosch en Vanderbijlpark.

CLOETE
Epos: marintinac@gmail.com

Addisioneel: wil ook Van der westhuizen; Kirsten; Chivell;Hughes

Cloete
naam: Perry
epos: Perry.cloete@sita.co.za

CLOETE

Epos: tienkadebeer@gmail.com

Addisioneel: Ek is op soek na die familie wapen en stamboek van Cloete en de Beer 

Cloete

naam: Beulah Grobler

epos:grobler@bigpond.com

CLOETE

Epos:  smitha@angloplat.com

Ek beskik oor goeie inligting oor die Cloetes in Suid Afrika.  Vanaf Jacob Cloete tot vandag.  “Gedcom” file bevat sowat 17 000 mense en is 3 Megabite groot.

Clunie
epos: MUys@oldmutual.com
My oupa, Desmond, was van skotse afkoms, en my pa is Desmond Allen Clunie.  Ek sal graag meer wil weet van die van en voorvaders (ons is die enigstes in die Weskaap met hierdie spelling, asook in Gauteng so ver ek weet.

Cockrell

Epos: rcockrell@telkomsa.net

COERTZE
Epos: somari.basson@gmail.com
Addisioneel: Ek is Somari, oudste van 2 dogters van Petrus Lafras (Peet) COERTZE. My pa was oudste seun van Solomon Francois (Sakkie) COERTZE en Maria (Toekie) Moolman. Hulle was 7 kinders, 5 seuns en 2 dogters: Pa Peet, André, Gerhard, Basie/Solly, Leon, Wilma, Anna. Hulle het in Primrose/Germiston groot geword. Oupa Sakkie was ‘n begrafnisondernemer in Primrose en Ouma Toekie het by Enterprise gewerk.
Sal baie graag wil hoor van my pa se neefs, niggies en vriende. Hy is 17 April 2003 oorlede.

COETSEE (met ‘n “s”)

Epos: jan.coetsee@gmail.com

Addisioneel: Stamnaam: Jan Hendrik. Sterkstroom, later Fordsburg Jhb, toe Brixton en sedert vroeg-40’s in Linden. Seun Jan Hendrik gebore 1913 en met Jacoba, Johanna Buys getroud.  Ek is na Oupa C vermoem (1942), en my vader na sy oupa wat iewers in die Vrystaat geboer het (Koppies?)  Ek het in Vereeniging gematrikuleer, later in Jhb in die uitsaaiwese en reklamebedfryf gewerk voordat ek vir eie rekening in die buitebandebedryf beland het.  Het een seun – Jan-Hendrik (1974) wat as oogkundige in Engeland praktiseer.  Ek woon sedert 1997 in Auckland, Nieu Seeland.  Stoffel en Lewies Coetsee (Neefs van my Oupa Jan H) het in die laat 30’s na Argentinie verhuis. Stoffel het na SA teruggekom en met Thysa getroud.  Beide is oorlede en het een aangenome seun Daniel Jakobus gehad. Ek sal graag met ander lede van hierdie familievertakking kennis maak. 

COETSEE

Naam: Johannes Coetsee

Epos: siasheleen2@telkomsa.net

Addisioneel: Gebore 30 Augustus 1944 Vader Jacobus Ostertwald Coetsee

 COETSEE

Epos: siasheleen2@telkomsa.net

Addisioneel: Vader Jacobus OsterwaldMoeder Jacobus Frederik

COETSEE
Epos: siasheleen2@telkomsa.net
Addisioneel: My naam is Jonannes Coetsee. My vader Jacobus Osterwald (Koos) Coesee Gebore 4 Oktober 1917 te Dealsville. Moeder Jacobus Frederik (Kosie) Coetsee Gebore Doman 29 September 1921 te Bucklance. Oupa Johanes Coesee Geboorte datum onbekend, ouma Cahatharina Fredrika Coetsee Gebore Van Niekerk, was getroud met Pieter Willem Nel toe met Hendrik Venter. Begrawe Schweizer Reneke.

COETSEE
Epos: siasheleen2@telkomsa.net
Addisioneel: Ek het alreeds die Coetsee stamboom nagevors maar ek is opsoek na my ouma aan vaderskant se familie. Haar name was Catharina Fredrieka van Niekerk getroud met Nel, Coetsee en Venter. Gebore 1883 sterf 1965 Schweizer Reneke.
Catharina Fredrika Van Niekerk Gebore 1883 Sterf 1965 Schweizer Reneke.

COETSEE

Name:  Johannes Coetsee

Epos: siasheleen2@telkomsa.net

Addisioneel: Inligting oor die Coetsee families sal waardeer word. 

Coetzee
epos: Altabeukman280@gmail.com
Ek soek graag meer inligting oor Frederik Coenraad Coetzee, is besig met familieboom en ken nie sy familie voorgeslagte: ouers en oupas en oumas nie het ook geen fotos van sy families nie het net fotos van hom wat my ma gehad het. As enige iemand hulle ken kontak my asb.
My name voor aanneming was Frederika Magdalena Corlina Coetzee gebore 7-6-1961 in Pretoria aangeneem op 26-4-1962 in Christiana my ma was Machtild Johanna (Hall) Terblanche gebore 8-8-1934 in Nylstroom oorlede 3-10-1989 in Sasolburg my pa Frederik Coenraad coetzee gebore in 1934 oorlede in 1979 Pretoria begrawe tussen Klerksdorp en Stilfontein begraafplaas, dis al wat ek van hom weet.
My ma was ook genoem Tillie Tilla haar ouers was John Darrell Hall en Helena Elizabeth Hall (Van der merwe). Kontak my as iemand meer inligting wil weet of meer inligting oor Coetzee vir my kan gee sal so bly wees om meer inligting en fotos van sy families te kan kry om my familie boom te kan voltooi aan sy kant.
Baie dankie sal enige inligting waardeer.

