A – vanne

VUL DIE VORM IN EN ONS PLAAS JOU NAVRAAG OOK HIER
ASOOK IN ONS NUUSBRIEF KAMMANUUS

 

Acker
epos: ian.bester@fedicsunit.co.za
 Soek inligting oor my oupa, Hendrik Mauderich Acker(1900-1966)getroud met Maria Magdalena van Zyl.    

Ackermann
epos: hmsackermann@gmail.com

Ek wil meer weet van die stamboom 

ACKERMAN (n)

Epos: dackmann@iafrica.com

Naam: Darrell

Addisioneel:  My navorsing is oorwegend oor die afstammelinge van Christian Ackermann van Duitsland, maar ek het heelwat inligting oor die ander Ackerman(n) families.

ACKERMANN

Epos: ina.roux@telkomsa.net

Addisioneel: Ek soek meer inligting oor die stamlyn van Thomas Ludwich, Gebore in Hamburg 01.05.1790),seun van Rudolph Heinrich Ackermann, se1ste seun Rudolph Hendrik (17.04.1816) se 4de kind Rudolph Hendrik (03.03.1847) se 6de kind Stephanus Johannes (05.09.1885).Dit was my Oupa.  Ek soek alle inligting aangaande sy 1st vrou (Getruida)(Geboorte datum, datum getroud, datum geskei, weer getroud ens,ens. 

ACKERMANN

Epos:  hackermann@mweb.co.za

ACKERMAN
Epos: hackerman@telkomsa.net
Addisioneel: ± 1800-1865

ACKERMANN

Epos: hackermann@ehl.co.za

Addisioneel: Ek soek inligting oor die oorsprong van die Ackermanns van Duitsland ens. en die naam wapen.  Die een op die wepblad is die regte een maar ek sal graag ,n grote wil hê, hoe gaan ek tewerk?

ACKERMANN

Epos: riaackermann@hotmail.com

Addisioneel: Opsoek na die Thomas Ludwig Ackermann van Duitsland afstammelinge 

Adams
naam: Dennis
epos: dennisa@vut.ac.za

ADENDORFF
Epos: heksiesebesem@gmail.com
Addisioneel: Ek soek inligting oor die Adendorff familie Wapen en hoe dit saamgestel is asseblief.

ADENDORFF
Epos: leonadendorff@yahoo.com
Addisioneel: Enige informasie wat u van die Adendorff mense het. Dankie. Leon

AGENBACHT

Epos: rivil@telkomsa.net

Addisioneel: My ouers, Cornelius Johannes Jacobus Agenbacht en Elizabeth Susanna Cornelia Paulsen. My pa was die oudste seun van Johannes Jacobus Agenbacht ( 1 Nov 1888 gebore, vermoedelik in Vredendal omgewing) en Lo Ammi Cornelia Elizabeth Compion.

AGENBAG

Epos:  bellkaap@telkomsa.net

Addisioneel:  Pa was Danie Agenbag van Vredendal en my ma die dogter van Abraham Engelbrecht.  broer Dian en susters, Kowie, Retha & Elna

 AGENBAG
Epos: de.graaff.agenbag@fluor.com
Addisioneel: Ek is Jacob De Graaff Agenbag, gebore te Kimberley en is die oudste seun van (wyle) Piet Agenbag en ma Duifie Agenbag. Ek sal graag wil kontak maak met my Agenbag familie. My kontak nr; 0829298225.

AGENBAG

Naam:  Dirk Jacobus

Epos :  djagenbag@telkomsa.net

Addisioneel:  Gebore 27 Januarie 1959.  Groot geword op myn dorpie Nababeep. (Noord Wes Kaap). My oorlede pa was Abraham Kotze.  Groot geword op die plaas Hoedberg naby die dorp Garies, (Noord Wes Kaap).  My oupa was Hugo.

AGENBAG
Epos: sarievwyk05@gmail.com

AGGENBACH
Epos: arnold@mighty.co.za
Addisioneel: My pa was Jan Hendrik Aggenbach. Gebore 1916 op ’n plaas Moedverloor in die Van Rheinsdorp distrik, Namakwaland. Sy pa was Willim Adriaan Aggenbach. Sy ma was Hester. Dis al wat ek weet. My pa het twee broers gehad by name van Johnny en Tiennie. Ook drie susters by name van Maggie, Hettie en Bertie.

AGRELLAS

Epos: jessicagous4@gmail.com

Addisioneel: my ma is Antonia Agrellas ken ook nie my voor ouers nie my pa was frans en weet my ma portegeus wil graag als weet oor alby my famelie stam.my pa is Louis Joachim Fouche. Groete Jesicca 

Albasini
epos: marietha.albasini@gmail.com
Addisioneel: Die Albasini’s was in Louis Trichardt toe die boere daar aangekom het, maar daar is verskillende weergawes wat Joao Albasini alles gedoen het. Enige inligting sal waardeer en opgevolg word.  Dankie.