Coetzee
epos: gansie.coetzee@gmail.com
Addisioneel: Beskik iemand dalk oor inligting of fotos van die COETZEE familie van Postmasburg. aangetroude vanne: VILJOEN, VAN DER WALT, VAN DER LINDE, SWANEPOEL, REINECKE, DU PLESSIS, VAN DEN BERG, BRUYNS. Kontak my asb.

Coetzee
epos: Linda.Labuschagne@westerncape.gov.za
My oupa was Nicolas Francois Coetzee en my ouma Anna Catharine Susanna Bezuidenhout. Een van hul seuns was my pa – Josef Adriaan Coetzee, gebore 02.11.1928, oorlede 23.06.2000 te George.  My pa het grootgeword in die Oos-Kaap, Lady Grey omgewing. Op 15/12/1951 trou hy met my ma, Lamberta Venter in Umtata.

Coetzee
epos: elaineacoetzee@gmail.com
Beide my pa se ouers was Coetzee. Johan Henry Coetzee (1888-1957) getroud met Agnes Caroline Coetzee(1888-1942). Johan se pa was Pieter Coetzee (my brickwall) en Agnes se pa was Godfried COetzee.

Coetzee
epos: ansie_coetzee@yahoo.com
Addisioneel: Wilhelmus petrus coetzee
13/7/1907 -15/5/1992

COETZEE
Name: Frederika Magdalena Corlina Coetzee
Epos: alta227@ovi.com
Addisioneel: Ek is op soek na my vader en sy familie. Sy naam is Frederik Coenraad Coetzee. Ek is gebore 7 Junie 1961 in Pretoria. My moeder was Machtild Johanna (Hall) Terblanche, (noemnaam Tillie / Tilla). My ouers was nie getroud nie. Ek was in Christiana aangeneem deur Nicholaas JJ Swart en Aletta J (Kunneke) in 1962. My moeder se ouers was John Darrell Hall, hy het geimmigreer van Ierland in 1935 na SA en is getroud in 1937 in Germiston. Sy ouers was John Darrell Frederick Hall en Johanna Petronella Burger en John Darell Hall het met Helena Elizabeth van der Merwe getrou. Haar ouers was Louis Petrus van der Merwe en Magdeld Johanna Schent. My eie vader se familie ken ek nie. As daar iemand is wat my met meer inligting en fotos kan help sal ek dit baie waardeer. Dankie

COETZEE

Epos: alta227@ovi.com

Addisioneel: Is daar enige Coetzee familie in die Klerksdorp/ Stilfontein aria in Noord Wes wat ‘n plaas of plase het. Ek benodig inligting oor ‘n Frederik Cornelius Coetzee wat in +- Okt 1978 in Pretoria aan ‘n hartaanval oorlede is.  Hy is tussen Klerksdorp en Stilfontein se begraafplaas begrawe.  Hy het nie ‘n testament gehad nie, en die Meester van die Hof het besluit dat sy broer die plaas moet erf.  As enige van sy familie hierdie sien, kontak my asseblief.

COETZEE
Epos: andrewj@rhom.co.za
Addisioneel: Hello, ek wil graag uitvind waar my pa se familie is. Sy naam was/is David Coetzee gebore 21/09/1942 seun van Dawid en Emma Coetzee. Hulle was woonagtig in Somerset Wes, Strand. Hulle was 16 kinders. Margaret Coetzee, Magdelena Coetzee, Pieter Coetzee, Gert Coetzee, Dirk Coetzee, Susan/Suzan Coetzee, Lena/Liena Coetzee, Johannes Coetzee, Katriena Coetzee. Ek kan nie al die name onthou nie, jammer. Jan Louis Coetzee was hul oupa. Daar is ook 2 sisters wat of Dawid of Emma se sisters kan wees, Anna/Anne Coetzee of Gallant en Klasina/Francina Coetzee of Gallant. Die moontlike plekke waar die Coetzee,s gebly het, Caledon, Free State(Bloemfontein), Strand, Noord-Kaap. Enige inligting is welkom, Baie dankie.

COETZEE
Epos: annemelville@yahoo.co.nz
Addisioneel: Ek is op soek na Barend Andries Coetzee, gebore in 1933 se kinders.
Hulle het op ‘n stadium in Leandra gewoon en in die 90’s in Potchefstroom. Hy was met
Pollie getroud. Enige inligting kan gemail word asseblief.

COETZEE

Epos: billc@ncm.co.za

Addisioneel: Meider Johannes Edward. Na my oupa vernoem.Hy is in 1912 in die Delmas distrik gebore. Wil graag weet waar die name Meider Johannes vandaan kom. Die name is met die Leibrandt familie verbind. Robey Leibrandt se vader en oudste broer was beide Meider Johannes. Kan iemand my dalk inlig oor die verbintenis tussen die Coetzee en Leibrandt families? 

Coetser
epos: tinbob@telkomsa.net
Addisioneel: Voorvader Jacob Kutzer het vanaf Bohemia In Tseggoslovakia na Suid Afrika gekom.

COETSER

Epos: coetserhuis@gmail.com 

 COERTZE
Epos: christa.duvenage@re.co.za

Coertzer cornelia s (Bonny)
epos: vosma70@gmail.com
Addisioneel: Opsiek na my ma se familie. Nooiensvan Coertzer. Getroud met n italianer oom Gino Chaperalli. Hy is oorlede en sy is weer getroud met haar ouskool liefde wat n SA Skrywer is en woonagtig in JBH

COETZEE
Epos: belinreb@gmail.com
Addisioneel: Pieter (vermoed Petrus Melle) Coetzee vermoedelik gebore 08 April 1858 was my groot, groot oupa grootjie wat met Catherina Albertina Dauth getroud is. Weet nie hoeveel kinders hul gehad het nie, maar een van die kinders was my Ouma Grootjie, ‘n nooi van Bonnievale: Elizabeth Johanna Katrina (nee Coetzee) wat met my Oupa Grootjie Andries Johannes Calitz getroud is het 7 kinders gehad het). Enige inligting oor die Coetzee’s of Oupa Andries Johannes Calitz sal waardeer word!

COETZEE

Epos: billc@ncm.co.za

Addisioneel: Meider Johannes Edward. Na my oupa vernoem.Hy is in 1912 in die Delmas distrik gebore. Wil graag weet waar die name Meider Johannes vandaan kom. Die name is met die Leibrandt familie verbind. Robey Leibrandt se vader en oudste broer was beide Meider Johannes. Kan iemand my dalk inlig oor die verbintenis tussen die Coetzee en Leibrandt families? 

COETZEE
Epos: binti@iinet.net.au
Addisioneel: Johannes Hermanus Coetzee, gebore 1831 en oorlede 12 November 1911.

COETZEE
Epos: cheffie@vodamail.co.za
Addisioneel: Ek wil graag meer uitvind oor my pa se familie. Hy is gebore ongeveer 1907, Hendrik Bernardus Coetzee, getroud met Aletta Doreteha Elizabeth Coetzee gebore Oelofse. Ons was 3 seuns, Louis Johannes Jacobus, en Andries Johannes Jacobus en dan ek Hendrik Bernardus.

COETZEE
Epos: jacojcoetzee@webmail.co.za
Addisioneel: My pa het groot geword op Bethulie,sy name is Jakobus Jurgens, sy noemnaam is Kobus. Sy pa se name is Jakobus Johannes(oorlede 23 Mei 1977) en hy was getroud met Catherina. Hulle het 5 kinders gehad, my pa, ‘n broer Japie, nog ‘n broer. Ons dink Johan en twee susters een se naam is Susan, weet nie die ander.Enige inligting sal help!

COETZEE
Epos: hilmadelange@webmail.co.za
Addisioneel: Soek Stamboom/voorouers/familie van my ouma Cornelia Fredrika Van Niekerk (Nee Coetzee) geb. 10-07-1873 oorl. 15of16-11-1927 vermoedelik getroud met Alexander Micheal Van Niekerk hulle geboer in Elandsrivier, Distr. Uitenhage plaas se naam was Orange Grove familie begrafplaas op die plaas. My vadder se naam was Cornelius Frederik Zietsman Van Niekerk sy broers se name was Willie, Daan, Hansie, Alex, Susters se name Susan getroude van Berry, Pauline getroude van Rudman en Rose getroud vermoedelik Ferreira.

COETZEE
Epos: rinawessels1959@gmail.com
Addisioneel: Soek na familie van Catharina Johanna Susanna Kruger. Voorheen Coetzee (gebore Greyling)+- 1915. Het 4 kinders gehad Marietjie, Nieklaas, Corra en Dolf. Almal woonagtig in Vereeniging. Sy was met my oupa Willem Jacobus Kruger getroud.

COETZEE
Epos: rooitjie45@gmail.com
Name: Pieter Daniel
Addisioneel: Die enigste informasie wat ek het is da thy getroud was met Catherina Suzanna Jordaan van Heilbron in die Vrystaat tussen 1912 en 1944. Enige inligting sal baie waardeer word.

COETSER

Epos: williecoetser@gmail.com

Addisioneel: My pa is Paulus Petrus Johannes Coetser, word 80 op 16/01/2010. hulle was 13 kinders. Oupa was Wilhelmus Johannes Coetser oorlede 01/1950. woonagtig Swinburn en Glencoe. Soek meer inligting oor die hele Coetser fam. tx Willie. 

COETZEE

Coetzee/Smith/Coetzer/Erasmus en Beshuiderhout

Epos: annemariecoetzee@gmail.com

Addisioneel: Wil meer weet oor die familie name asb  

Coetzee
epos: carel.coetzee@bcx.co.za

COETZEE

Epos: christha.s@gmail.com

Addisioneel: Ek probeer uitvind wie my oupa grootjie en ouma grootjie se ouer (se ouers ens) was en waar hulle gebore was. My oupa grootjie se name was Jasper Jacobus Coetzee (31/01/1882) gebore in Springbok, het getrou met Engela Maria Cornelia Louw (19/01/1888) gebore in Kenhardt. Ek sal waardeer as iemand dalk vir my kan help met inligting.

COETZEE

Epos: chuma@telkomsa.net

Addisioneel: Oupa was Nicolaas jakobus en was ‘n trekboer tussen namakwaland en suidwes afrika. Het later op Nuwerus gebly. Twee dogters en ‘n seun ( stiena, Hetta en Kowie)’n Niggie het nog in 1975 in mariental omgewing gewoon.Enige inligting oor familie en herkoms sal waardeer word. 

COETZEE

Epos: COETZEE.MA@DHET.GOV.ZA

Addisioneel: MY OUPA SE NAAM WAS ANDRIES FRANCOIS COETZEE EN HY HET IN IRENE CENTURION GEBLY .MY PA SE NAAM WAS MAATJAN COETZEE EK HET SY NAAM GEKRY EN WIL NET GRAAG WEET WAAR DIE NAAM MAATJAN VANAAN KOM EN EK WIL OOK GRAAG MEER UITVIND OOR MY FAMILIE GEKIEDENIS KAN ENIGE IEMAND DALK HELP? dit sal waardeer word  

 COETZEE

Epos: dabosch@telkomsa.net

COETZEE

Epos: dgrobler@mweb.co.za

Addisioneel: My vrou, Yvoone was ‘n nooi Coetzee. Haar pa se naam was Josef Adriaan Coetzee en het op Bethulie grootgeword. Kan iemand ons dalk op ‘n spoor van daardie tak van die Coetzees sit?

COETZEE

Naam:Dirk Jacobus Gerhardus Stephanus

Epos: djgscoet@vodamail.co.za

Addisioneel: Enige inligting oor die COETZEE’s met al die name? 