ALBERTS

Epos: CALBERTS@HARSCO.COM 

ALBERTYN
Epos: amelia.f@telkomsa.net
Addisioneel: Vader: Coenraad Johannes Albertyn.
Gebore: 26 Junie 1907
Addisioneel: My vader Coenraad Johanes Albertyn gebore 26 Junie 1907. Sy ouers Coenraad Johanes Albertyn en Cornelia Johanna Elizabeth Albertyn gebore Steyn. Getroud te Hopefield in die Wes Kaap.
(Let op my mail adres was amek\lia.fourie@absamail.co.za)

ALBERTYN
Epos: christoanna@telkomsa.net
Addisioneel: My e-pos adres het verander soos hierbo. Was eers mosrentca@gmail.com.
Christo Albertyn

ALBERTYN

Epos: hendrik@loogkolk.co.za

Addisioneel: Ek doen navorsing oor meer as 80 vanne. o.a. Albertyn, Kotze, Louw, De Waal, Esterhuizen, Le Roux, Van der Merwe, Lockhart, Holiday, Smit, Burger, Van Niekerk… ag te veel om op te noem.  Ek is aktief betrokke by die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika. (GGSA).  Kontak my gerus as ek kan help.  Hendrik Louw +27 82 722 6500.

ALBERTYN

Epos: mosrentca@gmail.com

Addisioneel: My ouers Carel Aaron Albertyn , Porterville gebore) en Johanna Magdalena Bronkhorst van Laingsburg. Afgetree op Rawsonville, oorlede Strand 

ALBERTYN

Epos: Pkappel165@aol.com

Addisioneel: My ma was Sybil Albertyn getroud met Hendrik Albertyn. My ma se pa was Jannie Kotze van Saldanha, haar ma was Maria Werth van Malmesury, my pa se ma se van was Collins….  My oupa Jannie Kotze se ouma was Sybella van Breda, getroud met Acker….   

Albrecht carelf frederik
epos: Carelalbrecht8@gmail.com
Addisioneel: Gebore 1940 in Krugersdorp wes

ALERS, ALLERS, AHLERS

Epos: wilhelmina.prinsloo@dcs.co.za

Addisioneel: Philluppus Rudolph

 ALLISON
Epos: vorstermea@gmail.com
Addisioneel: Ek is opsoek na inligting oor my pa se familie, my oupa was een van ‘n tweelin. Sy name was Mathew John Allison, gebore in 1924. Ek weet die familie name is William Ben. My oupa se broers was William (Willy) en Ben Allison.
My oupagrootjie was getroud met Spohia Smuts. Ek is nie seker of ons van Britse of Ierse afkoms is nie. My oupa hulle het lank op ‘n plaas op Roedang gebly, (nie dat ek weet waar dit is nie). My ouma was Maria Paulina Nel, soos ek verstaan was sy in ‘n kinderhuis in Potchefstroom, sy is gebore in 1925. Ek maak ‘n stamboom vir my kind sodat sy weet waar vandaan sy kom en kan bepaal waarheen sy op pad is.

e-pos: silverc@aapt.net.au      

Addisioneel: My pa was Carl Frederik Albrecht. Ek ken nie eintlik die res van die familie nie. Enige iemand wat meer weet?

AMBROSE – Kontak Renate: renethaa@xray.co.za

ANDERSEN

Epos:  landerse@mweb.co.za

Addisioneel:  Stamvader Simen Andersen het in 1858 van Noordwee na SA geïmmigreer.

ANDERSON

Epos: tdswanepoel@vodamail.co.za

Addisioneel: Soek die Anderson familiewapen. Al wat ek weet is dat Fred Anderson na Suid Afrika verhuis het.ek dink hy is 1902 0f 1907 gebore.Ek is met sy seun Bertie Fred Anderson getroudGebore 30Julie 1946,oorlede 3des.1980 Ladysmith.My kinders soek hulle  pa se stamboom.Groete,Theresia. 

APPEL

Epos: appeljolanda@gmail.com

Addisioneel: Gee asseblief soveel inligting moontlik.  Ek benodig herkoms van my van, die herkoms van my van,  die land van herkoms, watter bekende persoon het dieselfde van, die stamboom, en familie resepte.

APROSKIE

Epos: aproskie@gmail.com

ARCHER

ePos: susanvisagie000@gmail.com

ARCHER

Epos: neels.archer@bateman-bet.com

Addisioneel: Pa was Johannes Paulus Archer Ma is Johanna Susanna Maria van Niekerk.

Ooms:    Willem Archer 

              Nols Archer

Tannies: Marietjie Archer  

             Janette Archer    

             Wiesie Archer        

            Francis Archer

ATTERBURY – Kontak: Tania – t.atterbury@shaw.ca

AUERSWALD

Epos: missusxxx@telkomsa.net

Addisioneel: Hagen Alexander 

AYFORD

Naam:  Marita Ayford

Epos: ayfordmarita@yahoo.com

AYRES

Epos: andre.ayres@vodamail.co.za

Addisioneel: Ek is besig met my stamboom wat in 1850 in durban geland het per skip. ek het reeds baie gedoen sou iemand belangstel, kontak my 

Aylward
naam: Maretha
epos: opportun@mweb.co.za
Meer: 3 Geslagte gelede uit Ierland hier aangekom