COETZEE

Epos: gerriecoetzee@ymail.com

Addisioneel: Hi. Ek het begin om my stamboom na te vors en is op soek na besonderhede en geskiedenis van my Oupa Hendrik Christiaan Coetzee, geb Reddersburg 31 Jan 1895 en oorlede 21 Dec 1959 in Pta. Getroud met Hendriena Petronella Jacoba (nooi De Nysschen) geb Ventersdorp -20 Mei 1905 oorlede 8 April 1966 in Pretoria. Ek het ongelukkig laat begin met my navorsing so die inligting bo gemeld is kan dal onakuraat wees.Wardeer enige terugvoer

COETZEE

Epos: hb.coetzee@gmail.com 

COETZEE

Epos: laverne.coetzee@gmail.com

Addisioneel: Laverne ByleveldMy ouma aan my pa se kant is Pieternella Sagarya Faasen – gebore 1942 (Dogter van Niclaas Faasen en Herculina Frederika Coetzee)Ouma-en oupagrootjie:                Niclaas Faasen (Seun van Pieter Andreas Johannes Faasen en Maria Sophia Stoltz)Herculina Frederika Coetzee (Dogter van Herculaas Frederik Coetzee 1875 en Petronella Zagryja Van Niekerk) My man – Ruan CoetzeeOuers: Andre Coetzee – gebore 1952 (Seun van Frederik Johannes Coetzee 1928 – 2003 en Cornelia Hendriena Hagen)en Annelie Petro TauteOuma/Oupa: Frederik Johannes Coetzee (Seun van Willem Hendrik Erasmus Coetzee en ??)en Cornelia Hendriena Hagen Ouma en oupa grootjie: Willem Hendrik Erasmus Coetzee (Seun van Frederik Johannes Coetzee en ??).  Dit is al die inligting wat ek het. Ek wil graag weet waar my en my man se familie gekonnekteer is (die Coetzee familie lyn) en hoe ons gekonnekteer is aan die Coetzee stamvader. Dankie Laverne. 

COETZEE

Epos: myrnajeanette@gmail.com

Addisioneel: Ek soek inligting oor my oupagrootjie en oumagrootjie, hul seun was Jesaja Jeremiah Lombard gebore 1889. Weet nie van waar. Getroud met Catherina Magdalena Coetzee, gebore 3Junie 1898. Sal waardeer as iemand my kan help. Ek sal ook inligting oor my ouma se groot ouers waardeer. 

 COETZEE
Epos: lynnette.nel@gmail.com
Addisioneel: Theunis Gert Jacobus gebore 22/12/2013 en oorlede 4/10/1982.

COETZEE
Epos: 0765144144@vodacom.co.za
Addisioneel: Ek’s op soek na meer inligting oor my biologiese vader. Hy is, Frederik Coenraad Coetzee, en my biologiese ma Machtild Terblanche, noemnaam Tillie. Hulle het ‘n verhouding gehad in omtrent 1960. Ek is as Frederika Magdalena Corlina Coetzee geregistreer in Pretoria. My geboortedatum is 7 Junie 1961. In April 1962 in Christiana aangeneem deur die Swart egpaar. As enige iemand my kan help met enige inlingting sal ek dit waardeer. Ek wil graag weet hoe lyk my vader.

COETZEE

Epos: pierre@raasa.co.za
Addisioneel: Op soek na die volgende Coetzee se inligting
Dirk Gustavus Coetzee, gebore19 December 19891 op Boschpoort, Boshof, Vrystaat, getrout met Catherina Louise Scholtz, gebore 21 Maart 1894, oorlede 13 July 1969.
Altee is begrawe in die Boksburg,benoni begrafplaas. Dirk Gustavus se pa was Jacobus Johannes Coetzee and getrout met Johanna Sofia Pretorius (1871-1908)en gewoon in Boshof

COETZEE

Naam:  Dirk Jacobus

Epos: stompiec@telkomsa.net

Addisioneel: Ek soek meer inligting in verband met die Coetzee familie.Ek weet die eerste Coetzee het 1679 aanwalgestap in die Kaap.Ek het nou net die Laaste familie se name.Oupa Frederik Johannes Jakobus Gysbert Coetzee getroud met Sophia Van Rhyn  

COETZEE

Epos: dirk@muhls.co.za

Addisioneel: dirk lamprecht coetzee

COETZEE

Naam:  Eddy

Epos: eddy.coetzee@yahoo.com

Addisioneel: Ek benodig n duidelike vol groote prent van die Coetzee famielie wapen. Kan iemand my daarmee help. 

 COETZEE

Epos: e.coetzee@weirminerals.com

Addisioneel: My pa was Willem Sternberg Coetzee. Ek is ongeveer in 1942 tot 1944 gebore en het hom laaste in Vereeniging distrik bevind. Hy was n rekenmeester van beroep. Kan enige persoon met inligting my asseblief kontak. Eddy Coetzee  

COETZEE

Epos: gansie.coetzee@daimler.com

Addisioneel: Ek wil graag weet of iemand meer inligting van Hendrik Stephanus Coetzee Geb. 14/1/1813 asook van M.J of J.M.J coetzee Geb. 08/09/1857 en ten laaste van W.A Coetzee Geb. 19/03/1890

COETZEE

Naam:  Gansie

Epos: gansie.coetzee@daimler.com

Addisioneel: Ek verlang asb. meer inligting van die Bruyns familie wie op Postmasburg gebore / gewoon het.Vader was Andries Christoffel Bruyns, en Moeder, Martina Jacoba Bruyns – Geb. Coetzee. Hulle is ook op Postmasburg begrawe. 

COETZEE

Epos: goodsea@mweb.co.za

Addisioneel: My pa was Abraham Jacobus Coetzee, My oupa Martin Joseph Adriaan.  Soek meer inligting, asook oor die herkoms van die Coetzee’s 

COETZEE

Epos: hanmar2001@mweb.co.za 

COETZEE

Epos: hennie.coetzee@yahoo.com

Addisioneel: gebore 7/9/36 seun van hendrik tjaart jacobus coetzee en hester francina van Tonder.

COETZEE

Epos: hendrik@loogkolk.co.za

Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500. 

COETZEE

Epos: hennie.coetzee@yahoo.com

Addisioneel: As daar enige man met die naam Hendrik Tjaart Jacobus nog die ondermaanse bewoon kontak my asseblief

COETZEE

Epos: henniejudy@absamail.co.za

Addisioneel: Pa: Petrus Daniel Coetzee (1934-..) getroud met Helena Gerendina Combrink (1936-…)Oupa: Stephanus Petrus Coetzee (1998-1974)getroud met Judith Maria Coetsee. Pretoria Oupagrootjie : Daniel Coetzee (1871-1901)getroud met Magdalena Elizabeth Susanna Grove distrik Middelburg Oer Oupagrootjie: Johan Christiaan Lamprecht Coetzee. Getroud met Gertruida Johanna Elizabeth Gildenhuys distrik Kroonstad.OUPA Daniel Coetzee is in Anglo Boereoorlog doodgeskiet by Lunsklip in distrik Lydenburg.  Enige inligting sal welkom wees. 

COETZEE

Epos: lappies.pw@gmail.com

Addisioneel: Ek is opsoek na inligting oor die ouers van Maria Petronella Jacoba EARLE (nee COETZEE) en Jacoba Petronella Hendrina GOUWS (nee COETZEE x

COETZEE

Epos: leticiavc@absamail.co.za

Addisioneel: SOEK INLIGTING OOR VOORGESLAGTE.  MY OUPA WAS MARTHINUS JOHANNES BEKKER COETZEE 1903, SY PA WAS ABRAHAM JOHANNES PETRUS COETZEE, SY OUPA WAS ABRAHAM JOHANNES PETRUS COETZEE 1813, SY OUPA GROOTJIES WAS JOHANNES CORNELIS COETZEE GETROUD MET MARIA JACOMINA SMITH, OOR OUPA GROOTJIE ‘N ENE DIRK COETZEE.  IEWERS IS BLYKBAAR ‘N COETZEE STAMBOOM BOEK.  ENIGE INLIGTING SAL WELKOM WEES. 

COETZEE

Epos: L.espach@vodamail.co.za

Addisioneel: ek is op soek na die stamboom van Pieter Coetzee 

COETZEE

Epos: ludibotha@gmail.com

Addisioneel: EK is opsoek na inligting oor Dorothea Elizabeth Coetzee, gebore 16 Mei 1887, oorlede 5 April 1964 in Witrivier.  Enige hule oor haar voorvaders en nageslag sal welkom wees. 

COETZEE

Naam:  Magdaleen

Epos: magdaleendevilliers@yahoo.com

Addisioneel: as iemand dalk iets weet van bertie coetzee, sy ma is baby 

COETZEE

Epos: nicojc@mweb.co.za

Addisioneel: My pa was Albertus Johannes Coetzee gebore 29 jun 1920 op Burgersdorp, My oupa was Nicolaas Johannes Coetsee ( let wel met ‘n S)

COETZEE

Epos: oupakaren@lantic.net

COETZEE
epos: philco@telkomsa.net
Addisioneel:Vader; Daniel Jacobus Oupa;  Hendrik Bernardus

COETZEE

Epos: riadplessis@gmail.com

Addisioneel: My pa Johannes Hendrik [1930] -Potchefstroom; Oupa Johannes Hendrik [1909] – Melville JHB; Oupa Grootjie Johannes Hendrik [1877]Potchefstroom. Gr oupa gr Gert Jacobus [1850] Iemand wat inskakel dankie

COETZEE

Epos: singa@telkomsa.net

Addisioneel: My Oupa was Johannes Cornelius Jakobus Coetzee. Oorlede 15/7/1949. Van die Pearston omgewing. Getroud met Martha Catharina Bouwer. Oorlede 3/8/1949. Hulle het 11 kinders gehad en het omtrent 1915 vanaf Pearston na Krugersdorp verhuis. Enige inligting sal waardeer word.

COETZEE

Epos:  valdysmith@vodamail.co.za

Addisioneel:  My oupa is Pieter Daniel Coetzee, en my pa is Johannes Barend Coetzee.  Hulle is afkomstig van Wolmransstad.  Sover ek weet is ons die enigste coetzee in ons familie.

COETZEE

Epos: villene.a@gmail.com

Addisioneel: Ek soek na ‘n dame wat in 1947 gebore is.  Een van haar name is Magdalena Coetzee, waarskynlik destyds van Pretoria.  Sy het ‘n baba gehad op 26 September 1961 en hy was geregistreer as JOHANNES COETZEE, maar is vir aanneming gegee.  Ek wil graag dringend met haar kontak maak.  Sy is moontlik intussen getroud en het waarskynlik ander kinders. Die baba is in Pretoria aangeneem en is geherregistreer met die naam:  Willem Herklas vd WEsthuizen. Kontak my asb by villene.a@gmail.com  

COETZEE

Epos: wspc@telkomsa.net

Addisioneel: soek meer inligting oor coetzee in wes kaap.  Oupa grootjie was Johannes Hermanus Coetzee.

Coetzee
epos: zelia@telkomsa.net
Addisioneel: My pa was Gert Jacobus Coetzee en my oupa Nicolaas Johannes Coetzee

Coetzee         Phillipus
epos: philco@telkomsa.net
Addisioneel: My vader se naam was Daniel Jakobus. Ek onthou n broer Gert en n suster Johanna.Verder weet ek dat hy uit die groot Marico gekom het en met my moeder, Elisabet Johanna Hattingh getroud was.

Coetzee

epos: ansa.coetzee@gmail.com

Addisioneel: My Nooiensvan was Stander

Coetzee  Dicolene 

epos: dicolene@msn.com

Addisioneel: My pa is Gert Cornelis De Villiers Coetzee  sal graag meer wil weet oor die Coetzee stamboom

Coetzee
epos: harduscoetzee@vodamail.co.za
Addisioneel: Ek is opsoek na meer inligting oor die Coetzee familie se herkoms en ontwikkeling.

Coetzee

epos: lillith.meiring@gmail.com
Addisioneel: Geskiedenis.Stamboom.Afkoms

Coetzee
epos: dansasses@icon.co.za
Addisioneel: Ek doen navorsing oor die stamboom van Gert Jacobus, benodig inligting om skakels te koppel

Coetzee         Phillipus
epos: philco@telkomsa.net
Addisioneel: Vader:  Daniel Jacobus
Elisabeth Johanna. Geb. Hattingh

Coetzee
epos: Eurinam@nedbank.co.za
Addisioneel: Ek stam af van Daniel Nicolaas Hermanus Coetzee, gebore 1945 soos gelys in die Coetzee stamboek van N.A. Coetzee. Sal graag meer inligting wil hê.

Coetzee
epos: melanienel19@hotmail.com

Addisioneel: sal graag meer inligting wil he oor die coetzees. reunie?

my nooiensvan is coetzee.  oupa was gerhardus jakobus dirk, pa is carel christoffel. enige inligting?

Dirk Jacobus Gerhardus Stephanus COETZEE
epos: dccoet@gwisa.com
Addisioneel: My pa was Cornelius Abraham COETZEE. Sal graag wil weet wanneer die eerste COETZEE in SA aangekom het en van waar.

Coetzee

naam: Renetha

epos: renethaa@xray.co.za

Coetzee
naam: Koning Coetzee
epos: koning@kmrinternet.co.za
Meer: voorname in die familie:    

1)Douw Gert Brandt (blykbaar van die Steyns familie)
2)Jan Andries

‘n Klomp van die familie het tussen Magaliesburg en Rustenburg met vrugte geboer.

Coetzee
naam: Blossom
epos: blossoms@joburg.org.za
Meer: Ons is besig om die Coetzee stamboom na te vors.. ons hou volgende jaar in Julie ‘n Coetzee reunie en wil soveel as moontlik Coetzee’s en inligting he.  Baie dankie vir die inligting en hulp

COETZER
Epos: admata.transport@vodamail.co.za
Addisioneel: herkoms hugenote tot Weenkop in Rouxville Distrik.

COETZER

Epos: coetzerhester2@gmail.com  

COETZER

Epos: coetzerivan@gmail.com

Addisioneel: My naam is Ivan Stefanus Coetzer, my pa se familie kom van Montagu af. Ek is die derde of vierde geslag wat die name voort dra.

COETZER
Epos: frik.coetzer@mtnloaded.co.za
Addisioneel: Seun van Willem Frederik Coetzer,(Willem) van Grahamstad. Wil graag meer inligting van my Pa se familie weet.

COETZER

Epos: lategan.b@live.com 

Coetzer
epos: louise@essamotors.com
Addisioneel: Help ‘seblief met enige inligting vir my stamboom, een van my voorvaders was Jacobus Christoffel Coetzer. Gebore: 28/05/1879, Oorlede: 27/12/1954. Enige inligting sal waardeur word!

Coetzer
naam: Johann
epos: everts@bell.co.za

Coetzer

naam: Hester

epos: eissus@mweb.co.za

COETZER

Addisioneel:  Oos-Kaap Coetzer’s.

Coezer
naam: Laurika
epos: laurika007@websurfer.co.za
Meer: Getrou met ‘n Hoole.

Coetzer
epos: verdac@mweb.co.za

COETZER

Epos: prodeng@mweb.co.za

COETZER

Epos:  rose@lando.co.za

Addisioneel:  Ek is op soek na meer inligting rondom my groot oupa Phillippus Jeremiah Coetzer.  Ek is nie seker van die spelling van die name nie.  Hy was getroud met ‘n Maria Magdelena of Magdalena.  Ek het nie haar nooiensvan nie.Dankie.

COETZER

Epos: vandermerwelynette1@gmail.com

Addisioneel: Ek is opsoek na (gebore) Elene Aletta Susanna Coertze of enige van haar nasate.Afkomstig van Coliny.Weet nie wat getroude van is nie.Sy moet in haar 70stes wees  

COETZER
Epos: wentzelc@foskor.co.za

Collins
epos: hduplessis@live.com
Abraham Hendrik Collins. Getroud met Elizabeth Catharina Carinus.  Ek weet Abraham Hendrik Collins se vadr was James Henry Collins maar het geen verdere inligting. Hulp sal waardeer word.  Hulle was van die Kaap, maar het van Ierland gekom. Latere geslagte was in Goodwood en Kuilsrivier. Ek soek Ouers, grootouers en datms asseblief

Collins
epos: esterhuizen.chris@gmail.com
Addisioneel: My oupa was Thomas Henry Edward Collins ek het geen verdere besonderhede nie hy is getroud gewees met ‘n nig Christina enige iemand met meer detail asb email gerus

COLLINS
Epos: hduplessis@live.com
Addisioneel: Die stamvader is blykbaar op die boot gebore in Tafelbaai. Was gedoop James Henry Collins. Een van sy kinders was Hendrik Abraham Collins. Het gevlug uit Belfast via Engeland.

COLLINS

Epos: karenra@absa.co.za 

Colyn  Henk 

Epos:  henk.cindy@yahoo.com

Combrink
epos: andries@centurionwest.co.za
Ek is Andries Johannes Combrink, jongste seun van Andries Combrink, gebore in 1919, die Seun van Gert Daniël Jakobus Comrink.
Ek is getroud met Marthie Comrink.
My drie kinders is Carien, Andries en Barend Combrink.

COMBRINK/COMBRINCK

Epos: alet@shaw.ca

Addisioneel: Ek is die Outeur van die Combrin(c)k Stamregister en hou steeds die register op datum.  Enige nuwe inligting sal waardeer word.

COMBRINK  

Epos: chrisc@emfuleni.gov.za

COMBRINK
Epos: carienc@mweb.co.za
Addisioneel: Oupa: Andries Johannes Combrink
3 Kinders:
Gert Combrink, Babara Combrink en Andries Johannes Combrink(jr)
Ek is Dogter van Andries Johannes Combrink(jr).

COMBRINK
Epos: corneliusc@tshwane.gov.za
Addisioneel: Ek is op soek na die familie wapen van die combrink. My voorgeslag, Herman Combrink vanaf Bieleveld, Duitsland was ‘n soldaat. Hy het getrou in die Kaap met Magdaleen Ley, ‘n slafin wat vrygekoop was.

COMBRINCK

Epos: daniecom@lantic.net

Addisioneel: Het toegang tot `n goeie stamboom versameling.

COMBRINCK
Epos: vnriekie@yahoo.com
Addisioneel: My oupa was Hendrik Belsasar Louis Combrinck. (nie seker oor die spelling van Belsasar). Gebore 18/01/1903 oorlede 09/08/1969. Ek stel belang in die stamboom en die familie wapen. Ek weet my oupa het op die delwerye by Lichtenburg gewerk en later by die Spoorweg in Mafikeng en Vryburg. Baie dankie.

Combrink
naam: Gert
epos: gertjc@telkomsa.net
Meer: Combrink’s, laat van julle hoor!

Combrink
epos: gertjc@telkomsa.net

Combrink
epos: chrisc@emfuleni.gov.za
Addisioneel: Ek sal graag wil weet van dag wat eerste Combrink dit gewaag het om sy twee groot voete aan land te sit in Suid Afrika.
Baie dankie. Chris

COMBRINK

Addisioneel:  Oupa Ignatius Leopoldus.

Seuns:  Johan Hendrik, Johannes Cornelis, Gert, Ignatius, Pieter, Joshua.

Dogters:  Sophia, Chrissie, Molly, Annie, Ada, Grietha, Gina en Olga.

COMPAAN
Epos: auke.compaans@gmail.com
Addisioneel: Auke Compaan, gebore in Port Elizabeth 10/01/1953 en bly nog in PE.

COMPAAN
Epos: auke@sealtec.co.za
Addisioneel: My Oupa het in +-1880 na Suid Afrika gekom van Friesland. Hy was omtrent 18 jaar oud. Sy pa was ook Auke Compaan en was ‘n Sendeling. My pa is Auke Compaan gebore 1934 oorlede +-2005. Ek is ook Auke Compaan gebore 1956 en bly huiding in Vereeniging, Gauteng. My Oupa het in Bethal Mapumalanga gebly.

COMPAAN

Epos: aukec8@gmail.com

Addisioneel: My oupa was Auke Compaan ‘Hy het ‘n broer gehad met die naam Jan en Louis, Hy was getroud met Helena Johanna Elizabeth Lombard.  My pa was Auke en ek is Auke. Veel meer weet ek nie.

COMPAAN

Epos: juki@telkomsa.net

COMPAAN

Naam:   Carl Compaan

Epos: tinkiecompaan@hotmail.com 

COMPAAN

Epos: juki@telkomsa.net

Addisioneel: Theodorus Hermanus Carel Compaam,afkomstig van Friesland.

Compton
epos: emcompton@slingshot.co.nz

CONEY

Epos: 100percent@iafrica.com

Addisioneel: I am looking for history of the Barnards from the Waterburg area, Pretoria and Rustenburg

 CONNOWAY
Epos: marinaconnoway@gmail.com
Addisioneel: Op soek na alle Connoways in SA. Volgens inligting kom die voorouers van die Vrystaat – Zastron, Bethlehem iewers.

Connoway
epos: reinettev@gmail.com
Addisioneel: Sarel Johannes Connoway. Het in die Zastron destrik gebly in die vroeë 1900’s. 4 Kinders Chrissie, Kobus, Issie en Hannes

Conradie

naam: Andre

epos: ancon@absamail.co.za

webwerf: www.afrikaner.co.za/pietwerf/conradie.htm

Meer:Die CONRADIE – familie se stamboom is op die internet beskikbaar. Doen net ‘n ‘SEARCH’  op CONRADIE. Sover ek weet die enigste geslagregister in Suid-Afrika wat so beskikbaar is.   Dit is baie volledig, aangesien dit ruim oor meer as 50 jaar aankom,   maar ons is baie gretig om nog name te ontvang wat nie daarin vervat is nie.  André Conradie     

CONRADIE

Epos:  wconradie@yahoo.com

Addisioneel:  Ek verlang graag meer inligting oor my stamboom.

Coombs
epos: mcoombs@iafrica.com
Addisioneel: Op soek na Bethulie en Oos Kaap familie kontakte    

CORDIER
Epos: gerdakuun@gmail.com
Addisioneel: afkomstig uit Gamkaskloof. Oupagrootjie het grond daar gehad in 1900-1912.

COREEJES

Epos:  fcoreejes@telkomsa.net

Addisioneel:  Net twee broers het oorgekom vanaf Frankryk. Sal meer wil weet van hulle.

CORNELIUS

Naam:  Dirk

Epos: stompie@ukhahlamba.gov.za 

CORNELISSEN

Epos: jondu@mylan.co.za

CORNELISSEN

Epos: morecats@webmail.co.za

Addisioneel: Stamvader: Lourens Cornelissen Afkonstig van:Copenhagen Aangeland in Kaap: 1675?

CORNELESEN

Epos: okoekemoer01@yahoo.co.uk

Addisioneel: My oupa was Johannes Petrus en my ouma Maria Susanna Elizabeth(Pretorius) 

CORY

Epos: lindie.frajo@gmail.com

Addisioneel: Pa is Gideon Francois Malan CORY 

 COSTER
Epos: louisemallett441017@gmail.com
Name: Frank Amache Coster
Addisioneel: Dit is my pa ek dink in die distrik Middelburg Tvl dit is waar ek gebore is my ma is Martha Olga Coster (nee) Sachse

Cowley
naam: almo
epos: crazyalmo23@hotmail.co.uk
Meer: probeer om meer uit te find van my clan.

COWLEY
naam: DELENE
epos: silverprotea@telkomsa.net

 CREAK
Epos: danchrisvisser@gmail.com
Addisioneel: Ernest William Creak * c 1887 x Margaretha Johanna Coetzee, Sy pa was James Boyce Creak * 5.09.1849 oorspronklik van Engeland. Hulle was woonagtig te Adelaid. Enige info sal waardeer word. Danie

TCronje
epos: adelegeld19@gmail.com
My suster se daar is ‘n boek oor die Cronje familie.  Ettienne & Pierre Cronje (Franse Hugenote wat van Kaap geland het) Weet iemand van die boek en waar dit bekombaar is.  Dankie    

Cronje
epos: Jan.Cronje@exxaro.com
Addisioneel: Ek is Jan Deysel Cronje My Pa J.D.Cronje Oupe M.I.Cronje en Oupa groeitjie M.I.Cronje. Ek wil uitvind van ons Familie plaas en waar dit is Plaasnaam was Zyferbult ek wil die plaas grafte gaan besoek.

CRONJE
Epos: abigailsteyn0@gmail.com
Addisioneel: Alle inligting oor Generaal Pieter Arnoldus Cronje en vrou en kinders

CRONJE
Epos: abigailsteyn0@gmail.com
Addisioneel: Alle inligting oor Generaal Pieter Arnoldus Cronje, sy vrou en kinders asseblief.

Cronje
epos: ysbeer2@vodamail.co.za

Cronje
epos: fandreac@iway.na
Addisioneel: Ek wil meer weet oor die Cronje fam in RSA. Oupa was S.I. Cronje en pa is F.G. Cronje

CRONJE

Epos: gertruidaschwartz@ymail.com

Addisioneel: jan hendrik janen van vuuren.marthinus stefhaus van vuuren.lettie/ aletta maria bester.  

CRONJE

Epos: hesterv@sublime-sic.com

CRONJE

Epos: JAN.CRONJE@ALSTOM.CO.ZA

Addisioneel: MIDDELBURG  OMGEWING 

CRONJE
naam: JANRICH PIERRE
epos: PCBOU@KLEINFONTEIN.NET

CRONJE

Epos: lindabes@ionline.co.za

CRONJE
Epos: lduplessis@koshcom.co.za
Addisioneel: My oupa was Johannes Adolf Cronje gebore 25/08/1892 en het naby Stilbaai op ‘n plaas groot geword. Danie (Dyle) en Pieter was van sy broers. As my inliging reg is, is die oorspronklike plaas se naam Grootjongensfontein. Die plase was langs die ou Kafferkuilsrivier, weet nie wat dit nou genome word nie. Wil graag hoor van die familie. Linda

CRONJE
Epos: marinda@e-con.co.za
Addisioneel: Sal graag die familie boom wil sien. Pa Cornelius Coenraad Cronje seun van Pieter & Marie Cronje plaas nooitgedag, Newcastle.

CRONJE

Naam: Pieter Arnoldus Cronje

Epos: marinda.enslin@mtn.blackberry.com

Addisioneel: Ek is opsoek na inligting oor die stam naam Pieter Arnoldus Cronje en die familiewapen ook as iemand my daarmee kan help asb.

CRONJE

Epos: ndy@telkomsa.net 

CRONJE

Epos: rethajm@gmail.com

Addisioneel: Soos jul weet het ons die SO MAAK MENS werfie as deel van Onse Dorp! Ek is dus  optimisties op soek na ENIGE afstammeling, en of direkte familie van JAN CRONJE wat saam met Esmé Euvrard die oorspronklike SO MAAK MENS op Springbok radio aangebied het! As jy een van hulle familie is, kontak my groot ‘seblief!! rethajm@gmail.com

CRONJE

Epos: ronlyn.pratt@gmail.com

Addisioneel: Johannes Hendrik Cronje, *1861 veldkornet en seun van Generaal Pieter Arnoldus Cronje.

CROSSMAN
Epos: cjcrossman@gmail.com

CROUCAMP
Epos: thesteynfamily@gmail.com
Addisioneel: Opsoek na enige inligting oor Anna Elizabeth Croucamp, 1894-1940. Ek verneem sy was voorheen getroud en het dalk ander kinders gehad, ek weet dus nie wat haar nooiensvan was nie. Sy is in ongeveer 1931 met Douw Gerbrand Steyn getroud en hulle het een seun gehad: Hermanus Hendrik Steyn (1934-1990).

Crous
epos: h@crous.me
Addisioneel: 20 Julie 1954

Crous
epos: anneleedewit@gmail.com
Addisioneel: Help graag met de Wit, de Witt, Crous en Bester

Crous
epos: h@crous.me
 Ek is op soek na Albert Crous, gebore 19 Julie 1927

Crous
epos: hmcrous@iburst.co.za

CROUS
epos: sjventergrace1@gmail.com
Ek is opsoek na inligting oor my ouma.
Susanna Johanna Crous.Gebore Mei 1895 getroud met Daniel Stephanus Venter.
Haar vader was vermoedelik Sebastiaan Jacobus Crous.

Crous
epos: acrous@telkomsa.net

Crous

Naam: Aletta

epos: acrous@telkomsa.net

CROUS

Addisioneel:  My pa, Hendrik Bartholomeus Crous gebore 07-03-1921, tweede kind van 5 kinders.  Sy ouers was Pieter Johannes Andreas en moeder, Maria Magdalena gebore op die plaas Witkop in die Vrystaat.

Crouse

naam:Catherine Crouse

epos: crousec@xsinet.co.za

CRUYWAGEN

Epos: albert@quantum3.co.za

Addisioneel:  Die boek “Die Cruywagens van Suid-Afrka 1690 -1806” is by die skrywer Dr Willem Cruywagen verkrygbaar.  Skakel of faks hom direk by

+27(0)12 3442463.

CURGENVEN

Naam:  Annette

Epos :  annette.bernie@yahoo.com

Addisioneel:  Oorspronklik van Brandfort & Dealesville.